Steenbokkie Nature Reserve
Review Summary
Herman P - Jan 2021
Overall score
Rustig en afgesonder.
Read moreKobus F - Jan 2021
Overall score
Baie gerieflike akkommodasie.
Novena F - Jan 2021
Overall score
Was stil en relaxing.
Annelene De Kock D - Jan 2021
Overall score
Heerlik, baie dankie.
Lisa W - Jan 2021
Overall score
Pragtige plek om te oornag, wens ons kon nog 'n aand gebly het.
Melanie N - Jan 2021
Overall score
Pragtige ligging, netjies, skoon en baie diere!
Mariana E - Jan 2021
Overall score
Rustig
Gerrie C - Dec 2020
Overall score
Pragtige plaas met 'n pragtige sterrekombers.
Carmen M - Dec 2020
Overall score
Baie vriendelike diens, mooi ligging, veilig en netjiese plek.
Berna P - Dec 2020
Overall score
Heerlike oorslaapplek.
Jaco&ronel G - Dec 2020
Overall score
Heerlike rustige omgewing weg van stad en pad geraas.
Peet J - Dec 2020
Overall score
Aangename verblyf met gasvrye mense!
Loutjie V - Dec 2020
Overall score
Rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.
Lorna L - Dec 2020
Overall score
Goeie oorslaap-stop
Leona T - Dec 2020
Overall score
Rus vir die siel. Ideale stop om vars asem te skep.
Elmarie A - Dec 2020
Overall score
Baie rustig en stil.
Sue B - Nov 2020
Overall score
We spent two nights in a self-catering cottage situated a little distance from the main building.
Stephanie L - Nov 2020
Overall score
Goed toegeruste kamer en kombuis.
Andrè V - Nov 2020
Overall score
Heerlike oorslaap op ’n plaas in Karoo.
Coen O - Nov 2020
Overall score
Baie lekker oorgeslaap.
Melisandi K - Nov 2020
Overall score
Rustig, voldoende.
Hermien M - Oct 2020
Overall score
Goed geleë.
Peter S - Oct 2020
Overall score
Quiet, peaceful, good birding, lovely room, and comfortable bed.
Nadia L - Oct 2020
Overall score
Vriendelike mense met n pragtige plaas
George O - Oct 2020
Overall score
Rustige plek op die plaas uit die dorp op pad Kaap toe.
Wanda C - Sep 2020
Overall score
Peaceful and relaxing overnight stop between Johannesburg and Cape Town.
Sonet E - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelike veilige oorslaap
Sonet E - Sep 2020
Overall score
Was 'n heerlike rus na dag op die pad.
Sunet T - Sep 2020
Overall score
Clean, comfortable stay with a wonderful host!
Steyn S - Sep 2020
Overall score
Heerlik gekuier in hierdie goed toegeruste selfsorgeenheid.
Ann H - Aug 2020
Overall score
A true Karoo experience, basic, delightful.
Georgette V - Mar 2020
Overall score
Voortreflik.
Estiaan T - Mar 2020
Overall score
Half stop between Cape Town and Bloemfontein.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Halfstop tussen CPT en BFN.
'n Ruspunt tussen CPT en BFN, ongelooflike diens, ontsettende blyplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan G - Mar 2020
Overall score
It was nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam gewees.
Die wooneenheid was skoon gewees. Daar was lugverkoeling in die 2 slaapkamers en sitkamer. Die matrasse en beddegoed was absoluut fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester P - Mar 2020
Overall score
Rustige wegbreek van die gejaag.
Cecil S - Feb 2020
Overall score
Disappointment.
Hettie E - Feb 2020
Overall score
Baie rustig, mooi tuin, vriendelike ontvangs en baie gawe personeel.
Ingrid D - Jan 2020
Overall score
Convenient, warm reception, lovely stay.
Rozelle V - Jan 2020
Overall score
Uitstekende plek, sal vir enige iemand aanbeveel. Ons sal weer kom!
Henk S - Jan 2020
Overall score
Goeie diens.
Ian M - Jan 2020
Overall score
Was very nice.
Annelise D - Jan 2020
Overall score
Fantastiese ligging. Veilig. Wonderlike diens.
Daniel D - Jan 2020
Overall score
It's a quiet way to start your holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n rustige manier om jou vakansie mee te begin.
Dis 'n klein stukkie hemel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marli L - Jan 2020
Overall score
Baie nice, maar moet asb. Peaceful Sleep en Doom in kamers sit.
Danie M - Jan 2020
Overall score
Voel tuis.
Anneke F - Jan 2020
Overall score
Was rustig. Ons was baie tevrede. Diens was puik.
Maureen F - Jan 2020
Overall score
Wonderful!
Sreekumar N - Jan 2020
Overall score
Accommodation was excellent and worth it.
Stefanie S - Dec 2019
Overall score
Wow, baie lekker!
Channe P - Dec 2019
Overall score
Die verblyf is baie netjies en skoon, rustige omgewing.
Anneke N - Dec 2019
Overall score
Stil en rustig, mooi omgewing.
Nic H - Dec 2019
Overall score
Great hospitality.
Johan L - Dec 2019
Overall score
Uitstekend.
Pieter V - Dec 2019
Overall score
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Marita S - Dec 2019
Overall score
Spanningsvolle en teleurstellend.
Sarel J - Dec 2019
Overall score
Netjies, skoon, veilig en goeie diens.
Carma V - Dec 2019
Overall score
Die rustigheid van self!
Jaco G - Dec 2019
Overall score
The place was so cute.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plekkie was so oulik.
Dit was pragtig uiteengesit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques E - Dec 2019
Overall score
Baie vriendelik en behulpsame eienaar.
Annelise V - Dec 2019
Overall score
'n Baie genotvolle tyd.
Hannalie C - Dec 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ons het dit baie geniet by julle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annie B - Dec 2019
Overall score
Juweel in die middel van die Karoo!
Donavan S - Nov 2019
Overall score
Too short.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Te kort.
Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Pragtige omgewing ten spyte van droogte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris M - Nov 2019
Overall score
Very friendly reception, pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs, aangename verblyf.
Vriendelike ontvangs, gasvry, lekker oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tommie B - Nov 2019
Overall score
Die rustigheid van die natuur en omgewing was kalmerend.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie vir die mooi komplimente!
Willem W - Nov 2019
Overall score
Open plains and green, green grass within the sleeping area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oop vlaktes en groen, groen gras binne die slaap-area.
Dit was werklik 'n langpad-oase, die dorp is 7 min weg. Wimpy etc.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Dankie Willem, ons waardeer die terugvoer.
Valery H - Nov 2019
Overall score
Exceeded our expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het ons stoutste verwagtinge oortref.
Die privaatheid wat die kothuisie gebied het, was vir ons kosbaar. Die natuurskoon, sonsondergang, bokkies wat wei, die sterre in die naghemel, was alles waarvoor ons kon vra, en nog meer. Die feit dat die dorp binne trefafstand is, is ook 'n bonus. Die toegerustheid van die kothuis was ook hoogs waardeer. Ons sal beslis weer van Steenbokkie gebruik maak. Baie dankie aan Roana vir haar vriendelikheid en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Dankie Valery, ons waardeer die terugvoer.
Annelize C - Oct 2019
Overall score
Enjoyed the stay so much.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you, Annelize.
Neil S - Oct 2019
Overall score
Baie netjies, stil en mooi.
Scott P - Oct 2019
Overall score
Wonderful and very very hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik en baie baie gasvry.
Die mense is baie vriendelik en die plek is baie oulik en rustig. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helene B - Oct 2019
Overall score
Fantastiese gasvryheid.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie, Helene. Roanda is goud werd!
Deidre F - Sep 2019
Overall score
Netjies en ontspanne.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Hallo Deidre,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstel. Ons gee aandag daaraan.
Estelle M - Sep 2019
Overall score
Comfortable stay and lots of peace.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike verblyf en baie vrede.
Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamers was presies wat ons graag wou hê. Die swembad was ongelukkig heeltemal te vuil om in te swem, wat 'n groot teleurstelling was vir die kinders. Hul het dadelik aan die werk gespring om dit reg te stel, maar ons kon ongelukkig nie swem voor ons weer moes ry nie. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie, Estelle! Julle kan nou maar weer kom kuier!
Die swembad is uitgeverf en skitterblink vir die somer.
Wanda D - Sep 2019
Overall score
The kindest, most helpful people ever.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die vriendelikste, hulpvaardigste mense ooit.
Hoe wonderlik om laataand met 'n stukkende voertuig daar op te daag en dadelik word hulp aangebied en die voertuig herstel. Hartlike mense wat ons baie welkom laat voel het. Lekker gebraai aan ons Karoo-vleisie wat op die perseel beskikbaar is. En dan 'n groen grasperk en varings in die tuin en dit in die dorre Karoo.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Dankie vir die komplimente Wanda!
Wessel H - Aug 2019
Overall score
The accommodation was good, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was aangenaam, skoon en netjies.
Heerlike ruim en netjiese huisie. Beslis waarde vir geld. Kinders het die diere geniet. Sal graag weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet.
Hannie P - Aug 2019
Overall score
Rustig en netjies.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie Hannie.
Ons sien daarna uit om julle weer op Steenbokkie te ontvang.
Groete
Steenbokkie
Prof Kobus L - Aug 2019
Overall score
Baie aangename verrassing.
Read moreSteenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons probeer nog 'n wenresep uitwerk tussen besprekings en goeie klientediens. Jammer vir die misverstand met u bespreking.
Groete
Sunel
Natalia M - Aug 2019
Overall score
A clean, nice environment value for money place to stay.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you for your valued response. Travel safe and see you again soon.
Regards,
The Steenbokkie Team
Wilfred M - Aug 2019
Overall score
Waar jy rus vir enige gemoedstoestand vind.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie vir die mooi getuigskrif. Die Karoo doen almal se harte net goed. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Veilige reis,
Die Steenbokkie Span
Seona J - Jun 2019
Overall score
Fantastic.
Leone' K - Jun 2019
Overall score
Very pleasant accommodation and a clean, neat environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf in 'n skoon en netjiese omgewing.
Met aankoms is ons vriendelik verwelkom deur 'n springbok wat oral tuis is. Ons het baie lekker gebly en was beïndruk met die pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Callie O - Jun 2019
Overall score
Het meer verwag.
Hanlie A - Mar 2019
Overall score
Definitely not worth the costs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Definitief nie die kostes werd nie.
Alhoewel net 'n oornag-akkommodasie, wil mens darem waarde vir jou geld hê. In vergelyking met ander plekke se geriewe is Steenbokkie nie op standaard nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ester L - Mar 2019
Overall score
Baie skoon, netjies en rustig.
Annette H - Mar 2019
Overall score
Teleurstellend.
Rina L - Mar 2019
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Maklik gewees om roete na reservaat te kry, baie netjies en skoon, lekker geslaap en gerus op pad na ons bestemming, sal Steenbokkie beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andries G - Feb 2019
Overall score
Nice affordable accommodation in nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker bekostigbare verblyf in die natuur.
Die kamer was netjies met alles wat nodig was vir 'n goeie nagrus na 'n dag op die pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Euodia V - Jan 2019
Overall score
Heerlike Karoo-ervaring.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie.
Genevieve H - Jan 2019
Overall score
Lovely, relaxed environment.
Mari P - Jan 2019
Overall score
As always nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Soos altyd 'n aangename verblyf.
Baie aangename ervaring met geen problem en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna-marie C - Jan 2019
Overall score
Perfect stay after long journeys, quiet and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte verblyf na lang reis, rustig en pragtig.
Dit is 'n pragtige oase. Dit is heerlik om te ontspan na die lang pad. Die stilte is wonderlik. Die personeel is vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans L - Jan 2019
Overall score
Gemaklik en rustig.
Luanda V - Jan 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
As jy van stilte hou is dit beslis die plek. Dit is 'n ent uit die dorp as jy iets wil gaan eet. Die meubels en TV is oud. Kan gerus belê in in flatscreen. Die matrasse kan gerus vervang word. Baie ruim met eie kombuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deidre F - Jan 2019
Overall score
Dit was heerlik, rustig en baie gemaklik.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Baie dankie.
Roanda
Carolina L - Jan 2019
Overall score
Rustige atmosfeer.
Chantel L - Dec 2018
Overall score
Lekker.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you for staying at Steenbokkie, it was nice to host you and we look forward to seeing you again.
Chantelle D - Dec 2018
Overall score
Baie gerieflik vir mense wat met diere reis.
Read moreAnze P - Dec 2018
Overall score
Lovely! Everything you need!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik! Baie netjies en alles wat jy nodig het!
Baie vriendelik ontvang en chalet was regtig baie netjies, skoon en lekker koel met die aircons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you for your stay at Steenbokkie, we look forward to hosting you again.
Gerhard D - Dec 2018
Overall score
Very good, was nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed, was lekker.
Dit was aangenaam en die mense vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniel D - Dec 2018
Overall score
Rustige omgewing na 'n lang reis.
An-maree N - Dec 2018
Overall score
Value for money. Beautiful nature and animals on your doorstep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld. Pragtige natuur en diere op jou drumpel.
Baie vriendelike ontvangs. Regtig waarde vir geld. Skoon. Kinders sal mal wees oor die diere. Daar is bokke, perde, varke, hoenders ens. Die poue was pragtig, maar het my vroegdag reeds wakker gemaak. Lekker gestap in die Karoo-veld. Jy sal nie sommer beter waarde vir geld kry nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you for your stay at Steenbokkie, it was nice hosting you and we look forward to hosting you again.
Paul K - Dec 2018
Overall score
Very quiet open spaces, accommodation very well furnished.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie stil oop ruimtes, verblyf baie goed ingerig.
Kothuis baie goed ingerig ruim, diere om die huis maak dit baie interessant, stil oop ruimtes maak die atmosfeer aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you for your stay at Steenbokkie Nature Reserve, it was nice to have you stay and we look forward to seeing you again.
Miemie S - Dec 2018
Overall score
Stil en kalm, maar swak beddens en beddegoed.
Martin B - Dec 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Waarde vir geld en als wat ek nodig gehad het vir my reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you for staying at Steenbokkie, it was great hosting you and we hope to see you again.
Giel V - Nov 2018
Overall score
Absoluut waarde vir geld. Heerlik ruim, alles is daar, maar jy moet bereid wees om 5 uur op te staan. Die poue raas jou wakker.
Steenbokkie Nature Reserve's response
Thank you for staying at Steenbokkie, it was great hosting and we look forward to seeing you again.