The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Steenbokkie | TravelGround
+55

Steenbokkie

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 36 reviews for Steenbokkie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Wilna K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna K
With spouse/partner

Plek skoon, netjies, baie goeie toerusting met genoeg beweegspasie.

Pragtige tuintjie en lekker braaiplek, veral as seil afgerol is vir die wind.

Willien G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willien G
With spouse/partner

Dit is privaat en in die natuur maar nie ver afgeleë nie, heerlik stil en rustig.

Ons kan dit beslis aanbeveel vir 'n heerlike kuier.

Gerrit V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerrit V
Family with young children

Heerlik, gerieflik, skoon.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Skoon, netjies en so gerieflik met ons 2 klein seuns van 2 en 6. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig het, van 'n skêr, 'n wasmasjien en self vars suurlemoene reg langs die braai. Die eienaars is verskriklik vriendelik en hulpvaardig. Ek sal Steenbokkie definitief aan beveel.

Caren W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caren W
With spouse/partner

Pragtig, netjies, gesellig, lekker stil en rustig.

Ons het heerlik gekuier en als was silwerskoon, perfek en keurig ingerig. Daar is gerieflike onderdakparkeerplek en dit was lekker stil en eenkant. Die gesellige kuierstoep was net 'n bonus! Ons gasvrou was onmiddellik beskikbaar en baie vriendelik! Ons sal beslis weer wil kom en dan langer wil bly.

Marike T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike T
Individual traveler

Stil en rustig, netjies, goed ingerig.

Ek het baie lekker gebly. Die windbeskutte afdakarea met braaiplek is vir seker ‘n trekpkeister en ek het besonders lekker geslaap op ‘n goeie matras in ‘n rustige atmosfeer. Die paar skilpadjies in die tuin is ook te oulik.

Elrika E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrika E
With spouse/partner

Boeresjiek, modern en voel tuis.

Ons het baie baie lekker gebly. Daar is absoluut niks waaraan ons gasvrou nie gedink het nie. As jy enigiets benodig was dit daar. Van 'n skêr, vuuraansteker, Peaceful Sleep tot haardroërs in elke kamer. Die braai area was ons gunsteling met die gemaklike sitplekke en oulike dekor.

Dewald E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald E
Family with young children

Totaal en alles verras met die plek gewees. Die foto's doen die plek regtig nie justice nie. 100% bo verwagting gewees.

Skoon en netjies, baie mooi dekor en alles wat jy nodig het. Daar was tot blitz en hout, asook vuurhoutjies! Totaal en al onderwaardeer en ek sal die plek aan almal aanbeveel. Regtig alles wat jy aan kan dink was in die huis gewees. Fantastiese kuierplek by die braai onder dak en met die seil wat afgerol was het die wind en reën ons glad nie gepla nie. Vol DStv-pakket en alles. Regtig vêr bo verwagting gewees. Gaan beslis weer daar gaan bly en familie en vriende saamvat. Puik.

Stanley K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stanley K
Family with young children

Fantasties.

Daar is en word beslis baie gedoen om te verseker dat ’n baie hoë standaard gehandhaaf word met betrekking tot netheid en die plek is ten volle togerus met alles wat benodig word.

Pat V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pat V
With friends

Comfortable and enjoyable.

Appreciated the generous and good quality crockery, cutlery, cooking utensils etc. More than adequate. Beds comfortable, patio very protected and nicely furnished. Unfortunately views from whole cottage very limited - almost non existent, but as a base for visiting the local area it can't be bettered. Hosts very helpful, friendly and accommodating.

Edna L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna L
With spouse/partner

Excellent place and lovely host!

We had a lovely peaceful stay at Steenbokkie. Everything met our expectations.

Chantal A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal A
With spouse/partner

Fantasties, Voel soos jou eie tuiste.

Die verblyf is naby soveel besienswaardighede, restaurante en winkels. Jy voel onmiddelik tuis met aankoms. Dis n wonderlike verbkyf.

Isabel C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel C
Family with teenagers

Pragtig gerieflik.

Baie netjiese en veilige plek. Gerieflik. Genoeg van alles en ruim genoeg.

Zendre S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zendre S
With spouse/partner

Heerlike ligging om by al die mooi plekke van die Weskus uit te kom.

Super netjiese gastehuis. Volledig toegerus en nog 'n wonderlike behulpsame en vriendelike gasvrou.

Ronel K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel K
With friends

Rustig.

Rustig gekuier in die pragtige plekkie. Irene was so behulpsaam met alles, en ek het my verwonder aan al die mooi skilderye en tafels en sommer 50% van die plekkie wys haar liefde vir crafts. Air con in die huis sal wonderlik wees en 'n groot pluspunt want dit kan nogal warm raak. Pragtig, rustig en so 'n peaceful plekkie! Dankie, Irene, love jou plekkie.

Lize R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize R
With spouse/partner

Really a pleasure to stay there.

It is a beautiful, well-appointed unit that has everything one needs. It is clean and the owners are very friendly and helpful. Would definitely recommend it and stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was regtig 'n plesier om daar te bly.

Dit is 'n pragtige, goed ingerigte eenheid wat alles bevat wat mens benodig. Dit is skoon en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steenbokkie's response

Baie dankie Lize bly julle het julle tydjie weg geniet!

Steenbokkie
Hendrina R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrina R

Wonderlik.

Ons het dit baie geniet!

Daniel H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel H
Family with teenagers

Very nice and friendly with great relaxing atmosphere.

See rating.

Bernelee I - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernelee I
With friends

It was very nice and the owners were friendly and helpful.

I would definitely recommend Steenbokkie to others. The service and welcome we received was good and friendly. The cottage was neat and very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Ek sal steenbokkie definitief aan ander aanbeveel. Die diens en verwelkoming wat ons ontvang het was goed en vriendelik. Die huisie was netjies en baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steenbokkie's response

Baie dankie Bernalee bly julle het dit geniet!

Steenbokkie
Jana B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana B
With friends

Ongelooflik lekker en rustig.

Die rustigheid en omgewing is onbeskryfbaar. Die huis is netjies en baie goed ingerig. Die kuierarea is tops.

Steenbokkie's response

Baie dankie Jana, ons waardeer!

Steenbokkie
Corrie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie B
Family with teenagers

Elke rand werd en baie privaat.

Baie nice plekkie om in vakansie te hou of vir 'n wegbreeknaweek, nie te groot ook nie te klein nie. Awesome braaiplek wat kan toemaak as weer sleg is, net lekker gekuier.

Steenbokkie's response

Goeie dag Corrie,

Baie dankie vir die mooi review waardeer !

Steenbokkie
Sue B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue B
Family with young children

Wonderlike plekkie, oulik ingerig.

Wonderlike, oulike plekkie. Ons het baie lekker gekuier, en sal beslis weer kom kuier, en definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Steenbokkie's response

Baie dankie Sue, ek is baie bly julle het lekker gekuier kom gerus weer.

Steenbokkie
Annelize M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize M
With friends

Excellent place to stay.

I definitely recommend Steenbokkie. It's neat, quiet and peaceful.

Steenbokkie's response

Thank you, Annelize. I am glad you enjoyed your stay!

Steenbokkie
Philancia S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philancia S
Family with young children

Dit was baie aangenaam.

Dit was 'n intieme plek. Baie geskik vir 'n wegbreek met jou gesin. Die diens was uitstekend.

Steenbokkie's response

Baie dankie Philancia!

Steenbokkie
Tiaan D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan D
With friends

Uitstekend.

Sal definitief weer kom. Baie lekker.

Charlene V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene V
Family with young children

Great place to stay.

Great place to stay, very clean, very friendly and helpful and will definitely recommend to anyone interested. Irene was amazing and we enjoyed our stay immensely! We will definitely come back again!

Steenbokkie's response

Thank you Charlene.

Steenbokkie
Marietjie D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie D
Family with young children

It was tranquil and good for the soul. We had a nice stay at Steenbokkie.

The atmosphere was like home away from home. The patio was a nice place to socialise. It was close to all of the amenities, beaches and restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rustig en goed vir die siel. Ons het heerlik gekuier by Steenbokkie.

Die atmosfeer was soos 'n huis weg van die huis. Die stoep was 'n lekker kuierplek. Dit was naby aan alle geriewe, strande en restaurante.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steenbokkie's response

Dankie Marietjie.

Steenbokkie
Maryke H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Maryke H
With spouse/partner

Privaat, maar glad nie R1300 per nag werd nie. Geen lugreeling, min diefwering, motor onveiig, geen uitsig, yskas raas.

Uiters teleurgesteld! Ons kon eerder elders meer luuks vir korter gebly het.

Steenbokkie's response

Beste Maryke

Jammer dat dit julle ondervinding was, maar as u my profiel gelees het voor u bespreek het sal u sien dat ek nie 'n lugversorger het nie ook nie se dat ek 'n uitsig het nie die diewering word net by oopmaak vensters geinstalleer, parkering wys dat dit op straat is en in die 10 jaar wat ons hier woon het ons nog geen inbrake gehad nie as jul kar onveilig was sou dit vir jou genoem het. Jammer oor yskas, dis splinter nuwe yskas jul kan laat weet het en ons sou kom regstel het, die tarief is seisoen tarief dink nie dis buitensporig nie.

Steenbokkie
Abdullatief F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abdullatief F
Family with young children

Very neat and tidy, all amenities provided that's needed. Very friendly and welcoming.

See stars.

Steenbokkie's response

Thank you Latief.

Steenbokkie
Gizelle E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gizelle E
Family with teenagers

Plaasomgewing onbeskryflik mooi en rustig.

Ons het 'n baie aangename tyd spandeer by Steenbokkie en al die gerief gehad wat nodig was. Ons tienerseuns het die omgewing baie geniet met hul draf en fietsry. Die braaigeriewe was heerlik en lekker om by te ontspan.

Pieter L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter L

Rustig en ontspannend.

Springbokkie het voldoen aan die beskrywing soos geadverteer. Ons is voortdurend op hoogte gehou en vriendelik ontvang deur Irene. Die eenheid is ten volle toegerus en was baie netjies en skoon met ons aankoms. Die elektriese kombers was baie welkom gedurende die koeler nagte. Ten spyte daarvan dat dit aan die hoofhuis geleë is is die blyplek privaat met eie ingang en privaat parkering. Dit is baie stil met geen inmenging van die eiennaars nie. Dit is maklik bereikbaar en relatief na aan die dorp indien inkopies gedoen moet word.

Steenbokkie's response

Baie dankie Gizelle, ek is bly jul het dit geniet.

Steenbokkie
Xagene D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xagene D
With spouse/partner

Lekker rustig en baie mooi.

Goed toegeruste verblyf. Alles wat nodig is. Als baie skoon en netjies. Het lekker ontspan en gerus.

Alicha S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicha S
With friends

Steenbokkie is very peaceful, will definitely visit again.

The place is lovely, my friends and I enjoyed the peace and quiet and had a lovely visit together. I recommend Steenbokkie to everyone, it's a fantastic place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Steenbokkie is baie rustig, sal definitief weer gaan.

Die plekkie is baie lekker, ek en my vriende het die rustigheid trotseer en lekker saam gekuier. Ek beveel vir Steenbokkie vir almal aan, dit is 'n fantastiese plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meraldene L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Meraldene L
With friends

Rustige ontspanne verblyf.

Vriendelike ontvangs. Netjies en keurig gemeubileerde eenheid. Goed toegeruste buite kuierarea met braai. U sal nie 'n fout begaan om by Steenbokkie te boek nie.

Ashlene O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashlene O
Family with teenagers

Ons verblyf was fantasties!

Steenbokkie is 'n lieflike, rustige en gesellige plekkie! Irene is 'n wonderlike mens en baie gasvry en behulpsaam. Die plekkie was ten volle toegerus met als wat ons benodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Anci S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anci S
Family with teenagers

Rustig

Die plekkie was baie netjies maar vêr van die see af. Irene is 'n baie goeie gasvrou.

Trishka D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trishka D
With friends

It's a very nice, quiet place.

We'll stay here again someday. We enjoyed it very much. Regards.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis 'n baie lekker, rustige plekkie.

Ons sal weer eendag hier kom oorslaap. Ons het dit baie geniet. Groete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Steenbok Close, Olifantskop, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15bc03b36f45acce7b066ceb6efe72af20197af926ce9978993750b1589df33cbc6250ee1d8195485d748ec8887595488b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 36 5 1 5 12 Steenbok Close Olifantskop 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.058748016076 18.061788588955
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!