Stellenberg Guest Unit
Review Summary
Frank M - Jun 2022
Overall score
Fantastic customer support.
Hettie B - May 2022
Overall score
Wonderlike gasvryheid met besonderse fynere detail.
Lourette B - May 2022
Overall score
Home away from home.
James H - May 2022
Overall score
Baie lekker gebly.
Gustaff P - Feb 2022
Overall score
Die plek is regtig aanbeveelbaar. Dit het gevoel of ek baie meer kry as waarvoor ek betaal.
Hanri C - Feb 2022
Overall score
Perfeksie.
Almari C - Feb 2022
Overall score
Pragtige plek! Baie skoon en netjies.
Johannes V - Feb 2022
Overall score
Netjiese plek.
Miguel F - Feb 2022
Overall score
Attention to detail was a breath of fresh air.
Milinda W - Feb 2022
Overall score
Skoon, netjies.
Gerbrecht M - Jan 2022
Overall score
Ons kom terug!
Tamlyn D - Jan 2022
Overall score
Unforgettable.
Read moreHilda C - Dec 2021
Overall score
Beste plek om te bly in Stellenberg.
Anca E - Nov 2021
Overall score
Heerlike plekkie en diebare gasvrou en -heer.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Anca. Dit was lekker om jul pragtige familie te ontmoet en te akkommodeer. Ek is bly julle kon jul Kersinkopies afhandel. Ons hoop om julle weer te sien. Baie sterkte met die werk op die plaas. Vriendelike groete.
Diane P - Oct 2021
Overall score
A lovely cosy unit in a homely environment.
Stellenberg Guest Unit 's response
Thanks so much Diane - I appreciate the lovely review. So glad you had a good stay.
It was great meeting you and we look forward to see you and/or hubby again in the Cape!
All the best with business and Jhb.. Take care.
Edwin M - Oct 2021
Overall score
A warm and friendly atmosphere with a wonderful host. It was those small things, little snacks, Lindt on the pillows that made it special.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Edwin, Maryna en Raymond en natuurlik Luke die hasie!
Dit was lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer. Ek hoop dat ons met al die ekstras dit tog voldoende waarde vir geld kon maak. Die parkering is regtig so veilig as wat dit kan wees en die ingang kan gebruik word soos nodig, met kom en gaan soos gaste wil. Ek glo tog dat dit so veilig en gerieflik as moontlik is. Dankie en groete!
Beverley A - Sep 2021
Overall score
Accommodating owner.
Stellenberg Guest Unit 's response
Thanks so much Beverley and family. It was lovely hosting you and your really awesomely well-behaved doggo! All the best.
Abigail M - Sep 2021
Overall score
It was amazing.
Stellenberg Guest Unit 's response
Thanks so much Abigail - I appreciate it and am glad that you enjoyed your stay! Hope to see you again soon! Take care.
Colleen C - Aug 2021
Overall score
Neat accommodation, personal touches. An extra bonus - friendly hostess.
Read moreStellenberg Guest Unit 's response
An absolute pleasure to host you even though it was such a quick visit. Hopefully we can spoil you some more another time!
Thank you for the kind words and wonderful review, Colleen.
The parking is really as secure as possible and we have not ever had any problems. Thanks for the feedback.
Wayne B - Aug 2021
Overall score
Excellent!
Stellenberg Guest Unit 's response
Thanks so much, Wayne and it was lovely to meet and accommodate you. Hope to have you back in the Cape soon, the best place to be! You’re always welcome.
All the best.
Petrus S - May 2021
Overall score
5-ster
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie! Julle was 5-ster gaste en enige tyd weer welkom.
Theo S - Apr 2021
Overall score
Baie gasvry en heerlike braaigeriewe.
Stellenberg Guest Unit 's response
Groot plesier en bly julle het die bederfies geniet!
Laat weet gerus wat ons kan doen om die waarde vir geld en veiligheid verder te verbeter en 5-ster te maak!
Baie dankie.
Rozelle S - Apr 2021
Overall score
Baie gemaklik en voorwaar topdiens.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Rozelle en mede-gaste! Ek is baie bly julle het lekker gebly. Julle is meer as welkom. Groete!
Addy V - Mar 2021
Overall score
Ons het vir twee weke heerlik by die Stellenberg Guest Unit gebly.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Addy. Julle was ster gaste en is altyd welkom, maar ek hoop julle bly heerlik in jul nuwe tuiste.
Dankie vir jul mooi gesindheid en lekker gesels. Dit was ‘n plesier om julle te huisves. Baie groete
Johalet V - Mar 2021
Overall score
Lieflik!
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Johalet, ek waardeer! Dit was lekker om jou en Anlia te kon huisves. Hoop dit gaan baie goed met haar tennisloopbaan vorentoe en dat ons jul weer kan help in die toekoms.
Vriendelike groete.
Esme V - Mar 2021
Overall score
Gemaklik, skoon, baie ekstras.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Esmé, bly julle was gemaklik en het die ekstras geniet.
Ons aktiewe Gemeenskapspatrollie en ADT patrollie maak dit so veilig as wat ons kan in die omgewing en ons het ook gewapende reaksie van die sekuriteitsmaatskappy. Was nog altyd gelukkig om nog nie probleme te gehad het nie.
Dankie en groete.
Debbie M - Mar 2021
Overall score
Was baie rustig en vreedsaam, het die stilte baie geniet.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Debbie. Ek waardeer die terugvoer en gradering.
Alta V - Dec 2020
Overall score
Skoon, gerieflike oornagverblyf.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Alta, waardeer!
Wilma V - Sep 2020
Overall score
Heerlik ontspanne, rustig.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Wilma, dit was lekker om jou te akkommodeer en leer ken.
Baie groete!
Shaun S - Jan 2020
Overall score
Very welcoming and neat, secure and a lovely place to stay.
Amelia K - Aug 2019
Overall score
The best service yet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste diens nog.
Die eienaars is gesteld op goeie diens en gaan uit hul pad om jou gemaklik en gerieflik te laat voel. Absoluut omgee mense. Baie dankie. Def waarde vir geld. Dankie vir al die bederfies vir die kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sue-anne L - Jul 2019
Overall score
A must.
Lammie F - Jul 2019
Overall score
Huis van die huis af.
Cheryl L - Jan 2019
Overall score
Huis weg van die huis af.
Deroshnee M - Nov 2018
Overall score
A perfect home away from home.
Claudia L - Oct 2018
Overall score
It is a peaceful place and very easy and quiet.
Elanie J - Oct 2018
Overall score
Baie rustige en aangename plek waar mens baie tuis voel.
Karin V - Jul 2018
Overall score
'n Absolute treat.
Read moreHelenette U - May 2018
Overall score
Lovely, stylish, relaxing and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, stylvol, rustig en baie sentraal.
Sal dit beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petrus Johannes F - May 2018
Overall score
Gerieflik.
Marjoleine C - Apr 2018
Overall score
A fantastic experience!
Lizette L - Mar 2018
Overall score
Friendly and hospitable people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike en gasvrye mense.
Ons was baie gasvry ontvang, plek is pragtig gemeubileer en dis baie skoon. Ons het elkeen 'n geskenkie ontvang. Sal Stellenberg Guest Rooms by enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles P - Jan 2018
Overall score
Perfekte slaapplek met goed aparte sitkamer en goed ingerigte ontspanningsarea.
Matt P - Jan 2018
Overall score
Pa, tienerseun en vriend vir 2 aande.
Jeanette L - Jan 2018
Overall score
Baie vriendelik en netjiese plek. Baie goeie diens. Sal beslis weer daar bly.
Helene G - Dec 2017
Overall score
Ons het tuis gevoel.
Read moreLance O - Dec 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Baie aangenaam en snoesige klein plekkie, Uanita jy is die beste, sal beslis weer kom, belowe, dankie vir 'n lekker tyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Lance en gesin, julle is pragtige mense en ek sal julle enige tyd terug verwelkom en bederf. Dankie vir julle mooi gesindheid julle was uitstekende gaste gewees. Sien weer.
Juan-mare D - Dec 2017
Overall score
Great value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld.
Pragtige plekkie, awesome mense - so gasvry en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel! Regte mens-mense. Sal definitief weer daar gaan kuier. Dankie julle!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Juan-Marè en Nel, met julle pragtige meisies, dit was so lekker om julle te ontmoet!
Baie bly julle het lekker gebly, dit was net ‘n plesier om julle te hê. Jammer dat dit so kort was, hoop om julle gou weer te sien.
Baie groete!
Don & Dalene T - Dec 2017
Overall score
Ongelooflik netjies.
Read moreStellenberg Guest Unit 's response
Dankie vir die terugvoer Dalene, ons waardeer dit en is so bly dat julle lekker gebly het. Jammer vir enige ongerief rakende die feit dat die eenheid nie 'n kombuis het nie, ons adverteer dit net as ‘n gastekamer. Ons eie kombuis enige tyd beskikbaar indien nodig. Ons het intussen die televisie gekoppel en daar is nou beperk te DStv en musiek beskikbaar
Dankie en groete
Clifford S - Nov 2017
Overall score
Could not ask for better!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Kon nie vir beter vra nie!
Dit was wonderlik om daar te bly. Die plek was groot, baie skoon en ons het baie gemaklik gevoel. Daar was lekker beskuit vir koffie en ook vars vrugte en sap in die yskas. Uanita was so vriendelik en ons het baie lekker gesels. Die kamer, badkamer en extra TV-kamer is groot en was baie privaat en niemand pla jou nie. Daar was ook genoeg plek om jou tas uit te pak, sodat ons nie uit 'n tas hoef te lewe nie. Daar was so baie extra goed wat sy in die woonstel gesit het vir ons om te gebruik. Dit is regtig waarde vir geld en ons sal weer daar bly as ons terug gaan Kaap toe. Ons het klaar vir ander al vertel van die plek en hoe lekker ons daar gebly het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie baie Dankie vir die mooi resensie, Clifford! Ek waardeer dit en dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Hopelik kan julle volgende keer vir langer kuier en is dit nie onder hartseer omstandighede nie, maar eerder vir vakansie of goeie tyding...
Ons verwelkom julle enige tyd terug!
Baie groete en sterkte met die werk.
Carol B - Nov 2017
Overall score
They really went the extra mile for us.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik baie moeite vir ons gedoen.
Ongelooflik! Sal weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Carol, ek is bly ons kon julle so bietjie bederf.
Julle is enige tyd en altyd welkom. Julle was wonderlike gaste om te hê. Weskus warmte-mense.
Alwyn K - Oct 2017
Overall score
Quaint little place with hospitable hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike plekkie met gasvrye mense!
Het lekker gebly in 'n veilige, stil omgewing en is bederf met oulike eet- en badgoedjies. Was baie spesiaal en sal definitief in die toekoms weer daar oorbly. Sal dit ook aanbeveel by vriende en familie. Baie Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie Dankie en is bly julle het lekker gebly, asook die bederfies geniet.
Laat weet gerus wat ons kan doen om die diens en netheid vir julle optimaal te maak.
Sal julle graag weer verwelkom en net verbeter op die vorige ervaring.
Groete.
Genevieve J - Sep 2017
Overall score
Quiet peaceful undisturbed and private. Lovely well-behaved dogs. Delicious rusks.
Stellenberg Guest Unit 's response
Thanks very much, Genevieve. Glad you had a good stay! It was lovely meeting you. Keep well.
Juan J - Sep 2017
Overall score
Awesome tyd by 'n stunning Guest Room.
Stellenberg Guest Unit 's response
Dit was great om julle te ontmoet, Juan en Chanel! Julle is stunning mense en ons hoop regtig om julle weer te sien. Baie Dankie ook aan julle, dit was net 'n plesier om julle te hê, ons is so bly julle het lekker gebly. Alle sterkte met julle huis - hoop alles is weer 100% in geen tyd! Lekker bly in julle eie plek.
Baie groete.
Lizel S - Sep 2017
Overall score
Peaceful residential area makes you feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige woongebied wat jou tuis laat voel.
Ons het baie tuis gevoel by julle. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie dankie Lizél! Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Chelaine A - Aug 2017
Overall score
What a find! Highly recommended. Don't even look anywhere else.
Read moreStellenberg Guest Unit 's response
Oh wow, thank you so much Chelaine and family for the lovely review. It was a privilege to accommodate you and your human-, as well as pet family.
You were such great guests and all just a pleasure. We really appreciate the words.
We look forward to seeing any of you again.
Petro B - Jul 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Met aankoms was ons warm ontvang en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie Dankie Petro, Manie, Deon en Pixie!
Clarien R - Jul 2017
Overall score
Verblyf was uitstekend.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie Dankie Clarien! Ons is so bly jul het lekker gebly en dat ons jul kon akkommodeer.
Jacques E - Jul 2017
Overall score
Uitstekende diens vir 'n uitstekende prys.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie Dankie Else-gesin - dit was lekker om jul te ontmoet en te kon akkommodeer! Hoop ons sien jul gou weer. Die Kaap wag vir julle!
Christie H - Jul 2017
Overall score
Wonderful two nights and the host is very welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike twee aande daar gebly en die gasvrou is baie verwelkomend.
Die kamer en leefarea van die gaste-eenheid was uiters skoon en netjies en ek en my kat het tuis gevoel vir die twee dae wat ons gebly het. Die leefarea is ruim en goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stellenberg Guest Unit 's response
Baie Dankie Christie! Ons verwelkom jou enige tyd weer terug. Lekker bly in Pretoria.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome