Sterland Annex
Review Summary
Hendrie G - Mar 2020
Overall score
Lekker en rustig.
Sterland Annex 's response
Dis ons voorreg om u te verwelkom op ons mooi dorp!
Leon En Dorothy L - Feb 2020
Overall score
Net vir slaap bedoel.
Sterland Annex 's response
Dankie dat u die rustige omgewing geniet het. As daar dalk stof was, is dit omdat die wind so kwaai gewaai het die afgelope tyd. Ons beleef steeds `n ongekende droogte alhoewel die dorp water het met beperkings.
Marinus F - Jan 2020
Overall score
Uit die boonste rakke.
Sterland Annex 's response
Wat is lekkerder as `n Karoo tjoppie op die kole - dankie dat u dit geniet het!
Willie D - Sep 2019
Overall score
Swak.
Sterland Annex 's response
Willie, die Annex word baie duidelik geadverteer as `n klein en-suite kamer, maar u het tog die gerief van u eie yskas, mikrogolf en goeie selekteerde DStv.
Klaus Z - Aug 2019
Overall score
The accommodation in general was satisfying.
Sterland Annex 's response
Thank you for enjoying Annex!
Phillip C - Aug 2019
Overall score
Small, neat and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Klein, netjies en gemaklik.
Die bespreking en inklok was maklik en aangenaam. En die verblyf, Annex, was klein, maar netjies en goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Annex 's response
Dankie dat u die verblyf geniet het - kom kuier gerus weer!
Minette N - Jul 2019
Overall score
Professional service, beautiful, clean, cozy, perfect accommodation where they meet all your needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Professionele diens, pragtige, skoon, snoesige, perfekte verblyf waar hulle in al jou behoeftes voorsien.
Sterland herinner jou selfs daaraan om die ketel te vul omdat water dalk kan vries in pype. Verwarmers was aan. Spesiale moeite met fyner detail. Alles was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Annex 's response
Goeie dag Minette,
Dankie dat u ons Karoo so geniet! Dis ons voorreg om u te bederf.
Neil V - Jun 2019
Overall score
Groot verrassing.
Sterland Annex 's response
Dit doen ons harte goed om te hoor u het die pragtige Karoo so geniet.
Hannes V - Jun 2019
Overall score
Rustig, knoesig.
Sterland Annex 's response
Dankie dat u die verblyf geniet het!
Jaco V - May 2019
Overall score
Knus verblyf, maar kan beknop begin raak.
Sterland Annex 's response
Die Annex is werklik baie populer en menige gaste het daar oornag omrede dit so `n spesiale bekoring het.
Ja, dis nie baie ruim nie, maar ons gee vir u die beste. Die matrasse wat ons by al ons gastehuise gebruik is puik gehalte en afkomstig van die Skool vir Blindes op Worcester. Daar is elektriese komberse onder die lakens en die lyne mag maak dat u ongemaklik slaap as u dit nie gewoond is nie.
Daar is beslis geen water wat loop nie en die enigste logiese rede is die buurman se dam wat water uit die boorgat pomp. Die huisie is soos op `n plaas en weg van lawaai. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te ontvang.
Susan V - Aug 2018
Overall score
Oulik, egter baie klein!
Niel B - Aug 2018
Overall score
Nie baie gelukkig met geriewe nie.
Sterland Annex 's response
Niel, ons is bly die verblyf in die Annex was skoon en warm. Die knoppe op die matras is die warmkombers wat u nog beter laat slaap het.
Estelle V - Jul 2018
Overall score
Gemaklike verblyf vir enkelpersoon of paartjie vir 'n nag of 2.
Read moreSterland Annex 's response
Beste Estelle,
Sterland Annex word geadverteer as `n klein en-suite kamer en dis hartseer dat u die stoele kritiseer terwyl ons dieselfde versoek gehad het toe daar nie stoele was nie.Die reël met die skottelgoed is daar want nie alle besoekers eerbiedig die versoek om die gastehuis te laat in die toestand wat u dit kry nie.
Met die onsekerheid oor Eskom, is daar ook `n warmwatersak om die moontlike koue lekker te maak en gasbottel met `n klein keteltjie vir `n stomende koppie koffie. Ons as gastehuis moet vir u as gas voorsorg tref dat u gelukkig is in alle omstandighede en daarom verskaf ons `n waaier en verwarmer.
Neville C - Mar 2018
Overall score
Stil en rustig.
Sterland Annex 's response
Dankie, Neville, ons hoop julle het die besoek aan Sutherland geniet.
Marietjie S - Nov 2017
Overall score
Sterland Annex is 'n netjiese, skoon, piepklein "nessie" aan die kant van die dorp waar besondere aandag aan detail gegee is.
Dalene L - Oct 2017
Overall score
We enjoyed the braai spot at the house and everything was neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die braaiplek by die huisie baie geniet en alles was netjies.
Ons sal beslis weer die Sterland Annex gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Annex 's response
Baie dankie dat u ons verblyf geniet het. Ons sien uit na 'n verdere kuier in die toekoms.
Charles H - Sep 2017
Overall score
Skoon en netjies. Baie rustige dorpie.
Elsa M - Sep 2017
Overall score
Overnight at Sterland Annex.
Jan V - Sep 2017
Overall score
Lekker.
Sterland Annex 's response
Ons deel graag ons vreugde om op so 'n mooi dorp te kan woon.
Attie J - Aug 2017
Overall score
It's very private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is beslis privaat.
Ons is deur Jurg verwelkom en hy het ons bederf deur selfs die verwarmers aan te skakel. Dit is klein maar gerieflik en die ontbyt by die "White house" ook heerlik. Vir ons pensionarisse wat na die sterre gaan kyk het, was dit 'n 2de "Honeymoon" plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise H - Aug 2017
Overall score
Warm bed en warm water!
Sterland Annex 's response
Ons wil graag al ons gaste gelukkig hou en waardeer die mooi woorde.
Corna W - Jun 2017
Overall score
Perfect overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir oorslaap.
Veilige parkering en lekker braai wat ons gebruik het. Dit was ook gerieflik dat daar koffie en tee was. Dankie vir die elektriese kombers en verwarmers. Die ontbyt by The Whitehouse Inn (ingesluit by die verblyf by Sterland Annex) was heerlik. Vir een nag, is hierdie eenheid perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Annex 's response
Dankie dat u die verblyf geniet het, kom kuier gerus weer.
Soria A - May 2017
Overall score
A cosy oasis.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Snoesige oase.
Die sterrekyk saam met Jurg was asemrowend, moenie dit misloop nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Annex 's response
Beste Soria,
Dankie dat u die tyd hier saam met ons kon geniet!
Groete,
Jurg
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Plein Straat, Sutherland, 6920, Northern Cape
- All ages welcome