Sterland Skrywershuisie
Review Summary
Elsabe H - Jan 2020
Overall score
Peaceful visit, and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige kuier, en netjiese verblyf.
Aangename verblyf, omgewing stil. Netjies en skoon. Het ons kuier in Skrywershuisie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Skrywershuisie's response
Elsabe, baie dankie dat u die kuier geniet het!
Adriaan V - Jan 2020
Overall score
Lieflike plekkie. Vriendelik ontvang. Goed ingerig en geleë.
Warrick S - Sep 2019
Overall score
Very clean & well appointed.
Sterland Skrywershuisie's response
Thank you for enjoying your stay! We always want our visitors to leave with a happy heart.
Eli B - Aug 2019
Overall score
Die kaggeltjie op 'n koue wintersaand was 'n wenner!
Sterland Skrywershuisie's response
Ons is bly u het die verblyf geniet en dat u sal verlang om weer te kom kuier!
Callie B - May 2019
Overall score
Pleasant and acceptable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en aanvaarbaar.
Die plek is mooi en skoon. Beslis aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Skrywershuisie's response
Baie dankie dat u die verblyf en gesonde Karoo lug geniet het.
Ina V - Mar 2019
Overall score
Met koffie in my hand, weggesak in 'n stoel, kon ek verstaan waarom mense die stad se gewoel opgee vir n klein dorpie se vrede.
Sterland Skrywershuisie's response
Dis vir ons in die Karoo altyd so lekker om te hoor dat `n stedeling die omgewing so baie geniet en met `n positiewe gevoel die dorp verlaat. Kom gerus weer kuier en swem.
Margie G - Dec 2018
Overall score
Skoon, baie goed ingerig, wonderlike gasheer.
Sterland Skrywershuisie's response
Baie dankie dat u die verblyf en omstandighede geniet het, kom kuier gerus weer om die batterye te laai.
Andrew B - Jul 2018
Overall score
A place that our family will definitely visit again.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Plek wat ons gesin beslis weer sal besoek.
Die huisie is die perfekte "selfsorg" wegbreek-plek. Ons het niks kortgekom nie. Selfs die gekraak van die beddens het ons gesien as deel van die ervaring en die kaggeltjie het mooi gewerk sonder om die huisie toe te rook. Miskien sal dit nie 'n slegte idee wees om 'n haan bo-op die braai se skoorsteen te sit nie. Die wind uit die Noorde druk nogal die rook redelik uit. Baie dankie vir Oom Jurg se vriendelikheid en die vertroue wat hulle in vreemde mense sit - sê baie van hul goeie karakter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Skrywershuisie's response
Dankie dat u Skrywershuisie geniet het. 'n Haan op die skoorsteen staan stokstyf in die winter met ons koue en het net eenvoudig die teenoorgestelde uitwerking.
Hendrik U - May 2018
Overall score
Verbasend luuks vir Sutherland, en teen daardie prys!
Sterland Skrywershuisie's response
Dankie Hennie, ons is bly julle het die kuier geniet.
Rina S - May 2018
Overall score
Unieke ervaring.
Sterland Skrywershuisie's response
Hartlik dankie vir die mooi kommentaar. Ons sien uit na u volgende besoek.
Adell B - Jan 2018
Overall score
Gemaklik.
Sterland Skrywershuisie's response
Dankie dat u die vrede van die Karoo kon geniet.
Jessica V - Dec 2017
Overall score
'n Karoohuisie onder pragtige sterre!
Sterland Skrywershuisie's response
Sterland Karoo gasvryheid kos niks en ons is bly u het die verblyf geniet.
Estelle P - Aug 2017
Overall score
Had a nice time, fireplace, electric blankets and heater keep you warm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, kaggel, elektriese komberse en verwarmer hou jou warm.
Baie oulike 2 slaapkamer, 1 badkamer huisie met kaggel. Heerlik gebly en warm geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Skrywershuisie's response
Dankie dat u dit geniet het en vir die goeie wense.
Roelof D - Jul 2017
Overall score
Upon arrival the heaters in the house were already turned on - as a family we really appreciated that.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Met aankoms was verwarmers in huis reeds aangeskakel - waardeer deur res van familie.
Pragtige ou huisie met genoeg komberse vir almal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Skrywershuisie's response
Baie dankie dat u ons verblyf gerieflik gevind het en die mooi Karoo geniet het!
Ruth S - May 2017
Overall score
It was just lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was net baie, baie lekker!
Uitstekende diens van LekkeSlaap. Die hele Sutherland besoek van die begin tot die einde was 'n onvergeetlike ervaring. Daar is soveel om te sien en te doen! Ons sal beslis weer en weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sterland Skrywershuisie's response
Ons is bly ons kon die naweek aangenaam maak, kom kuier weer!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Plein Street, Sutherland, 6920, Northern Cape
- All ages welcome