Dullstroom Accommodation at StoneFly Cottages | TravelGround
+16

StoneFly Cottages

80 reviews
Self Catering

Review Summary

3.8 out of 5from 80 reviews for StoneFly Cottages
Cleanliness
4.3/5
Service
4.0/5
Location
3.2/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.9/5
Dwayne B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dwayne B
With spouse/partner

Was lekker, kort net meer messe, vurke en lepels.

Lekker gebly. Kaggel is 'n wenner! Stort lek en die hele badkamer was vol water na ons gestort het. Kort steak messe, meer vurke en lepels en braaitang.

Luzaan B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Luzaan B
With spouse/partner

Expectations were too high.

Not a bad room, except for the fact that we could hear the guy snoring next door. Few lights were blown. Bath and shower can definitely be bigger for the amount of bathroom space. No cleaning services (please warn people beforehand - I will gladly make my own bed) and pack my own cleaning products. Rather an overnight cottage than an around-the-fire cottage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verwagtinge was te hoog.

Nie ‘n slegte kamer nie, behalwe vir die feit dat ons die ou langsaan se gesnork kon hoor. Paar ligte was geblaas. Bad en stort kan definitief vergroot word vir die aantal badkamerspasie. Geen skoonmaakdienste (waarsku mense net vooraf asb. - maak met liefde my eie bed op) en pak my eie skoonmaakmiddels in. Eerder oornag as rondom-die-vuur-kuier cottage.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stuart M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stuart M
With friends

Baie lekker vir 'n wegbreek. Als wat nodig is, netjies en veilig.

Heerlike wegbreek naweek gehad. Geen probleme ondervind met warm water. Kaggel 'n wenner. Kastige lawaai van township glad nie so erg. Pad na StoneFly ook glad nie so erg soos wat sekere mense beweer, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Isak V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Isak V
With spouse/partner

Baie oulike cottage en goeie waarde vir geld, ek sal vir seker weer daar gaan inloer.

Ek het my verblyf by StoneFly Cottages baie geniet, die ontvangs en plek was baie netjies gewees. Dit was baie rustig en ek kon lekker rus. Dit is lekker naby als en die opsigter is baie vriendelik en lig mens in oor wat daar als is om te doen. Die kort stukkie grondpad is wel 'n bietjie ongemaklik.

Awie E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Awie E
With spouse/partner

Naby informele nedersetting, hulle die hele Vrydagaand musiek gemaak en jy kon dit duidelik hoor.

Saterdagoggend was daar geen water nie. Grondpad is baie lelik na StoneFly. Binne die chalet was dit skoon en netjies asook die kaggel het baie gehelp met die koue.

Rick L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Rick L
With spouse/partner

Baie lekker maar weet nie of dit R 1700 werd is nie.

Baie mooi en netjies. Daar is egter geen TV of lugversorging nie en die plek is baie naby aan die plakkerskamp. Behalwe vir dit het ons baie lekker gebly, maar vir dieselfde prys kon ons baie beter plek gekry het.

Amanda D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Amanda D
Family with teenagers

Glad nie die geld werd wat betaal is nie. Plek se goed het nie gewerk nie. Swak!

Ek is glad nie tevrede met wat ek betaal het en wat ons gekry het nie. Niks het gewerk nie.

Lynette O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette O

Aangenaam en rustig.

Roetewysers onduidelik.

Tharin V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tharin V
With spouse/partner

Value for money, beautiful, quiet.

It was modern, clean and tidy with the basic facilities in the kitchen. It was very quiet and Elsie was easily accessible. It was a very nice experience and would recommend it any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld, mooi, rustig.

Dit was modern, skoon en netjies gewees met die basiese geriewe in die kombuis. Dit was baie rustig en Elsie was maklik bereikbaar gewees. Dit was 'n baie lekker ervaring en sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzel K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Suzel K
With spouse/partner

Expected more value for my money.

Cottage was dusty. Cutlery and crockery weren't there in full sets. We didn't have enough warm water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het meer waarde verwag vir my geld.

Kothuis was stowwerig. Eetgerei en breekware was nie volledig nie. Ons het ook nie genoeg warm water gehad nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Andries B
With spouse/partner

Nie goed nie.

Geen roete-aanwysings. Pad baie sleg! Geen ligte in kompleks. Tekort aan kombuisware. Geen stoele om op te sit nie! Geraas op die dak van Kothuis 1.

Bianca H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bianca H
With spouse/partner

Cosy and romantic.

I love this cottage. The fireplace was the best thing of it all, and we had hot water all the time! The only bad thing is the noise from the other room, we could hear the guy next to us coughing the whole night through. That made us very uncomfortable.

Francois P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois P
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en baie welkom gevoel.

Ons het werklik lekker gebly by StoneFly Cottages. Dit is skoon, stil en net wat 'n mens nodig het as jy vir 'n naweek wil wegkom uit die stad. Dit is lekker om geen TV te sien nie, en net na die kaggelvuurtjie te lê en luister. Ons sal vir seker weer terug wees.

Gerrit S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit S
With spouse/partner

Koud, maar snoesig te danke aan die kaggel.

Kombuisware soos toaster en ekstra bakke, skerp messe ens. sal handig wees, tang vir die kaggel, uitlaat van die kaggel op die dak moet vasgeskroef word of elke seisoen behandel word vir roes, want dit raas snags as die wind waai. Die aanwysings na die eenhede toe moet nagesien word want daar is 'n beter pad wat lei van die hoofpad af wat beter geskik is vir alle voertuie.

Diederik D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Diederik D
With spouse/partner

Ongelooflik rustig en baie mooi.

Heerlike plekkie om te oornag, die kaggel skep 'n wonderlike atmosfeer. Voel of jy op die plaas gaan kuier. Baie dankie, dit was heerlik.

Marlene P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marlene P
With spouse/partner

Baie skoon en gerieflik, net sleg geleë en slegte pad tot daar.

Verblyf was rustig, behalwe vir geraas vanaf lokasie. Alles was baie skoon en netjies en gerieflik. Heerlik vuurgemaak en vleis gebraai met hout wat voorsien is. Pad na verblyf was net baie sleg, onherbergsame area.

Lynn E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn E
With spouse/partner

We had a lovely, relaxing stay and found the price affordable for a 2 night stay. Thank you.

Stonefly was comfortable, relaxing and had all we needed for a 2 night stay. It was good to see an electric blanket and a fireplace for colder stays in Dullstroom.

Mariette P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Mariette P
With spouse/partner

Terleurstellend.

Nie in Dullstroom woongebied maar buite die dorp naby township. Buite aansig foto's kan gerus opgedateer word en plek het verf buite dringend nodig.

Andre C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Skoon en baie rustig.

Rustige atmosfeer. Skoon en netjies. Lekker wegbreek van die stad.

Jan Hendrik H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jan Hendrik H
With spouse/partner

Opgraderings is in orde.

Mooi plekkie, maar hul kan doen met nuwe beddens, ek as swanger vrou en selfs my man kon niks slaap nie.

Connie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Connie V
With spouse/partner

Ons sal nooit weer daarheen gaan nie.

StoneFly Cottages is langs 'n raserige gebied. Vandat ons daar gekom het vir 2 dae en 2 nagte is daar musiek gemaak. Die geraas was so erg ons kon nie slaap nie. Geriewe was onvoldoende. Geen TV. Ons het ook nie veilig gevoel nie.

Trudie K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie K
With friends

Beautiful and new.

Lovely atmosphere and beautiful cottages.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en nuut.

Heerlike atmosfeer en pragtige cottages.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Genevieve D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Genevieve D
With spouse/partner

Baie netjies, mooi en gemaklik.

Die huisie was baie gemaklik en netjies. Alles werk met gas en daar is 'n kaggel wat baie benut was op 'n koue Dullstroom aand. Die badkamer is netjies alhoewel geen was produkte gegee was nie so mens moet maar als bring. Daar is 'n klein yskassie maar geen water is gegee nie. Die kamers is ook baie naby aan mekaar so as jou bure kuiergaste het sal dit nogal mens uit die slaap hou.

Sj S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sj S
With spouse/partner

Perfect! Peaceful, neat!

We had such a lovely time there. Very neat and nice setup. We will definitely come back! Andre is very pleasant and helpful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek! Rustig, netjies!

Wat 'n heerlike tyd wat ons hier gehad het. Baie netjies en oulik uitgelê. Ons sal vir seker terug wees! Andre is baie aangenaam en behulpsaam!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carelia S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carelia S
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Die kaggel het die hele vertrek verhit. Ligging naby 'n plakkerskamp maar ons het nie onveilig gevoel nie. Andre was baie gaaf!

Gerrit O - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerrit O
With spouse/partner

Nice and quiet!

Kindly received. Unit very clean and quiet. Close to Township, was noisy last night but acceptable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker rustig!

Vriendelik ontvang. Eenheid baie skoon en rustig. Naby geleë Township was raserig die laaste nag maar tog aanvaarbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eddie S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eddie S
With spouse/partner

Cosy and affordable.

Andre is friendly and accommodating. Affordable and cosy accommodation, great value for money. Would recommend.

Shané L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Shané L
With spouse/partner

It was amazingly nice.

Fantastic! Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ongelooflik lekker.

Fantasties! Sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jeremi R - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jeremi R
With friends

Good accommodation with friendly reception and all facilities available. The road that leads to the accommodation is quite terrible.

Great experience, all facilities availalbe. Friendly hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf gewees met vriendelike ontvangs en alle geriewe beskikbaar. Swak pad na verblyf.

Baie goeie ondervinding met alle geriewe beskikbaar. Vriendelike gashere.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Dirk B
With spouse/partner

Very noisy close to the informal establishment and no TV in the unit.

The dirt road leading to the destination was very poor, the noise from the informal establishment was very disturbing and there was no TV in the unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie raserig gewees naby die informele nedersetting en geen TV in eenheid vir afleiding.

Die grondpad na die bestemming was baie sleg, die geraas vanaf die informele nedersetting was uiters steurend en daar was geen TV in die eenheid nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ryno D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ryno D
With spouse/partner

Home away from home.

What a nice place to just go and rest in peace. Rooms are stunning, was nice not to have a TV. Would recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Home away from home.

Dit was 'n baie lekker rustige plek om net te gaan rustig wees. Kamers is stunning, lekker om nie 'n TV te hê nie. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carl B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carl B
With spouse/partner

Lovely.

It was really nice there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Dit was baie lekker daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trevor H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor H
With spouse/partner

Beautiful, clean, quiet, and close to everything, Andre is kind and helpful.

Easy to us LekkeSlaap, to pay and to get feedback. The accommodation is also up to standard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi, skoon, stil en naby aan alles, Andre is gaaf en behulpsaam.

Maklik om deur LekkeSlaap te bespreek, te betaal en terugvoer te kry. Die verblyf is ook op standaard vir die prys wat jy betaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrit M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit M
With spouse/partner

Pleasant.

Equipped with all the necessities. Helpful and friendly owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam.

Die nodige was daar gewees. Die eienaar was behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alma G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alma G
With friends

Very peaceful and friendly service.

We were pleasantly surprised with the friendly service of the guest manager he went out of his way to make us feel welcome. The facilities is of high standard - there was one thing that was a big struggle for us and our guests: The showers are not nice to use at all - the extention from the wall to the shower-head was too long. When one opens the water to showers half of the water goes outside the shower cubicle onto the floor.

Theresa B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theresa B
With spouse/partner

Neat and modern.

The unit is modern with all the necessary equipment for self-catering. Helpful, friendly owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en modern.

Die eenheid is modern met alle nodige toebehore vir selfsorg. Eienaar hulpvaardig en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Edward O - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward O
With spouse/partner

Perfect accommodation when visiting Dullstroom.

Stone Fly Cottage is a lovely place to stay when visiting Dullstroom. It is calm, clean and everything one needs for a great breakaway weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte blyplek wanneer jy Dullstroom besoek.

Stone Fly Cottages is 'n baie lekker plek om te bly wanneer mens Dullstroom besoek - dis rustig, skoon en het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreeknaweek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Niki K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Niki K
With spouse/partner

Great value for money.

Only stayed here one night as I was passing through Dullstroom, but was very impressed with the cottage - really liked the design and finishing. Will definitely consider staying here again if I am in Dullstroom.

Anton O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton O

It was lovely!

I would recommend StoneFly to anyone wanting to sleep soundly. You can braai in peace and quiet. Early the next morning you are woken by the crowing and clucking of chickens. It was lovely, thanks to the owners. They were so friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik!

StoneFly kan ek aanbeveel vir enige persone wat lekker wil slaap. Dit is lekker stil en jy kan 'n braai maak en die stilte geniet. Vroeg die volgende oggend maak die gekraai van hoenders jou wakker. Dit is heerlik, baie dankie ook aan die eienaars. Hulle was vreeslik vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawid D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid D
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly!

Tanya M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tanya M
With spouse/partner

Cosy and neat.

All you need for a weekend away, units are clean and has a lovely fireplace. Mangers are very friendly and accommodating, will definitely recommend StoneFly to friends and family.

Sebastian J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sebastian J
With spouse/partner

Very neat, quiet an serene.

Please see our rating.

Johmare B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johmare B
With spouse/partner

Very nice, peaceful and silent.

Very quiet and peaceful place. Nice and clean and close to the town itself. Enough facilities for self-catering. Will definitely come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, rustig en stil.

Baie stil en rustige plekkie. Mooi skoon en naby aan die dorpie self. Genoeg geriewe vir selfsorg. Sal beslis weer kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius U - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius U
With spouse/partner

Baie lekker.

Ons het die kuier baie geniet. Dit was 'n ontspanne en rustige atmosfeer en die gasvryheid was baie aangenaam. Die kamers was heeltyd mooi netjies en goed versorg.

Michelle V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

Comfortable.

I will suggest considering putting a TV in the room - it is nice to watch TV in the evening. We missed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Ek sal voorstel dat Stonefly Cottages dalk oorweeg om TV's in die kamer te installeer - in die aand is dit altyd lekker om TV te kan kyk. Ons het dit gemis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Hennie P
With spouse/partner

Very cold, no heater or aircon. Fireplace dies during the night. Only 1 extra blanket.

Beautiful and neat. Far from town. Very cold, only 1 extra blanket. No heater or aircon. Fireplace dies during the night and then it becomes freezing!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie koud, geen verwarmer of lugreelling. Kaggel gaan dood in nag. Net 1 ekstra kombers.

Mooi en netjies. Baie ver vanaf hoofdorp. Baie koud, net 1 ekstra kombers. Nie verwarmer of lugreelling nie. Kaggel heerlik maar gaan dood in nag en dan is dit yskoud.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annamie L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annamie L
With spouse/partner

Very friendly service.

The caretaker is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens.

Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roux V - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roux V
With spouse/partner

The neighbours used up all the water in the geyser daily, so we had no hot water.

We had a good stay. Value for money. The neighbours made a lot of noise. They also used up all the hot water daily.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bure het geiser daagliks leeg gebruik, so nie warm water gehad nie.

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Bure het baie lawaai. Bure ook daagliks al die warm water gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanya J - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanya J
With friends

Fantastiese waarde vir geld.

Die eenhede is baie netjies en skoon. Super waarde vir geld. Geriewe is basies, maar als wat mens nodig het. Dis perfek vir 'n naweek. Sal definitief teruggaan.

Jan-albert H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan-albert H
With spouse/partner

Baie lekker.

Die pad is bietjie sleg na die kothuise toe. Die oop area naby die kothuis keer nie baie die klanke in die omliggende gebied nie. As jy gewoond is om in die stad te slaap, is dit geen probleem nie. Het baie lekker gebly en sal die plek vir vriende aanbeveel. Daar kort dalk net bietjie meer pakplek vir klere sou jy nie uit jou sak of tas wil leef nie. Maar weereens het ons baie lekker gebly. Eienaars is besorg oor 'n mens en die aanwysings is maklik en verstaanbaar.

Wimari V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimari V
With spouse/partner

Fantasties!

Pragtige, romantiese plek!

Santa E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Santa E
With spouse/partner

Baie lekker en aangenaam.

Stil en rustig. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Dewan L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dewan L
With spouse/partner

Gerieflik.

Perfek vir 'n nag of twee.

Elize H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elize H
With friends

Baie gesellige plekkie!

Was net 1 nag, maar was heerlik!

Quintin H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Quintin H
With spouse/partner

Eenvoudig, rustig en vreedsaam.

Dis eenhede is pragtig ingerig. Die beddens is vreeslik gemaklik en die gasvryheid is uit die boonste rakke!!

Caroline C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Caroline C
With spouse/partner

Pragtig en skoon en gasheer baie behulpsaam!

Het dit baie geniet, die eenhede is pragtig en alles wat mens nodig het! Gasheer is baie vriendelik en help met alles, het net bietjie gesukkel met aanwysings. Hy het wel gesê daar gaan meer borde op om aan te wys die week. Baie dankie - sal definitief weer oorbly!

Danie J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Danie J
With spouse/partner

Die "rustic" ontwerp was bietjie verrassend.

Skoon en netjies en die bestuur is vriendelik. Klein dingetjies soos 'n seepbakkie by die stort en hangplek vir klere kan help! Ook vooraf waarskuwing dat die kamers nie op Saterdae skoongemaak word nie. Verder was dit aangenaam.

A S K - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
A S K
With spouse/partner

Baie rustig.

Gerieflike rustige plek en baie sentraal geleë waar vriende en familie saam kan onspan en kuier.

Isak P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isak P
With spouse/partner

Simple quality.

The interior features of the cottages are positioned and spaced in a way that just makes sense, creating a space that feels right. Simple, with no extras, but none expected. All the basics were tidily present. Just what we needed.

Eunice S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eunice S
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Rustig en ontspannend. Baie skoon met die beste kaggel.

Johan J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan J
With spouse/partner

Daar is niks om te doen as dit reën nie.

Aan die buitewyke van Dullstroom op pad na 'n informele nedersetting. Pad is sleg. Daar is geen skadu naby die kothuise nie, geen gemakstoele nie, so as dit reën moet jy op die bed sit. Daar is nie veel om te doen in Dullstroom nie en ook nie by die akkommodasie nie.

Ciska V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ciska V
With spouse/partner

Die verblyf is fantasties.

Die padaanwysings is net moeilik, veral as dit mistig is, is dit moeilik om die aanwysings te volg. Verder is dit baie mooi, lekker en rustig.

Gert V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Gert V
Family with teenagers

Die eenhede was netjies.

Nie 'n goeie plek om aan te beveel nie. Daar was 'n kaggel in elke kamer met 'n hopie hout. Ons het dit Saterdagaand gebruik. Sondag is die kaggel nie skoongemaak nie en asblikke is nie leeggemaak nie. Dis naby aan die informele nedersetting wat baie geraas in die nag veroorsaak het.

Tinus K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tinus K
With spouse/partner

Netjies en waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Die kaggeltjie was verseker 'n hoogtepunt in die koue.

Rialda D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rialda D
With spouse/partner

Pragtige, skoon en gerieflike verblyf.

Ons is hartlik ontvang op die koue Vrydagaand. Ekstra komberse is uitgesit en hout by die kaggeltjie. Dit is 'n gerieflike plekkie met alles wat jy mag nodig hê.

Estelle P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estelle P
With friends

Baie lekker! Pragtige karakter en dekor!

Rustige atmosfeer en perfek vir paartjies wat 'n vinnige wegbreek van die stad wil hê!

Jp B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jp B
With spouse/partner

Verblyf waartydens ons Dullstroom en omliggende dele besoek het.

Ek sal StoneFly Cottages baie sterk aanbeveel. Die diens, veiligheid en gasvryheid van die gasheer en -dame is van top-gehalte. Ek sal enige tyd weer hier oorbly!

Lettie V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Lettie V
With spouse/partner

We will definitely not stay there again.

We spend 2 hours looking for the place. We had to use two hand and bath towels for the whole stay. We placed rubbish outside our room and it was never removed. We will definitely not stay there again. What concerns me is that all the good talk about the place I was given when it was managed by previous people. There was NO TV and no place to hang your clothes... The braai provided was pathetic, so we had to take a Weber from another unit and this also was never cleaned. I also noticed only two tea bags, just as well I took my own food and beverages.

Fred V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fred V
With friends

Als goed.

Ons was ongelukkig 8 mans, so die 3 dubbelbedkamers was 'n verrassing! Baie lekker gebly. Baie vriendelike ontvangs en nice plek!

Lizl-louise S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizl-louise S
Family with young children

Ons het hier oornag op pad Wildtuin toe.

Ek het op baie kort kennisgewing 'n bespreking gemaak, maar alles was perfek vir ons aankoms. StoneFly Cottages is goed geleë en ons het op hulle aanbeveling in die dorp gaan eet. Ek kan hulle beslis aanbeveel - nie net vir die akkommodasie nie, maar ook vir hulle gasvryheid en hulp.

Carine S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Carine S
With spouse/partner

Misleidende advertensie: geen warm kombers op beddens, wel ekstra komberse.

Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs. Braaigeriewe ongelukkig nie op standaard nie. Gesukkel om die plek te kry, want aanwysingsborde is baie klein en onopsigtelik. Daar was net 'n lugdraadkabel in kamer, nie 'n TV nie.

Deon V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Deon V
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Baie mooi en netjies, hou van kaggelvuur, maak net seker die hout wat voorsien word is droog vir die kaggel.

Dries E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Dries E
Individual traveler

Goeie verblyf.

Die enigste klagtes is die slegste toegangspad en die ligging naby 'n nedersetting.

Ancel W - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ancel W
With spouse/partner

Paasnaweek.

StoneFly Cottages was skoon en netjies gewees. Die toerusting was baie basies, maar voldoende. Ek sou net 'n addisionele kombers in die eenheid gesit het. Dit word baie koel in die nag daar. Die aanwysings was 'n probleem. Daar is nie genoeg borde nie. Ons het nie 'n GPS nie en dit het 3 oproepe gevat voor ons die plek gevind het. Die ontvangs was vriendelik, maar die persoon wat ons ontvang het, het hele tyd gestaan en rook en ook gerook terwyl hy saam ons na die kamer toe geloop het. (Dis nie in vandag se tyd aanvaarbaar nie.) Daar het 4 jongemense in die eenheid langs ons gewoon het. Hulle het verskriklik geraas en op 'n stadium baklei (hulle het gedrink ek het nie 'n probleem daarmee nie behalwe as die drinkery 07:00 in die oggend begin en ek nog bietjie wou slaap.) Hoewel daar niks met die plek verkeerd is nie sal ek nie die vrymoedigheid hê om dit aan te beveel nie. Ek sal ook eerder volgende keer 'n ander plek probeer. Hoewel ons vir 4 nagte betaal het het ons na 2 gery.

Jaco S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
Family with young children

Wonderlik!

Fantastiese waarde vir geld. Gasvry, skoon, rustig. Wens ek kon sommer dadelik weer terug gaan. Aanwysings na die gastehuis is wel bietjie onduidelik.

Isabel M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel M
With spouse/partner

Lieflik!

Was pragtig en skoon, baie dankie.

Nicole S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Nicole S

Baie lekker oorslaapplek.

Ons is baie vriendelik gegroet met ons aankoms en als was klaar reg om ons te ontvang. Ons het gesukkel met die water in die badkamer, andersins was als anders perfek en gesellig.

Chris E - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris E
With spouse/partner

Gasheer en -vrou baie vriendelik en kamers skoon en gerieflik.

Kamer skoon en gerieflik. Baie parkeerplek.

Johan M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Very pleasantly surprised - highly recommended.

Well appointed cottages, friendly hosts and stunning little village.

Charles B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles B
With friends

Fantasties.

Uitstekende waarde vir geld. Netjies, skoon en rustig. Dionne en sy vrou baie aangename mense. Hoogs aanbeveel.

From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sechaba ave /the old Sshoeman Str, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDQ4ZWY3LTZmYWYtNDcyZi1hMWE1LTIxMmU4MzcyOTYyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 80 5 1 4 Sechaba ave /the old Sshoeman Str Dullstroom 1113 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.413382777778 30.098749722222
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com