The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stonehill Villa | TravelGround
+58

Stonehill Villa

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 30 reviews for Stonehill Villa
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Renate S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renate S
Family with teenagers

Heerlik en nogmaals heerlik.

Stonehill Villa is ingestel op kliëntediens. Van die intrapslag word jy bedien en alles is tot jou beskikking - tot swemhanddoeke. Heerlike beddens en stortgeriewe. Uitstekende TV en WiFi. Swembad perfek blou en heerlik om af te koel. Sou net sê hul kan dalk oorweeg om lugversorging in kinderkamer te sit. Dink op erg warm dae gaan waaier nie die hitte verdryf nie.

Stonehill Villa's response

Baie dankie, Renate, waardeer die goeie terugvoer! Ons is tans besig om lugversorging te reel vir tweede kamer. Ons sien uit om jul weer by Stonehill Villa te verwelkom. Groete, Cecille.

Stonehill Villa
Jan V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
On business

Na 'n baie harde werksdag, was dit lekker om hier af te skakel.

My ervaring was uiters positief en sal ek dus enigeen aanbeveel om hier tuis te gaan. Die eienaar en bestuur was baie vriendelik en tegemoetkomend, baie dankie.

Riana D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riana D
With spouse/partner

Heerlik en ontspannend.

Vriendelike diens. Pragtige plekkie. Rustig en veilig.

Carla K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla K
With spouse/partner

Baie luuks! Baie skoon!

Personeel is baie gasvry!

Tommy S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tommy S
With spouse/partner

Stonehill Villa - amper romanties.

Alles was pragtig en die diens puik en professioneel. Die Executive Suite het net genoeg warm water vir een van die 2 stortkoppe op 'n slag, so hoekom dubbel as die geisertjie nie daarvoor gemaak is nie. Verander die geiser, dan kom ons dadelik weer. Die wilde dassies was 'n pragtige verrassing om te sien, tot by die parkeerarea. Maak seker dat jy vertroud is met Uber Eats of om uit te gaan om te gaan eet. Ontbyt is nie ingesluit of 'n opsie nie. Verder is die swembad pragtig en die eenhede goed versorg.

Suzie B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzie B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf! Tops!

Stonehill Villa het ons beïndruk vandat ons aangekom het tot ons vertrek. Pynlik netjiese, gerieflike en veilige verblyf. Personeel was vriendelik en hulpvaardig en het ons so tuis laat voel asof dit ons eie plekkie was. Kamer het volop ruimte en diens is puik. Sal beslis vorentoe weer daar oornag. Veelsgeluk Stonehill Villa, julle kan julself 'n klop op die skouer gee.

Schanél K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schanél K
Individual traveler

Vreeslik lekker.

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer daar bly.

Jacqui V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqui V
With spouse/partner

Incredibly beautiful and very comfortable.

We had to stay in Bloemfontein overnight and I chose Stonehill Villa, because it was nice and close to the N1. It was easy to find and also very safe. The surrounding area has lots of options for dinner. The room was beautiful, cosy and very nice to stay in. We will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik mooi en baie gerieflik.

Ons moes in Bloemfontein oornag en het op Stonehill Villa besluit, want dit is lekker naby die N1. Dit was maklik om te vind en ook baie veilig. Die omliggende area het ook baie opsies vir aandete. Die kamer was pragtig, snoesig en baie lekker om in te bly. Ons sal beslis weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

B A - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
B A
Individual traveler

Reis deur na George.

Vanaf Nelspruit is dit 'n goeie halfpadstop na aan die N1.

Lize-Mari S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-Mari S
With spouse/partner

What a beautiful place to stay at!

Personeel is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik! Die kamer is beautiful en verskriklik stylvol. Het soos 'n koningin gevoel tydens ons verblyf. Ek sal beslis Stonehill Villa aanbeveel!

Malcolm En Annamarie S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Malcolm En Annamarie S
With spouse/partner

Aangename verblyf, vriendelike ontvangs en hulpvaardig.

Baie aangenaam, skoon en netjies. Vriendelik ontvang en hulp is verleen waar nodig.

Leon K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K

Ons was aangenaam verras met die goeie diens en uitstekende gehalte.

Slegs een aand hier oorgeslaap maar ons kon maklik langer bly. Baie skoon en netjies, beslis goeie waarde vir geld. Die gastehuis is goed ontwerp en al die kamers loop uit op die pragtige swembad. Naby die N1 geleë wat dit maklik maak vir reis.

Jan U - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan U
Family with teenagers

Very neat, stylish and tidy.

Would recommend and visit again.

Celeste B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste B
With spouse/partner

Pragtige kamer.

Ons het een aand oorgeslaap by Stonehill Villa. Die kamer, badkamer en swembad-area is pragtig. Die ontvangs was maklik en vriendelik. Ons het 'n veilige parkering gehad agter palisade met elektriese hekmotor. Maklik om by uit te kom vanaf die N1. Sal Stonehill beslis aanbeveel.

Sanrie L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanrie L
Family with young children

Baie mooi!

Ons is hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Die kamer was pragtig en baie skoon. Kan Stonehill Villa vir seker aanbeveel!

Burrie N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burrie N
With spouse/partner

Dit is definitief een van my top 5 slaapplekke in Bloemfontein.

Baie netjiese kamers en oor die algemeen kry mens ’n gasvrye gevoel. Lekker gesellige swemplek en braai-area!

Stonehill Villa's response

Baie dankie Andries, ons waardeer die goeie terugvoer. Jul is altyd welkom.

Stonehill Villa
Marius B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius B
With spouse/partner

Dit was baie mooi.

Baie netjiese en skoon blyplek en baie goed om by te oornag.

Leendert M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leendert M
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie netjies en skoon, baie koffie en tee. Die borrelbad was heerlik na 11 ure op die pad.

Olive G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olive G
Family with young children

Luuks en goed geleë.

Personeel het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom, al het ons baie laat ingeboek. Kamers is luuks en baie goed ingerig. Goeie aanbevelings oor eetplekke gehad.

Linda A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda A
Family with young children

Puik diens, veilig en beslis die beste plek in Bloemfontein waar jy met gemoedsrus kan oornag!

5 ster gehalte, heerlike koninggrootte-beddens en linne wat 'n goeie nagrus verseker, veilige parkering en rustige area gerieflik naby aan topgehalte restaurante. Baie dankie Stonehill Villa, van nou af is jul definitief ons nommer 1 oornagbestemming in Bloemfontein.

Mariska E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska E
Family with young children

Netjies, skoon en veilig.

Waarde vir geld, baie skoon en veilig. 'n Pragtige plek!

Stephan S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan S
With spouse/partner

Uitstekend.

Vriendelike personeel. Pragtige kamer en alles was uitstekend.

Ruan N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruan N
Individual traveler

Het dit baie geniet.

Kamer was baie netjies en skoon.

Yolandy L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandy L
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Kamer en badkamer ruim en baie mooi skoon.

Annie F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annie F
With spouse/partner

Stonehill Villa is home away from home.

Baie netjiese gastehuis, ruim kamers. Sal enige tyd weer gaan.

Karen V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
With spouse/partner

Gemaklike en luukse blyplek.

Heerlike, rustige omgewing met goeie sekuriteit. Kamer baie ruim met al die nodige fasiliteite en super skoon. Personeel base vriendelik en behulpsaam

Stonehill Villa's response

Baie dankie Karen vir goeie terugvoer, ons waardeer opreg!

Stonehill Villa
Sonja E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja E
Family with teenagers

Alles was great!

Sien sterre.

Stonehill Villa's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer!

Stonehill Villa
Peet V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peet V
On business

Very neat, tidy and professional.

I enjoyed staying here better than any hotel I stayed in recently!

Johann V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With friends

Ons het ons regtig geniet, die beddens en kamers was amazing. Sal definitief terug wees.

Stonehill Villa is regtig 'n belewenis.

Stonehill Villa's response

Baie dankie Johann, ons waardeer jou terugvoering. Sien jul gou weer.

Stonehill Villa
Lynette V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V
Family with teenagers

Beautiful accommodation. Excellent.

It was fantastic and the hospitality and caring of the owner is excellent. Would highly recommend Stonehill Villa to any prospective tourists, guests, families.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige akkommodasie. Uitstekend.

Dit was fantasties en die gasvryheid en sorgsaamheid van die eienaar is uitstekend. Sal Stonehill Villa met liefde aanbeveel vir enige voornemende toeriste, gaste, gesinne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stonehill Villa's response

Baie dankie Lynette, ek waardeer dit.

Stonehill Villa
From
R1 000
per night, for 2 ppl
From
From R1 000
per night, for 2 ppl
From
R1 000
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Sangiro Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ec7dbe33860d888172cc0a8905acc209644f75b0a41873892e68aeb62064369e9c5a1d1a6c2f8e4e1c1eb31a22c01e3773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night, for 2 ppl 30 5 1 5 17 Sangiro Street Langenhoven Park 9301 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.09247 26.15623
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!