Strandfontein Apartment
Review Summary
Con E - Jun 2022
Overall score
Lekker, knus, vriendelik, netjies en baie pragtig.
Johannes K - Dec 2021
Overall score
Amazing.
Kobus V - Dec 2021
Overall score
Baie aangename verblyf vir die twee dae. Baie netjies en baie goed ingerig.
Louis V - Sep 2021
Overall score
Hartlik, gerieflik, netjiese plek.
Marx S - Sep 2021
Overall score
Als en nog meer.
Roy S - Sep 2021
Overall score
Comfortable and relaxed.
Liesbet K - Sep 2021
Overall score
Retreat.
Michiel B - Aug 2021
Overall score
Ons het kom blommekyk en het vier nagte by Strandloper oorgebly.
Sharon B - Aug 2021
Overall score
Tuis van die huis af.
Strandfontein Apartment 's response
Hallo Sheron
Kan U dalk vir my sê wat was fout met die skoonheid van die plek asook wat was fout met die beddegoed sodat dit kan verbeter word.
Groete.
Chris
W S - Jul 2021
Overall score
Heelik. Warm, gesellig, lekker baie ruimte.
Abraham J - May 2021
Overall score
Absoluut fantasties. Baie privaat. Ons kon alleen wees.
Venon D - May 2021
Overall score
Dit was baie aangenaam en ontvangs was baie vriendelike en bedagsaam. Baie dankie.
Reta H - Mar 2021
Overall score
Aangenaam.
Karien D - Jan 2021
Overall score
Ideale plekkie om huis te noem en lang verblyf gerieflik te maak.
Ronell L - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en sal beslis weer daar gaan bly.
Hein R - Dec 2020
Overall score
Baie lekker, mense was baie aangenaam gewees.
Gwyneth Z - Dec 2020
Overall score
Great getaway.
Shirley D - Nov 2020
Overall score
Ons kon baie lekker rustig verkeer sonder dat enige iemand ons aanhoudend gepla het.
Ria B - Oct 2020
Overall score
Pragtig, groot, netjies, goed toegerus.
Harold B - Sep 2020
Overall score
Volwaardige eenslaapkamer woonstel.
Elsa D - Sep 2020
Overall score
Fantasties, kan dit nie beskryf nie.
Sherwen M - Sep 2020
Overall score
Die tyd by Strandfontein Apartment was regtig wonderlik, ons was baie goed ontvang en die eienaars is baie vriendelike mense.
Deon L - Aug 2020
Overall score
Perfekte plek om oor te bly.
Jan L - Aug 2020
Overall score
Netjiese en skoon tuinwoonstel met ruim vertrekke en gehalte-uitrusting vir 'n heerlike verblyf.
Marna W - Aug 2020
Overall score
Spacious, clean, value for money.
Annelie E - Mar 2020
Overall score
Baie mooi en netjiese woonstel, ruim en ten volle toegerus, meer as wat verwag word.
Anika G - Jan 2020
Overall score
Veilige, netjiese vakansieverblyf met 'n huislike gevoel.
Amanda S - Dec 2019
Overall score
Netjies, ruim en veilig.
Theo T - Dec 2019
Overall score
Awesome. Hester is so great gasvrou en die plek is ruim en ongelooflik netjies!
Eugene B - Nov 2019
Overall score
Asemrowend.
Hf D - Oct 2019
Overall score
Baie netjiese, veilige verblyf wat alles en meer gebied het wat van vakansieverblyf verwag kan word.
Adele B - Oct 2019
Overall score
Baie netjies en waarde vir geld.
Antonie S - Sep 2019
Overall score
Skoon, netjies en veilig.
Ian O - Sep 2019
Overall score
Dit was fantasties.
Johan E - Sep 2019
Overall score
Netjies en ruim.
Louise V - Sep 2019
Overall score
Baie lekker gerieflike beddens en lekker gebly..
A D - Sep 2019
Overall score
Pragtige kothuis. Sal graag handdoeke wou hê.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beautiful cottage. Would have like towels.
Lovely cottage. Recommend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fanus S - Jul 2019
Overall score
Uitstekend, gerieflik en rystoelvriendelik.
Elizabeth S - Jun 2019
Overall score
Unsurpassable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onoortreflik.
Dit is 'n pragtige plek, ver bo die standaard-selfsorgvereistes. Bietjie ver van die see vir stap, maar vir ons vereistes, naamlik rus, was dit ideaal en ons het heerlik gekuier. Als wat 'n mens nodig het is voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie B - Apr 2019
Overall score
Wonderlik, rustig, netjies en baie veilig.
Jenny L - Mar 2019
Overall score
Alles wat mens nodig het en nog meer!
Fanie D - Feb 2019
Overall score
Very convenient and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en netjies.
Die wooneenheid is pragtig ingerig met alles wat mens nodig het. Klein "agterplaas" en stoepie om te braai. Baie spasie. Onthou net om eie DStv-kaart saam te neem soos by beskrywing op die webtuiste genoem word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques V - Jan 2019
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Martie M - Jan 2019
Overall score
Uitstekend.
Chereen Z - Dec 2018
Overall score
Very comfortable with more than you will ever need.
Juriha H - Oct 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Wynand B - Sep 2018
Overall score
Netjies, skoon.
Jeanette C - Aug 2018
Overall score
Ons het laat aangekom, maar was nog steeds hartlik verwelkom. Groot, netjies, goed-toegeruste en veilige huis. Waarde vir geld.
Andre P - Jul 2018
Overall score
Baie aangename verblyf.
Dennis G - May 2018
Overall score
Surfing in Starndfontein.
Lloyd W - May 2018
Overall score
Dit is 'n uitstekende blyplek, stil en rustig.
Dirkie T - Apr 2018
Overall score
Baie mooi en skoon plekkie.
Peter L - Mar 2018
Overall score
Rustig.
Henk D - Feb 2018
Overall score
Heerlike stil en rustige omgewing.
Keyter B - Jan 2018
Overall score
Fantasties!
Joan L - Nov 2017
Overall score
We had a great stay and enjoyed it so much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gebly en dit terdee geniet.
Strandfontein Apartment is uitsonderlik goed toegerus, netjies, skoon en lekker ruim.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco V - Sep 2017
Overall score
Baie lekker.
Johanna S - Sep 2017
Overall score
Wonderlike verblyf. Sal definitief weer wil gaan.
Ronell C - Sep 2017
Overall score
Luuks, netjies en rustig.
Linda F - Sep 2017
Overall score
Beautiful place, best equipped I've seen!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, beste toegerus wat ek nog gesien het!
Pragtige, skoon plek, met elke denkbare gerief! Afwerking en decor is pragtig, en baie aandag gegee aan selfs kleinste dingetjies. Daar is absoluut niks wat jy kan benodig in die kombuis, wat nie daar is nie! Mens kan hier bly sommer vir 'n hele maand, ons twee aande was heeltemal te min!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Niek B - Aug 2017
Overall score
Better than my own home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beter as by my eie huis.
Die eenheid was netjies en het al die geriewe en meer gehad as my eie huis. Die huis was baie skoon en ons gasvrou was baie behulpsaam. Sal enige tyd terug gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samantha E - Aug 2017
Overall score
Feels like a little house that was decorated with care just for you!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit voel soos 'n huisie wat met sorg versier is, net vir jou!
Die woonstel is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry! Heerlik gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon S - Aug 2017
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Alles was perfek! Ons sal definitief weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter B - Aug 2017
Overall score
Accommodation was pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was aangenaam.
Die woonstel was baie netjies, en is goed toegerus. Die dubbelbed is egter nie meer in 'n goeie toestand nie, en behoort vervang te word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta B - Aug 2017
Overall score
Absoluut fantasties!
Alta V - Jul 2017
Overall score
Skoon, netjies alles wat nodig is.
Damaris K - Jun 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasmagories.
Ons het 'n fantastiese tyd gehad en die huis met al sy benodighede was asemrowend. Ek het baie van die eetgerei gehou. Die gasvrou was baie besorg oor ons en dit het ons baie veilig laat voel. Sal enige tyd weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Len R - Jun 2017
Overall score
Fantastic
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties
Baie lekker. Alles en nog wat, was in die blyplek beskikbaar. Netjies, skoon en perfek. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rian B - Jun 2017
Overall score
A pleasant surprise!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras!
Pynlik netjies, skoon en agter mekaar plekkie! Ons sal verseker weer daar gaan draai, maar beslis vir 'n langer tydperk!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester V - May 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Lieflike ruim huisie met byna alles waaraan jy kan dink!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kiewiet B - Apr 2017
Overall score
A lovely, relaxing time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike ontspanne tyd.
Pragtig en sinlik. Was 'n groot verassing om so 'n netjiese en ruim plekkie te kon kry. Niks is beknop nie. Sal die plekkie sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Audrey B - Mar 2017
Overall score
Very neat, fully equipped, private and very quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, volledig toegerus, privaat en baie stil
Netjiese, volledig toegeruste wooneenheid wat privaat en stil is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan M - Feb 2017
Overall score
Best guesthouse I've ever visited.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste gastehuis wat ek nog ooit in tuis gegaan het.
Baie tevrede met ons verblyf. As ek 10 sterre kon gee, sou ek. Eienaar baie baie vriendelik, gaan uit pad om mens te laat tuis voel. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brendon G - Feb 2017
Overall score
Lovely home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike woning.
Baie netjiese ingerigte woonstel, goeie smaak en veilig met vriendelike eienaars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie S - Jan 2017
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Met ons aankoms is ons hartlik ontvang en welkom geheet. Na vele reise in verskillende gastehuise is die plek uistaande! Die woonstel is baie skoon, goed gemeubileer, en ruim, alles wat 'n vrou nodig het is in die kombuis! Ons sal die plek aan al ons vriende en kennise aanbeveel. Die rustigheid, stilte, vriendelike eienaars, sal maak dat ons weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joanet S - Jan 2017
Overall score
Well equipped unit and spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Goed ingerigte eenheid met baie spasie.
Ons was vriendelik verras oor hoe groot hierdie eenheid is!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leanne S - Dec 2016
Overall score
Comfortable.
J V - Sep 2016
Overall score
Ruim, goed toegeruste eenslaapkamer-wooneenheid met luukse meubels op vakansiedorp.
Deidre Z - Sep 2016
Overall score
It was a wonderful time and the hospitality was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike tyd en die gasvryheid is van top gehalte.
Ons het dit terdeë geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lucinda D - Sep 2016
Overall score
Dit is 'n baie lekker, netjiese, ruim woonstel met als wat mens nodig het en lieflike, gasvrye mense.
Hannes C - Aug 2016
Overall score
A beautiful flat, spacious and fully equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige woonstel, ruim en ten volle toegerus.
Ons was baie vriendelik ontvang en die woonstel was in puik kondisie. Dit was 'n wonderlike ervaring en as ek weer in Strandfontein kom sal ek weet waar ek gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adam T - May 2016
Overall score
Beslis meer gekry as verwag!
Sune B - Apr 2016
Overall score
Fantasties!
Ronel H - Jan 2016
Overall score
Puik.
Alwyn V - Sep 2015
Overall score
Die gasvrou was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.
Alta T - Aug 2015
Overall score
Dit was 'n baie aangename ervaring!
Fransiena V - Jul 2015
Overall score
Gasvryheid en behulpsaamheid!
Liezel L - May 2015
Overall score
Fantastiese verblyfplek.
Phillip J - May 2015
Overall score
Seker een van die skoonste en lekkerste plekkies waar ons nog gebly het!
Mardine M - Mar 2015
Overall score
Baie goeie verblyf! Netjies, veilig, waarde vir geld, vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Vygie Avenue, Strandfontein, West Coast, 8165, Western Cape
- All ages welcome