Strandfontein Holiday House
Review Summary
Stefan F - Apr 2021
Overall score
Lekker.
Bridgette P - Mar 2021
Overall score
Dis inderdaad 'n goeie plekkie om te ontspan en sal definitief weer van die hierdie plekkie gebruik maak.
Strandfontein Holiday House's response
Bly julle dit geniet.
Amanda C - Mar 2021
Overall score
Vriendelike, aangename diens.
Eunice P - Dec 2020
Overall score
Very nice place with friendly people.
Johanna S - Nov 2020
Overall score
Veilige, rustige area. Ons het lekker ontspan. Sal graag weer hier wil bly in die toekoms!
Josephine S - Nov 2020
Overall score
Baie lekker.
Heldha F - Nov 2020
Overall score
Baie nice. Gerieflik, skoon en veilig.
Read moreWaronique K - Nov 2020
Overall score
Dit was heerlik en die buurman was baie gaaf.
Jan B - Nov 2020
Overall score
Fabulous
Wayne L - Oct 2020
Overall score
Exactly as advertised, a lovely stay!
Marthie V - Sep 2020
Overall score
Baie lekker.
John V - Sep 2020
Overall score
Very pleasant, hostess friendly and went out of her way to ensure everything was in order.
Esbeth V - Sep 2020
Overall score
Gerieflike, netjiese huisie - baie lekker gebly.
Read moreIain V - Sep 2020
Overall score
Rustig, salig en sommer net lekker.
Tienie L - Sep 2020
Overall score
Gerieflik, ruim en rustig.
Strandfontein Holiday House's response
Dankie Tienie. Ons sal 'n plan maak met jou voorstel. Groete
Ronelle G - Aug 2020
Overall score
Gerieflik gewoon in 'n netjiese, goed toegeruste huis.
Ricardo O - Mar 2020
Overall score
Warm, welcoming host and owner. House clean and comfortable.
Strandfontein Holiday House's response
Thank you, Ricardo. I am glad you enjoyed your stay. Until next time. Stay safe.
Johrina H - Feb 2020
Overall score
Friendly welcome and everything was very clean and tidy. Meets our need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik ontvang en als was baie skoon en netjies. Voldoen aan ons behoefte.
Voorstel vir gasstofie vir load shedding wat 2 keer was in aand en vroegmôre. So ons kon nie iets warm maak, koffie maak nie. Daar was ook geen sein dat ek die gasvrou kon kontak nie. Andersins is dit 'n heerlik oorslaaphuisie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Debbie V - Jan 2020
Overall score
Rus vir die siel!
Strandfontein Holiday House's response
Ons is bly julle het dit geniet! Groete.
Leon B - Dec 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Gizelle T - Nov 2019
Overall score
Good.
Strandfontein Holiday House's response
Dankie! Maak weer so.
Raymundah A - Oct 2019
Overall score
A fantastic place to stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plek om in te bly.
Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en ons het somer tuis gevoel. Daar was hope spasie vir my 6 maande oue kind om te beweeg en alles was in die huis wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Holiday House's response
Bly julle het dit geniet. Dankie.
Anina O - Sep 2019
Overall score
Lekker afpakplekkie na n lang rit!
Strandfontein Holiday House's response
Dankie vir die terugvoer. Bly julle dit geniet! Ek wil ook nooit terug huistoe nie.
Vernodi H - Sep 2019
Overall score
Any time again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Enige tyd weer!
Baie goed vir 'n klein groepie mense, die diens was regtig puik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Holiday House's response
Dankie, bly jul het dit geniet!
Charmar S - Aug 2019
Overall score
Fantasties.
Marinda S - Aug 2019
Overall score
The accommodation is very neat, nothing short everything was comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf is baie netjies, het niks te kort gekom nie alles was gemaklik.
Boeta en Karin was baie vriendelik, behulpsaam. Karin het ons baie mooi ontvang. Ons sal definitief ander verwys en heel moontlik weer kuier! Baie dankie vir ‘n lekker kuier julle!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Holiday House's response
Bly julle het dit geniet!
Neels C - Apr 2019
Overall score
It was good weather so we could drive around and walk on the beach knowing we had a nice inside braai.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker weer so ons kon rondry en stap langs die pragtige strand, met die sekerheid van 'n lekker binnebraai.
Ons het baie lekker gebly. Gerieflike kamer en badkamer. Ruim kombuis met aangrensende binnebraai. Skoon en netjies. Ons het nooit besef die Sishen-Saldanha spoorlyn is so besig nie. Pla glad nie, maar jy kan die trokke tel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Gazania Street, Strandfontein, 8165, Western Cape
- All ages welcome