The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Strandloper @ Moeriesbaai | TravelGround
+48

Strandloper @ Moeriesbaai

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 26 reviews for Strandloper @ Moeriesbaai
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Elize T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize T
With spouse/partner

Hoogtepunt van vakansie!

Home away from home. Soveel ekstras (selfs basiese speserye, tandestokkies). Ongelooflike gasheer en gasvrou. Hoogs aan te beveel vir 'n paar dae. Uitstekende ligging en uitsonderlik goed toegerus.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie Elize, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Strandloper @ Moeriesbaai
Michiel B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel B
With spouse/partner

Ons het vier nagte by Strandloper oorgebly.

Wat 'n besondere en gasvrye paar dae het ons geniet! Viljoen en Jolene het uit hul pad gegaan om die kuier vir ons aangenaam en gerieflik te maak. Die woonstel was pragtig en baie goed toegerus. Ons het geleentheid gehad om in die omgewing te stap en die blommeprag te bewonder. Dit is 'n verblyf wat op ons weer-besoeklysie plaas.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet en ontvang.

Strandloper @ Moeriesbaai
J G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J G
With spouse/partner

Lovely and peaceful breakaway from the city.

Very friendly host, such a clean and neat spot, with everything one would need. Had a lovely cozy feel about it and so many beautiful walks right on the door step. Hope to return soon.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Thank you very much for the review. Highly appreciated.

Strandloper @ Moeriesbaai
Hanneke B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneke B
With spouse/partner

Rustig, privaat met lieflike uitsig en stapafstand van die see.

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom deur die Van der Walts. Die blyplekkie was skoon en netjies en ons het tog te lekker op die balkon gebraai, terwyl ons die see kon sien, hoor en ruik. Dit was absoluut 'n voorreg om daar te kon tuisgaan en ons sal beslis weer wil gaan. Veilig en privaat met alles wat jy nodig het. Daar is tot gratis hout voorsien om verskeie kere te kon braai.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie vir die terugvoer, Hanneke, dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Strandloper @ Moeriesbaai
Jeanette M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette M
With spouse/partner

Absoluut uit die boonste rakke! Heerlik gerus.

Pragtige plekkie, keurig ingerig. Verskriklik skoon en netjies! Mooiste uitsig. Voel kompleet asof jy op 'n Griekse eiland vakansie hou. Vriendelike en hartlike ontvangs deur die gasheer en gasvrou. Lekker en maklike staproetes langs die see. As jy net lekker wil rus en wegkom van alles af, is dit net die plek vir jou. Veral omdat daar nie WiFi is nie.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n voorreg om julle as gaste te he. Ons het besluit om "saam met die tegnologie stroom te gaan deur 'n wifi "range extender" in die gastewoonstel te plaas vir gratis wifi voortaan, maar helaas, die draadlose sein in afgelee kusddorpies is nie so betroubaar soos optiese vesel in die stede nie.

Strandloper @ Moeriesbaai
Pearl W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pearl W
With spouse/partner

Wonderlik. So lekker gebly. Wou nie huis toe lom nie.

Stil, rustige omgewing. Mooi uitkyk oor die baai. Eienaars in een woord: awesome.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie, julle het as gaste aangekom en as vriende vertrek. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Strandloper @ Moeriesbaai
Richard John O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard John O
With spouse/partner

Totally enjoyed it. Peace and quiet.

Wonderful owners, it was the best welcome I received in all my travels. Will definitely go again. Highly recommended.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Thank you very much, Richard. It was great meeting you. Five star guests.

Strandloper @ Moeriesbaai
Elizabeth U - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth U
With spouse/partner

We thoroughly enjoyed our stay at the Strandloper. Viljoen and Jolene are so friendly and hospitable.

The cottage had everything that we needed and it was so peaceful and tranquil. Although the weather didn't really play along there was more than enough to do in the area. The scenery was absolutely beautiful. We just missed the "big" flower show but there were still enough around to make our day! Are definitely going back with our bicycles next time.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Thank you very much Elizabeth, we are seeing forward to meeting again.

Strandloper @ Moeriesbaai
Louis H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis H
With spouse/partner

Uiters vriendelike behulpsame gashere

Blommeparadys in veld by die huis

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie vir die resensie. Louis, die Moeriesbaai skildery wat jy geverf het, is pragtig.

Strandloper @ Moeriesbaai
Sonja S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly, gasvryheid 100% en sal Strandloper enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Sal ons definitief weer teruggaan na die rustige en verwelkomende plekkie.

Ons kon enige tyd op hulle knoppie druk en was altyd bereid om te help. Geen probleme gehad nie en alles was perfek. Die oggend en saans boodskappies het 'n mens nog meer welkom laat voel. Laat ons deel van die familie voel.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie Sonja, dit was lekker om julle te ontvang. Ons is spyt dat die weer nie saamgewerk het nie, maar volgende keer glo ons sal daar elke dag mooiweer wees.

Strandloper @ Moeriesbaai
Albert F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert F
With spouse/partner

[email protected] is definitief vir my en my vrou die nuwe betekenis van rustigheid en vrede.

Ons het werklik die kuiertjie van twee dae vreeslik geniet en voel vars en reg om weer die lewe se uitdagings aan te vat. [email protected] baie dankie vir die lekker kuier en ons sien julle definitief gou weer.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie Albert, dit was lekker om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Strandloper @ Moeriesbaai
Marina T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina T
With spouse/partner

Vriendelik ontvang en netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid.

Ons is gasvry ontvang en het in 'n lieflike eenheid ingestap. Alles was skoon en netjies. Daar was bederfies van koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vuurmaakhout. Dit is baie stil en rustig en loopafstand van die see af. Ons het baie lekker gekuier en sal weer daar gaan bly. Viljoen en Jolene, baie dankie vir 'n lekker naweek.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie, dit was wonderlik om julle te ontmoet.

Strandloper @ Moeriesbaai
Ig F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ig F
With spouse/partner

Salig, rustig, ontspanne.

Wonderlike plek met uitstekende gasheer. Aandag aan die kleinste besonderhede en bereid om ekstra myl te loop vir gaste. Viljoen en Jolene het ons selfs op hoogte gehou van beurtkrag-skedules. Ons sal beslis weer teruggaan - weer en weer en weer. Voel soos home away from home. Kan regtig aanbeveel vir 2 persone.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie Ig, ons waardeer die terugvoer. Modelgaste gewees.
Ons sal bevoorreg wees om julle weer te ontvang

Strandloper @ Moeriesbaai
Fred H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred H
With spouse/partner

Die perfekte plekkie om weg te breek van die stadslewe.

Die wooneenheid was baie netjies en al die nodige toerusting was beskikbaar. Ons het die privaatheid baie geniet en sal graag dit vir ander aanbeveel. Ons het baie tuis gevoel. Die eienaars is gawe mense en het ook genoem dat hulle voorsorgmaatreëls sal doen met die trappe aangesien die oggenddou dit nat maak. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal graag weer daar bly.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie vir die terugvoer Fred. In besonder baie dankie vir die pragtige fotos en bederf Saterdagaand. Ons het probeer om dit vir julle lekker te maak, maar toe bederf julle ons.

Strandloper @ Moeriesbaai
Sanita A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanita A
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Strandloper @ Moeriesbaai. Die eienaars was so gasvry gewees, en ons dadelik laat tuis voel. Dit is 'n pragtige plekkie, privaat, loopafstand van die strand af en baie netjies. Kan dit aanbeveel vir mense wat rustig wil wegbreek. Dit was amazing, dankie Viljoen en Jolene.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie vir die terugvoer, maar veral ook vir die kuier, Sanita. Julle was model-gaste. Ons hoop ons sien julle weer. Dalk byt daardie grote volgende keer.

Strandloper @ Moeriesbaai
Carmen S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carmen S
With spouse/partner

Peaceful.

Strandloper is a very cosy and intimate holiday get away. Definitely a go to place for some peace and quiet. Would have been great if the beach was an actual beach! We couldn't swim, bummer! But overall a very peaceful experience.

Ane V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ane V
With spouse/partner

Fantasties!

Eienaars vreeslik gasvry en vriendelik. Die eenheid was ongelooflik netjies en skoon gewees. Baie lekker stil, ons het heerlik gerus. Die eienaars het soveel tyd aan detail spandeer. Lekkerste kuier gewees van ons toer deur die Weskus.

Karin O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin O
With spouse/partner

Lekker rustig en privaat.

Ons het heerlik gekuier en was spyt ons tyd het so vinnig verby gegaan. Ons sal definitief weer gaan.

Suzaan S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzaan S
With spouse/partner

Heerlike rustige wegbreek!

Ons het baie lekker gebly en het baie welkom gevoel! Daar is als wat benodig word en als was baie mooi, skoon en netjies. Dis loopafstand van die strand en 'n heerlike plek om weg te breek uit die besige stadslewe. Ons sal definitief die Strandloper @ Moeriesbaai aanbeveel en sal graag weer daar gaan kuier!

Jolene G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene G
With spouse/partner

Dit was asemrowend.

Ek sal enige tyd die verblyf aan persone aanbeveel. Alles was tops. Eienaars is die vriendelikste persone en hul gasvryheid die beste. Dankie vir die wonderlike naweek. Sal beslis weer kom kuier.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie, Jolene, julle was model gaste en ons sien uit na jul volgende kuier.

Strandloper @ Moeriesbaai
Stefan H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan H
With spouse/partner

Lekker rustig en privaat.

Ons was verwelkom met warm gasvryheid. Die eenheid is lekker privaat en kan dit gerus aanbeveel vir die paartjie wat lekker rustigheid soek. Die eenheid is skoon en netjies gewees en het al die geriewe wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Ons sal die plekkie weer besoek in die toekoms.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie Stefan, hoop julle het 'n goeie jaar.

Strandloper @ Moeriesbaai
Wentzel D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wentzel D
With spouse/partner

Baie netjies en goeie diens, ons het dit baie geniet.

Ons het lekker daar gebly en die diens was uitstekend.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie Wentzel, ek hoop julle het 'n goeie jaar voretoe.

Strandloper @ Moeriesbaai
Nadia L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia L
With spouse/partner

Alles wat mens benodig met 'n pragtige uitsig.

Ons is vriendelik ontvang en het ten alle tye veilig gevoel.

Strandloper @ Moeriesbaai's response

Baie dankie Nadia, julle was voorslag gaste. Ons hoop om julle weer te sien.

Strandloper @ Moeriesbaai
Jeremy J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeremy J

Our experience was nothing less than exceptional.

Upon arrival we were warmly welcomed by the owners. From the kind, courteous, and friendly owners, to the comfortable room/flat with a very well equipped kitchen, braai area and a view that is to die for (especially at sunset)! The beach and shop is within a very short distance (just a few minutes). We would definitely recommend to everybody, especially if they want to switch into a relaxed mode! This experience was a true sample of excellent hospitality. Thank you again to the owners. We had an amazing weekend!

Carlin V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlin V
With spouse/partner

Tranquility and hospitality!

If you're looking for a tranquil break away from civilisation, this is the place! We wanted to escape the city lights and traffic and were greeted by a peaceful atmosphere, quiet streets, a long, pristine coastline and friendly people. The owners are such lovely people who care about your safety and comfort. Coffee, tea, sugar, milk and firewood for the indoor fireplace were supplied, such a treat! There's a nice sink outside if you're looking to clean your fish, and a lovely outside braai and deck where we relaxed every day after our walks in the veld. Excellent safety standards and communication in place for peace of mind. Thank you for a great breakaway - you are likely to see us again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid (en gasvryheid) vanself!

As jy op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die beskawing, dan is hierdie die tuiste vir jou! Ons wou 'n bietjie wegkom van die stad se liggies en verkeer en is begroet met 'n rustige atmosfeer, stil strate, 'n lang ongerepte kuslyn en vriendelike mense. Die eienaars is sout-van-die-aarde mense, wat omgee oor jou veiligheid en gemak. Ons is bederf met koffie, tee, suiker, melk en beskuit; daar was ook kaggelvuur- en braaihout tot ons beskikking. Daar is 'n lekker buite-wasbak sou jy vis wou skoonmaak en 'n heerlike buitebraai en -stoep waar ons daagliks uitgespan het na 'n stappie in die veld. Baie goeie veiligheidsmaatreëls en kommunikasie is in plek om jou gemoedsrus te gee. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek - jul sien ons gerus weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shanine M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shanine M
With spouse/partner

Die kuier was baie rustig en die dorpie is so mooi.

Dit was ons eerste huweliksherdenking en Strandloper was die perfekte plek om dit te celebrate. Stil en rustig met als wat ons nodig gehad het. Die eienaar het ons van vuurmaakhout voorsien, wat wonderlik was! Ons is ook geseën met ongelooflike weer.

From
R900
per night (sleeps 2)
From
From R900
per night (sleeps 2)
From
R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 16:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobsbaai, 7380, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhkzhtLDlyvub7RX625JA3hPSDD1CrfysbAnyTCg6XgICtFZauR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night(sleeps 2) 26 5 1 5 32 Strandloper Street Moerie se Baai 7380 Western Cape 0860 022 102 16:00-19:00 10:00 -32.981206896588 17.885232567787
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!