The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Strandstreet Cabin | TravelGround
+20

Strandstreet Cabin

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 19 reviews for Strandstreet Cabin
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.2/5
Frikkie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frikkie V
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Dit is baie rustig en still baie, baie dankie aan Lee, baie vriendelik en behulpsaam, sal beslis weer kom.

Nicolene P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolene P
With spouse/partner

Lekker cosy.

Ons het lekker gekuier by Strandstreet Cabin en die eienaar is baie gasvry! Die plekkie is naby aan die strand geleë en veilig. Sal die plek definitief aanbeveel vir ander!

Riaan J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan J
With spouse/partner

Lekker by die see.

Baie dankie, Lee. Dit was regtig lekker om 'n hele week daar te kuier. Die ligging is uitstekend, net 'n kort lopie tot op die strand. Die houthuis bied alles wat jy nodig het en as dit nie daar is nie, hoef jy net te vra.

Strandstreet Cabin's response

Ek hoop van harte dat ons julle weer sal sien, baie dankie dat julle bietjie by ons vertoef het.

Strandstreet Cabin
Lenette O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lenette O
With spouse/partner

Comfortable, convenient, clean and down to earth.

We were very generous by Lee who made an effort to stay home on our arrival. The cabin is really just a one-room accommodation, but is nicely decorated and everything is clean, neat and work. For a quick getaway for 2 people looking for nothing fancy, it's really a little gem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, gerieflik, skoon en down to earth.

Ons is baie gul deur Lee ontvang wat moeite gedoen het om tuis te wees met ons aankoms. Die cabin is werklik net 'n een-vertrekblyplek, maar is oulik ingerig en alles is skoon, netjies en werk. Vir 'n vinnige wegbreek vir 2 mense wat niks fancy soek nie, is dit werklik 'n klein juweeltjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandstreet Cabin's response

Baie dankie julle.

Strandstreet Cabin
Gert V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gert V
With spouse/partner

Lekker en naby see en restaurant, alhoewel hy toe was terwyl ons daar was.

Dit was baie lekker om daar te wees. Dit is nie baie groot nie en miskien kan daar tog 'n klerekas ekstra bykom, veral as jy langer bly en nie uit die koffers wil lewe nie. Daar kan dalk net meer kanale ook beskikbaar wees op die TV, veral sport en KykNet.

James N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James N
With spouse/partner

Memorable.

Exactly what we had in mind. Clean and tidy wooden cottage sleeps two. Everything you need is already there. Very good bed too. Nice quiet tree-lined area and the kilometer-long beach and surrounding area draws you like a magnet. Our host, Lee, wow, 10 out of 10 for him. Prior communication with him has made us feel very welcome. Very friendly and nice personality. He made sure our stay was memorable. Will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik.

Presies wat ons in gedagte gehad het. Skoon en netjiese houthuisie met slaapplek vir twee. Als wat mens benodig is reeds daar. Baie goeie bed ook. Lekker rustige boomryke area en die kilometers lange strand en omliggende omgewing trek mens soos 'n magneet. Ons gasheer, Lee, wow, 10 uit 10 vir hom. Vooraf kommunikasie met hom het ons alreeds baie welkom laat voel. Baie vriendelik en 'n mooi persoonlikheid. Hy het gesorg dat ons verblyf onvergeetlik is. Sal beslis weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandstreet Cabin's response

Ek is so bly julle het die plek geniet en baie dankie vir die pragtige resensie, ek hoop regtig julle kom gou weer.

Strandstreet Cabin
Marjory T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjory T
With spouse/partner

Netjies, perfek vir twee mense en heel rustig.

Ons was baie vriendelik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Dit was baie rustig en netjies en die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het ons tydjie daar baie geniet en dit is 'n lieflike omgewing om in te woon.

Geraldine L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Geraldine L

Baie rustige omgewing.

Baie lekker gebly, maar die bed en matras moet vervang word. Baie vriendelike eienaar.

Strandstreet Cabin's response

Die matras en basis word vandag vervang, dankie.

Strandstreet Cabin
Elsabe K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsabe K
With spouse/partner

Salig! Heerlik gebly!

Vriendelike ontvangs, baie netjiese plekkie met goeie geriewe, effektiewe benutting van spasie, pragtige omgewing, natuurskoon aangrypend.

Strandstreet Cabin's response

Dankie Elsabe, wil julle graag weer sien so kom gou en baie dankie vir die mooi resensie.

Strandstreet Cabin
Petro C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Petro C
With spouse/partner

Comfortable, very private, neat and clean.

Good and very friendly. Everything was in place and had what we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, baie privaat en netjies en skoon.

Goed en baie vriendelik. Als was in plek en wat 'n mens benodig was beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandstreet Cabin's response

Dankie julle, kom gou-gou weer!

Strandstreet Cabin
Zandra W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Zandra W
With spouse/partner

Walking distance from the beach and very nice restaurant!

Value for money and will be back one day. My recommendation is a better double bed mattress with a duvet and cover and rather a shower door than a shower curtain - the bathroom floor/mat gets wet and that's unnecessary.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Loopafstand van die strand en baie lekker restaurant!

Waarde vir geld verblyf en sal weer eendag oorbly. My aanbeveling is 'n beter dubbelbedmatras met 'n duvet en oortreksel en eerder 'n stortdeur as 'n stortgordyn - die badkamer vloer/matjie word nat en dis onnodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lance V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lance V
Family with teenagers

This quaint cabin is perfect for a couple wishing to be close to a fantastic beach & restaurant and can self cater.

The proprietor went out of his way to ensure a comfortable stay & provided wood and firelighters for the braai. Very safe area and beach which was spotlessly clean and provided miles to walk on.

Marco C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco C
With spouse/partner

Gerieflike huisie naby die see met asemrowende omgewing van Keurboomstrand en gedruis van golwe in die agtergrond.

Baie oulike huisie! Die cabin is toegerus met alles wat mens nodig het. Genoeg plek om met 5 maande oue baba oor te bly (in eie kamping kot wat ons saamgebring het). Ons het ons baba heerlik gebad in die kombuiswasbak. Lekker gebraai en gekuier op die stoepie. Loopafstand van die strand en restuarant wat baie gerieflik is. Sal dit beslis aanbeveel.

Hennie O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie O
With spouse/partner

An acceptable place to use as a base for Garden Route exploration!

The cottage is essentially a large Wendy-type wooden house with a bathroom and is neat and clean. It is sufficiently equipped for a short stay, but one should keep in mind that the nearest shops in Plettenberg Bay are about 12 km away. Keurboomstrand has no shops, but a restaurant. We loved the location of the place - the soft noise of the sea in the background was quite pleasant. Air conditioning will help a lot, especially in summer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Aanvaarbare plekkie om as basis te gebruik vir Tuinroete-verkenning!

Die huisie is essensieel 'n groterige Wendy-tipe houthuis met badkamertjie en is netjies en skoon. Dit is genoegsaam toegerus vir 'n korterige verblyf, maar mens moet in gedagte hou dat die naaste winkels in Plettenbergbaai is, sowat 12 km weg. Keurboomstrand het geen winkels nie, wel 'n restaurant. Ons het gehou van die plekkie se ligging - die sagte geruis van die see in die agtergrond was nogal aangenaam. Lugreëling sal egter baie help, veral in die somer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda K
With spouse/partner

Strandstreet Cabin is tastefully decorated and has a porch you can enjoy with friends in a quiet, peaceful and safe area.

Strandstreet Cabin is a spacious self-catering unit. The cottage is tastefully decorated and the kitchen has more than enough facilities. It is safe and your can sit, braai, listen to the ocean or just relax outside in the evening with peace of mind.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Strandstreet Cabin is smaakvol gemeubileer met 'n kuierstoep in 'n stil, rustige en veilige omgewing.

Strandstreet Cabin is 'n ruim selfsorg-eenheid. Die kothuis is smaakvol gemeubileer en die kombuis het meer as voldoende geriewe. Dit is veilig en 'n persoon kan met gemoedsrus in die aand buite sit, braai, na die see luister en net ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandstreet Cabin's response

Baie dankie, kom gerus weer.

Strandstreet Cabin
Anthea H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anthea H
With spouse/partner

Amazing stay in Plettenberg Bay.

Our stay was awesome. The owner was extremely friendly and the cabin is equipped with everything you will need for your stay.

Strandstreet Cabin's response

Thank you so much for your lovely review, we hope you will stay with us again soon.

Strandstreet Cabin
Riana S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana S
With spouse/partner

Most wonderful place.

It is an incredibly nice place, so clean and neat. The owner is so nice. We will definitely go there again soon. I can recommend it 100%.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mees ongelooflike lekker plek.

Dis 'n ongelooflike lekker plekkie, so mooi skoon, netjies. Eienaar wie se plek dit is, is so ongelooflik nice. Ons gaan definitief gou weer soontoe. Kan dit 110% aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Strandstreet Cabin's response

Julle was super gaste, kom gerus weer

Strandstreet Cabin
Sandra L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Sandra L
Individual traveler

Basiese behoeftes aan voldoen, met pragtige see-uitsig en stapafstand vanaf die see.

Goed geleë, pragtige see-uitsig en stapafstand na die mooiste klein strand. Naby een van beste restaurante in Plettenbergbaai. Goed geleë in terme van toeriste aantreklikhede. Gasheer baie behulpsaam en probeer aan spesiale versoeke voldoen.

Strandstreet Cabin's response

Hi Sandra, baie dankie vir die mooi woorde. Ek hoop van harte ons sien jou weer. Mooi bly en voorspoed. Lee

Strandstreet Cabin
Esther F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther F
With spouse/partner

Baie lekker vakansie gehad.

Baie skoon en netjies. Voldoende toegerus, het 7 dae gebly en baie geniet. Al wat sleg is as 'n mens lank bly en die weer is sleg en in aande is die TV "provider HTML open view" nie een kanaal wat ons kyk nie. Glo DStv kan beter werk.

Strandstreet Cabin's response

Hi Esther, baie dankie vir die mooi woorde. As jy volgende keer kom bring jou decoder saam. Ek het alles laat oordoen sodat dit moontlik is. Baie groete, Lee Mann

Strandstreet Cabin
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • No children under 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo8iqnJJ3hFxxZrrY4XBN3pZiWV8LHzI479VFVSC0nF5wGqhBl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Western Cape 0860 022 102 15:00-23:00 10:00 -34.002961975555 23.457435243216
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!