The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Suidersee, Hartenbos | TravelGround
+130

Suidersee, Hartenbos

154 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 154 reviews for Suidersee, Hartenbos
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Marius S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With spouse/partner

Regtig aanbeveelbaar!

Ons het baie lekker gekuier. Diens is persoonlik en professioneel. Alles was baie skoon.

Leonie R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonie R

Rustig en veilig.

Pragtige skoon woonstel in 'n rustige plek.

Corne M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corne M
Family with young children

Was baie lekker, en naby/loopafstand van als.

Wonderlike plek om te wees. Naby aan al jou noodsaaklikhede en veilige afstand om teen see te gaan wandel. Die lekkerste eetplekke ook loopafstand van Suidersee, en nie eers gepraat van al die heerlike koffiewinkeltjies.

Desiree L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree L
With spouse/partner

Alles was netjies en daar wat nodig is om in jou basiese behoeftes te voorsien.

Die opwasmiddel en afdroogdoek 'n bonus - ek het myne vergeet! Die bad en stort is baie nou en baie ongemaklik om te gebruik. Bad met die stort se spasies is onprakties. Verwyder die bord met die hakies van die muur. Anders is daar geen klagtes.

Elize M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize M
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang, en hul personeel is baie hulpvaardig. Ons het heerlik geblyk in 'n skoon rustige en goed toegeruste eenheid. Hul is ook by restaurante en winkels en see. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Elmarie G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie G
With spouse/partner

Heerlik, skoon. Opsigter so hulpvaardig en vriendelik. Die netheid was die absolute wenner.

Die eenheid was so mooi skoon en die badkamer het geblink. Het alles wat ons nodig gehad het en stapafstand van alles af. Sal definitief weer kom.

Corne M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne M
With spouse/partner

Het wonderlike tyd by Suidersee, Hartenbos gehad.

Die personeel is vriendelik, die akkommodasie uitstekend, skoon en van hoogstaande gehalte en lekker naby see.

André B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André B
With spouse/partner

Baie lekker.

Alles was reg, nuut en netjies. Ons was in eenheid 12. Al wat pla is dat daar nie 'n deur tussen die toilet/badkamer en slaapkamer is nie. Skuifdeur tussen die twee vertrekke sal problem oplos. Sal beslis weer daar in eenheid 12 gaan bly.

Ricardo L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricardo L
With spouse/partner

Some of the best.

Enjoyed my accommodation a lot. Especially the peacefulness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Van die beste.

Het my verblyf baie geniet. Veral die rustigheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben/louisa L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben/louisa L
With spouse/partner

Uitstekend.

Great, dit is baie goed.

Denise M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise M

Baie gerieflik geleë waarde vir geld.

Ons het net paar dae gebly en die weer het bietjie teen ons gewerk maar die verblyf was, beslis waarde vir geld. Ons sal enige tyd weer terug kom vriendelike ontvangs deur eienaars.

Manda P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda P
With spouse/partner

Nice.

Highly recommended. Very central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ek sal dit aanbeveel. Baie sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coreen D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen D

Aangenaam en veilig.

Sal beslis weer by Suidersee wil oornag.

Sandra O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra O
With spouse/partner

Baie netjies en skoon en sentraal geleë.

Was die perfekte oornagplek op pad Kaap toe. Maar sal ook daar vir 'n langer periode kan oorbly. Hulle het baie moeite vir ons gedoen omdat ons ook met 'n waentjie gereis het, daar was 'n parkering oop en hulle het gereël dat ons dit daar parkeer.

Werner L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Werner L
Family with teenagers

Sentraal, netjies.

Baie tevrede, was netjies en lekker sentraal.

Steve M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steve M
With spouse/partner

Just what we needed to recharge our batteries.

Situated within walking distance of all the amenities. Friendly staff that made the stay that much more enjoyable. Well worth the stay and we will be sure to return.

Marthie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marthie V
Family with young children

Netjies en goed toegerus.

Mooi moderne dekor. Goed toegerus en naby alles.

Danel V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danel V

Peaceful and without problems.

South Sea is a quiet place close to the sea. We enjoyed walking to where we wanted to be without worrying about our belongings in the apartment. Thank you very much for the friendly reception and the clean, neat apartment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en sonder probleme.

Suidersee is 'n rustige plek wat naby die see is. Ons het dit geniet om te kon stap waar ons wou wees sonder om bekommerd te wees oor ons besittings wat in die woonstel is. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die skoon, netjiese woonstel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie D
With spouse/partner

Gasvryheid, diens is puik. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Sien en hoor die see. Die geriewe maak dit nie net geskik om te oornag nie, maar ook om vakansie te hou.

Henry C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry C
Family with teenagers

Very central and everything is neat. Would stay here again.

Suidersee Apartments are very neat and central. Would use them again. A pity I couldn't stay longer. Would just pick number 10 next time. Number 11 didn't have a carport. And the sun beat down. Thanks a lot. It was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie sentraal by als en baie netjies. Sal hul weer gebruik.

Suidersee Apartments is baie netjies en sentraal. Sal hul weer gebruik. Net jammer ek was so kort daar. Sal net volgende keer no. 10 kry, no. 11 was sonder karafdak. En die son het hom gelooi. Baie dankie, dit was lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rondine L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rondine L
With spouse/partner

Definitely value for money.

We had a nice stay. The place was neat and clean, everything we needed was there. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Definitief waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

David K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
David K
With friends

Dit was fantasties.

Suidersee se ligging so na aan die see en ook baie gerieflik naby die winkels maak dit perfekte selfsorg-eenhede. Nie baie ruimte nie, maar die plek was mooi netjies.

Andries S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andries S
With friends

Nice.

Friendly reception, near ocean and value for money for a short stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs, naby see en waarde vir geld vir kort verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zirkia T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zirkia T
Family with young children

Always a pleasure.

We always come back to the same place and apartment. We enjoy it every time. They may need to do minor repairs, such as a door handle that is still broken, etc. but this is the least, since I really have to think of something negative to say, because there is really little negativity. My little children and my husband and I already miss the place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd 'n plesier.

Ons kom altyd terug na dieselfde plekkie en woonstel. Ons geniet dit elke keer. Hul kan dalk klein herstelwerkies doen, soos deurhandvatsel wat nog steeds stukkend is, ens. maar dit is die minste, aangesien ek regtig moet dink aan iets negatief om te sê, want daar is werklik min negatiwiteit. My klein kindertjies en ek en my man mis die plekkie al klaar!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nic V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic V
With spouse/partner

It was great. Better than the ATKV accommodation.

We had a great time at the beach. The location is great, the service is wonderful and the unit clean and well-equipped. We'll never stay anywhere else.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker - beter as ATKV-akkommodasie.

'n Aangename aantal dae by die see. Die ligging is onverbeterlik, die diens baie goed en die eenheid skoon, goed toegerus en baie netjies. Ons dae van ATKV-akkommodasie is verby!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dyllan A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dyllan A

Very comfortable and near everything.

Very comfortable. Near shops and the ocean. Worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en gerieflik naby alles.

Baie gemaklik em gerieflik. Winkels naby swempark naby en dis by die see. Moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eric K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eric K
With spouse/partner

Comfortable, nice place to stay.

Within walking distance from the beach, ATKV, hiking routes, ocean and small shipping mall.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, aangename plek om te oornag.

Binne loopafstand van strand, ATKV, wandelpad langs see, en klein winkelsentrum.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waldheim B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Waldheim B
Family with teenagers

Fantastic.

Would recommend it to anyone. Walking distance from all activities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Loopafstand van alle aktiwiteite af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zirkia T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zirkia T
Family with young children

Wonderlik.

Altyd lekker by Suidersee.

Elfranco B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfranco B
Family with young children

Klein maar gerieflik.

Die plekkie is klein, maar alles op sy plek gerieflik en naby alles. Sommer alles loopafstand. Het die rus geniet.

Morne B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne B
Family with teenagers

Was baie goed gewees, maar die eenheid slaap 6 mense, maar daar is net 2 kamers. Sou goed gewees het om dit te weet voor die tyd.

Het die vakansie in Hartenbos terdeë geniet. Sal weer by Suidersee bly.

Suidersee, Hartenbos's response

Goeie dag Morne,

Dankie vir u terugvoering. Jammer vir enige ongerief veroorsaak.

Ek het gou na die beskrywing gaan lees op LekkeSlaap en dit noem die volgende:

"Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof en ander basiese toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n stapelbed en 'n TV met 10 DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n klein stoep met 'n braai-area."

Ons probeer ons beste om al ons gaste gelukkig te hou.

Lekker dag vir u.

Groete,
Grant

Suidersee, Hartenbos
Reinette E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette E
Family with young children

Fantasties en ongelooflik lekker veral as die seelug so deur die plekkie sweef.

Die plekkie was baie skoon en netjies. Dit was veral beter toe gerus as die ATKV se huisies. Ons het regtig baie lekker daar gebly en dit is loop af stand van die strand en mall. Sal weer daar tuisgaan.

Lourens J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens J
With spouse/partner

Luuks, netjies en veilig.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam en het ons in Afrikaans gehelp. Geen gesukkel met kommunikasie.

Mario A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario A
Family with young children

Rustig en lekker.

Die lang reis was die moeite werd. Suidersee bied jou alles behalwe 'n naweek weg. As die kinders dit geniet het, wat meer kan ek sê behalwe dat ek beslis in die toekoms weer daarheen gaan wegbreek. Dankie vir 'n heerlike rustige naweek. Die plekkie waarin ek gebly het was pragtig en liefdevol.

Elmarie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie L
With spouse/partner

Ligging.

Bekostigbare verblyf loopafstand van strand en winkels.

Shawn L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shawn L
With spouse/partner

Goed ingerigte verblyf regte waarde vir geld.

Dit is 'n puik ingerigte eenheid, netjies en prakties. Dit is skoon, 'n uitstekende seetema baie mooi. Loop afstand van al die winkels en van die see.

Geraldine O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geraldine O
With spouse/partner

Stylvol.

Baie netjies en privaat.

Louanne D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louanne D

Tranquil, beautiful and neat.

Had a good rest. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, baie mooi en netjies.

Baie lekker gerus. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip O
With friends

It was fantastic.

We were 10 people who enjoyed the weekend terribly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Ons was 10 mense wat die naweek verskriklik geniet het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John F
With spouse/partner

Our time at Suidersee was fantastic.

This is definitely our future accommodation option in Hartenbos. Looking forward to many times at Suidersee. Suidersee is neat. The atmosphere is peaceful and perfect for a getaway. My fiance and I enjoyed our time there. Suidersee earns 5 stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons tyd by Suidersee was fantasties.

Dit is beslis ons toekomstige verblyfopsie in Hartenbos. Sien uit na baie tye by Suidersee. Suidersee is netjies. Die atmosfeer is rustig en perfek vir 'n wegbreek. Ek en my verloofde het ons tyd daar geniet. Suidersee verdien 5 sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izak V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Izak V
With spouse/partner

Nice central.

Towels are not standard. Understand that beach towels are your own responsibility, but expect bath towels to be included. Little more detergent and equipment such as scouring pads will help to clean the room again. Had to buy it myself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker sentraal.

Handdoeke is nie standaard. Verstaan dat strandhanddoeke jou eie verantwoordelikheid is, maar verwag badhanddoeke om ingesluit te wees. Klein bietjie meer opwasmiddel en toerusting soos skuursponsies sal help om plek weer skoon te maak. Moes dit self gaan koop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynn N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn N

Absolute lovely!

Super fantastic and enjoyed.

Pieter E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter E
Family with young children

Nice at the beach.

Walking distance from everything, safe and comfortable for young and old.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker by die see.

Loopafstand vanaf alles, veilig en gerieflik vir jonk en oud.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Quiet. Close to everything. Nice.

The service and hospitality were unbeatable. Just a little bit small for a family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig. Naby aan alles. Lekker.

Die diens en gasvryheid was onverbeterlik. Net bietjie knap vir 'n gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Heidi V
With spouse/partner

Baie gerieflik geleë, netjies, eenheid 12 is 'n hoekeenheid en om die draai van die ingang na die Hartenbos waterfront.

Sal 'n gewone stort verkies het in plaas van die stort binne die bad en natuurlik verkies ek wit beddegoed, maar die see tema beddegoed pas by die tipe verblyf.

Charl D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl D
Family with teenagers

Aangenaam en gerieflik.

Verblyf is wel klein, maar gerieflik en netjies. Ligging is naby strand en winkels in relatief veilige omgewing.

Mari D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari D
Family with young children

Baie geniet!

Baie lekker. Kindervriendelik. Nie een keer onveilig gevoel. Na hartelus rondgestap. Suidersee het aan al ons verwagtinge en meer voldoen! Baie dankie. Ons kom weer.

Fiona M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona M
With friends

The Suidersee is great.

We really enjoyed it. Suidersee's location at the beach and the mall is perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Suidersee is tops.

Ons het dit baie geniet, Suidersee se ligging is by die see en die mall, perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie V
Family with young children

Was heerlik. Oulike woonstel.

Alles wat jy nodig het vir 'n blaaskans by Suidersee beskikbaar. Was heerlik.

Cornie P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornie P
On business

Netjies en uitstekend geleë naby besighede, see, pretpark, swembad, ens.

Ons kan die akkommodasie aanbeveel vir ieder en elk wat graag naby die see en stapafstand na groot winkels en ontspanningsarea wil geniet. Netjies, skoon met vol DStv, braai-area, ens. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Adriaan V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adriaan V
With spouse/partner

Baie sentraal en hoogs aan te beveel.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met opgradering na ruimer akkommodasie. Veilig gevoel in area en baie sentraal geleë. Eenheid skoon en netjies. Hoogs aan te beveel.

Karen D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Gerieflike, skoon en netjiese verblyf met baie goeie diens.

Baie gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Baie goed geleë naby aan strand en winkelsentrum. En die diens wat ons gekry het was fantasies. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Trudie A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trudie A
Family with young children

Lekker!

Netjies, sou verbeter op badkamergeriewe, stort in bad nooit lekker (persoonlike opinie). Sou dalk 'n droograk vir handdoeke wat los staan voorstel in eenhede. Gaan definitief weer besoek!

Riette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette V
Family with teenagers

Uitstekende ligging, pragtige huis. Fantastiese diens.

Pragtige huis. Grant het altyd so gewillig gehelp. Dankie.

Alize L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alize L
Family with teenagers

Baie netjiese eenhede.

Ons het vir 4 nagte tuisgegaan by Suidersee. Baie sentraal geleë. Eenheid was baie netjies en personeel was baie behulpsaam.

Elfranco B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfranco B
Family with young children

Uitstekend.

Wat 'n lekker lekker was dit nie en tuis in jou eie taal en sy mense om jou sal weer weer weer teruggaan.

Sfiso K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sfiso K
With spouse/partner

Most safe place, closer to the beach for a morning walk with my wife, accommodation reasonably cheap and very clean.

The place was very clean, closer to the beach and restaurants. We really got value for our money.

Elizna R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elizna R
With spouse/partner

Baie oulike plek.

Ek en my man het 'n heerlike tyd gehad. Ons was eers in een eenheid en hulle het ons ge-upgrade na 'n ander eenheid, aangesien daar gebou en geraas word by 'n huis daar naby. Baie goeie diens gelewer. Sal weer by hulle bespreek.

Elzette L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette L
With spouse/partner

Convenient and safe.

It's everything and more ─ no disappointment. Called to inform us that the chalet was already available at 11:00.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en veilig.

Dit is alles en meer, geen teleurstelling ervaar. Het geskakel om ons in te lig dat die chalet alreeds teen 11:00 beskikbaar is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brandin A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brandin A
Family with young children

Excellent.

It will be worth it to come back, which I definitely will with my 4 children.

Willie J - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie J
With spouse/partner

Very nice and peaceful.

We had a nice stay and everyone was friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en rustig.

Ons het baie lekker gebly en almal was vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leandra J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra J
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer.

Sal weer terugkom na Suidersee.

Kobus J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus J
With spouse/partner

Baie netjies en stapafstand van alles wat jou hart begeer.

Die wooneenheid was baie netjies met aankoms en daar was ten alle tye personeel wat skoon en netjies gehou het. Die ligging van die eenheid is perfek en stapafstand van alle benodighede. Sal beslis aanbeveel en sal weer van julle gebruik maak.

Michelle K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle K
Family with young children

Very nice!

Will recommend Suidersee, Hartenbos to anyone and will definitely stay there again. Everything was perfect, thank you for a very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Sal Suidersee, Hartenbos vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer daar bly. Alles was perfek, dankie vir 'n baie lekker blyplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shaun K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun K
Family with young children

Beste!

Baie lekker gewees en vriendelike ontvangs! Beste plek om te bly.

Gerhardus D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhardus D
Individual traveler

Suidersee bly 'n staatmaker.

Suidersee bied altyd wonderlike verblyf. Eenheid was baie netjies en personeel baie vriendelik. Lekker sentraal geleë en so naby aan die strand. Ons bly gereeld hier en kom elke keer terug.

Harold W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Harold W
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Geen klagtes nie. Net jammer daar was nie handdoeke nie.

Lou C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lou C
With spouse/partner

Baie lekker.

Goed geleë. Netjies en naby see.

Lionel W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lionel W
Family with young children

Lekker. Baie lekker.

Sien sterre.

Monica T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica T
With spouse/partner

Lovely beach-side accommodation.

Beautiful self-catering accommodation, close to the sea and other Hartenbos activities.

Leonie D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie D
Family with teenagers

Dit was great.

Dis die mooiste eenheid met als in wat jy nodig het. Goed toegerus en baie skoon. Braai-area is heerlik voor jou eie plek. Hulle kan baie trots wees, dis 'n great eenheid.

Marion P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marion P
Family with teenagers

Mooi en skoon.

Alles was reg en mooi. Moes bel vir handdoeke. Dit word nie voorsien nie. Dit moet dalk net voor die tyd genoem word. Kinderkamer (bunk bed) se deur maak nie toe nie. Ek sou persoonlik verkies as wasbare badkamer mat gebruik kan word. Verder het ons die oornagting geniet.

Wayne O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne O
Family with young children

Was goed en sal gou weer besoek.

Verblyf was goed en sal weer besoek.

Ruben T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruben T
With spouse/partner

Lekker, dankie.

Baie lekker gebly, dankie.

Orrmay G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Orrmay G
With spouse/partner

Heerlik en al ons behoeftes voorsien.

Baie sentraal geleë en baie netjies. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Leandra T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra T
Family with young children

Ons as gesin was baie tevrede met alles

Dit was baie lekker. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar bly.

Corrie R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie R

Uitstekend.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het die ekstra myl geloop om ons te akkommodeer met spesiale versoeke, baie dankie vir almal ons sal weer van julle dienste gebruik. Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar aan almal en julle families.

Wilhelm C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Wilhelm C

Baie lekker, alles skoon en netjies. Vriendelike en hulpvaardige ontvangspersoneel.

Ons was 5 volwassenes wat daar vakansie gehou het. Ons verblyf by Suidersee was baie lekker. Dit was skoon en netjies. Dit wat ons gepla het (elke dag was daar gebou en herstelwerk gedoen by die kompleks en die bouers het by ons sitkamer-, slaapkamer- en badkamervensters verby moes beweeg) het die ontvangspersoneel vir ons uitgesorteer en ons waardeer hul vriendelikheid en hulpvaardigheid. Ons sal Suidersee vir enige iemand aanbeveel.

E V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
E V
With spouse/partner

Very pleasant!

Just check the fridge, it makes a noisy, disturbing sound - just a recommendation, not critique. We really enjoyed our stay and will go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam!

Kyk net na yskas wat effens raas, steurende geluid - net 'n aanbeveling, nie kritiek. Ons het die verblyf baie geniet en sal weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monika O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Monika O
With friends

Neat but very noisy.

Number 8 is not suitable for 4 adults. No privacy. Suitable for 2 adults and 4 children. Very noisy.

Suidersee, Hartenbos's response

More Mev Orffer
Dankie vir u die tyd geneem het om 'n review te los. Suidersee Woonstel 8 het 2 slaapkamers met 'n dubbel bed in die hoofslaapkamer en 'n bunk bed in die 2de kamer , asook 'n bunk bed in die gang tussen die slaap-en-badkamer, soos op u email uiteengesit . Toe u die bespreking geplaas het het ons u laat weet dat daar alreeds 4 woonstelle bespreek is met 'n groep vrouens . Ek is baie jammer dat hulle geraas het . Indien u ons laat weet het sou ons dadelik hulle kom stil maak het . Ek is jammer daarvoor , maar ons omdat ons nie op dieselfde terein is as die woonstelle nie vra ons dat u ons moet skakel om die na-ure nommers indien enige probleme ondervind. Indien u weer akkommodasie benodig , laat weet gerus en ons help u met een van ons ander woonstelle wat u dalk meer sal pas.

Hoop om u weer te sien.

Vriendelike Groete Suidersee Personeel

Suidersee, Hartenbos
Joan H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan H
Family with young children

Baie netjies, skoon, veilig en uitstekende ligging.

Sien die sterre.

Christo B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo B
With spouse/partner

Was baie lekker en naby aan die see en pretpark.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

James P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
James P
On business

Neat.

Neat and clean but it doesn't have secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Netjies en skoon, maar nie veilige pakering nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R
With spouse/partner

Wonderlik.

Baie lekker gewees, dankie.

Albie A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Albie A
Family with young children

Gerieflik en binne loop afstand van geriewe.

Baie goeie ligging en het lekker gebly.

Jc S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc S
With spouse/partner

Naby alles geleë, loopafstand van waterfront.

Het baie lekker gebly vir die twee dae. Alles is in eenheid wat jy benodig.

Michelle D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
Family with young children

Was baie aangenaam om daar te bly.

Plek is naby aan alles, beskik oor al die nodige geriewe.

Leonie R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leonie R
Family with teenagers

'n Heerlike, rustige wegbreek in 'n pragtige woonstel.

Ek was verbaas om te sien hoe ruim die woonstel is. Ons het heerlik gebly en gaan definitief weer daar bly.

Mia G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mia G

It was great!

Very friendly and helpful, no trouble, very comfortable. Will definitely stay there again. Fantastic!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was great!

Baie vriendelik en behulpsaam, geen moeite, baie gemaklik. Sal definitief weer daar bly! Fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Funeka H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Funeka H
Family with young children

I enjoyed my stay at Suidersee, friendly staff and also the accommodation was neat and good value for money.

Wonderful and definitely coming back next year.

Zelma G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma G
Family with teenagers

Nice "justice" weekend.

Suidersee is nice and central - close to the ocean, close to shopping centre, and lovely hiking trails. Very clean and stylish.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Verwelkome "justice" naweek.

Suidersee is so sentraal geleë - by die see, naby winkelsentrum en lieflike staproetes. Baie skoon en stylvolle verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre D
Family with teenagers

Baie mooi skoon en gerieflik geleë.

Suidersee is baie gerieflik geleë, naby die strand, winkelsentrum en eetplekke. Die eenheid was skoon en het voldoen aan ons vereistes.

Albert R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Albert R
With spouse/partner

Baie beknop en op die straat.

Stort lek op vloer, geen handdoeke nie, motor nie baie veilig so op straat nie. Die personeel was baie hulpvaardig.

Angelique M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
With spouse/partner

Gemaklik en stylvol.

Ek sien jul beslis gou weer.

Reinette S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reinette S
Family with teenagers

Billike, baie netjiese verblyf.

Suidersee bied billike en netjiese verblyf. Dit is baie gerieflik geleë naby al die vermaak. Ideaal vir gesinne met kinders/tieners.

Phaphama X - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Phaphama X
With friends

Beautiful, clean small apartment.

We enjoyed our stay very much. The apartment was neat and tidy with the necessary appliances. There was however no iron in the apartment which was a bit disappointing, oh and the TV channels were not favourable either. All in all we enjoyed our short stay and I would definitely recommend to friends and family.

Andre H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre H
Family with young children

Great Stay. Always meet nice people there.

Great stay. We always enjoy it here. Thanks TravelGround!

Esther V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther V
With spouse/partner

Pragtige kamers, volledig toegerus.

Baie dankie vir 'n heerlike paar dae weg waar ons net kon ontspan! Ons kom beslis weer!

Andries B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Andries B
With spouse/partner

Very nice! About 9 out of 10.

Little apartment was very neat, but little things lacked which made the stay "uncomfortable". There was [1] no dining room table and [2] the fridge door closed in the wrong direction (was difficult to place items inside) and [3] no place for clothes in the bathroom (we had to put it on the ground).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker! So 9 uit 10.

Woonstelletjie was baie netjies, maar dit is die klein goedjies wat kortkom wat jou verblyf "ongemaklik " maak. Daar was [1] geen tafeltjie om by te eet nie en [2] die yskas se deur het na die verkeerde kant toegemaak (dit was moeilik om iets binne te sit) en [3] daar is geen hangplekke in die badkamer nie (ons moes ons klere op die grond sit).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre H
With spouse/partner

Relaxing and comfy accommodation at the centre of business and activities.

We received very friendly service. Everything was ready when we arrived and we didn't have to make any requests about stuff we were not happy with. Peaceful atmosphere in the area even though it is at the CBD and play park. Suidersee is walking distance from everything and just a stone's throw from the ocean. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en gerieflike blyplek by die kern van al die besighede en aktiwiteite.

Ons het baie vriendelike diens ontvang. Alles was reg by ons aankoms en het nooit nodig gehad om navraag te gaan doen oor iets waarmee ons nie tevrede was nie. Daar heers 'n rustige atmosfeer in die area alhoewel dit by die sakekern en pretpark geleë is. Suidersee is loopafstand van alles en net 'n katspoegie van die see af. Kan regtig aanbeveel word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefanie C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie C
With friends

Ek kan Suidersee 100% aanbeveel! Die huis is skoon, gerieflik en veilig en ligging is puik!

Van die dag wat ek die bespreking gedoen het, was die diens puik en flink! Die akkommodasie was gerieflik, skoon en veilig. Die beddegoed en breekware was van goeie gehalte en die puik ligging naby die see, pretpark en inkopiesentrum het ons verblyf vergemaklik.

Venessa H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5