Suikerbos
Review Summary
Phil-mar V - Apr 2021
Overall score
Baie lekker en gerieflik.
Ingrid F - Mar 2021
Overall score
So netjies!
Suikerbos's response
Dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Jonél E - Mar 2021
Overall score
Lieflike area en baie veilig!
Liesel H - Feb 2021
Overall score
Skoon en rustige plekkie.
Suikerbos's response
Liesel, ek is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Yke V - Feb 2021
Overall score
Netjiese, gesellige, volledig toegeruste eenheid.
Suikerbos's response
Dankie vir die resensie Yke. Bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Anriëtte D - Feb 2021
Overall score
Pragtig, netjies en skoon.
Suikerbos's response
Dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien, julle was super gaste!
Andrea H - Feb 2021
Overall score
Uitstekend.
Suikerbos's response
Dankie Andrea. Altyd 'n plesier om julle hier te ontvang.
Schalk V - Jan 2021
Overall score
Baie skoon en netjies.
Suikerbos's response
Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Janadre J - Jan 2021
Overall score
Uitstekend.
Suikerbos's response
Hi, ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Elmare V - Jan 2021
Overall score
Kan Suikerbos vir almal aanbeveel!
Suikerbos's response
Hi Elmare
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Marli W - Jan 2021
Overall score
Gerieflik, skoon en gemaklik.
Suikerbos's response
Dankie vir die resensie. Bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Maritza U - Dec 2020
Overall score
Perfekte oornagplekkie!
Suikerbos's response
Maritza
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Trudie M - Dec 2020
Overall score
Goeie vriendelike diens. Netjies en skoon.
Suikerbos's response
Trudie, baie dankie vir die resensie. Baie bly om te hoor julle het die verblyf by Suikerbos geniet.
Sonja K - Dec 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs en uitstekende gastehuis.
Suikerbos's response
Sonja
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Alwyn B - Dec 2020
Overall score
Alles in een verblyf.
Suikerbos's response
Ons is bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer hier te ontvang.
Willie W - Nov 2020
Overall score
Dit was lekker.
Suikerbos's response
Willie, bly julle het die tyd by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Wolfgang B - Nov 2020
Overall score
Baie netjies, veilig en waarde vir geld.
Suikerbos's response
Baie bly julle get die verbkyf by Suikerbos geniet.
Aletia D - Nov 2020
Overall score
Fantastiese verblyf.
Suikerbos's response
Baie bly julle het dit geniet. Hopp julle kom weer.
Andrea H - Nov 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Suikerbos's response
Bly julle het weer die verblyf by Suikerbos geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Sandra B - Oct 2020
Overall score
Absoluut fantastiese, rustige verblyf.
Suikerbos's response
Sandra, baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Annemie B - Oct 2020
Overall score
Bitter goed ingerig en het als wat mens nodig het soos tuis, pragtige tuin.
Suikerbos's response
Annemie, dankie. Julle was ster gaste.
Melissa M - Oct 2020
Overall score
Netjies, skoon en veilig
Suikerbos's response
Dankie Melissa, bly julle het dit geniet.
Hans D - Sep 2020
Overall score
Baie netjiese en mooi plek. Baie prakties, maar parkering is 'n uitdaging.
Suikerbos's response
Hans,
Baie bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet. Jy is die 1ste gas wat noem van die parkering.
Tamarin V - Sep 2020
Overall score
Skoon, stil en netjies.
Suikerbos's response
Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet.
Jana V - Sep 2020
Overall score
A hidden gem! Tastefully decorated.
Suikerbos's response
Jana, baie bly julle het verblyf by Suikerbos geniet. Hoop om julle weer te sien.
Christa S - Sep 2020
Overall score
Baie netjies, alles wat ons nodig gehad het. Gasheer en -vrou baie gaaf.
Suikerbos's response
Dankie Christa, Ons hoop om julle weer in die toekoms by Suikerbos te ontvang.
Helene B - Aug 2020
Overall score
Goeie ligging, netjies en stylvol vir oorslaap van vier mense vir 'n aand.
Suikerbos's response
Helene
Dit was heerlik om julle by Suikerbos te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Frederik C - Mar 2020
Overall score
Wonderful stay!
Suikerbos's response
Hi Frederik and Nathalie,
Thank you for the great review.
Glad you've enjoyed the stay. See you soon again.
Leanne G - Dec 2019
Overall score
Excellent cottage, great value for money.
Suikerbos's response
Thank you for the review. Hope to see you again.
Ingrid V - Dec 2019
Overall score
Fantastic location for attending shows at Sun Arena.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging fantasies vir konserte by Sun Arena!
Verblyf is wonderlik. Enigste ding wat bietjie pla is die klein stort met gladde teëls.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suikerbos's response
Baie dankie, Ingrid, hoop ons sien julle gou weer.
Nico S - Dec 2019
Overall score
Baie netjies, waarde vir geld.
Suikerbos's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Tamara Z - Nov 2019
Overall score
Pragtig, netjies en veilig.
Suikerbos's response
Beste Tamara,
Baie dankie! Bly julle het dit geniet.
Mike V - Nov 2019
Overall score
Veilig, netjies, skoon.
Suikerbos's response
Hi Mike,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Net dat jy dalk 'n volgende keer weet, daar is 'n waaier in die hoofslaapkamer se kas.
Lelanie M - Nov 2019
Overall score
Pragtig, skoon en gerieflik.
Suikerbos's response
Hi Lelanie,
Dankie vir die goeie terugvoer.
Net vir jou inligting, daar is 'n waaier in die hoofslaapkamer se kas.
Rencia V - Oct 2019
Overall score
Bekostigbaar.
Suikerbos's response
Hi Rencia, ek is bly julle het lekker gebly.
Piet En Zetta J - Oct 2019
Overall score
Awesome. Dit was soos huis maar net op 'n ander plek.
Read moreSuikerbos's response
Baie dankie Zetta. Julle voel soos familie. Dit was baie lekker om julle by Suikerbos te ontvang.
Willem D - Sep 2019
Overall score
Like they say: "It's a home away from home".
This review has been translated,click hereto view the original version.
Soos die Engelsman sê: "It's a home away from home".
Eerste opsie in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suikerbos's response
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Michelle E - Sep 2019
Overall score
Beste waarde vir geld.
Suikerbos's response
Baie dankie, bly julle het die verblyf by Suikerbos geniet Hoop ons sien julle gou weer.
Rozaan D - Aug 2019
Overall score
Ontspannend.
Suikerbos's response
Rozaan, bly julle het die verbkyf geniet.
Kenau O - Aug 2019
Overall score
A mom's ideal accommodation!
Suikerbos's response
Kenau, ons hoop om julle weer as gaste te ontvang in die toekoms.
Jeanne-marie B - Aug 2019
Overall score
Well organised and clean. Enjoyed our stay very much.
Suikerbos's response
Dankie vir die resensensie. Hope to see you again.
Anica S - Aug 2019
Overall score
SO mooi, netjies en veilig!
Suikerbos's response
Bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Heleen S - Aug 2019
Overall score
Tasteful. We were very impressed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Smaakvol! Ons was baie beïndruk.
Ons was verras. Blyplek uiters smaakvol. Sal beslis weer gebruik maak van Suikerbos. Dankie vir netjiese blyplekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suikerbos's response
Dankie vir die resensie, Heleen. Ons vertrou julle het lekker gebly.
Malinda S - Aug 2019
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker!
Baie skoon en netjies. Vriendelik verwelkom. Stil area en kan dit vir seker aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suikerbos's response
Hi Malinda.
Bly julle het lekker gebly, hoop om julle weer te sien.
Marieza B - Aug 2019
Overall score
Heerlik gebly sal definitief weer kom.
Suikerbos's response
Beste Marieza,
Ons is bly julle het die tydjie by Suikerbos geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Suikerbos
Melinda V - Jul 2019
Overall score
Veilige, gasvrye en netjiese verblyf.
Suikerbos's response
Hi Melinda,
Dankie vir die resensie, ons hoop om julle vele kere weer by Suikerbos te ontvang.
Marié O - May 2019
Overall score
Beautiful self-catering apartment, excellently equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige selfsorgwoonstel, uitstekend toegerus.
Pragtig ingerigte en volledige toegeruste selfsorgwoonstel wat perfek was vir ons behoeftes. Veilige en mooi woonbuurt naby hospitaal en winkels. Die stort is egter bietjie klein, wat dit moeilik maak met kinders omdat daar nie 'n bad is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suikerbos's response
Baie dankie Marie.
Deon V - Apr 2019
Overall score
Skoon, netjies, vriendelike diens en veilig.
Suikerbos's response
Hoop om julle gou weer te sien by Suikerbos.
Ronel C - Apr 2019
Overall score
Pragtige moderne verblyf.
Suikerbos's response
Baie dankie, Ronel. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Natalie M - Apr 2019
Overall score
Very comfortable and more than we needed. Clean and neat with emphasis on fine detail.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en meer as wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies met klem op fyn detail.
Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou vir 'n uitmundente gastehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suikerbos's response
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Rina M - Apr 2019
Overall score
Rustig, netjies en waarde vir geld.
Suikerbos's response
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Riette M - Mar 2019
Overall score
Awesome!
Suikerbos's response
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Gawie G - Mar 2019
Overall score
Absoluut waarde vir geld!
Suikerbos's response
Beste Gawie,
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Hoop om julle weer te sien.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 653 Mabel Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- All ages welcome