SuNel's Guest Rooms
Review Summary
Deidre D - Nov 2020
Overall score
Pleasant, peaceful.
Michelle W - Nov 2020
Overall score
Baie aangename plekkie met soveel persoonlikheid. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle definitief weer gebruik.
Read moreHermanus V - Aug 2020
Overall score
Alles voldoen aan my verwagtinge.
SuNel's Guest Rooms's response
Hi
Baie dankie vir die positiewe terug voering.Kom kuier gou weer.
Sunels Familie
Hein K - Nov 2019
Overall score
Very pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename onderviinding.
Maklik om te kry, naby aan die middedorp, kamer baie gerieflik. Sekerlik die lekkerste bed buiten my eie bed by die huis waarop ek geslaap het. Daar is 'n koffiestatsie met melk en nie coffee creamer nie. Vertrek is skoon en netjies. Ek het parkering voor my deur gehad. Breakfast on the go is baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hein K - Nov 2019
Overall score
Very pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename ondervinding.
Maklik om te kry, naby aan die middedorp, kamer baie gerieflik. Sekerlik die lekkerste bed buiten my eie bed by die huis waarop ek geslaap het. Daar is 'n koffiestatsie met melk en nie coffee creamer nie. Vertrek is skoon en netjies. Ek het parkering voor my deur gehad. Breakfast on the go is baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
SuNel's Guest Rooms's response
Hi Hein
Baie dankie vir die positiewe terug voering, hoop jy kom kuier weer by ons.
Groete
Sunel's Familie
Allistair V - Sep 2019
Overall score
Rustig en netjies.
SuNel's Guest Rooms's response
Hi Allistair
Baie dankie vir goeie terug voering, ons wardeer dit opreg.
Hoop jy kom kuier weer by ons.
Groete
Sunel's Familie
Nolene D - Aug 2019
Overall score
Great area, ample parking, friendly, safe, warm and comfy.
Ellen T - Jun 2019
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Te min parkering vir hoeveelheid mense. Free WiFi, maar sein uiters swak. Kry nie gekonnekteer nie. Ontbyt "on the go" is niks noemenswaardig nie. Nie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
SuNel's Guest Rooms's response
Good Day
Thank you for your valuable feedback.
Regards
Management
Andre M - Apr 2019
Overall score
Perfectly situated in a beautiful location.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed geleë in pragtige omgewing.
Ons het 'n 160 km MTB-wedren gaan ry en sou van Saterdag aand af oorslaap. My vrou wou nie heeldag sit en wag vir ons nie en ons het die motor by die gastehuis gaan parkeer vroeg die oggend. Die eienaar het ons ontmoet en gesê my vrou kan solank in die kamer bly vir die dag. Dit was voorwaar 'n wonderlike gebaar en sy het omtrent ontspan die dag. Ons het eers sesuur die aand daar opgedaag, moeg en nat, maar 'n wonderlike nagrus gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bardene T - Mar 2019
Overall score
Baie netjies, gemaklik en sentraal geleë.
Gideon M - Aug 2018
Overall score
Fantasies.
Avlon F - Apr 2018
Overall score
Very pleasant stay. Would visit again!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 25 De Kock Street, Malmesbury, 7300, Western Cape
- All ages welcome