Sunflower and Moonflower
Review Summary
Andoline V - Feb 2021
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Sunflower and Moonflower's response
Dankie vir jou resensie Andoline! Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer hier te ontvang.
Billy J - Dec 2020
Overall score
Uitstekende verblyf.
Sunflower and Moonflower's response
Baie dankie vir die positiewe resensie Billy.
Neels F - Dec 2020
Overall score
Netjies ten volle toegeruste eenheid in stil omgewing en 5 minute vanaf middedorp.
Sunflower and Moonflower's response
Dankie vir die resensie Neels. Hoop ons sien julle sommer gou weer hier by Sunflower.
Amanda T - Oct 2020
Overall score
Dit was goed.
Sunflower and Moonflower's response
Dankie vir die resensie Amanda.
Ons eenheid word as ‘n selfsorg aangebied en daar word nie daaglikse skoonmaakdienste gelewer nie. Die koffie word aangebied as verwelkoming en siende dat dit ‘n selfsorgeenheid is, verskaf gaste verder hulle eie ete en drinke. Ons het wel in die verlede gratis verdere koffie verskaf waar gaste dit versoek het. Indien ons meer dienste aanbied, sal die prys ook dienooreenkomstig moet verhoog.
Ons probeer om die honde soggens en saans toe te maak as die gaste hier is, maar aangesien u nie met eie vervoer hier was nie, was dit nie altyd moontlik om te weet wanneer ons honde vry kon rondbeweeg nie. Ek sal beslis meer aandag hieraan gee.
Daan S - Oct 2020
Overall score
Very good, will stay again.
Sunflower and Moonflower's response
Thank you Daan. We hope to see you again when you visit Cape Town.
Regards
Adriaan D - Oct 2020
Overall score
Rustige aangename atmosfeer
Sunflower and Moonflower's response
Dankie Adriaan! Dit was lekker om julle te ontmoet.
Liza G - Oct 2020
Overall score
Was heerlik.Het gehou van privaatheid.Pragtige omgewing.
Sunflower and Moonflower's response
Hallo Liza
Dankie vir die resensie! Ons gaan beslis kyk daarna om wifi te offer, dis bo-aan ons doenlysie.
Groete
Karin
Lauren B - Oct 2020
Overall score
Vinnige wegbreek met my man.
Read moreSuzette H - Sep 2020
Overall score
Superluuks en privaat.
Sunflower and Moonflower's response
Dankie Suzette,
Was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer as julle Kaap ae kant toe kom.
Groete
Deidre C - Aug 2020
Overall score
I met Karen and Johan, what an awesome and beautiful couple and I thank them for a peaceful and relaxing stay. I would recommend anyone to spend time to unwind and enjoy the tranquility at their place.
Sunflower and Moonflower's response
Thank you Deidre.
Jacqui S - Aug 2020
Overall score
What a hidden gem!
Read moreSunflower and Moonflower's response
Thank you Jacqui.
We hope to welcome you for a longer stay next time you visit CT.
Regards
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome