Ta Mala's Self-Catering Cottages
Review Summary
Ulrike K - Jan 2021
Overall score
Heerlike wegbreek.
Jaco B - Jan 2021
Overall score
Ons het 3 nagte oorgebly tydens die terugkeer vanaf ons seevakansie.
Ronel B - Dec 2020
Overall score
Puik!
Martina S - Dec 2020
Overall score
Ta Mala's Self-Catering Cottages is voorwaar baie lekker verblyf in Prince Albert!
Hannes D - Nov 2020
Overall score
Kleindorpie gasvryheid.
Ronelle R - Nov 2020
Overall score
Baie lekker!
Wessel D - Nov 2020
Overall score
Smaakvol en tipies Karoo!
Drikkie V - Oct 2020
Overall score
Huislike atmosfeer.
Riana B - Oct 2020
Overall score
Wonderlik, dankie!
Nick S - Sep 2020
Overall score
Van die bestes nog!
Marilyn O - Sep 2020
Overall score
Wat 'n wonderlike, skoon en netjiese plek om te bly.
Elizma H - Sep 2020
Overall score
Baie gerieflike en mooi huisie. Ons het in Olyf gebly.
Yolandi P - Aug 2020
Overall score
Oulike en unieke akkommodasie.
Schalk R - Feb 2020
Overall score
Beautiful place that complements the Karoo atmosphere. Friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek wat die Karoo-atmosfeer komplimenteer. Vriendelike diens.
Een aand is nie genoeg nie, bly langer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindi B - Jan 2020
Overall score
Peaceful, relaxing visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige ontspanne kuier.
Pragtige, skoon verblyf. Lekker om toeka se tyd weer te beleef.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolandi L - Jan 2020
Overall score
A small piece of heaven on earth.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Klein stukkie hemel op aarde.
Dit is die netjieste, ongelooflikste, goedversorgde plekkie wat jy kan kry. Die mooiste, mooiste oudhede. My kinders was gelukkig en wou nie terugkeer nie. Alles wat jy moontlik kan benodig is daar, en die volgrootte yskas met die kleinspan was baie welkom. 'n Moet vir enige gesin. 'n Stukkie paradys!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis V - Jan 2020
Overall score
Wonderlike ervaring.
Justine K - Jan 2020
Overall score
Spesiale plekkie met goeie afwerking in 'n rustige area.
Read moreMelanie K - Jan 2020
Overall score
Very comfortable with nice splash pool and tastefully decorated living area self-contained.
Marlein D - Jan 2020
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!!
Puik, vriendelike diens! Cottages is pragtig netjies. Julle sal ons definitief weer sien!!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elma B - Dec 2019
Overall score
Gem in die Karoo!
Caitlin M - Dec 2019
Overall score
Lovely clean overnight accommodation!
Heinke H - Dec 2019
Overall score
Pragtige gerestoureerde huisie van 300 jaar oud!
Alex S - Dec 2019
Overall score
Lovely place, but noisy.
Arina V - Dec 2019
Overall score
Spesiaal.
Lorinda B - Dec 2019
Overall score
Idillies. Ongelooflik lieflik.
Liesl P - Dec 2019
Overall score
Heerlik en pragtig.
Adri K - Dec 2019
Overall score
Dit was ongelooflik lekker en baie mooi.
Carina S - Nov 2019
Overall score
Heerlik!
Wicus B - Oct 2019
Overall score
Baie aangename verblyf.
Graeme G - Sep 2019
Overall score
Lovely and quaint.
Anne-marie H - Aug 2019
Overall score
Very pleasant two day stay, quiet and peaceful.
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Thank you for the review Anne-marie. I am glad you enjoyed your stay!
Greetings Erika
Ilona K - Aug 2019
Overall score
Cosy, clean and safe. Good value for money. Will definitely recommend to friends and family.
Alé D - Aug 2019
Overall score
Unbelievable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik!
Dit was ‘n baie cozy plekkie en Erika se diens is ongelooflik. Die dames wat by Ta Mala werk is so fraai!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lourens B - Jul 2019
Overall score
Egte Karoo-ervaring met styl.
Lukas - Jul 2019
Overall score
Bekostigbare, goed toegeruste, eenheid met pragtige dekor.
Read moreDanie S - Jul 2019
Overall score
Karoo-styl op sy beste.
Alet B - Jun 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Ons het die tydjie by Ta Mala se Meerkat eenheid baie geniet. Netjies, skoon en voldoende. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Angelique M - Mar 2019
Overall score
Unbelievably beautiful! Enjoyed it a lot. Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik mooi! Het dit baie geniet. Pragtige plek.
Ta’Mala het my verras. Pragtige plek met die mooiste dekor. Eg Karoo-gevoel. Skoon en netjies, ten volle toegerus. Ligging perfek en baie veilig. Swembad en baie gesellige kuierstoep waar ons kon braai. Baie goeie diens van eienaar ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Baie dankie vir die revue. Ek is so bly julle het dit geniet. Dit beteken so baie vir ons en hoop om julle weer te sien.
Bets V - Mar 2019
Overall score
Friendly reception, beautiful interior, lovely bed linen.
Read moreDanie V - Jan 2019
Overall score
'n Stukkie nostalgie!
Read moreTa Mala's Self-Catering Cottages's response
Baie dankie vir hierdie besondere opsomming van alles waarvoor TaMala's staan. Die karoo en Prince Albert lë na aan ons harte en ons wou so graag hierdie hartsboodskap oordra in elke huisie. Meerkat is die toonbeeld van karoo leefstyl 250 jaar gelede. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Deon D - Dec 2018
Overall score
Great stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly!
Alles wat nodig is en baie kreatief ingerig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze M - Nov 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Baie skoon, netjies en goed toegerus. Ligging goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annamarie H - Nov 2018
Overall score
Unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik.
Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap. Die plek is beautiful. Ons het in Windpomp geslaap, alhoewel ons in Meerkat bespreek het. So ons het nog 'n luukser eenheid gekry, want daar was 'n kansellasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin A - Oct 2018
Overall score
Absoluut fantasties, pragtig en gerieflik!
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Dit is so lekker om julle boodskap te ontvang. Tamala's is voorwaar ons hart se punt en wanneer kliente dit net soveel as ons geniet , weet ek hulle is ons tipe mense. Baie dankie vir julle positiewe boodskap. Ons ontvang julle graag weer en deel ons vreugdes met liefde met julle.
Vriendelike groete
Dewald
Muriel M - Oct 2018
Overall score
Fantasties!
Sarie S - Jun 2018
Overall score
Fully and exquisitely equipped with everything you need. Tasteful, artistic and the the character of the old house was kept.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ten volle en keurig toegerus met alles wat jy benodig. Smaakvol en kunstig en die karakter van die ou huis is behou.
Sien sterre!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris De Jager D - May 2018
Overall score
This was truly a first in such a treasured little house with a big heart!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was voorwaar 'n eerste in so 'n kosbare klein huisie met 'n groot hart!
My man was aanvanklik skepties toe ons voor die huisie stilhou, maar na 'n rukkie in die vriendelike ruimte het ek besef dat ek Meerkat al in 'n tydskrif gesien het en was opgewonde. Alles perfek. Dankie vir 'n goeie nagrus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elna V - May 2018
Overall score
'n Verrassing.
Read moreDenise C - May 2018
Overall score
Ta Mala's is aan te bevele.
Read moreIlona D - Apr 2018
Overall score
Baie oulik en sentraal geleë.
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal verseker aandag gee aan die merk van die onderskeie parkerings.
Groete
Dewald en Erika
Thomas A - Jan 2018
Overall score
Alles en nog wat! Uitstekende verblyf in die pragtige Prins Albert.
Hanneli Z - Jan 2018
Overall score
Absolute waarde vir geld.
W D - Jan 2018
Overall score
Keurig, knus, besonder kreatief.
Piet G - Dec 2017
Overall score
Heerlik, rustig!
Elbé V - Oct 2017
Overall score
Everything you need and some extras too.
Michelle M - Oct 2017
Overall score
Overpriced.
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Dear Michelle
Meerkat cottage is 250 years old. We went out of our way to preserve the charm of years ago. Meerkat is not a modern luxurious guest unit but rather a gem from the past. This information is well documented on our website, with up to date photographs. We are well aware of the fact that not everybody will appreciate Meerkat Cottage.
Check out time at all our units is 10:00. We do however, allow guests on request, to stay longer if needed. We even let our cleaning staff start their work at 09:00 during weekends to accommodate guests. All this said, we want to apologise for the fact that you did not enjoy your stay at Meerkat Cottage.
Kind regards,
Dewald and Erika
Carmen M - Oct 2017
Overall score
Uniek!
Lezette S - Sep 2017
Overall score
Uitstekend!
Talana V - Sep 2017
Overall score
Aangename ervaring.
Bernie K - Aug 2017
Overall score
Wonderlike ervaring in 'n besondere gastehuis met karakter en Karoo omgewing wat ons baie geniet het.
Hannes V - Jul 2017
Overall score
Picturesque accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Prentjieboek mooi verblyf.
Ons het in die winter 2 nagte by Ta Mala's spandeer. Die huisies is ou tradisionele huise wat pragtig gerestoureer is, so dit is modern en tog outyds. Alles wat jy nodig het is in die huise. Vir die winter het dit 'n kaggel en winter beddegoed, so ons het nie koud gekry nie. Ta Mala's is perfek geleë, na genoeg aan die dorp om die dorpie te voet te verken, maar ver genoeg dat die verkeer in die hoofstraat nie pla.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stefanus J - Jun 2017
Overall score
Only 1 word: fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Slegs 1 woord: fantasties.
Woning was baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek hou van die privaatheid en sekerlik die flinke manier waarop verblyf bekom kon word en die gasvryheid, selfs in die afwesigheid van die eienaar. As gereelde reisiger beveel ek enige tyd Ta Mala aan. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin A - May 2017
Overall score
Ta Mala was wonderful! Well equipped and excellent value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ta Mala was wonderlik! Goed toegerus en uitstekende waarde vir geld!
So 'n pragtig gerestoureerde kothuis! Ons was aangenaam verras! Goed geleë, en allies wat jou hart kan begeer! Sal beslis teruggaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barry B - May 2017
Overall score
Wonderlik versierde en ingerigte kothuisie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderfully decorated and appointed little cottage.
Highly recommended.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem V - May 2017
Overall score
Relaxing farm accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige plattelandse verblyf.
Pragtige gerestoureerde huisies in stil en rustige Prins Albert in die Klein Karoo. In 'n stil straat 2 blokke van al die winkeltjies en eetplekke. Volledige kombuis, buitebraai onderdak, lekker atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin L - Apr 2017
Overall score
Idillies!
Elsabe M - Feb 2017
Overall score
It was wonderful, real Karoo perfection.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik, egte Karoo perfeksie.
Karoo gasvryheid op sy beste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kathe-mari S - Feb 2017
Overall score
So wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker!
Sekerlik een van die mooiste plekke waar ons al ooit oorgebly het. Die eienaars verdien alle sukses met die harde werk wat hulle ingesit het om so 'n pragtige, historiese wegkomplek te skep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Morne
Baie, baie dankie vir jou terugvoering. Dit beteken ontsaglik baie om positiewe, of negatiewe, terugvoering te ontvang. Ons is baie bly julle geniet Ta Mala's net so baie soos ons. Ek vertrou julle batterye is gelaai vir 2017. Ons ontvang julle graag weer.
Groete
Dewald en Erika
Roger S - Jan 2017
Overall score
It was a wonderful day, New Year's Eve and we enjoyed it a lot.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike dag, Oujaarsaand en ons het dit baie geniet.
Die kamers, kombuis en toilette was baie netjies, skoon en pragtig. Die enigste dinge wat ek sou vra vir volgende keer is: 1. Kitskoffie - daar was 'n klein bietjie koffie, maar dit was gemaalde koffie, maar ons het geen masjien gesien wat gemaalde koffie sou gebruik het nie. 2. In die slaapkamers is daar lugversorging maar selfs met al die ligte af en die gordyne toe is daar te veel lig in die kamer om ordentlik te kan slaap weens die lig van die lugversorging. As hulle miskien masking tape of so iets kan verskaf om oor die ligte te plak sou dit 'n groot verskil maak. Anders was dit pragtig en baie lekker verblyf. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Baie dankie vir u terugvoer. Kitskoffie moet daar wees en ek vra om verskoning. Binne in die kombuiskas is 'n plunger om van die gemaalde koffie te gebruik. Die plunger was dalk net so gebêre dat dit nie duidelik sigbaar was nie. Wat betref die led liggie van die lugversorger, op die afstandbeheer is daar 'n knoppie wat hierdie irriterende liggie afskakel. Ons het melding gemaak daarvan in die brosjure wat in die eenhede beskikbaar is. Nogmaals dankie vir 'n terugvoer en ook ondersteuning, sonder dit kan ons nie die diens lewer en verbeter op foute nie.
Groete
Dewald van Zyl
Corne L - Dec 2016
Overall score
It was a wonderful night in a fantastic little house!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike aand in 'n fantastiese huisie!
Het die aand in die gerestoureerde huisie baie geniet! Die geriewe was netjies, skoon en meer as voldoende! Ek sal definitief weer 'n draai daar maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Celda G - Nov 2016
Overall score
It was a blissful getaway and chance to rest in a place that is prepared with a lot of care.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n salige wegbreek en ruskans in 'n plek wat met groot moeite en sorg voorberei is.
Ek het in Meerkat gebly. Alles was so netjies en spesiaal, tot die blommetjies in die badkamer. Die buitestort was 'n belewenis, met die maan en die sterre wat vir jou loer! Alles is baie prakties en toeganklik gemaak, die bed het heerlik geslaap, en die stoele onder die prieel was baie gebruik! Wens ek kon die braai of kaggel benut het, maar die naweek was te vinnig om. Baie dankie dat ek daar kon oorbly ─ 'n voorreg om in 'n kunstig versorgde plek met 'n groot geskiedenis te kon oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ta Mala's Self-Catering Cottages's response
Hi Celda
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Tamal's is baie naby aan ons harte en dit is lekker om vriende te ontvang wat soos ons voel.
Ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Tot weer siens
Tamala Groete
Dewald en Erika
Bernard S - Oct 2016
Overall score
Very convenient and lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en mooi.
Baie vriendelik ontvang met alle geriewe wat benodig is. Altyd heeltemal veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sorina V - Oct 2016
Overall score
Feast for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Fees vir die siel.
Ek sou ook so 'n huisie wou hê! Ons stoutste verwagtinge is oortref.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Konrad B - Oct 2016
Overall score
Wonderful, cozy, old world charm!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike, knus, ouwêreldse verblyf!
Ons het in Meerkat tuisgegaan (Okt 2016). Dit is die perfekte ou kothuisie, kompleet met antieke meubels, kerse, lampies, 'n muskietnet, koolstofie, 'n reuse bad en 'n buite stort. Dit het alles wat jy nodig het om rus vir jou siel te vind (pak 'n lekker leesboek en borrelbad in!). Verder het die Ta Mala-span werklik uit hulle pad gegaan om die viering van ons huweliksherdenking spesiaal te maak: 'n reuse bos blomme en vonkelwyn in die yskas het die romantiese, ouwêreldse gevoel van die huisie mooi afgerond.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doreen A - Oct 2016
Overall score
Classic Karoo home with beautiful rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Klassieke Karoo-huis met pragtige kamers.
Ek het Prins Albert besoek vir 'n konferensie. Drie nagte gebly. 'n Pragtige gerestoureerde huisie, baie gerieflik, baie skoon, en baie atmosferies. Ek het sommer buite die huis op die sypaadjie geparkeer, en dit was heel veilig. Dit was 'n wonderlike ervaring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter R - Sep 2016
Overall score
A must stay for quaintness.
Helena D - Jun 2016
Overall score
The most beautiful place ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die mooiste ooit!
Wat 'n aangename verrassing het op ons gewag. Hierdie outentieke brakhuisie is pragtig gemeubileer en toegerus. Dis petite, dis oulik, dis smaakvol, dis pragtig! Baie netjies en skoon. Bekyk die foto's deeglik en jy sal presies weet of dit in jou smaak val.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk K - Jun 2016
Overall score
We enjoyed it a lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet!
Alles was baie netjies en skoon en baie goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia V - May 2016
Overall score
Great stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly!
Pragtige huis, goed geleë in die dorp. Alles gehad wat ons nodig het!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan K - May 2016
Overall score
Heerlik oornag in die ontspanne omgewing.
Elize D - Feb 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Paul H - Jan 2016
Overall score
'n Baie mooi en knus plek om te bly,
Tonie G - Jan 2016
Overall score
Lieflike plek, aangename mense!
Niel V - Jun 2015
Overall score
Gemaklik, rustig, stil, kommerloos.
Christa D - May 2015
Overall score
Lieflik!
Cormarie F - May 2015
Overall score
Rustig, skoon, gemaklik en veilig.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
- All ages welcome