Terebinte Bed and Breakfast
Review Summary
Michael W - Dec 2019
Overall score
Very nice, felt like home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker - soos huis gevoel!
Die ontvangs was baie vriendelik, die kamers skoon en die organisering van vervoer na die lughawe was puik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natalie R - Feb 2018
Overall score
Verbasend ruim kamer met baie vriendelike personeel.
Anna B - Nov 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Die gastehuis het nog altyd aan al my behoeftes voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carolyn L - May 2017
Overall score
Excellent value for money.
Yamkela M - Dec 2016
Overall score
Read the review
Read moreTerebinte Bed and Breakfast's response
Hi Yamkela
There is a first time for everything, I guess. I am just glad that I could resolve it. I still came to fetch you at the airport at 22:00 and took you to your destination. The higher cost at the other venue did not affect you as indicated. I was just sorry that you could notexperience our hospitality, but as you said, next time for sure and a upgraded room if it is available will be offered.
Be blessed.
Gerhard
Liesl M - Nov 2016
Overall score
Relaxing, safe, like being at your own home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, veilig, soos om by jou eie huis te wees.
Stunning decor wag jou in. Personeel met groot, hartlike glimlagte en goeie diens. Kamer is ruim en skoon, met geriewe vir oornagverblyf. Sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze D - Apr 2016
Overall score
Vriendelike gasvryheid en 'n baie aangename plek. Sal enige tyd terugkeer en dit aanbeveel.
Johan S - Sep 2015
Overall score
Ek sou langer wou bly!
Terebinte Bed and Breakfast's response
Hi Johan,
Vandag julle besigheids kaartjies ontdek in my gasteboek, ek was mos in die Kaap vir besigheid. Baie dankie, ons het goeie waardering vir goeie "review" dit motiveer ons ook sommer. Een van die dae het ons ons tweede plekkie met 'n swembadtjie ens - kom kuier weer vir ons.
Blessings
Gerhard
Anchel G - Aug 2014
Overall score
'n Heerlike, vriendelike en gasvry oase in die somerstad.
Nicky S - Jun 2014
Overall score
'n Stylvolle gastehuis met opregte gasvryheid.
Fritz D - May 2014
Overall score
Skoon en netjies.
Terebinte Bed and Breakfast's response
Beste Fritz,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons luister na ons gaste se voorstelle en het intussen die naam duidelik aangebring.
Groete,
Gerhard
Karen T - May 2014
Overall score
Lekker man! Netjies en veilig!
Lorraine C - Apr 2014
Overall score
Fantasties en eg Suid-Afrikaans!
Marius K - Apr 2014
Overall score
Fantastiese, wonderlike en opregte mense. Het heerlik gekuier!
Joe V - Mar 2014
Overall score
Aangenaam. Eienaars is hulpvaardig. Rustige omgewing.
Barbara B - Mar 2014
Overall score
Die eienaars gaan uit hulle pad om dit vir gaste gemaklik te maak.
Joe V - Mar 2014
Overall score
Vriendelike mense, baie behulpsaam en aangename atmosfeer.
Lily E - Mar 2014
Overall score
Lekke!
Mfundo V - Mar 2014
Overall score
Nice B&B, great host
Hentie V - Mar 2014
Overall score
Dit was baie lekker!
Rene H - Mar 2014
Overall score
Aangename gasvrye en stiptelike diens.
Willie H - Feb 2014
Overall score
Slegs een woord nodig - PUIK!
Kisbey B - Feb 2014
Overall score
Baie gasvrye mense en baie behulpsaam.
Debbie G - Feb 2014
Overall score
Delightful and different
Francina N - Dec 2013
Overall score
Good stay
Kobus G - Dec 2013
Overall score
Dit was om soos by ou vriende te gaan kuier.
Maryke L - Sep 2013
Overall score
Ons gasheer en sy vrou was baie behulpsaam, vriendelik en gasvry.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 62 Chelmsford Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
- All ages welcome