The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Terra Casa | TravelGround
+64

Terra Casa

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 7 reviews for Terra Casa
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.4/5
Christo W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christo W
With spouse/partner

Aangenaam

Baie bekwame gastehuis

Hilda N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilda N
Individual traveler

Peaceful accommodation in Rustenburg that makes you feel at home.

I've stayed here before and what a pleasant experience. Elmarie makes you feel very at home and the room is beautifully and functionally furnished. A delicious breakfast just makes it feel more like your own home. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige verblyf in Rustenburg wat jou baie tuis laat voel.

Ek het al vantevore hier oorgebly en wat 'n aangename ondervinding. Elmarie laat mens sommer baie tuis voel en die kamer is pragtig en funksioneel ingerig. 'n Heerlike ontbyt laat dit net meer soos jou eie huis voel. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Terra Casa's response

Dankie vir jou waardering.
Ek is mal oor my werk en geniet dit om die gaste te bederf.
Hoop ons sien jou gou weer.

Terra Casa
Martinette B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Martinette B
Individual traveler

Clean, neat and luxurious. Delicious breakfast. Friendly reception.

The spa bath did not work. Could not wash my hair, o hand shower. No plug close to mirror to blow-dry hair. Tissues, nail file and packet of cotton would have been nice in the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en luuks. Ontbyt uitstekend. Vriendelike ontvangs.

Die "spa-bad" het nie gewerk nie. Kon nie my hare was nie: geen handstort. Geen kragprop naby spieël om hare droog te blaas nie. Sou ook graag sneesdoekie-, naelvyltjie- en wattepakkie in kamer wou hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wimpie D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wimpie D
With spouse/partner

Delicious breakfast.

The jets of the bath were dirty and things came out when water was poured on it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ontbyt.

Die bad se jets is nie skoon nie, daar dryf goed uit as dit water kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Terra Casa's response

Hi Wimpie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal daarop let om die bad n diens te gee dat dit in die toekoms nie weer sal gebeur nie. Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Sunè

Terra Casa
Wynand M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wynand M
With spouse/partner

Uitstekende kos, vriendelike mense!

Hulle laat jou op jou gemak voel. Baie ekstras ingesluit wat nie oorspronklik geadverteer is nie.

Adele F - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele F
Family with young children

Die eienaar was baie vriendelik en dis 'n pragtige plek! Ontbyt heerlik. Sou net graag ons kamers nader aanmekaar wou hê soos oorspronklik versoek in die bespreking.

Terra Casa is 'n pragtige plek geskik vir gesinne of besigheidsdoeleindes. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Ontbyt is heerlik. Sal Terra Casa verseker aanbeveel vir reisigers met hoë standaarde. Baie dankie! Julle is puik!

Corne S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne S
With spouse/partner

Heerlike atmosfeer!

Ons het dit so geniet. Jammer ons kon nie langer bly nie. Die kos was fantasties. Dankie, Elmarie. Ons sal dit beslis weer doen, en sommer gou ook.

From R1 700
per night (for 2 people)
From R1 700
per night (for 2 people)
From R1 700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Patrys Avenue, Cashan 5, Rustenburg, 0299, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YjBhOGYzLWQ5ZjktNDIxMi1iZGExLTU5Mjc5NzczYmU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 700  per night (for 2 people) 7 5 1 5 2 Patrys Avenue Cashan 5 0299 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.703798073862 27.240292431213
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!