The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tevrede Lekkerus | TravelGround
+25

Tevrede Lekkerus

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 36 reviews for Tevrede Lekkerus
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Nico B - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf in die Kalahari.

Wat 'n ongelooflike ligging in die Kalahari om twee aande te spandeer. Die kamer het als wat mens nodig het en ons het dit vreeslik geniet. Om die sonsondergang te kan besigtig vanaf een van die rooi duine was waarlik 'n belewenis. Ons het nie die gasheer ontmoet nie, maar na 'n kort telefoniese oproep is ons waarlik laat tuis voel. "Kry asb vir julle hout en ys" was Kobus se woorde toe ons met hom kontak maak. Die springbokke en waterbokke het sommer so tussendeur die huisies geloop met die koringvoëls wat gereeld kom bedel vir 'n broodjie as ons braai. Net 'n waarskuwing vir toekomstige besoekers, ons het die R31 (grondpad) baie rof gevind en het ook 'n band verloor. Ons het wel vanaf Askham se rigting gekom, so heelwat verder gery op die grondpad as wat ons sou doen vanaf Van Zylsrus se kant. Nogsteeds sal ons die verblyf vir vriende en familie aanbeveel. Ons sal definitief weer hier bly as ons in die toekoms in daai rigting gaan.

Tevrede Lekkerus 's response

Beste Nico
Baie dankie vir die resensie. Ek is so bly julle het dit geniet sien vreeslik uit na julle volgende besoek.

Tevrede Lekkerus
Sancha W - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sancha W
With spouse/partner

Baie netjies. Mooi dekor. Veilig en privaat.

Ons het 1 nag oornag op pad JHB toe. Laat aangekom. Maklik plek gekry. Baie lekker geslaap en baie gerieflik ingerig.

Tevrede Lekkerus 's response

Hi Sancha
Was n groot voorreg om julle hier te ontvang het en dankie vir die goeie resensie ons sien uit na julle volgende besoek

Tevrede Lekkerus
Marina E - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina E
With friends

Was 'n heerlike oorslaap op pad Kgalagadi toe.

Baie netjies en gerieflik geleë. Baie gawe gasheer.

Cobus V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
On business

Netjies, rustige omgewing, waarde vir geld.

Pragtige omgewing, netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.

Tevrede Lekkerus 's response

Cobus, bly julle het dit geniet en dankie vir die goeie resensie. Kom gerus weer.

Tevrede Lekkerus
Aletta D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta D
With spouse/partner

So bly ons het op Tevrede Lekkerus afgekom.

'n Juweel in die Kalahari. Netjies en volledig ingerus met alles wat mens nodig het. Mal oor die eerlikeheids-sisteem vir ys en hout. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Tevrede Lekkerus 's response

Hallo Bokkie dankie vir die goeie resensie altyd lekker om sulke wonderlike mense te ontmoet en hier te kan hè

Tevrede Lekkerus
Elna T - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna T
With spouse/partner

'n Lekker kuier-ervaring in die Kalahari!

Vanzylsrus was 'n "moet-sien" op ons "sloer-toer" deur die Noord-Kaap en 'n stukkie van die Wes-Kaap. Die akkommodasie by Tevrede Lekkerus was eersteklas en die versiering daarvan is 'n aangename verrassing; kleurvol en interessant. Marius het die fris, helder, sterbelaaide naghemel van die Kalahari benut deur die allermooiste foto's van die Melkweg te neem. Toe ons die oggend van Tevrede Lekkerus wegry, het dit vir my gevoel asof ek vriende groet by wie ons gekuier het en nie soos 'n gas wat net vir een nag daar oornag het nie. Gerda en Kobus, dankie vir julle gasvryheid. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie Elna en wat se voorreg was dit om julle hier by ons te gehad het sien uit vir julle volgende kuier

Tevrede Lekkerus
Francois R - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois R
With spouse/partner

Rustige ontspanning in stilte met als wat jy nodig het.

Tussen rooi duine geleë. Baie netjies met beste ablusiegeriewe. Krag beskikbaar. Veilig en stil. Wildsbokkies wat rondom jou wei. Water skoon en drinkbaar. Baie goeie geriewe. Beslis 'n besoek werd.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie Francois bly julle het dit geniet kom gerus weer

Tevrede Lekkerus
Adolf G - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adolf G
With spouse/partner

Fantasties.

Ongelooflike vriendelike mense en verblyf.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie die vir die goeie resensie. Kom gerus weer.

Tevrede Lekkerus
Bertus P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus P
With friends

Lekker gebly.

Chalets is gerieflik. Algemene toestand van beddens en toerusting is puik. Hoogs aanbeveel.

Johan B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Skoon en netjiese plekkie.

Padaanwysings is swak. Moeilik om die plek te kry. Geen duidelike borde en selfoonseine is swak, dus kan GPS nie werk.

J D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J D

Outstanding.

Beautiful setting with great host. Lots of shade, free roaming game, clean. List is endless.

Tevrede Lekkerus 's response

Thank you so much, please come again.

Tevrede Lekkerus
Hannes V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
With spouse/partner

Baie netjies met 'n wonderlike ligging.

Sien sterre.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie julle.

Tevrede Lekkerus
Des S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Des S
With spouse/partner

A beautiful and neat setting. One can even stay over for more than one night as you can walk around on the farm and visit Van Zyl's Rest.

A pleasant surprise on arrival. The cottage we were allocated was neat, clean and you felt welcome. We were offered wood, but did not braai the evening. Tevrede Lekkerus is definitely recommended.

Tevrede Lekkerus 's response

Thank you so much.

Tevrede Lekkerus
Henning V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning V
With spouse/partner

Besonderse verblyf teen die rooiduin!

Dankie aan die eienaars vir 'n lekker kuier en om al die goeie herrinneringe te herbeleef op die plaas waar ek basies grootgeword het. Julle plek is puik!

Tevrede Lekkerus 's response

Kom asb weer Henning, lekker om julle hier te gehad het.

Tevrede Lekkerus
Jan O - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan O
With spouse/partner

Baie skoon, baie netjies, baie vriendelik.

Pragtige omgewing met uitstekende geriewe.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie.

Tevrede Lekkerus
Andre R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre R
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs. Kamp en geriewe mooi skoon.

Kampstaanplekke moet dalk uitgemerk word.

Koos V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
With friends

Heerlik ruim en groen na die reën.

Vriendelike ontvangs, ruim omgewing baie voëls, mooi springbokke. Aangename verblyf. Asemrowende sonsondergang en opkoms. Baie dankie.

Tevrede Lekkerus 's response

Dankie Koos, ons waardeer jou resensie.

Tevrede Lekkerus
Chris S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris S
With spouse/partner

Aangename verblyf op pad Kgalagadi Oorgrenspark toe.

Die gasheer was daar om ons welkom te heet en het met die intrapslag hout vir braai aangebied. Die chalet was netjies en skoon. Die lugversorger het goed gewerk en was die spesifieke middag ’n noodsaaklikheid. Sal beslis weer daar ’n draai maak.

Annelize D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize D
With friends

Amazing, beautiful and peaceful.

Will definitely return for another visit!

Tevrede Lekkerus 's response

Thank you so much Annelize

Tevrede Lekkerus
Christa M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa M
With spouse/partner

Onvergeetlik.

Ons het heerlik saam met ons twee dogters gekuier. Die omgewing is pragtig en die sonsondergange oor die duine onbeskryflik mooi.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie Christa bly julle het dit geniet.
Groete

Tevrede Lekkerus
Rogerio D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rogerio D
Family with young children

Great place with quiet evenings on a Green Kalahari setting.

Great little house on stilts between the Kalahari dunes with piece and quiet and stargazing evenings. Little cottage as all you want with great walks around the farm area on sun set.

Tevrede Lekkerus 's response

Thank you, Roger, for the nice review.

Tevrede Lekkerus
Magdaleen V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdaleen V
With spouse/partner

Very neat, clean and quiet.

Accommodation in luxury wooden houses on stilts was very good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies,skoon en rustig.

Verblyf in luukse houthuise op stelte was baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie, Magdaleen, bly julle het dit geniet kom gerus weer.
Groete

Tevrede Lekkerus
Johan B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with young children

Stil en rustig, 'n anderste mooi in SA.

'n Rustige oornag huis, beleef die stilte en rooi sand onder jou voete. Eet by van Zylsrus Hotel. Gasvryheid oral beleef.

Tevrede Lekkerus 's response

Dankie vir julle algehele gradering.

Tevrede Lekkerus
Gillian M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian M
With spouse/partner

Wonderful peaceful cottage, excellent condition and lovely surroundings.

We had a lovely evening at Tevrede Lekkerus cottage. Kobus made sure we had lots of braai wood and there was everything we needed in the cottage, including fresh rusks, tea, coffee and sugar. The cottage is peaceful and comfy.

Sonja P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja P

Ideale plek om kop skoon te maak.

Ek is 'n enkelpersoon wat met my hond reis. Eenhede is nuut, modern, netjies en goed beplan. Ideale plek om kop skoon te maak. Omgewing is mooi, met wonderlike sonsopkomste en -ondergange. Dit was volmaan gewees en veld het so mooi gelyk in die maanskyn. Alhoewel dit op 'n plaas is, was daar wild te sien sonder enige moeite: springbokke, waterbokke, grond-eekhorings (dink hul word waaiersterte genoem), meerkatte - alles reg voor die eenhede. Vir 2 aande ook 'n aardwolf gesien, wat skaars is. Ek kon ook lekker gaan stap met my hond gedurende die dag. Die gashere was wonderlik, vriendelik en behulpsaam, en mens kon lekker gesels met hulle. Hul het ook gehelp en 'n kortpad Upington toe verduidelik. Ek sal enige tyd weer daar 'n draai maak as ek in die area is.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie Sonja.

Tevrede Lekkerus
Jackie K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jackie K
With spouse/partner

Cute resting place.

Satisfied, Lekkerus is a nice resting place to spend the night on a long journey. Rooms are neat and well-appointed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike rusplek.

Tevrede Lekkerus is 'n oulike rusplek om te oornag tydens 'n lang reis. Kamers is netjies en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Tevrede Lekkerus
Mavis K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mavis K
With spouse/partner

Ideale plek om asem te skep!

Gemaklik, netjies, privaat en baie rustig. Vriendelike gasheer! Mooi vlaktes en dinge om jou heen.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie Mavis vir julle terugvoering word baie waardeer.

groete

Tevrede Lekkerus
Grizzly P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grizzly P
With spouse/partner

Die verblyf en die gasheer en vrou is verruklik, sout van die aarde. Verblyf en omgewing asemrowend.

Die aankoms by Tevrede was onbeskryflik. Die warmste ontvangs van twee mense plat op die aarde. Dit het ons reis van 12 ure skoon vergete gelaat en ons het energie aangevoel. Daardie verwelkomingskoffetjie was baie besonders. Die verblyf self was 'n luukse goedbeplande eenheid. Uit die boonste gestoeltes. Julle sien ons beslis weer in doe toekoms. Hoop julle kry baie reën.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie vir die ondersteuning. Julle was 'n groot plesier om julle hier te kon huisves. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Tevrede Lekkerus
Dirk T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk T
With friends

Thank you Kobus, your place is beautiful and we enjoyed it a lot.

Place was beautiful, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dankie Kobus ,jou plek is puik en ons het baie geniet!

Plek was baie mooi, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tevrede Lekkerus 's response

Dankie Dirk, ek waardeer dit opreg.

Groete,
Kobus

Tevrede Lekkerus
Josina V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josina V
With friends

Pragtige plek, baie skoon en netjies.

Ons was oppad terug vanaf Namibië na Kimberley, Noord-Kaap. Ons het 1 nag by Tevrede Lekkerrus geboek. Met ons aankoms Vrydagaand, het ons die natuur en stilligheid geniet en sommer besluit om 'n ekstra nag oor te bly. Die plekkies is baie mooi skoon en netjies met geen foute nie. Ek sal enigeen aanbeveel om daar te gaan oorbly. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Danie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V

Awesome!

Hier wil ek bly. Kobus en sy vrou kan trots wees op hierdie stukkie hemel. 'n Oase in die Kalahari.

Leslie C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie C
With spouse/partner

The pictures don't do the place justice!

Very clean and all necessities were provided, included coffee, milk, rusks etc. Each unit is far apart enough to provide a feeling of space and privacy. We had a fully equipped safari vehicle but did not need anything other than our food and clothing. The unit is also air-conditioned which was nice as we were there in 40+ temperature.

Michaela M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michaela M
Family with young children

Lovely stay.

What an unexpected little gem "in the middle of nowhere". We had a warm welcome and absolutely loved our stay. What a beautiful sunset and night sky with stars as far as the eye can see! Would definitely recommend it to travellers!

Tharina J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tharina J
With spouse/partner

Baie netjiese kampeer-ablusiegeriewe.

Baie lekker oorgebly vir 1 aand. Baie netjies en gerieflik naby die grens.

Shelene O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shelene O
Family with teenagers

Very neat.

Very neat and well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Baie netjies en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tevrede Lekkerus 's response

Baie dankie waardeer die kompliment.

Tevrede Lekkerus
Elsie D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie D
With spouse/partner

Baie veilig, eenheid was netjies, skoon, goeie linne. Genoeg komberse en verwarmers vir koue aande.

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf, ons het die Kalahari ongelooflik baie geniet.

From
R400
per night, for 2 ppl
From
From R400
per night, for 2 ppl
From
R400
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R31, Lusthof Farm, Van Zylsrus, 8467, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIdNiP2XvJm7TVasiwJUWDDTPLIG0z769K01vNXC5qZe9iJSP4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R400  per night, for 2 ppl 36 5 1 5 Off the R31 Lusthof Farm 8467 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.898577965071 21.983717679977
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!