The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Ancient Copper Shed | TravelGround
+51

The Ancient Copper Shed

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 88 reviews for The Ancient Copper Shed
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Daniel V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With spouse/partner

Rustig op die plaas.

Uitstekende selfsorgverblyf met als wat jy nodig het. Lekker kaggel in huis.

Anton G - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton G
With spouse/partner

Wonderlikste verrassing. Beste, netjiesste, gemaklikste verblyf wat ek in 'n lang tyd gekry het.

Unieke dekor, genoeg ruimte en gemak. Beste waarde vir geld.

Daniel V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With spouse/partner

Baie heerlik gekuier op die plaas.

Pragtige huis met als wat jy benodig.

Daniel V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With spouse/partner

Baie lekker op die plaas.

Rustige kuier, stilte en lekker kaggel.

Cheryldene E - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryldene E
Family with teenagers

Lekker plek vir 'n wegbreek.

Ons het verskriklik lekker gekuier. Die huisie is ruim, netjies en baie goed ingerig. Die kaggel was natuurlik 'n lekker bonus in die koue. Ons sal definitief weer 'n draai maak. Ons beveel definitief die plek aan.

Hendrico S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrico S
With spouse/partner

Rustig ons ontspanne.

Lekker rustig gekuier en ontspan. Sal beslis weer 'n draai maak.

Phillip Z - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Phillip Z
With spouse/partner

Ontspanning.

Baie lekker plek. As jy uit die stad wil kom, is dit die plek.

Chris V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
Family with teenagers

Baie unieke, pragtige plek.

Die eenheid was perfek skoon en het alles en nog meer wat mens sal nodig kry vir 'n lekker kuier. Die dekor maak die plek baie cool!

Lizette V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette V
With spouse/partner

Lieflike plek en so salig en rustig.

Ons honde-kinders het dit ook vreeslik geniet. Sal beslis weer gaan! Baie unieke dekor met soveel tyd, sorg en kreatiwiteit uitgelê. Beslis 'n fees vir die oog, veral as jy ook van antiek-sjiek hou. Het alles gehad wat ons benodig, baie skoon en gerieflik. Lieflike omgewing. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Janine N - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Janine N
Family with teenagers

Aangenaam.

Die plek is baie kunstig gemeubileer en ons het die fasiliteite meer as voldoende ervaar.

Isabel B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel B

Baie unieke ervaring. Ons het die natuurskoon en rustigheid baie geniet.

Dit was heerlik om so privaat en rustig te kan kuier. Die huisie is in 'n baie goeie toestand en baie uniek ingerig. Ons het ons verstom aan die kreatiewe gebruik van die koper en oudhede om die atmosfeer te skep. Die kaarte het lewendige besprekings ontlok. Die koedoes wat ons van anderkant die draad kom beloer het, het mens laat voel jy is in die wildtuin. Ons het heerlik geslaap. Die badkamer was baie uniek. Ideaal vir 'n gesin wat tyd saam wil spandeer. Die huisie is buite die dorp maar net ongeveer 15 min se ry van die winkels af.

Gert V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Baie rustige plaas-atmosfeer.

Het gehou van die rustigheid daar en die plaas-atmosfeer en die baie koper oudhede in die huis.

Yameen M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yameen M
With spouse/partner

Very neglected. Needs a deep clean.

The ornaments were impressive, but very cluttered and the facilities were tedious to use.

Steven P - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven P
With spouse/partner

Beste plek om te gaan vir 'n romantiese naweek weg.

Ancient Copper shed is uniek op sy eie, met goeie diens en vriendlikheid, mens kan lekker ontspan, jouself geniet en rus.

Fransa Z - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransa Z
With spouse/partner

Perfek!

Alles was perfek - die huis is gemaklik en ruim, dis veilig, die dekor ongelooflik, die plaas is rustig en ons het alles gehad wat nodig was.

Dominique B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique B
With spouse/partner

Was lovely. Very relaxing.

I really enjoyed the peacefullness of the farm. The place was so nice, the decor absolutely amazing and added to the whole feel of the getaway. The owner Adriaan was also so pleasant and helpful. Very personal touch to everything about the place as well as their interaction with guests. Felt like I was home and very welcomed.

Jacobus K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus K
With spouse/partner

Uitstekende plek.

Baie oulike dekor met die perfekte ligging en atmosfeer. Als is uniek en perfek gewees. Sal enige tyd The Ancient Copper Shed weer besoek.

Andries V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With friends

Die bosgevoel sommer om die draai!

Baie netjies en dit voel regtig of jy in die bos en veld ver van als bly, dit als sommer so om die draai van ons (Vanderbijlpark). Pragtige omgewing, netjies in stand gehou en nie net die gewone geriewe en dekor nie. Die kuierarea is ook heerlik. Ons was twee vriende wat daar gebly het en ek het toe in die dakkamer geslaap - enigste klein klagte is dat die beddens koppenente kort om te keer dat die kussings verloor. Julle kan dalk 'n plan oorweeg. Sal met graagte weer soontoe gaan. Dis regtig 'n oulike plek.

Riaan B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
Family with young children

Wou vir 'n paar dae net wegkom uit die besige stadsgejaag.

Wat 'n wonderlike ondervinding. Die dekor is asemrowend. Alles was gerieflik en netjies gewees. Die feit dat die slegs 10 minute van Potch af is het dit moontlik gemaak om vinnig dorp to te gaan vir die noodsaaklikhede wat ons vergeet het. Ons het verskriklik baie diere in die wildkamp gesien. Dit was wonderlik om in sulke pragtige, gerieflike akkommodasie in die natuur, tog net 'n klipgooi van die samelewing af te wees.

Daniel V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With spouse/partner

Pragtige huis. Baie rustig op die plaas.

Baie lekker gekuier en gebraai. Geniet die boma en kaggel in huis baie.

Daniel V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
With spouse/partner

Lekker op die plaas.

The Ancient Copper Shed is die beste!

Ilze W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze W
With spouse/partner

Rustig - Sielsrus. 'n Juweel in die natuur.

Wat 'n besonderse mooi plek. Goed ingerig. Voel dadelik tuis. 'n Stukkie hemel op aarde. Rustig in die natuur. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. En sal ook definitief weer gaan maar vir langer.

Gavin F - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin F
With spouse/partner

Rêrig baie mooi plekkie en rêrig waarde vir geld. Fantastiese. vriendelike diens.

Baie oulike wegbreekplekkie.

Marco L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco L
With friends

Baie stil en rustig.

Hulle dink aan alles, van hout tot muskietgoed.

Haretsamayengtravela K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Haretsamayengtravela K
With spouse/partner

Lovely place.

The place is nice and quiet for couples.

Elsabé G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé G
With spouse/partner

Beste akkommodasie ooit.

Ancient Copper Shed se Sumer en Egypt huisies is ruim, silwerskoon, baie deeglik toegerus en uitstekende waarde vir geld. Dis gerieflik naby Potchefstroom, en die veld en stilte en lekker braaiplek en stoepsitplek is 'n lafenis vir besige stedelinge. Die kaggel binne is lieflik. Dis ongetwyfeld ons gunsteling oornagplek in die Potchefstroom-omgewing. Baie dankie!

Telayne O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Telayne O
With spouse/partner

Tranquility

The chalet is extremely unique. It exceeded my expectations. If you need a quick getaway and love the farm, you should definitely go.

Susan F - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan F
Family with teenagers

Baie lekker gebly in 'n indrukwekkende plekkie!

Maklik bereikbaar. Interessante interieur. Sal enige tyd aanbeveel.

G O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
G O
On business

Rustig. Plaasatmosfeer en interessante dekor dra daartoe by.

Nie in die dorp nie, maar naby genoeg. Die outydse dekor van die kamer is interessant. "Rustic" in Engels. Die ruim spasie en meublement sorg vir uiterste gemak.

Pieter W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
With spouse/partner

Weereens 'n heerlike ontspanne paar dae spandeer by The Copper Shed.

Baie dankie ons kom weer! Goeie ligging met interessante dekor en vriendelike diens.

David S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
Family with young children

The Ancient Copper Shed exceeded expectations.

The Egypt Shed is beautiful and extremely well-maintained. The property is also beautiful. The farm dog, Zara, became a good friend, and our 8-year-old cried when saying goodbye to her. The only complaint, and it's a small one - The Shed is a bit too close to Potchestroom - this is only noticeable at night, when one can hear traffic and see the lights of the city. It wasn't enough of a bother to prevent us from wanting to return.

Laetitia S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laetitia S
With spouse/partner

Baie uniek.

Uniek en besonderse dekor met 'n heerlike groot kaggel vir die koue nagte.

Elsabé G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé G
With spouse/partner

Beste ooit

Ons reis baie. Hierdie was die beste, oorspronklikste plekkie nog ooit, privaat, stil, silwerskoon. Kan nie wag om weer hier te kom nie. Lieflike dekor. Beste beste ooit. Baie dankie aan Adriaan. Julle het julself oortref met hierdie plek.

Soekie S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Soekie S
With spouse/partner

Lekker gekuier, die dekor is regtig baie uniek!

Voorstelle vir toekoms: Groter yskas met meer vriesplek vir groter gesinne of langer verblyf. Oond in geval van slegte weer/koue. Meer hout vir braai en kaggel, of dui vooraf aan dat hout te koop is (kontant).

Zenia G - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zenia G

Heelik gekuier en die plekkie se decor is amazing.

Sal definitief weer daar oorslaap. Baie dankie vir alles.

Madeleen R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleen R
Family with young children

Baie netjies, vriendelike gasvryheid.

Ek het 15 jaar in Potchefstroom gewoon en nie geweet van die juweel nie. Baie netjies, oulik en kunstig ingerig. Sal definitief weer besoek.

Madri D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madri D
Family with teenagers

Heerlik rustig en netjies.

Het as gesin baie lekker gekuier en warm geslaap.

Eloff M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloff M
Family with young children

Lekker gekuier, rustig; goeie en vriendelike gasvryheid!

Nie moelik om daar uit te kom nie, nie ver van die huis af vir 'n dag of twee se reis nie.

Jacob H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacob H

Snoesig, gemaklik, rustig, netjies en skoon.

Ons is vriendelik verwelkom en aanwysings gegee sonder moeite ingeklok. Was vriendelik verras met al die uiteenseting van die "rustic" eenheid. Ons was die hele naweek "opgepas" deur Leeu en Zara ons waghonde. Die Ancient Copper Shed is waarlik die plek vir rustigheid en ontspanning. Aan Sonja ons gasvrou het aan alles gedink om die ervarìng gemaklik te maak, het nie eenkeer nodig gehad om vrae te vrae of te wonder oor enige iets nie, alles tot jou beskiking. Dankie vir die ekstra houtjies.

Richard B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Richard B
With spouse/partner

Unique antique decor.

Easy to find destination. All interaction by WhatsApp. Room was very spacious and well kitted out. Loads of unique twists on the use of all sorts of unusual items including furniture and staircase made from books. Kitchen was well set up and we had everything we needed although the fridge is tiny if you have lots of beers. We chose the coldest weekend of this winter and it was freezing, but we sat by the fire and kept warm in a very comfortable bed. Will definitely go back when it's warmer.

Willie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
With friends

Uitstekend!

Baie netjies en die ligging was uitstekend, 'n baie mooi plek en sal vir seker weer daar bespreek.

The Ancient Copper Shed 's response

Baie dankie Willie.

The Ancient Copper Shed
Annatjie K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie K
With spouse/partner

Perfekte omgewing om regtig te kan ontspan! Rus en vrede vir die siel.

Baie dankie vir jul gasvryheid! Het elke oomblik geniet! Verlang na die stilte, die bosveld-atmosfeer asook na die hondjies wat ons kom geselskap hou het! Baie dankie aan Sonja en haar span wat die verblyf so gerieflik maak met 'n vakansie huisie met alles wat mens nodig mag hê! Absoluut perfek!

The Ancient Copper Shed 's response

Baie dankie mevrou

The Ancient Copper Shed
Pieter W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
With spouse/partner

Wat 'n heerlike verblyf en ervaring!

Die atmosfeer en huis stem mens tot rustigheid. Die fasiliteite en dekor is regtig besonders. Dit was 'n heerlike naweek. Ons gaan die plekkie gereed besoek.

The Ancient Copper Shed 's response

Baie dankie Pieter

The Ancient Copper Shed
Jessica V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica V
Family with teenagers

Ons het dit vreeslik geniet.

Ons het albei huisies bespreek. Dit is pragtig en netjies. Toegerus met als wat mens nodig het. Rustige atmosfeer.

Hannes B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes B
With spouse/partner

Uitstekende sielsvervullende naweek.

Wat 'n verrassing, ouwêreldse sjarme, kon nie ons oë glo nie, asof die tyd stilgestaan het in die huisie. Kan net vir At en Sonja weereens sê dankie vir hulle vriendelikheid an behulpsaamheid, die groot trekpleister was natuurlik die kaggel, en hout was daar genoeg. Sien julle weer.

Ansie N - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ansie N
With friends

Baie stil, beslis vir ouerige mense wat net wil rus en vrede hê!

Ons het dit geniet! Lekker plaas omgewing met heelwat hondekinders wat ons honde besig gehou het. Sal beslis weer gaan kuier. Aandag moet net gegee word aan die meganiese werking van die toilette en doringstruike by die bomas.

Estelle M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle M
Family with teenagers

Charming and beautiful.

It was so relaxing and Sonja was very helpful. We will definitely be back.

The Ancient Copper Shed 's response

Thank you so much Estelle

The Ancient Copper Shed
Corrie M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Corrie M
With spouse/partner

Heerlike en ontspanne wegbreek.

Baie interessante plek met al die koper-items en gebruike. Is net nie geskik vir rolstoelgebruikers nie.

Aneske L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aneske L
With spouse/partner

Te kort.

Sal definitief weer soontoe gaan, ons het wel net gesukkel met die warm water.

Marieta C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta C

If you have not been here, book now!

Definitely worth a visit. Words and pictures cannot do this place justice. It is soul food.

The Ancient Copper Shed 's response

Baie dankie Marieta, dis n baie spesiale resensie.

The Ancient Copper Shed
Veronica L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica L

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en dit is so rustig en stil. Die natuur is so mooi.

The Ancient Copper Shed 's response

Baie dankie Veronica. Groete Sonja

The Ancient Copper Shed
Annelie T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annelie T
Family with teenagers

Gesellig.

Was 'n interessante belewenis.

The Ancient Copper Shed 's response

Baie dankie vir u resensie. Is daar iets wat u voel ons kan op verbeter? Groete Sonja

The Ancient Copper Shed
Sandra M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra M
With spouse/partner

Heerlik privaat en stil.

Ons het ons naweek baie geniet by the Ancient copper Shed. Ons kan dit aanbeveel as mens net wil wegbreek van die stad af.

Madeleen P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleen P
With spouse/partner

Very relaxing and tranquil.

Very different, lots of detail and thought put into the unit. Felt like we went back in time.

Lauren D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren D
With spouse/partner

2 nights stay.

The pictures of this place do not do it justice. So unique and has everything you need. Thank you Adriaan for being the most accommodating host. Will definitely be returning.

Simone K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone K

Heerlik gekuier!

Netheid en veiligheid is uitstekend!

Anouk M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anouk M
With spouse/partner

Pragtige plek.

Baie goeie waarde vir geld.

Marie F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie F
Family with teenagers

Lekker rustig.

Baie lekker paar dae. Baie interessanter gebruik van oudhede. Tog was al die geriewe goed voorsien. Veral die ysmasjien handig in die baie warm weer. Daar is nie TV of WiFi nie. Ons het dit egter geweet en genoeg leesstof ens. saam geneem.

David P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David P
With friends

Rustige wegbreek

Perfek vir naweek wegbreek. Skoon en netjies, vriendelike diens. Mooi uitsig. Beslis die plek om weer te besoek.

Amanda H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda H
With spouse/partner

Wat 'n juweel van 'n plek. Net wat die siel nodig het. 'n Fantastiese bosveld kuier. Perde, koeie en voëls wat jou deur die dag geselsskap hou en jakkalse wat in die aand 'n bosveld braai af rond. Die plek is pragtig, skoon, netjies en uniek versier.

Perfekte wegkomkans!

Michelle B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

Was uitstekend.

Het ook die verblyf aan n ander trou venue aanbeveel.

Joop O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joop O
With spouse/partner

The Ancient Copper Shed het al my verwagtinge oortref.

Een aand weggebreek saam met my vrou na hierdie wonderlike bestemming. Gerieflik naby aan Potch, maar die gevoel van bosveld neem oor sodra jy op die stoep gaan sit en die son sien sak. Adriaan se oog vir oudhede en die gedetailleerde koperversierings oral in die plekkie is uitstekend. Ons het absoluut niks kort gekom nie, en dit was duidelik dat daar aan elke moontlike behoefte van sy gaste gedink was. Die keuses van ingelegde vrugte in die kombuis was 'n aangename verrassing ─ doen so voort. Dit was ongelukkig net een aand beskikbaar tydens ons besoek, maar ons beplan reeds ons volgende (langer) wegbreek soontoe. As jy na 'n plek soek waar jy tuis voel sodra jy by die voordeur instap en die mooi goed in die lewe waardeer, dan is hierdie die plek vir jou.

Willem M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem M
With friends

Very comfortable and outstanding value for money.

The decorations with all the copper are outstandingly done, it was a wonderful experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en uitstekende waarde vir geld.

Die binneversiering met al die koper is uitstekend gedoen, dit was 'n wonderlike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martinique J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martinique J
With friends

Excellent!

It was the most amazing experience! So much detail and care in the place. We couldn't get enough and will definitely go back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Dit was die wonderlikste ervaring! Soveel detail en sorg in die plekkie. Ons kon nie genoeg kry nie en gaan definitief terug!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louisa R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louisa R
Family with young children

Lovely place, neat and attention to detail! Loved the Egyptian theme.

Quiet, bushveld atmosphere. Friendly service from the owner. Thank you very much! Enjoyed the stay very much, short evening felt like a holiday getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige blyplek, netjies en aandag aan detail! Hou baie van die Egiptiese tema wat deurgetrek word.

Rustige, bosveld atmosfeer. Vriendelike diens van die eienaar. Baie dankie! Het die oorbly baie geniet, kort aand het soos 'n vakansie-wegbreek gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Felicity A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicity A
With spouse/partner

Hierdie was die ongelooflikste, rustigste plek ook.

Wow. Woorde kan nie beskryf hoe mooi intiem die plekkie is nie. Ek sal enige getroude paartjie wat hulle huweliksherdenking of selfs net 'n lekker wegbreek van kinders wil geniet, aanbeveel.

Andre R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre R

Lovely getaway from the city's noise.

We spent a few days on a farm outside Potch. What a wonderful experience. The place is neat and spacious. If you like early days, this is the place to see exclusive antiques. For a getaway from the city, Ancient Copper Shed is definitely recommended. Easy to find as they forward the location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike wegbreek uit die stad se geraas.

Ons het 'n paar dae op plaas buite Potch gaan bly. Wat 'n heerlike ervaring. Die plek is netjies en ruim. As jy van vroeë dae hou, is dit die plek om eksklusiewe oudhede te sien. Vir 'n wegbreek uit die stad, word Ancient Copper Shed beslis aanbeveel. Maklik om te kry aangesien hulle vir jou ligging deurstuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
With spouse/partner

Relaxing and a feast for the eyes.

Exciting, around every corner surprising, gifted creativity.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend en 'n fees vir die oog.

Opwindend, om elke hoek en draai verrassende, begaafde kreatiwiteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heinrich S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich S
Family with teenagers

Puik, vriendelike gasvryheid en baie netjies.

Baie netjiese, privaat en veilige slaapplek met 'n gasheer wat uit sy pad gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Sonet D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet D
With spouse/partner

Amazing! Stukkie hemel

Pragtige pragtige plekkie! Alles in Copper is ongelooflik gedoen binne en buite. Goed geleë en veilig. Baie rustig en uitsig oor die resevaart. Het koedoes, swartwitpense en sebras gesien. Adriaan is 'n baie vriendelike man en baie behulpsaam. Sal enige iemand aanbeveel om die plekkie te besoek.

Ruth W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth W

Peaceful, breathtakingly beautiful, very much enjoyed.

To book the place is really worth it, there is no TV or WiFi but it is a place to socialise and relax, the braai area is fantastic, everything you need is available. The place is very comfortable, the atmosphere is so peaceful you just want to relax. I'm absolutely crazy about the place, I'm still going to visit a lot. Two little things I want to tell the owner so that he is aware of, is that we struggled to find the place on Google Maps even after he sent the pin location, fortunately we were there before and were able to find the way, we would also like a little more privacy, for example a demarcation between the bathroom and the room because there are now moms and children and so on. Thank you so much for the friendly service, we will definitely see you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, asemrowend mooi, baie geniet.

Om die plekkie te bespreek is regtig die moeite werd, daar nou wel nie TV of WiFi nie maar dis 'n plekkie om te kuier en ontspan, die braai-area is fantasties, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Die plekkie is vreeslik gerieflik, die atmosfeer is so rustig jy wil net ontspan. Ek is absoluut gek oor die plek, ek gaan dit nog baie besoek. Twee klein dingetjies wat ek vir die eienaar wil sê dat hy bewus is, is dat ons vreeslik gesukkel het om die plekkie op Google Maps te kry selfs nadat hy die pin location gestuur het, gelukkig was ons voorheen daar en kon die pad vind, ons sal ook graag 'n bietjie meer privaatheid wou hê, byvoorbeeld 'n afbakening tussen die badkamer en die kamer omdat daar nou mammas en kinders en so aan die plekkies deel. Baie baie dankie vir die vriendelike diens, ons gaan julle beslis weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Desire O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire O
Family with teenagers

Plekkie van goud, nee koper.

Vreeslik baie dankie vir julle gasvryheid. Die plekkie is regtig pragtig met iets indrukwekkend om elke hoek en draai! Een nag was definitief te kort, maar dit het werklik gevoel of ons in die bosveld is. Baie dankie.

Susan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
On business

Ongelooflike plekkie.

No lack for detail. Ons het bly ooh en aah. Absoluut iets anders.

Dirk S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk S
On business

Baie interessant.

Die plek is gerieflik, groot, baie privaat en baie stil. Regtig heerlik!

Elize R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize R
Family with teenagers

Breathtaking.

Very nice, cosy. Copper decorations very nice. Everything is wow.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Baie mooi, lekker cosy. Koperversierings baie mooi. Alles is wow.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter B
With spouse/partner

Awesome for a quiet breakaway from all the noise and rush. Wake up to sounds of birds only.

It is something to experience all the effort that has been put into the building and decor. Not much to do but I enjoyed my stay. Very clean and the owner is extremely friendly and helpful, he personally delivered wood to our doorstep. Excellent for a couple or couples to break away from the city noise and spend a peaceful time there. Not far from the shops if you should run short of anything. I will surely recommend other people to experience the time at The Ancient Copper Shed.

Liesel V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel V
With friends

Unbelievable! Attention to every detail to make your stay unforgettable.

We enjoyed every moment of the weekend. The service was excellent. The place is extremely clean and neat, and they did everything to make us feel welcome. They provided wood for the braai and fireplace. We had a wonderful time and relaxed nicely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik! Aandag aan elke detail om jou verblyf onvergeeflik te maak.

Ons het elke oomblik van die naweek geniet. Die diens was uitstekend. Die plek pynlik skoon en netjies en geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie. Hout vir die braaier en vir die kaggel is voorsien. Ons het heerlik gekuier en ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bennie S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bennie S
Family with young children

Peaceful, spacious accommodation with a real farm feel.

I recommend it to anyone who wants to experience the antique era.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, ruim verblyf met egte plaasgevoel.

Pragtige, ruim verblyf. Ek beveel dit aan vir enige iemand wat die antieke era wil ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanya R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya R
With spouse/partner

Weg van die wêreld.

Alles was perfek, 'n baie aangename en cosy plek vir ons en ons diere-kinders. Ons sou net 1 ding aanbeveel, dat die aanwysings beter uiteengesit is en/of 'n naambord teen die hek of by die pad opgaan. Dit was bitter moeilik om in die aand die plek te kry en die address was nie 213 Wilgeboom maar wel 26 Wilgeboom.

Chantelle F - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantelle F
With friends

Heerlike kaggel in die huisie.

Soveel detail. Sal vir seker weer gaan. Lieflike buitestort en kaggel.

Yolande B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande B
Family with teenagers

'n Onvergeetlike ervaring.

Die mees aangenaamste geur en detail begroet jou, wanneer jy die Ancient Copper Shed binne gaan. Jy word werklik weggeneem na 'n ander wêreld. Jy vind weer jouself en die res van jou gesin. Jy mis uit as jy nie daar gaan besoek aflê nie.

Lynette S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette S

Stunning, stunning, stunning.

Ek het lanklaas 'n plek besoek wat met soveel detail en liefde aanmekaargesit is. Elke hoekie in die cottage het iets besonders, ons het foto's geneem om vir almal te wys maar daar is net te veel amazing goed om op 'n foto vas te lê. Lieflike bosveldgevoel buite met baie wild wat reg verby die cottage loop. Waarde vir geld, ek sal die plek beslis aanbeveel.

Willem J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem J
With spouse/partner

Very nice, peaceful.

Thanks for a lovely weekend away. It was really very nice and private. The accommodation is excellent, clean and neat. Would be nice if they could arrange with the neighbours for guests to go on game drives.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, rustig.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Dit is regtig baie lekker rustig en privaat. Die akkommodasie is uitstekend, skoon en netjies. Sal lekker wees as julle met die bure kan reël vir gaste om vir wildritte te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Edwin G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin G
With spouse/partner

Absolute value for money. Fantastic!

What a lovely weekend. Adriaan, you created a wonderful haven. The tranquility surrounds you so you can find yourself once again. Everything you could ask for is in the unit. Everything is well planned and furnished. We just loved it. Adriaan, you will definitely see us again for a weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute waarde vir geld. Fantastiese plek!

Wat 'n heerlike wegbreek naweek! Adriaan, jy het 'n fantastiese plek geskep om heen weg te breek. Die rustigheid omvou 'n mens en jy kry regtig weer tyd om jouself te vind. Alles wat jy kan nodig kry is in die eenheid. Alles is so goed beplan en baie mooi gedoen. Ons is absoluut mal oor die plekkie. Adriaan, jy sal nog beslis baie van ons sien vir 'n naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy L
With friends

Sal vir seker weer gaan!

Baie netjies, baie mooi en baie special! Ons was daar met 2 klein Yorkies en hulle het dit net so baie geniet! Die buitestort was baie welkom in die hitte. Die boma was net so lekker, het ure daar spandeer onder die bome. Sal vir seker weer gaan. Die eienaar en die man wat hom help om die plek te onderhou is baie gaaf en so hulpvaardig! Sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan as hulle wil gaan rus.

Werner K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner K
With spouse/partner

Waarde vir geld en vir seker so mooi soos foto's wys.

Ek kan met trots sê vriendelikheid en gasvryheid is tops en dat die blyplek die geld se waarde die moeite werd was. Ek kan met trots die plek aanbeveel as sake-, gesin- of wegbreekplek.

Chrisinda V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisinda V
Family with young children

Om elke hoek en draai wag nog 'n verrassing.

'n Mens kan sien die eienaar het homself vreeslik geniet toe hy die pragtige plekkie gemaak het. Ons is vriendelik ontvang,die verblyf was skoon en dit het gevoel of ons op 'n wildsplaas uitspan met die bokkies wat daar naby gewei het. Die kinders kon nie wag om te gaan slaap nie en my man het hom verkyk aan die ou landkaarte wat in blindings omskep is. Maar ek wil nie als uitlap nie, gaan kyk self.

Reynete E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reynete E
With friends

Fantasties! Ons siele weer gevind.

Dit was heerlik! Ons het gerus. Ons het gesels en gekuier. Mekaar en onsself weer gevind.

The Ancient Copper Shed 's response

Dit is 'n groot plesier.

The Ancient Copper Shed
From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R53, Farm Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0sMBZSc6rMHXf0mkGbbz5qeMEgMbP4tg3XDClRYZ82B15Hfse8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 88 5 1 5 Off the R53 Farm Wilgeboom 2520 North West 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -26.752764427461 27.163566882973
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!