The Bay Hotel
Review Summary
Danie ; Dalene B - Sep 2019
Overall score
Overpriced hotel and destination - not recommended for older travelers.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Oorskatte hotel en bestemming - nie aanbeveel vir ouer reisigers nie.
Ons het nie die hotel en Kampsbaai die naweek geniet nie en sal nie weer gaan nie. Die spesiale aanbod - gratis ekstra nag korting was 'n probleem toe ons inklok, die koste was steeds op die rekening en ons het seker 20 minute rondgestaan terwyl ontvangs probeer uitvind wat aangaan. Die kamer is groot, baie gerieflik en skoon. Die minibar is 'n luukse wat hotelle nie meer so gereeld voorsien nie. Die hotel is baie raserig in die nag (tot 5 uur in die oggend is daar mense wat terugkeer kamers toe) en in Kampsbaai met die skielike warmer weer, was die verkeer en toeloop van mense 'n nagmerrie - ons het nie veilig gevoel in die straat nie. Dit is raserig tot op die balkon van kamer met berguitsig, jy het die personeel hard hoor praat agter die hotel op die grondvlak. Kamerdiens is duur en gemiddeld. Die ontbyt is goed met 'n groot verskeidenheid. Ons het nie vooraf geweet van die R50 per dag vir bespreekte parkering nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joline H - Jul 2017
Overall score
Special!
Tom P - Feb 2015
Overall score
Prima kamer en goede restaurants in de buurt.
Belinda F - Nov 2014
Overall score
Perfect setting. Customer service excellent.
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 11:00 - Address: 69 Victoria Road, Camps Bay, 8005, Western Cape
- All ages welcome