The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Beachfront Unit 11 | TravelGround
+45

The Beachfront Unit 11

24 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 24 reviews for The Beachfront Unit 11
Cleanliness
4.4/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Kobus P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus P
With spouse/partner

'n Stil en rustige omgewing, vriendelike mense.

Dit is vir seker 'n plekkie waar 'n mens rustig en lekker kan kuier en bly. Ek sal dit aanbeveel vir oud en jong mense, 'n pragtige uitsig oor die see, en 'n maklike toegang van die perseel na die strand toe, ons het dit waarlik baie geniet, baie dankie vir almal met wie ons gedeel het, en in kontak, julle was regtig baie behulpsaam.

The Beachfront Unit 11's response

Kobus, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 11
Ivy S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivy S

Beste uitsig oor die see. Ruim vertrekke en skoon

Die eenheid is baie ruim, netjies en het n wonderlike see uitsig. Skoon swembad en braai geriewe. Was vriendelik ontvang. Sal beslis weer kom.

Anneline G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneline G
Family with young children

Uitstekende waarde vir geld, stil, veilige en ontspannende omgewing.

Baie gerieflike, privaat eenheid, loopafstand van die strand, geriewe was als wat nodig was vir 'n week se verblyf. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Annatjie W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie W
With spouse/partner

Very nice.

It's worth it. Everything was perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Die moeite werd. Alles was perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna N
With spouse/partner

Heerlik om daar te bly.

Ramsgate het 'n heerlike strand. Beachfront is 'n baie netjiese kompleks. Dit was nou ons tweede keer dat ons by die Beachfront vakansie kompleks gebly het en sal weer gaan.

Beverley K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley K
Family with teenagers

Home from home.

We had a wonderful, relaxing stay. Lovely sea view with easy beach access. The unit is fully equipped and spacious. We were fortunate to see dolphins from the balcony on a number of occasions. We will definitely be back.

Theo K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo K
Family with young children

Waarde vir geld. 'n Paar klein probleempies wat maklik reggestel kan word.

Broodrooster en stoof se plate en oond nie heeltemal skoon nie. Stoof kort aandag. Kastrolle verbrand met swart kolle binne in. Toiings hang onder uit sitkamer bank.

The Beachfront Unit 11's response

Jammer dat die gas nie dadelik my aandag op die probleem gevestig het nie. Ons sou onmiddellik aandag daaraan geskenk het.
Voor besetting word skriftelik 'n beroep op gaste gedoen om enige ongerymdhede te noem sodat dit, sonder verwyl, reggestel kan word en om te voorkom dat klein probleempies soos hierdie aan die groot klok gehang word.

The Beachfront

The Beachfront Unit 11
Eugene V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene V
On business

Very neat and clean, thank you.

See stars.

Elizma M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma M
Family with young children

DIt was die lekkerste vakansie wat ek en my gesin nog gehad het.

Ons het die lekkerste vakansie nog gehad by Beachfront. Jy is naby alles, en daar is niks kort in the woonsel nie. Die mense is baie vriendelik en my kinders het dit gate uit geniet. Sal definitief die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het.

The Beachfront Unit 11's response

Dankie vir die goeie kommentaar. Ek jy het herstel van jou maagaandoening.

The Beachfront Unit 11
Joggie P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joggie P
Family with young children

'n Moet weer vakansie by Beachfront unit 11 of 2 as jy 'n klein kind het.

'n Moet weer vakansie. Sal weer soontoe gaan, is teen die see met 'n mooi-uitsig ruim slaapkamers mooi tuin en als is klaar daa, net jou klere en kos en jy kan intrek en jou vakansie geniet.

The Beachfront Unit 11's response

Danie, ons het jou opgewekte geselskap geniet. Bly jy het 'n vis gevang .

The Beachfront Unit 11
Sharon V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon V
Family with teenagers

Pretty apartment, wonderful view of the ocean, beautiful beach.

We had a wonderful week at the beach. The apartment is beautifully new and well furnished.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige woonstel, wonderlike see-uitsig, pragtige strand.

Ons het 'n heerlike wekie by die see gehad. Die woonstel is pragtig nuut en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Beachfront Unit 11's response

Ons is altyd bly as mense die tyd saam met ons geniet.

The Beachfront Unit 11
Chris V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
Family with young children

Fantasies.

Great en wonderlike mense.

The Beachfront Unit 11's response

Dankie Chris. Hoop julle kom gou weer kuier !

The Beachfront Unit 11
Johan C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
Family with teenagers

Heerlik gekuier en gerus, sal weer by Beachfront wil bly.

Baie lekker gekuier en gerus, die woonstel is baie goed geleë met 'n see-uitsig. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir ons baie aangenaam te maak. Die tuin is pragtig en word na omgesien en die veiligheid is baie goed. Uitstekend gewees.

Liza F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza F
Family with teenagers

Dit was awesome.

Wil net baie dankie sê aan Oom Theuns, die plekkie was beautiful.

Dewald P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dewald P
Individual traveler

Very comfortable rooms and also balcony with sea view.

You also have direct access tot the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike kamers en ook balkon en sitkamer met see-uitsig.

Daar is ook direkte toegang tot die strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shawn S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shawn S
Family with young children

Flipping awesome!

Really enjoyed it. Value for money. Very hospitable, Everything is close by. Will definitely go again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Flippen lekke!

Baie geniet. Waarde vir geld. Baie gasvry. Alles naby geleë. Gaan weer, binnekort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jannie S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jannie S
Family with teenagers

Nice.

Friendly reception and felt safe during our stay. Want to go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker man, lekker!

Ons was vriendelik ontvang en het baie veilig gevoel tydens ons verblyf. Sal graag weer the Beechfront besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gretchen M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gretchen M
Family with young children

Very nice.

Wonderful ocean views and easy access to the beach through the small gate. The children really enjoyed it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Die uitsig van die see is wonderlik gewees en die hekkie wat uit gaan na die strand was ook baie lekker. Die kinders dit vreeslik geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arie R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arie R
Family with teenagers

Dit was besonder aangenaam!

Met aankoms is ons vriendelik verwelkom deur Theuns en Dries, vinnig deur die eenheid gegaan en goeie verduideliking van hoe alles werk en waar om te soek as jy iets nodig het. Van lekker eetplekke in die omgewing tot waar die beste strande is. Van daar af het ons dit net geniet, alles tot jou beskikking en jy kan werklik net daar bly, want die onderste tuinhekkie loop uit op die strand en die kompleks het 'n swembad ook. Die WiFi is baie stadig en jy kan nie regtig enige internet daarmee gebruik nie en die sel-opvangs is ook maar bietjie min, maar dan is jy mos eintlik daar vir vakansie en nie om op die foon of rekenaar heeldag te wees nie. Alles in ag genome was dit werklik 'n heerlike wegbreek en baie rustig.

Jacobus L - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus L
With spouse/partner

Ons het die verblyf geniet en sal weer bespreek.

Dit is 'n baie veilige en stil area. Die eenheid is netjies en skoon. Dit is ook nie ver vanaf die Casino nie. Ek het lekker geslaap. Baie dankie vir geleentheid.

Arnold S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold S
Family with teenagers

Wat 'n idealeplek om vakansie by te hou.

Uitstekend geleë, rustig en veilig en toeganklik. Dit was absoluut wonderlik om by Beachfront vakansie te hou. Die atmosfeer is rustig, stil, die tuine is idillies en om alles te kroon gee die tuinhekkie vir jou toegang tot jou eie privaat strand. By hierdie verblyf het 'n mens alles wat jy benodig vir 'n onvergeetlike vakansie. Sit nou die gasvryheid en vriendelikheid van Theuns en Ans daarby en jy het die resep vir perfekte vakansie met fantastiese herinneringe. Baie dankie LekkeSlaap vir julle puik diens. Ons maak weer so.

Jaco R - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco R
With friends

Tevrede en uitgerus.

'n Baie rustige plek met 'n mooi see-uitsig. ons was 4 mense gewees, en daar was nog baie plek, so ons was glad nie beknop nie. Ons sal verseker weer daar gaan bly in die vervolg, want dit was BAIE goeie waarde vir geld gewees!

William D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William D
Family with teenagers

Skoonste, beste, vriendelikste plek!

Hier is alles wat 'n persoon nodig het en meer. Die woonstel het 'n baie mooi see-uitsig.

Strauss J - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Strauss J
Family with young children

Puik!

Die gasvryheid en ontvangs was wonderlik. Netjies.

From R700
per night (sleeps 5)
From R700
per night (sleeps 5)
From R700
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 500 Ashemead Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyMDZlODZjLTMyYWUtNDkxMy05YTY5LWIzYmVkNWY2ODgzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 5) 24 5 1 5 500 Ashemead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-19:00 09:00 -30.884686 30.352948
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!