Tzaneen Accommodation at The Bohemian Guest House | TravelGround
+32

The Bohemian Guest House

2 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 2 reviews for The Bohemian Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Elizna G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizna G
On business

Verskriklik lekker.

Dit is voorwaar een van die mooiste kamers waarin ek nog geslaap. Die TV-kykgenot was 'n wonderlike verrassing en soveel beter as net die gewone. Die voucher-sisteem vir die ontbyt werk verskriklik goed en die ontbyt was fantasties. Voorstelle: Maak seker elke kamer het voldoende spasie vir werk. Koffie is 'n noodsaaklikheid, veral wanneer jy oorslaap vir besigheid. Onthou om seker te maak dat dames by 'n tafel met 'n spieƫl kan sit om grimering te doen. Oorweeg dit om 'n die ontbytbestellings die vorige aand te neem vir werkendes. Op daardie manier kan gaste vroeg hul ontbyt kry en word die wag tyd in die oggend voor werk baie minder.

Bert E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bert E
With spouse/partner

Die wonderlikste plek vir sielerus.

Na 'n lang besigheidsrit het ons by Bohemian aangekom. Ons het so welkom gevoel. Die plek is so netjies en rustig! Sal vir seker weer daar gaan bly.

From R1 040
per night (for 2 people)
From R1 040
per night (for 2 people)
From R1 040
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Bohemia Street, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfEnkFmxiztEVMrBMHT3nrn0f49ZZQOluskXQnH9bTiFFXIonrj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 040  per night (for 2 people) 2 5 1 5 3 Bohemia Street Arbor Park 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.837121313061 30.16027
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com