The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Kasteel | TravelGround
+62

Die Kasteel

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 9 reviews for Die Kasteel
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Heidi V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi V
With friends

Het nie tyd gehad om Die Kasteel te geniet nie, het maar net daar geslaap.

Dis 'n baie mooi plek.

Johan F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Goeie ervaring.

Daar was wel 2 probleempies. Vir 1 het ek gevra vir 'n eerlikheids-yskas en soos per die eienaar bevestig wel nie beskikbaar was nie en dan was daar geen warm water Saterdagoggend alhoewel ons net twee couples in die hele huis was. Andersins sal ons baie baie beslis weer daar gaan bly.

Suzie V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Suzie V
With spouse/partner

'n Pragtige ruim huis wat met goeie smaak gemeubileer is. Baie netjies. Ruim leefareas.

Die huis het 'n mooi uitsig oor die dorpie. Die balkon loop reg om die huis. Die netjiese tuin is in vier terrasse. Daar is ook 'n swembad vir die somermaande. Die huis word baie goed onderhou en Jimmy het ons vriendelik ontvang. Sal dit definitief aanbeveel.

Naas E - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naas E
With spouse/partner

Uitstekende ligging, stil en wonderlike uitsig.

Slegs oornag maar kan dit beslis aanbeveel.

Elrika Z - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elrika Z
Family with teenagers

Baie gasvrye ontvangs.

Die middelste kamer waarin ons gebly het se badkamer het 'n erge riool/swam reuk gehad. Meer kan gedoen word om die huis skoon te maak.

Heidi V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi V
On business

Moses provided the great service, friendly, tidy, very nice interior.

Moses was extremely friendly and accommodating. Very nice rooms, views, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moses het great diens gelewer, vriendelik, netjies, baie mooi interior.

Moses was bitter vriendelik en akkommoderend. Baie mooi kamers, uitsig, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pierre H
With spouse/partner

Great.

Sien sterre.

Ivan B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan B
With spouse/partner

Breathtaking.

Die Kasteel's service was fantastic and it also has an outstanding view. The person that helped us, was very friendly and professional. Ek will definitely visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Die Kasteel se diens was fantasties en dit het ook ‘n uitsonderlike uitsig. Die persoon wat ons gehelp het, was baie vriendelik en professioneel. Ek sal vir seker weer daar ‘n draai maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wynand C
With spouse/partner

Die Kasteel was 'n fantasiese wegbreek en oornag bestemming.

Die Kasteel se ligging was beeldskoon, die kamers en huis was baie netjies en mooi. Die dame wat ons gehelp het was ook baie vriendelik en behulpsaam.

From
R745
per night (sleeps 2)
From
From R745
per night (sleeps 2)
From
R745
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNDYzYjFhLTRlMDItNGVlNS05ZDUyLWQyZGY1YzYzZjgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R745  per night(sleeps 2) 9 5 1 5 4 Uitsig Close off Walter Street 7307 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.383119604839 18.888597306677
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!