Northern Drakensberg Accommodation at The Cavern Drakensberg Resort & Spa | TravelGround
+72

The Cavern Drakensberg Resort & Spa

Hotel

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Adriaan J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adriaan J
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, tog baie om te doen.

Die verblyf was aangenaam en stil. Daar was 'n verskeidenheid staproetes wat verskillende behoeftes kon aanspreek. Die etes was voortreflik. Die aand se vermaak kon elke smaak pas.

Pieter O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter O
With spouse/partner

Baie lekker, 2de maal hier.

Kamers baie mooi met 'n mooi uitsig. Kos lekker maar nie so goed soos ander bekende hotelle laer af in Drakensberge maar nieteenstaande goeie waarde vir geld. Die kelners kan bietjie meer weet oor ons land want daar is baie toeriste. Snaaks toe 'n Duitser vra wat kudu steak is en aan haar vertel dit is "a bird with red meat".

Theunis B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis B
With spouse/partner

Very nice.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Sien sterre. .

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Cavern Drakensberg Resort & Spa's response

Baie dankie, Theunis!

The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Ancois H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ancois H
With spouse/partner

Fantastiese verblyf met uitstekende kos. Absoluut waarde vir geld gekry.

Pragtige ligging met uitsonderlike diens en karakter. Personeel gaan uit hul pad om jou gemaklik te maak. Daar is soveel aktiwiteite, doendinge en rusplekke op die perseel. Ideaal vir alleenlopers, paartjies, groepe vriende en gesinne met kinders van alle ouderdomme. Sal beslis weer The Cavern Drakensberg Resort & Spa besoek en aanbeveel.

The Cavern Drakensberg Resort & Spa's response

Dear Ancois
Baie dankie. What a lovely review and just wonderful that you enjoyed your time with us.
Our best wishes,
Megan & the team

The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Celia F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia F
With spouse/partner

Pragtige plek, rustig en luilekker dae. Spa iets besonders. 5 sterre!

Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Personeel uiters bekwaam, kos was uitstekend, kamers pragtig nuut. Alles was uitstekende verblyf. Spa iets besonders!

The Cavern Drakensberg Resort & Spa's response

Baie dankie, Celia!
It is lovely to read your wonderful comments and we hope to welcome you back at another time!

The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Jackie S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie S
With friends

Outstanding.

We thoroughly enjoyed our stay and the staff were outstanding. Food was excellent. Congratulations!!

The Cavern Drakensberg Resort & Spa's response

Many thanks! Lovely to read.

The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Jan E - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan E
With spouse/partner

Baie luuks!

Alle etes by die tarief ingesluit dra by tot die gerief. Daar is baie aktiwiteite om aan deel te neem. Die omgewing is beeldskoon en dit is baie rustig. Ons sal beslis terugkeer, veral vir die "spa".

The Cavern Drakensberg Resort & Spa's response

Many thanks for the lovely review! We do look forward to welcoming you back for a "happy return".
With kind regards,
Megan, The Cavern

The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Maria V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maria V
With spouse/partner

Ons sal die plek beslis aanbeveel!

Die standaard kamer was netjies en baie gerieflik. Ons kon ongelukkig nie aan enige aktiwiteite deelneem nie, maar sal beslis The Cavern aanbeveel vir families met kinders en sonder kinders. Die etes is baie lekker en van hoogstaande gehalte. Die diens uitstekend! Wens ons kon langer bly! Let wel die pad na die oord is baie sleg ...

The Cavern Drakensberg Resort & Spa's response

Many thanks, Maria.
Lovely review and the good news is that the R74 is now repaired and we are an easy drive from Gauteng!
Take care,
Megan - The Cavern

The Cavern Drakensberg Resort & Spa
Leoni V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni V
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Ons het dit so geniet by The Cavern, mense is vriendelik en baie behulpsaam en die kos is uit die boonste rakke. Sal verseker weer teruggaan soontoe en dit by enige iemand aan beveel om daar te gaan ontspan.

Nic S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic S
With spouse/partner

Ongelooflik!

Dit is ons derde keer daar. As die Here ons lewe spaar, wil ons elke jaar gaan.

From R3 000
per night (for 2 people)
From R3 000
per night (for 2 people)
From R3 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 53 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: End of D 119 Road 3350,, Bergville District, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZGU3MjZkLWEzZWQtNGM5Yi1hMzZkLTBmZDcxODA2NGM4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 000  per night (for 2 people) 10 5 1 5 End of D 119 Road 3350, Bergville District 3350 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.636551116882 28.960390090942
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com