The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Elegant Lodge | TravelGround
+44

The Elegant Lodge

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 19 reviews for The Elegant Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Christo S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Christo S

Teleurgesteld.

Ons het voorheen daar geslaap maar in die tuineenheid. Hierdie keer het ons in die hoofgebou tuisgegaan. Die plek is baie oud met baie ou raserige lugverkoeling. Die stort in die bad is baie ongemaklik veral vir ouer mense (nadat ons spesifiek genoem het dat een egpaar 91 en 85 jaar oud is). Saterdagaand het gaste in die tuin reg voor ons vensters gesit en drink en verskriklik lawaai (en ook kort-kort in die gange hard gepraat en deure geklap) tot na 11 nm. Hulle is maar laat begaan, niemand van die personeel het daaraan gedink om hul stil te maak nie. Die ontbyt was goed voorberei. Die tuine is pragtig.

The Elegant Lodge's response

Thank you for your review. Please be advised that we are in the process of renovating our rooms. Please keep an eye out for updates of new rooms.

The Elegant Lodge
Danette J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danette J
With spouse/partner

Very nice stay. Definitely value for money.

Only area of improvement is to include a small fridge in each room. Otherwise it was outstanding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly! Definitief waarde vir geld.

Enigste area vir verbetering kan wees om 'n klein yskas in elke kamer te sit. Verder was dit uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Elegant Lodge's response

Thank you for your feedback.

The Elegant Lodge
Delanie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Delanie S
With spouse/partner

Was comfortable.

Upon arrival they booked the wrong room but fixed it for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was gemaklik.

Met aankoms het hulle verkeerde kamer bespreek, maar het dit vir ons reggestel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus Minnaar M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus Minnaar M
With spouse/partner

Puik! Sal weer daar bespreek.

Elegant Lodge is baie sentraal. Die personeel was puik en behulpsaam. Verder het ons veilig gevoel. Ons het 'n reünie van amateurstoei bygewoon omtrent 5 minute se reis vanaf The Elegant Lodge af. Die prys was billik.

The Elegant Lodge's response

Goeie dag Elzaan,
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons. Ons sien daarna uit om u weer te dien.
Groete

The Elegant Lodge
Elzaan F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elzaan F

Die ligging van die plek is baie gerieflik en naby ons ander bestemmings.

Ons was 'n groot groep wat 5 kamers geboek het, en dit was net vir ons sleg dat die aircons nie lekker gewerk het in al die kamers nie. Ons sal ook klein yskassies in die kamers aanbeveel. Die personeel was vriendelik en die ontbyt was lekker.

The Elegant Lodge's response

Goeie dag Elzaan,

Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons. Ons sien daarna uit om u weer te dien. Groete

The Elegant Lodge
Thys L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
With spouse/partner

Fantasties.

Was daar vir Afrikaans is Groot. The Elegant Lodge is perfek geleë.

The Elegant Lodge's response

Dankie.

The Elegant Lodge
Charles D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charles D
With spouse/partner

Verrassend aangenaam, pragtige kamer. Baie vriendelike personeel.

Vriendelike diens. Was baie hulpvaardig toe ek my kamersleutel/-kaart verloor het en dit 00:00 toe ons terugkom. Was regtig lekker, sal volgende jaar vir seker weer daar oorslaap.

The Elegant Lodge's response

Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons. Ons sien daarna uit om u weer te dien. Groete

The Elegant Lodge
Charmaine N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine N
With spouse/partner

Ligging baie goed.

Baie lekker oornag. Veilig en goeie diens.

The Elegant Lodge's response

Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u bedank dat u tyd geneem het en die resensie gelewer het oor u ervaring tydens u verblyf by ons.

Ons sien daarna uit om u weer te dien.

Groete.

The Elegant Lodge
Henk V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Henk V
Individual traveler

Baie gerieflik, sentraal geleë.

My kamer was langs die werkswinkel/stoorkamer. Daar was 'n geweldige skerp chemiese reuk - het dit rapporteer. Kamers is nie klankdig en ook nie rookvry nie. Mense rook reg op die stoep wat uiters onaangenaam is. Kamers het nie yskaste nie wat ongerieflik is. Personeel was uiters behulpsaam en vriendelik.

The Elegant Lodge's response

Thank you for your feedback.

We will definitely look into the points that you mentioned, and will take it to heart to see how we can improve our service and facility in the future.

The Elegant Lodge
Johan M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

We were pleasantly surprised by the service and neatness and I will definitely recommend The Elegant Lodge.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis The Elegant Lodge aan ander aanbeveel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Elegant Lodge's response

Thank you for your reply, it is highly appreciated.

The Elegant Lodge
Vivia N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivia N
With spouse/partner

Puik diens tydens inboek. Skoon en netjiese kamer.

Die wag by die hek wat moes oopmaak het geslaap wanneer hy aan diens moes wees.

The Elegant Lodge's response

Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u graag bedank dat u terugvoering gee oor u verblyf by ons. Dit word opreg waardeer.

The Elegant Lodge
Antoinette S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antoinette S
Individual traveler

Very pleasant.

I just wasn't aware that the booking didn't include breakfast. Apart from that everything was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ek was net nie bewus dat my bespreking nie ontbyt insluit nie. Alles verder baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Elegant Lodge's response

Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ons u graag bedank dat u terugvoering gee oor u verblyf by ons. Dit word opreg waardeer

The Elegant Lodge
Rudolf J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudolf J
With friends

Heerlike oornag plek!

Baie netjies en gerieflik. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Die enigste probleem wat ons ondervind het, was dat die een kamer nie 'n sleutel vir die voordeur gehad het nie en ons moes gebruik gemaak het van die deur agter in die tuin. Sal beslis weer gebruik maak van Elegant Lodge.

The Elegant Lodge's response

Goeie dag,

Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ek u bedank dat u tyd geneem het om terugvoering te gee en ons in te lig oor u ervaring tydens u verblyf by ons.

Ons sal ons bes probeer om ons beste diens standaard te handhaaf. Ons sien uit om u weer te verwelkom.

Groete,
The Elegant Lodge

The Elegant Lodge
Kelly B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kelly B

Gemaklik en rustig!

'n Mens voel dadelik op jou gemak, die kamer is gerieflik en alles wat nodig is, is tot jou beskikking. Sal baie beslis weer daar oornag.

The Elegant Lodge's response

Dankie vir u terugvoer, dit word hoogs waardeer . Ons sien uit om u weer terug te verwelkom.

The Elegant Lodge
Mariette D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariette D
With spouse/partner

Goed georganiseerd en netjies.

Alles soos verwag en hulle herinner mens oor jou bespreking.

The Elegant Lodge's response

Goeie dag,
Dankie vir die terugvoer.

Groete,
The Elegant Lodge

The Elegant Lodge
Jaap N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jaap N
With spouse/partner

Nie waarde vir die geld nie.

Kamers is verwaarloos, mat was baie vuil, lugversorger oudmodies en stort in bad onvoldoende en lek op vloer.

The Elegant Lodge's response

Goeie dag,
Namens die bestuur van The Elegant Lodge wil ek u bedank dat u tyd geneem het om terugvoering te gee en ons in te lig oor u ervaring tydens u verblyf by ons.
Ons sal beslis kyk na die punte wat u genoem en sal dit te harte neem en sien hoe ons, ons diens en fasiliteite in die toekoms kan verbeter.
Ons sal ons bes probeer om ons beste diens standaard te handhaaf.

Groete,
The Elegant Lodge

The Elegant Lodge
Elma G - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma G
On business

Home from home!

From arrival the friendly staff, clean tidy room as well as good security made our stay comfortable and satisfactory. Will be back in future. Thank you!

Alf D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alf D
With spouse/partner

Fantasties dankie.

Al wat ons kan sê is dat dit fantasties was. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Alles is aan ons verduidelik. Baie dankie.

Leandra V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra V

Fantasties!

Baie netjies en gerieflik. Vriendelike personeel. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer kom.

From R930
per night (for 2 people)
From R930
per night (for 2 people)
From R930
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 14:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 83 23rd Street, Menlo Park, Pretoria, 0102, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMmVlZDk4LTNmODctNDYyMi1hZmFjLWViNWFhMGY0ODQ2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R930  per night (for 2 people) 19 5 1 5 83 23rd Street Menlo Park 0102 Gauteng 0860 022 102 14:00-14:00 10:00 -25.772268 28.264611
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!