Review Summary
Loraine C - Aug 2020
Overall score
Gerieflike ligging met pragtige uitsig.
The Greens Guest House's response
Baie dankie vir u oorsig, ons probeer net ons beste om u verblyf aangenaam te maak.
Ons mikpunt is om die beste Gastehuis in Welgemoed te wees en so te bly.
Bernhard S - Feb 2019
Overall score
Het nie aan ons verwagtinge voldoen nie, baie teleurstellend.
Read moreThe Greens Guest House's response
Beste Bernhard,
Dit spyt ons en vra om verskoning indien u verblyf nie na wense was nie.
Ons missie is om u as gas op die hande te dra met aankoms tot en met vertrek Ons is gradeer deur die Tourism Grading Council Of South Africa tot 4-Ster status. Ons streef daarna om die beste gastehuis in Welgemoed te wees en dit is daarom belangrik om terugvoering van ons gaste te kry en sodoende op alle tereine te verbeter.
U is meer as welkom om weer te bespreek en ons sal u met ope arms verwelkom.
Groete,
The Greens Guest House
Michael P - Oct 2017
Overall score
Too short, would have been happy with longer stay.
The Greens Guest House's response
Thank you for your visit. You are most welcome to come again.
Regards,
Bach.
Job L - Sep 2017
Overall score
'n Heerlike, ruim kamer in 'n groen woud!
The Greens Guest House's response
Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons strewe om al ons gaste met 'n warm ontvangs en ope arms te ontvang, asook om net ons beste te gee. Kom gerus weer kuier.
Attie B - Jan 2017
Overall score
Very comfortable accommodation with excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike verblyf met uitstekende diens.
Baie gerieflike verblyf vir beide die sakereisiger sowel as toeris, met uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Greens Guest House's response
Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons strewe om net ons beste te gee, ons gaste op ons hande te dra vannaf in-boek tot hulle uit boek. U is baie welkom en kom kuier gerus weer.
Willie V - Dec 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Personeel baie vriendelik, omgewing baie aangenaam, heerlike ontbyt. Kamer netjies en gerieflik, beskikbaarheid van internet 'n groot plus. Sal graag weer daar bly indien huisvesting benodig word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Greens Guest House's response
Baie dankie vir u terugvoering, ons strewe om net ons beste te gee en waardeer positiewe en negatiewe terugvoering. Dit is n manier om om ons diens te verbeter tot die beste van ons vermoë.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 12:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Western Cape
- All ages welcome