The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Herb Cottage | TravelGround
+15

The Herb Cottage

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 29 reviews for The Herb Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Madelein S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein S
With spouse/partner

The cottage is a gem.

The Herb Cottage is very well looked after and all the basic necessities are there. Fresh flowers in the dining room and rooms were beautiful, pool was a treat. An evening with candles on the porch and a soft lamp and a fire was wonderful. One can touch the stars there. The cottage is private. The bath with open doors was lovely and very romantic. The host and hostess were courteous and our request for a late check out was no problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die cottage is a juweel.

Die Herb Cottage is baie goed versorg en al die basiese benodigdhede is daar. Vars blomme in die eetkamer en kamers was pragtig, swembad was 'n lafenis. 'n Aand met kerse op die stoep en 'n sagte lampie en 'n vuurtjie was wonderlik. Mens kan raak aan die sterre daar. Die kothuis is privaat. Die bad met deure wat oopmaak was heerlik en baie romanties. Die gasheer en gasvrou by hoflik en ons versoek vir 'n late check-out was geen probleem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jane C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane C
With spouse/partner

Just wow! Clean, beautiful, private, tastefully decorated.

Not often am I so impressed with a place! This cottage is in an absolutely stunning setting, but more than that, the cottage itself is stunningly decorated, clean and caters for every need. They even have a spice rack in the kitchen stocked with spices! We will definitely be back!

The Herb Cottage's response

Thank you for the lovely review, Jane!

The Herb Cottage
Inge D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Inge D
With friends

A dream weekend.

Loved the setting, the layout of the cottage, the amazing herb garden and the friendliness of everyone involved. We had such a fabulous time and will definitely visit again.

Aneli M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aneli M
With spouse/partner

Wonderlike, gerieflike kothuis met pragtige natuurskoon.

Hierdie kothuis het alles wat jy nodig het en meer. Die perfekte wegbreekbestemming.

Huibrie V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Huibrie V
Family with teenagers

Hemel op aarde.

Dit was absoluut hemels. Heerlike rustige week gehad met fantastiese natuurskoon en volledig toegeruste huisie. Alles wat jou hart, siel en lyf nodig het na 'n lang jaar. Ralph en Elspeth is wonderlike, vriendelike en gasvrye mense. Sal beslis weer gaan.

The Herb Cottage's response

Thanks for the lovely report, have a great 2019 and hope to see you here again.

The Herb Cottage
Karla V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karla V
Family with young children

Asemrowende omgewing en atmosfeer vir 'n perfekte naweek wegbreek!

Die area is onbeskryflik mooi, selfs in die winter! Die verblyf was gerieflik, netjies en skoon. Ons is van plan om jaarliks daarna terug te gaan!

Lalett C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lalett C
Family with young children

The Herb Cottage is ‘n klein stukkie hemel op aarde.

Ek sal The Herb Cottage hoog aanbeveel vir enige iemand wat bietjie rus vir sy siel nodig het. Dis pragtig, luuks, skoon en netjies. Die omgewing is asemrowend en die geluid van die waterstroom in die agtergrond is die beste musiek om totaal te ontspan en af te skakel. Pragtig en perfek!

Sunel B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sunel B
With spouse/partner

Was lekker om daar tuis te gaan.

Pragtige plek. Alles wat 'n nens nodig het is daar. Vermaak soos speletjies, legkaarte, boeke en tydskrifte. Daar was tot 'n sambreel ingeval dit reën! Kombuis was goed toegerus. Gemaklike meubels en beddens. Twee pragtige ruim badkamers en slaapkamers. Ons het nie internetsein gehad nie maar na 'n dag of twee raak mens dit gewoond. Pragtige glasgoed by die Glass Studio.

Esme D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme D
With spouse/partner

Amper in die hemel!

Baie aangename verblyf by hierdie juweel van stilte en heerlike kontak met die natuur. Dis die moeite werd om meer as een aand te bly om totaal te ontlaai en te herlaai na die gejaag in die stad.

The Herb Cottage's response

It was a pleasure having you to stay at the Herb Cottage, Esme!

The Herb Cottage
Carol C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol C
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

If you need to rest and recharge this is the place! Beautiful place and people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

As jy nodig het om te rus en jou batterye te herlaai is hierdie jou bestemming!. Pragtige plek en mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yvette C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette C
With friends

Absolute fantastic! Enjoyed every minute.

We loved staying there. What a beautiful and neat place. I will recommend this highly to anybody going in that direction. We will definitely go back there.

The Herb Cottage's response

It was a pleasure having you in the Cottage - come back for longer next time!

The Herb Cottage
James R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James R
With spouse/partner

Heaven on earth - fairy tale place.

It so often happens that you form a picture in your mind based on the photos of how it will look at a certain place and then you're disappointed when you arrive. Herb Cottage is the biggest exception to this rule that I have ever experienced. When you open the front door of Herb Cottage you enter a sort of fantasy world. The spacious cottage is very tastefully furnished. Everything you think you might need is there. The indigenous forest, the constant rush of the river as well as the walking trail next to the river is very very special. If there is one place we will return to time and time again it is this cottage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemel op aarde - sprokiesplek.

Dit gebeur so dikwels dat mens uit foto's van 'n bestemming 'n prentjie vorm van hoe dit daar gaan lyk en dan is jy teleurgesteld as jy daar aankom. Herb Cottage is die grootste uitsondering op hierdie reël wat ons nog ooit beleef het. Wanneer jy die voordeur van Herb Cottage oopsluit stap jy 'n soort fantasie-wêreld binne. Die ruim kothuis is uiters smaakvol gemeubileer. Alles wat jy kan dink jy gaan nodig hê is daar. Die inheemse woud, die konstante geruis van die riviertjie asook die wandelpaadjie langs die rivier is baie baie spesiaal. As daar een plek is waarnatoe ons weer en weer gaan terugkeer is dit hierdie kothuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Faan S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan S
With spouse/partner

Fantastic.

Had an incredibly nice time, beautiful nature, peaceful atmosphere, owners are exceptionally friendly and hospitable. Décor of the cottage is stylish and beautiful, everything is working condition and the kitchen is extraodinarily well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Het 'n ongelooflike lekker tydjie beleef, mooi natuurskoon, rustige atmosfeer, eienaars besonder vriendelik en gasvry. Dekor van cottage stylvol en pragtig, alles in werkende toestand en kombuis buitengewoon goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Herb Cottage's response

Thank you Faan, for the good report. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay.

The Herb Cottage
Hester C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester C
With friends

Absoluut 'n fantastiese rusplek weg van alles en almal - rus vir jou siel!

'n Baie netjiese en ruim verblyf. Lekker stil en geen steurnisse! Het so lekker gebly!

The Herb Cottage's response

Hester, I'm so happy that you enjoyed your stay - you were perfect guests, enthusiastic and appreciative!
Looking forward to seeing you again.

The Herb Cottage
Theunis O - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis O
Family with young children

Wonderlike verblyf!

Wonderlike verblyf in 'n rustige omgewing.

Mimie V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mimie V
With spouse/partner

Rustig, stil, natuur en uitsig

Baie mooi omgewing, rustig en uitstekende diens van af The Herb Cottage. Magoebaskloof het die mooiste plekke. Tzaneen se mense is bevoorreg om in die prag te kan woon.

Johan En Christa N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan En Christa N
With friends

Dit was wonderlik!

Rustige verblyf in 'n volledig toegeruste eenheid met 'n lieflike uitsig. Die verblyf was skoon en netjies met goeie gehalte breekware en beddegoed. Alles wat nodig is, is daar. Die uitsig oor die bos, met die voortdurende geruis van die rivier is 'n resep vir 'n heerlike, rustige verblyf. Die ontvangs was vriendelik en alles was perfek. Baie dankie.

Daleen K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen K
With spouse/partner

Dit was beslis die moeite werd, veral as jy en jou man bietjie alleen tyd saam wil deurbring.

Baie dankie vir 'n awesome plekkie. Beslis die moeite werd gewees, sal weer so maak binnekort.

Petro B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
With friends

Hemel op aarde!

Die steil kronkelpaadjie van die R71 af na hierdie moderne feetjie huisie is die enigste effens negatiewe aspek. Nie dat dit ons sal afsit om weer te kom nie! Die plek is netjies, skoon en het gemaklike beddens. Ruim, baie goed toegerus, met 'n wonderlike stoof en kaggel. Buite langs die swembad is braai fasiliteite, 2 'sun loungers' waar jy jou boek rustig kan lê en lees. Daar is ook 'n buitestort. As jy vir Max of een van die ander vriendelike honde wil vat om saam met jou op 'n ontdekkingstog te gaan tussen die avokadoboorde of langs die rivier af, is daar selfs leibande, rubberstewels in 'n variasie van nommers beskikbaar as dit nodig sou wees. Dit was laat aand voor ek besef het dat daar nie 'n televisie is nie - maar dit is hoegenaamd nie nodig nie. Daar is 'n groot verskeidenheid speletjies beskikbaar vir gebruik om jou terug te voer na die dae toe families nog saam om 'n tafel gesit het en kwaliteit tyd spandeer het. Elspeth en Ralph is meer as gelukkig om die vars kruie wat hulle kweek te verskaf om jou te help om feesmaaltye in die wonderlike kombuis voor te berei. Avokados, macadamias en kruie is te koop om saam huistoe te vat en daar is ook wonderlike glasborde en versierings wat deur Elspeth vervaardig word beskikbaar om te koop. Ons was baie hartseer om weer terug te keer na Gauteng, maar ons sal verseker terugkeer! Iets wat ek sou aanbeveel om te doen terwyl jy in daardie omgewing is, is die Magoebaskloof Canopy Tour. 'n Ondervinding van 'n leeftyd! Dankie LekkeSlaap vir die verwysing na hierdie onvergeetlike blyplek.

Ludi K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludi K
With spouse/partner

Ons het op kort kennisgewing bespreek by die Coral Tree Camp en die terugvoer en diens was uitstekend.

Die Coral Tree camp is in 'n ongelooflike mooi area. Die uitsig is asemrowend en fasilitiete is uitstekend. Ons het elke oomblik geniet en sal die kampplek vir enige iemand wat van "glamping" hou, aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang.

Jaco P - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
With spouse/partner

UITSTEKEND!

Ons het heerlik gebly. Als is netjies en baie skoon. Het dit baie geniet en sal definitief weer teruggaan.

Thuanitha P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thuanitha P
With spouse/partner

Heerlik stil, mens hoor net bruisende water van die rivier en fonteine!

Die kothuis is pragtig met als wat jou hart kan begeer. Die ten volle toegeruste kombuis bied inspirasie vir elke ete!

Jenny J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny J
With spouse/partner

Dis die ideale plek vir 'n lekker wegbreekvakansie!

Geleë teen die berge en die waterval wat jy hoor wanneer jy in jou slaapkamer lê. Kyk uit na die pragtige tuin en jy hoor al die verskillende geluide van voëls, die reuk van die kruie, vars lug - die beste ooit! Herb Cottage is die plek. Dit is prentjiemooi. Die reuk van kruie is ongelooflik! Die verblyf, beddegoed, kamers die hele huis is silwerskoon.

Deon V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

Die soeke na stilte eindig hier!

Ons het op 'n nat reënerige dag aangekom na 'n lang en harde 2014 en ons was vaal en moeg. Na die 10de dag was ons vars en reg vir 2015. Die dae by die Herb Cottage kan soos volg opgesom word: Lui en stil oggende wat later deur die dag gevul word met klanke en geluide van voëls en apies. Ons het lekker gelees, geswem en gekook... Herb-Cottage is dromerige bestemming van vrede en rustigheid en 'n ware juweel. Die kothuis is pragtig uitgerig met al die luukse geriewe van jou eie huis. Sagte wit linne, heerlike beddens en vars kruie en blomme...Ons mis die rivier, die baie groen, die kalmte...die stilte! Die eienaars, Ralph en Elspeth van die vriendelikste en mees gasvrye mense ooit... en staan reg vir enige versoek. The Herb Cottage is kosbaar.

Rian B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian B
With spouse/partner

Ons het 'n naweek wegbreek gereël om ons huweliksherdenking te vier. Ons was verras om te sien wat The Herb Cottage bied ten opsigte van prys en waarde vir geld.

Die fasiliteit bied baie meer as wat dit adverteer. Uitstekende akkommodasie, privaatheid, beeldskone omgewing en bo gemiddelde toerusting en toebehore (soos 'n skottelgoedwasser) is deel van die pakket. Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Die enigste negatiewe aspek is die toegangspad - dis aan te beveel dat jy 'n voertuig met goeie grondvryhoogte het om jou bestemming sorgeloos te bereik.

Rizta F - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rizta F
With spouse/partner

Die kothuis is absoluut ongelooflik.

Die uitsig op die woud en swembad slaan jou asem weg met die aankoms. Heerlike oopplan kombuis en leefarea met 'n kaggel. Die eienaar het vir ons vars kruie uit haar tuin in die kombuis gelos en ons het lekker kos gemaak daarmee. Sien uit na volgende keer!

Odelia D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odelia D
Family with young children

Ongelooflik mooi!

Alles was perfek. Eersteklas-verblyf en goeie waarde vir geld. 'n Ongelooflike mooi omgewing.

Willem N - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem N
With spouse/partner

Dit was die beste plek waar ons nog gebly het!

Ons sal dit aan enigiemand aanbeveel wat rus soek en van die natuur hou. Ons het so lekker deur die bos geloop met die riviere en watervalle en diere. As jy nog nie daar was nie, sal jy nie verstaan wat ons bedoel nie. Die diens was uitstekend, ook van LekkeSlaap!

Elmarie V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Verblyf en gasvryheid van eienaars het aan alle verwagtinge en meer voldoen.

The Herb Cottage word sterk aanbeveel vir 'n wegbreek in 'n pragtige, veilige omgewing met gul gasvryheid van die eienaars. Die akkommodasie is luuks met 'n gevoel van ruimte wat op min ander plekke aangetref word.

From R2 645
per night (for 5 people)
From R2 645
per night (for 5 people)
From R2 645
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: A 47, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMzc1NmE2LTM3NTYtNDA0OS05NmQzLTYwZGE1MDU1MDMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 645  per night (for 5 people) 29 5 1 5 A 47 Tzaneen 0731 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.878970549202 30.007449388504
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!