The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Highland Inn | TravelGround
+52

The Highland Inn

62 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 62 reviews for The Highland Inn
Cleanliness
4.3/5
Service
4.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.1/5
Dieter N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Dieter N
On business

Sien sterre.

Goeie prys, maar geleë langs kuierplek.

Carla P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla P
With friends

Baie gerieflik.

Heerlik op die stoep gekuier.

Judith S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith S
Family with teenagers

Was perfek vir oornag.

Perfekte prysklas vir oornag.

Hennie J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie J
Individual traveler

Comfortable.

Quickly helped. Professional.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Vinnig gehelp. Professioneel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diane V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Diane V
Family with teenagers

Teleurstellend

Met aankoms is daar vir ons gesê die kroeg wat op die perseel is sluit 21:00. Ek en my gesin het die braaigeriewe gebruik op die dek voor die kamers, wat 'n lekker atmosfeer skep. Ongelukkig het die kroeg toe nie 21:00 gesluit nie. Die geraas het net erger geraak aangesien daar beer pong gespeel is. Rondom 22:00 het iemand op 'n mikrofoon begin praat en sing en net nog meer geraas. Die dames het gegil en skree soos mal goed. Al die kamers is 'n paar meter van die kroeg af en was uiters steurend tot na 24:00 die nag. Ons het daar oorgebly aangesien ons die Saterdagoggend 'n sportdag gehad het in Bethlehem en ons wou 'n rustige nagrus geniet sonder om 4:00 op te staan om van Bloemfontein af te ry. Ons moes maar eerder by ons eie huis geslaap het. Die kroeg, wat oop is vir die publiek en duidelike regulars het, is baie duidelik baie belangriker vir die eienaars as hulle oornaggaste. Selfs as jy by ontvangs instap vrot dit so na rook wat van die kroeg af kom, en dan is die eetkamer reg langs die kroeg sonder enige voorsorg om van die rook ontslae te raak nie. Geen nie-roker sal daar wil of kan sit en eet nie, dit is walglik! Die eienaars sal moet besluit vir wie hulle wil akkommodeer, want 'n kroeg op dieselfde perseel as 'n gastehuis kan net nie werk nie. Ek sal nooit weer daar gaan bly of die plek vir enige iemand kan aanbeveel nie. Tensy jy saam met die mense in die kroeg tot in die oggendure wil kuier. Baie baie swak styl.

Mariette J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette J
On business

Goeie verblyf met vriendelike ontvangs.

Goeie, vriendelike diens. Lekker slaapplek.

Karien P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien P
With spouse/partner

Skoon woonstel met veilige parkeerplek en 'n elektriese kombers in die winter, dankie!

Sien sterre.

Sys M - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sys M
With spouse/partner

Adequate!

Accommodation sufficient to stay overnight or two, but not for longer! Very limited and certainly large families (2A + 2C or more) will feel very caged. Parking is very limited.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Genoegsaam!

Verblyf voldoende om vir nag of twee te oornag maar nie vir langer nie! Baie beperk en sekerlik gaan groot gesinne (2A + 2C of meer) baie ingehok voel. Parkering is baie beperk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bartel P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bartel P
With spouse/partner

Friendly service, affordable, neat and clean.

No problems. The staff were friendly and helpful. The rooms were neat, clean and equipped, even DStv. For a few extra bucks the breakfast is worth it. During the week, the local, licensed bar on site is also open for service. I highly recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, bekostigbaar, netjies en skoon.

Geen probleme ondervind. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamers was netjies, skoon en toegerus, selfs DStv. Vir 'n paar rand ekstra is die ontbyt die moeite werd. Gedurende die week is die plaaslike, gelisensieerde kroeg op die perseel ook oop vir diens. Ek beveel die plek graag aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christo L
Individual traveler

Mooi gerieflike plek.

The Highland Inn is 'n mooi gerieflike plek. Alles is naby en byderhand. Ek was nie tevrede met die kamer wat ek bespreek het nie. The Highlands het my sommer vinnig en gemaklik vir my 'n beter kamer gegee. Die kamer was mooi en gerieflik. Goeie diens aan my gelewer. Baie dankie vir die verblyf.

Wilmie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Wilmie L
With spouse/partner

Stapafstand van H/S Voortrekker.

Pragtige netjiese eenhede, goed toegerus. Net jammer dat die Bar en kuierarea 15m van eenhede se vensters is en dat ons die gelukkige wenners was om te oornag op karaoke-aand of Bethlehem got talent (or not). Die lawaai by die bar was regtig teleurstellend aangesien van die gaste wat heeldag al vertoef het by die bar, besluit het om te sing met die mikrofoon. Sondag was heerlik rustig, want die Bar was gesluit. Persone moet bewus wees dat daar 'n groot moontlikheid is dat jy tot laat, teen jou wil gaan moet luister na "want to be" sangers. As jy 100% rustigheid soek is jou kans vir teleurstelling groot, veral oor 'n naweek. As jy van kuier en geraas hou, is dit jou ideale bestemming.

Charl S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl S
With friends

Had a nice stay.

We had a nice stay. The service was very good and the price is excellent value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was baie goed en die pryse is uitstekende waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eric B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric B
Individual traveler

Had fun mingling with local residents!

Right from the start of the booking until I left, it was a very nice experience. The communication was excellent all the time and I felt very welcome when I arrived. The Highland Inn is ideal for any traveller and I will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verskriklik lekker gekuier saam met plaaslike inwoners!

Reg van die begin van die bespreking tot ek vertrek het, was dit 'n baie lekker ervaring. Die kommunikasie was heeltyd uitstekend en ek het baie welkom gevoel toe ek arriveer. The Highland Inn is ideaal vir enige reisiger en ek sal beslis weer by hulle tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Highland Inn's response

Goeie middag,
Baie dankie.
Groete
The Highland Inn

The Highland Inn
Sonja S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja S
Individual traveler

Die budget verblyf opsie is goeie waarde vir geld.

Plek was skoon en netjies en ruim. Veilige parkeerplek.

Chris L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Chris L
Family with young children

Disappointing.

The braai facilities and bar on the same premises is ridiculous. A big group of people were also there during our stay and partied till 2:00 in the morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Die braai-fasiliteite en kroeg op dieselfde perseel is belaglik. Groot groep het tydens ons verblyf hier gebraai en kuier tot 02:00 in die oggend. Swak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bennie A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie A
Family with young children

Dit was werklik 'n goeie oornagbestemming wat aan die verwagtinge voldoen het.

Ek bestempel dit as 'n juweel en 'n besonderse plek om te oornag. Dit bevat meer as wat 'n mens verwag. Ek sal beslis, as dit enigsins moontlik is, weer van The Highland Inn gebruik wil maak. Die ontvangs was vriendelik en ons is werklik bedagsaam geakkommodeer.

Mariette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette V
Family with young children

Dit het soos my eie huis gevoel!

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het, baie dankie!

The Highland Inn's response

Goeie dag,

Baie dankie, so bly julle het dit hier by ons geniet.

The Highland Inn
Mkizwana N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mkizwana N
Individual traveler

Their hospitality is good.

The security needs greater attention as there is also a bar, especially on weekends.

Tokkie K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tokkie K
Family with young children

Netjies en waarde vir jou geld.

Ons het in die ou huis gebly, was baie netjies en waarde vir geld. Al probleem wat ek wel ondervind het, is dat dit teenaan die hoofpad was, veral as die trokke exhaust brake en ratte af gear wat dit jou rus versteur, veral as jy 15 ure op die pad was.

Louis G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis G
Family with teenagers

Die ontvangs en diens was goed, die kamers skoon en netjies.

Die verblyf vir ons gesin van drie was uiters bekostigbaar. Die badkamer wat van die kamers moet deel kan dalk 'n probleem vir party mense wees, maar vir ons was dit nie 'n probleem. Alles was skoon en netjies.

Nico D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nico D
With spouse/partner

Netjies en skoon, maar klein en effe beknop.

Die verblyf was netjies en skoon, maar bitter klein en beknop na ons vorgie verblyf in Gariep. Was egter goed toegerus.

Willem S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Willem S
With spouse/partner

The Nightingale room is infront and the roar of the trucks in the next road is a big bother.

The bedroom is without issue. The bathroom was a disaster. No hooks for pajamas. Also no towel railing or rack for toiletware. The biggest problem was that cold and hot taps were not indicated. The basin and the shower. Hot shower for basin, but no hot water for shower. I kept both taps running for a very long time in the shower without any success. After a long day I had to be satisfied with a cold shower. This is not acceptable, I definitely didn't get value for my money. I also feel the advertisement should say that the bathroom is not connected to the room, you have to walk down a corridor. For us senior citizens who have to visit the bathroom a few times during the night this setup is not ideal. First time I experienced a bathroom and bedroom not connected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Naguil kamer is die voorste kamer en die gebrul van groot vragmotors in die volgende straat is baie steurend.

Die slaapkamer was probleemvry. Die badkamer was `n ramp. Daar is geen hakke beskikbaar om bv. nagklere aan op te hang nie. Ook geen reling vir die handdoeke of `n rakkie waarop toiletware op uitgepak kan word nie. Die grootste probleem egter was dat geen krane gemerk is wat is warmwater of kouewater. Die wasbak sowel as die stort. Daar was wel warm water in die wasbakkraan, maar geen warm water in die stort nie. Ek het beide die krane in die stort vir baie lank laat loop sonder sukses. Ek moes na `n lang dag tevrede wees met `n koue stort. Dit is onaanvaarbaar en voel ek dat ek beslis nie waarde vir my geld gekry het nie. Ek voel ook dat die gastehuis in hulle advertensie moet meld indien die badkamer nie aan die slaapvertrek is nie, maar dat jy die gang af na die badkamer moet gaan. Vir ons meer bejaarde mense wat meer kere gedurende die nag `n draai wil loop is dit baie ongemaklik om met jou nagklere gedurende die nag die gang moet af loop. Dit was die eerste keer dat ek dit ondervind dat die badkamer en slaapvertrek nie gekoppel is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelein K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madelein K
On business

Goeie klantediens.

Baie goed ontvang, behulpsaam. Om oor te slaap voldoen aan al die vereistes behalwe weereens geen warm water nie.

Willie E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Willie E
Individual traveler

Skoon en netjies.

Dis net jammer daar word nie melding gemaak van die kuierplek wat laterig nog musiek gespeel het nie. Verder het die advertensie gemeld daar is WiFi, maar dit was uitgeput na 'n kort rukkie se werk, meld dan liewer beperkte WiFi beskikbaar.

Elizabeth K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth K
With friends

Baie vriendelike mense en 'n goeie plekkie om te bly.

Die diens en vriendelikheid van die mense was baie goed en ons kon vroeër inboek ter wille van die baba. Sal die plek enige tyd aanbeveel as verblyf vir almal! Dankie Highland Inn.

Lizelle L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle L
With spouse/partner

Was lovely.

Lovely and very quiet. Reasonable rates.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlik.

Was heerlik en baie stil. Prys is baie billik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrea R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrea R

Gemaklik en gerieflik.

The HIghland Inn is strategies geleë en bied ete wat gerieflik is. Skoon en netjies.

Mario N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario N
With spouse/partner

Great.

Very neat, all facilities close by and available. Units cleaned every day. Friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great.

Baie netjies, alle fasiliteite naby beskikbaar. Eenhede word elke dag skoongemaak. Vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helene K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helene K
Family with teenagers

Gerieflik.

Baie gerieflike oornagverblyf.

The Highland Inn's response

Baie dankie Helene, hoop ons sien julle gou weer.

Volle liefde,
José Diamond

The Highland Inn
Lizette P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette P
Family with young children

Good value for money!

Good value for money, good service, clean and neat. Would definitely stay there again. However, this room was too close to the bar.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld!

Goeie waarde vir geld, goeie diens, skoon en netjies, sal definitief weer daar oornag, maar die kamer was te na aan die kroeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Individual traveler

Good and we didn't need anything.

Thanks for the good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed en aan niks gebrek nie.

Dankie vir u flinke diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertie L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bertie L
On business

Nice, just a pity there was no hot water.

Only issue was the hot water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, net jammer geen warm water nie.

Net die warm water probleem het gepla.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Highland Inn's response

Vra onverskooning dis winter en dan vat die water langer om warm te word.

Ons het 'n nota op dat jy net die warm kraan moet langer oop hou vir warm water.

Vriendelike groete,
José Diamond

The Highland Inn
Pieter V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter V
On business

The lady went out of her way to make everything as nice as possible.

Would love to stay here again. The lady went out of her way to make everything as convenient as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die dame het uit haar pad gegaan om als so lekker as moontlik te maak.

Sal enige tyd weer hier gaan slaap. Die dame het uit haar pad gegaan om als gerieflik te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Steph V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Steph V
With friends

Very neat.

Everything was very neat and good accommodation. The breakfast was nice but not enough for the price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Alles was baie netjies, en goeie akkommodasie. Die ontbyt was lekker, maar nie genoeg vir die prys nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melinda M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda M
On business

Very neat, clean, peaceful and safe. Were warmly welcomed and would definitely stay there again.

Very neat, clean, safe and the staff friendly. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon rustig en veilig. Baie goeie ontvangs gekry en ons al definitief weer daar gaan bly.

Die plek is baie netjies, skoon, veilig, die personeel is baie vriendelik en ek sal die plek definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lennox B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lennox B
With spouse/partner

Netjies, skoon, ruim kamer, vriendelike ontvangs en waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Netjies en ruim verblyf. Baie skoon. Goeie waarde vir geld.

The Highland Inn's response

Baie dankie, ons wardeer dit baie.

Groete,
José Diamond

The Highland Inn
Henry B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Henry B
Family with young children

Brisk, cheerful service with good facilities.

Reception was outstanding and the rooms were better and larger than expected for the price. The GPS was in English and we struggled to find the street.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Flinke en vrolike diens met goeie fasilitieite

Die ontvangs was puik en die kamers was beter en groter as wat ons verwag het vir die prys van die kamers. Die GPS was Engels en ons het gesukkel om die straat te vind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael D
Individual traveler

Great stay. Good accommodation, great food.

The room was great, but needs a little TLC with minor issues, but overall a great place.

Brechtje G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brechtje G
Family with young children

Tidy and comfortably close to where we wanted to be.

Very neat, safe, and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik na aan waar ons wou wees.

Baie netjies, veilig en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rocky L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rocky L
With spouse/partner

Baie professioneel met 'n goeie ligging.

Sien die sterre.

Daleen G - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Daleen G
Individual traveler

Ek het nie veilig gevoel nie

Die kamer is ruim, skoon en netjies. Die badkamer is ruim, maar die vakmanskap is glad nie goed nie. Ek kan egter daarby verby kyk. Wat my baie pla, is die volgende: Parkeerterrein is baie klein. As daar 3 of meer motors is, sukkel jy om uit te kom. Die ingang na die parkeerterrein is ook net groot genoeg vir 1 voertuig om deur te gaan. Hulle adverteer op hul webblad veilige parkeerplek. Vir my beteken "secure parking" ten minste geslote hekke, wat nie die geval was nie. Mense kan vanaf die straat inkom na die parkeerterrein en by jou voertuig kom. Dit het my ook onveilig laat voel op die terrein. Daar was niemand by ontvangs toe ek Vrydag 14:15 daar kom nie. Ek het lank rondgestaan en wag en later het 'n skoonmaker kom vra of sy kan help en vir my die sleutel gegee. Dit is uiters swak diens! Tot nou weet ek steeds nie wir die eienaars is of wie by ontvangs werk nie. Ek het laatmiddag weer daar gekom en 'n man het uit die eenheid langsaan myne gekom en gevra of ek 'n sleutel gekry het. Ek is steeds nie seker of hy 'n opsigter is nie. Ek neem so aan, aangesien hy een keer die naweek by ontvangs oopgesluit het. Sondag toe ek wil uitboek, is daar weereens niemand beskikbaar nie ("ontvangs" is gesluit.) Ek klop toe by die eenheid langsaan by die man met wie ek Vrydag gepraat het om te vra waar ek die sleutel moet ingee. Ek is ingelig dat ek die sleutel aan die binnekant van die deur moet laat en net die deur toetrek. As iets wegraak - wie gaan die verantwoordelikheid daarvoor neem?

The Highland Inn's response

Beste Daleen
Baie dankie vir u terugvoering. Ons stel dit hoog op prys.
Ons het vanaf begin Maart by THE HIGHLAND INN oorgeneem. Die eerste aspek waaraan ons aandag gee, is die veiligheid. Devils Fork en afstandbeheerde hekke word tans om die hele terrein opgerig. José is aangestel as ontvangsdame en sal tydens kantoorure beskikbaar wees. Na ure is u welkom om die selnommer op ons bord te skakel en u sal binne minute persoonlike aandag geniet. Indien u vooraf vir na ure reel sal ons u graag tot diens wees en verwelkom. Verder is ons besig met opgradering, maar dit sal nog 'n wyle neem. Ons bedien vanaf Maandag 7 Maart 'n opsionele a la carte ontbyt en werk hard aan 'n volwaardige restaurant. Ons wag ook vir 'n dranklisensie om die braai area en kroeg aan die gang te kry. Ons hoop dat u in die toekoms van ons dienste gebruik sal maak en u waardevolle opinie sal lewer. Baie dankie.
Groete.

The Highland Inn
Piet R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Piet R
With spouse/partner

Dit het in ons behoeftes voldoen.

Parkering en veiligheid is nie op standaard nie.

The Highland Inn's response

Mnr Roets kan u asb vir my sê of u ooit onveilig gevoel het? Ons het in 12 jaar se tyd geen inbraak of diefstal gehad nie.

En waarom het u dan weer 'n keer binne 'n week se tyd by ons kom slaap?

Hierdie kommentaar van u word deur die hele SA gelees en ek dink regtig dis onnodig krities. Vergelyk asb met vorige kommentaar.

The Highland Inn
Danielle M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danielle M
With spouse/partner

Regte waarde vir geld, vriendelike personeel en 'n persoonlike oog op kliëntediens!

Persoonlike aandag met ons huweliksherdenking. Ek sal verseker weer van die Highland Inn gebruik maak in die toekoms! Baie dankie!

Chris V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris V
With friends

The Highland Inn bied waarde vir geld en dit was perfek vir een nag se verblyf aangesien ons basies net daar geslaap het.

Verwaarlosing kon gesien word in die badkamers en die ontbytsaal - egter nie te veel gepla nie omdat ons net een nag oorgeslaap het.

Lize J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Lize J
Family with young children

Ons wou net 'n bed op pad tussen 2 bestemmings hê, maar toe is die bed oud en ons het moeilik geslaap.

Per telefoon het ek goeie diens ontvang vanaf die "Highland Inn" maar ons moes wag om in te boek nadat ons 'n inkloktyd gereël het. Ons het ook gesukkel met 'n lekkraan wat deurnag gedrup het en 'n dubbelbed waarin 2 persone ongemaklik kon slaap. Die bed en basis was al opmerklik oud en lendelam. Ek sal dit nie kan aanbeveel aan my familie en vriende nie.

The Highland Inn's response

Ons vra om verskoning dat ons weens 'n misverstand laat was. Die kraan is reeds reggemaak en die matras vervang.

The Highland Inn
Johann P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann P
With spouse/partner

Ons het die verblyf terdeë geniet. Een aand was vir ons te kort en ons sal graag volgende keer langer wil bly.

Vir ons was dit die ideale verblyf aangesien dit sentraal was vir ons besoek en ons sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Albert V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albert V
Family with teenagers

Skoon, netjies en aan te bevele.

Die plek was skoon en netjies. Dit bied waarde vir geld. Ek sal dit aanbeveel.

The Highland Inn's response

Hi Albert, baie dankie vir goeie terugvoer. Ons probeer ons bes om gerieflike verblyf te verseker.

The Highland Inn
Ap C - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ap C
With spouse/partner

Ons sal beslis die Inn weer gebruik tydens besoeke aan Bethlehem.

Ons kinders en kleinkinders by in Bethlehem. Die Inn was sentraal en het aan ons behoeftes voldoen. Ons enigste klagte is dat die eienaar definitief na die warmwaterstelsel moet kyk, dis nie lekker om koud te bad in die winter nie.

Yolande V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolande V
Family with teenagers

Bestuur baie vriendelik en behulpsaam.

Eenheid baie skoon.

Johan D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan D
Family with young children

Aangenaam!

Aangename verblyf. Ons het net so klein bietjie meer selfsorggeriewe verwag.

The Highland Inn's response

Ons het reeds die selfsorg geriewe uitgebrei na 'n sentrale kombuis met binnenshuise braai area, volledige stoof en groter yskas.
Dankie vir positiewe kommentaar.

The Highland Inn
Nita M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nita M
With spouse/partner

Die kamer was gerieflik en netjies met die nodige oornaggeriewe.

Veilige parkeerruimte was ook verskaf.

Elaine A - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine A
With spouse/partner

Baie aangename plek met personeel.

Dit was fantasties om daar te bly. Dit was my eerste keer in Bethlehem, maar ek sal weer terugkom na julle plek. Alles was so netjies en aangenaam. Die personeel is so vriendelik en behulpsaam.

Ahmed Mohammed C - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ahmed Mohammed C
With spouse/partner

Excellent

The stay was great, and the rooms were well-kept, clean and tidy.

Kallie H - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Kallie H
With friends

Die kamers was netjies en skoon.

Die omgewing is lekker stil. Plek om die sleutels in te sit die oggend as jy uitgaan sal ook 'n goeie idee wees.

Anica P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anica P
With friends

Baie rustige omgewing. Vriendelike personeel en goeie diens!

Kamer was netjies en skoon. Het veilig gevoel en 'n rustige nag gehad. Sal weer daar oornag.

Retha B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha B
With spouse/partner

Gemaklike en ruim kamer met 'n en suite-badkamer.

Klein yskassie en kos en koffie/tee-maak geriewe. Ons het baie lekker gebly en die personeel was baie vriendelik en ontvanklik. Die netheid en gemaklikheid was topgehalte.

Gert S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Gert S

Vir een nag voldoende vir prys, maar sou graag paar dinge daar wou geniet.

Veilige parkering vir motors baie baie beperk. Net klein karretjies kan lekker parkeer, maar dis baie beknop. Daar is geen waaiers of lugversorging in die kamers nie, so dis baie warm. Geen glase om water uit te drink nie. Die ronde koppies daar lyk na teekoppies wat ook nie lekker is om koffie uit te drink nie. Daar is blindings voor die vensters wat ek gevoel het nie voldoende was nie. Sou jy vensters oopmaak vir suurstof waai die blindings oop en almal kan jou sien. Moes deur ook oopmaak vir suurstof. Almal kan jou sien wat inry sou jou deur ook oopstaan vir lig. Sou jy vir een nag net oornag is dit voldoende om net die oggend weer te vertrek. Twee dae sou glad nie aangenaam gewees het nie.

Bettie V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bettie V
With spouse/partner

Oulike plekkie. Sal dit aanbeveel vir reisigers wat wil oorslaap.

Ons het baie lekker gebly. Bietjie beknop, maar netjies. Die parkeerarea is veilig, maar ook beknop en dit maak dit moeilik om weer uit te kom.

Kobus G - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Kobus G
With spouse/partner

Warm en ongemaklik.

Is verwelkom deur 'n skoonmaker. Daar was geen waaiers of lugversorging nie. Die blindings is in 'n aaklige toestand, ketel, mikrogolfoond en rooster se drade te kort om by prop te kom. 'n Mens moet dit op die vloer neersit as jy dit wil gebruik. Net een bedkassie vir die dubbelbed, moes 'n stoel gebruik. Sal nooit ooit weer daar bly nie.

Marinda B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
With friends

Perfek vir 'n oorslaap, op pad na jou bestemming.

Dit was baie netjies met alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap op pad na jou volgende bestemming. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering vir die eenheid waarin ons gebly het.

Bles D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bles D
With spouse/partner

Personeel was vriendelik en het graag gehelp. Die yskas se ysbakkie was leeg en die Bestuurder het ys by haar huis gaan haal en gebring. Uitstekend!

Highland Inn laat 'n goeie indruk op my en ek sal weer van hulle dienste gebruik maak wanneer nodig. Die kamer en die geriewe was netjies en skoon. Die omgewing was rustig en die tuine redelik goed versorg. Parkeerplek was voor die deur en het 'n veilige atmosfeer geskep. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, is daar geen opwasgeriewe vir skottelgoed nie. Ek hou nie daarvan om skottelgoed in die badkamer te was nie! Sal weer teruggaan.

Annette C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annette C
With spouse/partner

Netjiese semi-selfsorg-eenheid met badkamer, oop parkering vir motor reg voor die eenheid.

Hierdie eenhede is dalk geskik vir net 'n nag se oorslaap, maar beslis nie vir 'n naweek nie. Alhoewel ons geweet het dat dit semi-selfsorg is, was ons teleurgesteld toe ons wel 'n mikrogolfoond daar vind, maar niks om in die oond te gebruik nie. 'n Diep bord of twee sou gerieflik wees. Ons eet bv. graanvlokkies in die oggend, en ons moes die koppies as papbakkies gebruik. Gelukkig was January beskikbaar om ons van genoeg messe en ander eetgerei te voorsien.

From R460
per night (for 2 people)
From R460
per night (for 2 people)
From R460
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 43 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 60 Kerk Street, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZDg4ZWU1LTQyOTItNGRiOC1hYTA5LTMwMTUxZmU0NDNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R460  per night (for 2 people) 62 5 1 5 60 Kerk Street Bethlehem 9701 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.235929 28.298161
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!