The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at HonneHokke Resort | TravelGround
+51

HonneHokke Resort

72 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 72 reviews for HonneHokke Resort
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.1/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Danie O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie O
With spouse/partner

Netjies, skoon en hulpvaardig.

Die eenheid is nie rerig geskik vir 4 volwassenes nie, dit sal voldoen aan 'n gesin.

HonneHokke Resort's response

Hi Danie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek stem heeltemal saam dat die eenheid nie geskik is vir 4 volwassenis nie en het weer gaan kyk op ons beskrywing van die eenheid, ons beskrywing noem dat dit vir 2 volwassenis en 2 kinders.
Lekker dag!
Esme

HonneHokke Resort
Dorette H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dorette H

Uitstekende waarde vir geld.

Jammer dat Hondeklipbaai 'n probleem met water het. Hoewel dit buite die beheer van die gastehuis is.

HonneHokke Resort's response

Hi Dorette, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wens so ons dorpie se water-probleme kan eens en vir altyd opgelos word. Dankie dat julle verstaan. Attie en Esme.

HonneHokke Resort
Hesta J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hesta J
Family with teenagers

Die dorpie is rustig en stil en veilig. Verblyf is lekker. Vat net droë hout saam of braai met diskette of iets.

Baie lekker. Genoeg en rustig.

Renier H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier H
With friends

Die beste in die weste.

Die Houghs is aangename mense en goeie gashere, hulle laat mens welkom voel met hulle hartlike en opregte gasvryheid.

HonneHokke Resort's response

Hi Renier

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit is altyd lekker om sulk aangename gaste soos julle hier te ontvang. Hoop julle kom sommer gou weer. Attie en Esme.

HonneHokke Resort
Charlene M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene M
With spouse/partner

Het 2 nagte daar geslaap. Als wat jy nodig het.

Baie rustig en eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Was ons 3de keer daar en sal weer gaan.

HonneHokke Resort's response

Hi Charlene, baie dankie vir di positiewe terugvoer. Ons waardeer diten is bly dat jylle dit steeds hier by ons geniet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Barry G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Barry G
With spouse/partner

Our visit to Honnehokkie was very nice.

We had a nice stay. The owners were not there, but problems were solved by the staff. Hondeklipbaai itself is not in the best condition.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons besoek aan die Honnehokke was baie aangenaam.

Ons het lekker gebly by die HonneHokke, die eienaars was ongelukkig nie daar nie maar probleme is vinnig deur personeel opgelos. Hondeklipbaai self gaan vir my agteruit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Hi Barry, dankie vir die terugvoer. Dit is jammer ons dat ons nie hier kon wees om julle te verwelkom nie.
Attie en Esme.

HonneHokke Resort
Mark C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mark C
With spouse/partner

Ek het die stilte geniet.

Ons het die seelug geniet. Baie rustige kusdorpie.

HonneHokke Resort's response

Ons is so bly julle het die stilte en rustigheid hier geniet!

HonneHokke Resort
Andre V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Dit was lekker.

Dit was 'n lekker tyd hier en die verblyf is netjies en skoon. Lekker swemarea met tafeltennis, pool ens. Onthou om jou eie badhanddoeke saam te vat. Dit word nie voorsien nie. Ons was ongelukkig nie voorbereid hiervoor nie en het maar ons swem handdoeke gebruik. Kinders moet maar stil gehou word, geraas word nie geduld nie. Lekker loopafstand van al die eetplekke.

HonneHokke Resort's response

Hi Andre, baie dankie vir die terugvoer. Ai tog, julle moes net gevra het vir handdoeke, ons verskaf graag :). Ons plek is so ingerig met swembad en pooltafel, sodat kinders hulself kan geniet. Ongelukkig gebeur dit maklik dat kinders sonder toesig maar bietjie kan hand uitruk, soos alle ouers maar weet. Lekker dag!

HonneHokke Resort
Rozane D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozane D
With friends

Heerlik! Rustig - 'n juweel van 'n plek.

Dit was 'n baie lekker plekkie. Attie en Esme is fantastiese mense en het baie mooi na ons omgesien.

HonneHokke Resort's response

Hi Rozane

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het dit geniet om julle by die Honnehokke te hê. Kom gou weer. ATTIE EN ESME

HonneHokke Resort
Robert M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert M
Family with teenagers

Tranquil stay with a real fishermans-town atmosphere.

Very tranquil and safe with shipwrecks and viewpoints. Rest for the soul. Really nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige kuier in 'n regte vissersdorpie atmosfeer.

Baie rustig en veilig met skeepswrakke en uitkykpunte. Rus vir die siel. Regtig lekker gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gys B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gys B
With friends

Pleasant, neat accommodation.

We enjoyed our stay in the spacious and neat accommodation offered by HonneHokke. The sleeping facilities were good, and the kitchen was neat and fully equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename, netjiese verblyf.

Ons het baie lekker gebly in die ruim en netjiese verblyf wat Honnehokke aanbied. Die slaapgeriewe was goed, en die kombuis was netjies en volledig toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Hi Gys, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is jammer dat ons nie hier was om julle te ontvang nie. Ons is beitjie opgehou in Springbok, maar ons is bly dat ons darem later hier kon wees om julle te ontmoet. Hoop om julle weer hier te ontvang. Attie en Esme.

HonneHokke Resort
Gerrie F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie F
Family with young children

Net wat ons nodig gehad het.

Vir ons wat van 'n besige dorp afkom was hierdie klein dorpie iets om te beleef! Huisie was skoon, mense vriendelik en ons kon lekker ontspan.

HonneHokke Resort's response

Hi Gerrie, baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit!
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Sandra M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra M
With spouse/partner

Absoluut heerlik!

Die eienaar was baie vriendelik. Die verblyf was skoon en netjies. Ons kon met groot vrymoedigheid ons eiendom in die kamers los. Baie vriendelike mense en so 'n rustige atmosfeer! Ons het heerlik gerus.

HonneHokke Resort's response

Hi Sandra,

Baie danke vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus gou weer.

Esme.

HonneHokke Resort
Jan-chris H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan-chris H
Family with teenagers

Lekker in die hokke.

Die HonneHokke was 'n baie aangename plekkie om te bly, en die eienaars was vreeslik behulpsaam - hulle het ons op 'n nippertjie uitgehelp met nog 'n dag se verblyf. Die verblyf was rêrig netjies en skoon en die beddens gemaklik.

HonneHokke Resort's response

Hi Jan-chris, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en huisves. Ons hoop julle kom gou weer. Attie en Esme.

HonneHokke Resort
Willem M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem M
With friends

Dit was net lekker.

Die doel van ons besoek aan Namakwaland was om blomme te kyk en was ongelukkig met 'n week te laat. Tog was ons bevoorreg om tog nog plek-plek mooi blomme te sien. By die Honnehokke was ons die eerste aand bietjie opgeskeep met mekaar en het gewonder hoe gaan ons 2 dae daar omkry. Dit het ontaard in 'n lekker kuier en rondry in die omgewing en was verbaas hoeveel besienswaardighede tog in die omgewing is. Ons besoek aan Koiingnaas was een van die hoogtepunte. My geselsies met Attie en sy gasvryheid en behulpsaamheid (veral met die rolstoel ongeluk) was ongelooflik.

HonneHokke Resort's response

Hi Willem

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuiertjie geniet en die voorreg gehad om die dorp en omgewing te ontdek en te ervaar. Attie het ook julle geselsies terdee geniet. Kom kuier gerus weer.
Esme

HonneHokke Resort
Judy J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy J
With friends

Het heerlik gekuier.

Dankie vir 'n lekker kuier.

HonneHokke Resort's response

Hi Judy, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer hier te ontvang. Attie en Esme.

HonneHokke Resort
Henk V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk V
With friends

Very friendly people.

Friendly, helpful people. Pikkewyn is very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike mense.

Vriendelike hulpvaardige mense. Pikkewyn, die hulp daar, is baie hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Beste Hendrik,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy Pikkewyn, ons nuwe werker, behulpsaam gevind het.

Groete
Esme

HonneHokke Resort
Bev N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bev N
With spouse/partner

Great place, next time will choose the new rooms.

Wonderful place to relax, beautiful scenery.

HonneHokke Resort's response

Dear Guy,

Thank you for your review. I am not sure to which new rooms you are referring, as we do not have any new rooms.

Regards,
Honnehokke Resort Management

HonneHokke Resort
Hans D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans D
With spouse/partner

Nice and clean after a long drive.

Did not know what to expect, but was pleasantly surprised. Well kept and looked after for such a remote resort.

HonneHokke Resort's response

Dear Hans,

Thank you for your review. It was great hosting you. We hope to see you back soon.

Kind regards,
Esme

HonneHokke Resort
Dalene H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene H
With spouse/partner

Very nice.

This place is well equipped and just the right place if you'd like to get away from everything. A jewel on the West Coast without a lot of people and city slickers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik lekker.

Die plekkie is goed toegerus en net die regte plek vir wegkom van alles af, 'n juweel aan die weskus sonder die baie mense en stadsjapies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Hi Dalene, dankie vir jou positiewe resensie.

HonneHokke Resort
Hentie R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hentie R
Family with young children

My stert het geswaai!

HonneHokke en Hondeklipbaai is sinoniem. As jy Hondeklipbaai toe wil gaan, weet jy hopelik reeds wat om te verwag. Al wat dan oorbly is om die HonneHokke en die dorp en omgewing te geniet. Ons het nat gereën, maar is saam met die "Honne" dankbaar vir elke druppel! Mens moet minstens een keer in jou lewe 'n besoek aan Hondeklipbaai/HonneHokke bring.

HonneHokke Resort's response

Ons is bly julle het 'n stertswaai-lekker ondervinding gehad.

HonneHokke Resort
Lana R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lana R
Family with teenagers

Oulike plek.

Honnehokke pas baie mooi by die omgewing en dit is 'n spesiale ervaring.

HonneHokke Resort's response

Dit is altyd lekker om gaste soos julle hier te ontvang!

HonneHokke Resort
Johann P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Johann P
With friends

Sleg.

Ek is so spyt ons het ooit daar op geëindig. Dit was die slegste besluit ooit om daar te gaan bly. Dit het amper die 2000 km rit verongeluk. Vrydag met ons aankoms was die man baie vriendelik. Die plek is mooi en skoon. Alles het so great gelyk. Vrydagmiddag het ons vuur aangesteek (17:00) gesit en gesels, toe kom Esmé en vertel my ons raas en ons moet asb stil bly. Dit was ongeveer 18:30, ook nie dat ons geraas het nie. Ons is te veel mense en meer as wat bespreek is. Die kinders is glo te oud om kinders te wees en dat ons asb. ander mense in gedagte moet hou. Wat ek nie verstaan nie, is dat ons te veel mense is? Ons is net 6 soos bespreek en ‘n baba van 2. Op ons bespreking is daar nooit gevra hoe oud die kinders is nie. Sy was blatant mislik met ons gewees. Daarna, het ons agter gekom dat daar ook nie water is nie. Ons het daaroor gevra en toe word daar gesê hulle het waterbeperkings – egter het die hele dorp water, maar nie hulle nie. Ons kon nie stort of die toilet spoel nie. Ons het Saterdagoggend ons goed gepak en ander plek in die dorp gaan soek om te bly vir die res van die naweek. Ek sal nooit ooit weer by die HonneHokke gaan bly nie en ook niemand aanbeveel om daar te gaan bly nie. Dis meer soos ‘n ouetehuis met ‘n mislikke bestuurspan, waar mense net moet gaan bly, stil bly en verkieslik niks doen nie.

HonneHokke Resort's response

Beste Johann,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat die Honnehokke nie aan jul behoeftes voldoen het nie.

Ons eenhede is ongelukkig nie toegerus om 'n onbeperkte aantal mense te huisves nie, en selfs kinders jonger as 1 jaar tel as 'n gas. Julle was in totaal 8 mense in 'n eenheid wat 'n maksimum van 6 mense kan huisves.

Ons strewe daarna om al ons gaste gelukkig te hou en daarom kan ons nie toelaat dat musiek uit die motor gespeel word nie. Die rede waarom ek eenkant met jou gesels het, was om die situasie so diskreet moontlik te bespreek. Ons ander gaste het ons bedank dat ons hul behoeftes in ag geneem het deur met jou daaroor te gesels.

Soos ons verduidelik in ons beskrywing van die Honnehokke en Hondeklipbaai, is die munisipale toevoer van water nie na wense nie, en word water na die eenhede gepomp. Om elektrisiteit te bespaar, soos landwyd gevra word, skakel ons die pomp ongeveer 23h00 af en dan weer vroeg in die oggend aan.

Ons vind dit verrassend om te verneem dat julle 2000 km gereis het van Beeshoek af om hier te kom, aangesien Beeshoek volgens Google Maps slegs 701 km van Hondeklipbaai af is. Ons is egter bly dat julle 'n plek kon vind wat aan jul behoeftes kon voldoen.

Groete,
Honnehokke Resort

HonneHokke Resort
Johan V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Lekker ruim en netjies.

Ons het heerlik gebly. Eenheid was netjies en goed toegerus. Kliëntediens uitstekend.

Anton F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton F
With spouse/partner

Was lekker en mense baie vriendelik.

Nice plek vir oorslaap nie veel te doen behalwe rond ry. Plek het 'n kroeg en gimnasium en swembad. Al die mense daar baie vriendelik en behulpsaam.

Hannes R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes R
Family with teenagers

Baie gerieflike oorslaapplek op Hondeklipbaai.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons by te staan. Die krag was af, maar 'n kragopwekker het die nodige voorsien. Baie lekker oorgeslaap.

Marguerite N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marguerite N
With friends

Rest in West Coast Simplicity!

We had a delightful stay! These typical West Coast units were tidy and well-equipped with everything we needed. The staff were very friendly and hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus in Weskus-eenvoud!

Ons het heerlik gebly! Die tipiese Weskus-eenhede was netjies en goed toegerus met alles nodig. Die personeel was baie vriendelik en gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Hi Marguarite, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang het. Dit lyk vandag of die blommetjies begin oopmaak, julle sal maar moet terugkom.
Esme.

HonneHokke Resort
Johan D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan D
Family with teenagers

Clean with everything needed for a comfortable stay.

We really enjoyed our stay. No complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, met alles om gemaklik te bly.

Ons het lekker gebly. Geen klagtes nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Armand F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Armand F
With spouse/partner

The low point of our tour.

Hondeklipbaai was a total disappointment. The town is depressing. I couldn't get away faster. The house was cold and smelled moldy. The electric blanket was too small for the bed and I had to sleep with the cable under my body. I was so relieved to leave a day earlier that I didn't do research on getting a refund. It feels good to have Hondeklipbaai behind me.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die laagtepunt van ons toer.

Hondeklipbaai was vir ons 'n totale teleurstelling. Die dorpie is neerdrukkend. Ek kon nie gou genoeg daar wegkom nie. Die huisie wat ons gekry het was koud en het muf geruik. Die elektriese kombers te klein vir die bed en dus het ek met die kabelverbinding onder my lyf moes slaap. Ek was so verlig om 'n dag vroeg te verkas dat ek nie eers navraag gedoen het oor 'n herbefondsing nie. Dit voel goed om Hondeklipbaai agter my te hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel K
With spouse/partner

Stil, rustig.

Hoewel die plaaslike inwoners op tye 'n stoornis kan veroorsaak is die stilte en die see hemels. 'n Groot positief is dat die mens se beste vriend welkom is.

Michael B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Michael B
Family with young children

Lovely area, enjoyed the "nothingness".

See stars.

Anneke N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke N
With spouse/partner

Heerlik, vars lug, rustige plek!

Ek wou al jare die plek sien, dit is so 'n mooi, rustige vissersdorpie. Mense is vriendelik en die verblyf is pragtig.

Marina T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina T
With spouse/partner

Rustige verblyf in die mooi natuur!

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs! Ons het sommer dadelik tuis gevoel! Netjies en skoon met alles wat nodig is vir 'n vakansie!

Hildegarde B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildegarde B
With spouse/partner

Skoon, basiese verblyf.

Honnehokke se huisies is basies, maar gereiflik en skoon. Die eenheid waarin ons was het 6 slaapplekke gehad en ek dink as daar 6 mense daar sou tuisgaan gaan dit baie beknop wees. Ons was net 3 en dit was gerieflik. Die kombuis is goed toegerus. Die eienaars is vriendelik. Dis vir seker goeie waarde vir geld.

Ingrid M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid M
Family with teenagers

Best ever!

Honnehokkie and Hondeklipbaai gave me the best vacation I've ever had. Wouldn't exchange this for any other place in the world. Attie and team were wonderful. The quiet and privacy are priceless.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste ooit!

Honnehokke en Hondeklipbaai was die beste vakansie wat ek nog ooit gehad het. Ek verruil dit vir geen plek ter wëreld nie. Attie en die span was wonderlik. Die stilte en privaatheid kan nie deur geld gekoop word nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mareike V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareike V
Family with young children

Dit was heerlik.

Baie gerieflik en oulike mense. Ons het dit vreeslik geniet.

Alister F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alister F
Family with teenagers

Goed om weg te kom van die stadslewe.

Ons het 'n baie gul en vriendelike ontvangs gekry en die blyplek was baie lekker. Als was skoon en het als gehad wat nodig was vir 'n aangename paar dae. Attie was baie besorgd en het altyddeur gevra of ons gerieflik is.

Berdina L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Berdina L
With friends

Basies.

Honnehok: Baie klein badkamer, en persone (3) wat in kombuis slaap, moet deur die slaapkamer (dubbelbed) gaan. Geen warm water nie. Gas geyser werk nie. Geen handdoeke. Houthuis met geen klankdigtheid. Beknop.

HonneHokke Resort's response

Hi Berdina, ons is jammer dat jy die eenheid beknop gevind het. Die meeste van ons gaste is verbaas oor hoe ruim dit is. Jou ondervinding van die eenheid is presies soos op Travelground geadverteer: 1x queen bed and 1 single bed plus 3 x single beds (1 bunker bed) in other room with a shared bathroom in main bedroom. "This room/unit does not have multiple bedrooms or sleeping areas E.g. a) A single bedroom or b) An open-plan apartment where guests sleep in the same room together." Handdoeke is beskikbaar op aanvraag, en die gasgeyser was aangesteek toe julle ingeboek is. Soms gebeur dit dat die 'pilot light' uitgaan, maar ons is beskikbaar om die situasie reg te stel. Ons vertrou julle het die res van julle wegbreek geniet en is veilig tuis.

HonneHokke Resort
Wynand D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wynand D
With spouse/partner

Lekker gerus.

Regte vissersdorpie. Verblyf was aangenaam en eienaar baie behulpsaam. Plekkie baie netjies.

Cobus M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus M
With spouse/partner

Rest for the soul.

The service was good and if you want to get away from the hectic life this is the place for you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir die siel.

Die diens was goed en as jy weg wil kom van die gejaagde lewe is dit die plek om oor te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Beste Cobus,

Ons is bly om te sien julle het die rustigheid hier geniet!

Lekker dag,
Esme

HonneHokke Resort
Barry G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry G
With spouse/partner

Very pleasant and enjoyable.

We felt special from the moment we arrived. Attie and Esme made sure we had a great time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en lekker.

Ons het van ons aankoms af baie spesiaal gevoel. Attie en Esme het seker gemaak ons bly LEKKESLAAP !

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Dit is heerlik om sulke gaste soos julle te ontvang. Ons kan julle aanbeveel by enige vakansie-oord, hotel, ens. Sien uit na julle volgende kuiertjie!

Groete,
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Werner M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner M
With friends

The best place in Hondeklipbaai.

Honnehokke is just the place in Hondeklipbaai. Friendly people and clean rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek om te bly op Hondeklipbaai.

Honnehokke is dié blyplek in Hondeklipbaai. Vriendelike mense en skoon kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Ons verblyf by Die Honnehokke was baie aangenaam en rustig.

Hondeklipbaai is 'n baie rustige vissersdorpie met 'n pragtige uitsig oor die baai waar die skuite in die vlakwater lê en die vissers die snoek vlek sommer daar op die kaai.

Harry S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Harry S
With spouse/partner

Very nice place, just didn't stay long enough.

The house is neat with just the right atmosphere, no TV, which is excellent. The braai area and swimming pool is just right and we had a nice braai and just chilled. The friendliness and helpfulness of the man who checked us in is greatly appreciated, especially after he helped as when we were stuck in the sand. Thank you, we will give you another visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plek, net te kort tydjie daar gebly.

Die huisie is netjies met net die regte atmosfeer, geen TV wat puik is. Die braai-area en swembad is net reg en ons het lekker gebraai en net gechill. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die man wat ons ingeboek het word baie waardeer, vernaam na hy ons gehelp het met ons vassittery in die sand. Dankie, ons sal julle weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Hi Harry, ons is bly dat julle jul besoek geniet het. Dit is jammer dat ons nie daar kon gewees het nie, maar is bly dat Randall julle behulpsaam kon gewees het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Yolande M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolande M
With friends

Lovely.

Lovely stay with excellent customer service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Heerlik gebly met uitstekende kliëntediens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louisa G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louisa G
With spouse/partner

Beautiful view and neat.

Wonderful view. Nice braai area. Spacious living area and comfortable space.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi uitsig en netjies.

Wonderlike uitsig. Lekker braai-area. Ruim leefarea en gemaklike ruimte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johann G
With spouse/partner

Gemiddeld.

Ons het nie verwag dat die verblyf op dieselfde standaard as die ander plekke tydens ons toer sou wees nie. Dit was nie so goed toegerus soos die ander nie. Dit is egter klein goedjies soos bv. geen sout en peperpotjies nie, en geen seep vir die handewasbak nie. Aan die positiewe kant kon ons a.g.v. die wind die beskutte braai by die swembadarea gebruik in stede van die een by ons eenheid.

HonneHokke Resort's response

Hi Johann

Ons is jammer om te verneem dat julle vind dat ons eenhede nie so goed toegerus is nie. Die sout-en-peperpotjies is in die kas (toemaar, dit gebeur gereeld dat mense dinge miskyk:). Die opwasseephouertjie is ongelukkig deur die vorige gaste gebreek, en ons het dit op ons inkopielys. Ons is bly julle het die beskutte braaiarea geniet.

HonneHokke Resort
Nick & Corrie P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nick & Corrie P
With spouse/partner

Baie lekker ontspan, mooi plekkie.

Kliëntediens uitstekend. Ons sal verseker weer by Honnehokke gaan bly. Die personnel gaan uit hulle pad om in mens tuis te laat voel.

Pieter V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter V
With spouse/partner

Well managed resort.

Well and professionally managed with friendly management and staff. The area is very quiet with little to do, therefore DStv to the accommodation will be great and will make a huge difference to value for money.

Marette D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marette D
Family with young children

`n Regte Namakwaland-Weskus ervaring!

Die eenhede is baie netjies en ruim. Dit is lieflik ingerig met 'n beskutte braaiplek. Alhoewel dit baie mistig was kon ons nogtans die see hoor, ruik en proe! Attie was baie behulpsaam en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Carina D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carina D
With spouse/partner

Relaxing!

Very quiet and relaxing. The houses are a bit old and need an upgrade, but it was neat and clean. What about cotton bedding?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig!

Baie stil en rustig. Die huisies is redelik oud en kan doen met opknapping, maar was netjies en skoon. Wat van katoen beddegoed?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thys P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys P

Baie genotvolle verblyf.

Die moeite werd om die grondpaaie te ry en heerlik te ontspan. Vriendelike ontvangs en gerieflike blyplek.

HonneHokke Resort's response

Ek wens ons kon ons gaste ook 'rate', dan sou ons julle ook 5/5 gegee het.

HonneHokke Resort
Ina G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina G
With spouse/partner

Had a nice time.

Stunning and nice place. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie mooi en lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Japie J - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie J

Ons verblyf in die Honnehokke was heerlik.

Ons verblyf in die Honnehokke was heerlik en al het ons net een aand bespreek, het ons drie aande gebly en ons gate uit geniet. Wens ons kon langer kuier!

HonneHokke Resort's response

Hi Japie
Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier en vir baie langer.
Groete
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Gerda K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gerda K
With spouse/partner

Poor, substandard accommodation.

Bed was uncomfortable. Unit smells like cigarettes. Bad lighting. Needs repair work.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Swak onder standaard akkommodasie.

Bed is swak. Eenheid ruik na rook. Beligting swak. Kort herstelwerk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Hi Gerda,
Sorry you had a bad experience. I am quoting from the guestbook in the same Kennel you have slept in: "Nice room and friendly service", "Baie dankie vir die gasvryheid, rustigheid en heerlike vis", Baie dankie. Ons het heerlik gebly in die netjiese plekkie", Dankie vir die gasvryheid", Only one night, but worth it", Net so lekker gevly as 17 jaar gelede", Lovely peaceful place", Lovely peaceful place', Dankie vir die ongelooflike daggies by julle- julle gasvryheid was stunning. Hondehokke het in my hart ingekruip."

However, we are glad that you had a wonderful day in the park which you visited on Attie's recommendation.

Kind regards,
Esme

HonneHokke Resort
Kobus E - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus E
With friends

Comfortable!

Please see our rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik!

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

HonneHokke Resort's response

Hi Kobus
Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Kobus M - May 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Kobus M
With spouse/partner

Verwaarloos

Die plekkie is verwaarloos en vuil.

HonneHokke Resort's response

Hi Kobus
Ons is jammer dat julle voel dat die plekkie vuil en verwaarloos gevind was. Ons doen baie moeite om te verseker dat elke eenheid blink skoon is. Ons is ook bekend vir ons gasvryheid en doen ons bes om in ons gaste se behoeftes te voorsien.
Groete
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Laura H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura H
With friends

Pragtige akkommodasie in 'n pragtige dorpie met die vriendelikste mense!

Pragtige akkommodasie in 'n pragtige vriendelike dorpie! Ons sal definitief weer terug wil gaan daarheen. Hier kan mens werklik rus en vrede ervaar.

HonneHokke Resort's response

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is lekker om gaste soos julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer.

HonneHokke Resort
Zena H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zena H
Family with young children

Baie oulike akkommodasie.

Het ons besoek aan Hondeklipbaai vreeslik geniet. Oom Attie was baie vriendelik en die akkommodasie baie oulik. Sal weer daar bly as ons teruggaan Hondeklipbaai toe.

HonneHokke Resort's response

Hi Zena,
Ons is bly julle het dit hier geniet en sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Attie en Esme

HonneHokke Resort
Wilna T - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Wilna T
With friends

Goed en sleg.

Gasvryheid en kos was baie goed. Beddens en beddegoed was swak.

HonneHokke Resort's response

Dear Wilna,

We are sorry to hear that you've found the beds and bedding unsatisfactory. The bed is a brand new RestAssured GuestRest hotel and guest house mattress. The duvet a 10.5 Tog Goose Feather Down duvet and the linen is from Sheridan. We thought that guests would also appreciate the electric blanket on the bed.

Your note made in our guest book "'Lekker gebly", gave the impression that you were satisfied. At a cost of R600 per night, we believe that we do offer value for money. Our chalets are thoroughly cleaned after departure and checked before we book people in.

Unfortunately we do not offer security measures, as this is not deemed necessary in one of the safest towns in South Africa.

We try to satisfy our clients and provide in all their needs, to the best of our ability. This is not an easy task, given that we are a two hours drive away from the nearest town where we can buy supplies. Please accept our apologies for not meeting your expectations.

HonneHokke Resort
Peet H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Peet H
With friends

Alles was lekker, net die koue stort in die winter was baie vinnig!

Vriendelike ontvangs. Skoon verblyf. Naby aan die see geleë, wat meer het 'n mens nodig?

HonneHokke Resort's response

Hi Peet,
Ons is seker die nuwe gas geyser sal die probleem oplos:)

HonneHokke Resort
Willem A - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem A
With spouse/partner

Afgeleë en rustig.

Alhoewel dit 9 grade was met mis en wind, was die huisie gerieflik en skoon. Dis net jammer die wind het die gasstelsel van die warmwater se vlammetjie gedurig doodgewaai en die ingeboude aansteker het nie gewerk nie - die "manual" proses was lastig.

HonneHokke Resort's response

Thank you for bringing the problem with the gas geyser to our attention, we have replaced it with a brand new one.

HonneHokke Resort
Jolandie A - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jolandie A
With friends

Waarde vir geld.

Berei jou maar voor op selfsorg, uiteetplekke baie beperk.

HonneHokke Resort's response

In 'n dorpie met 600 inwoners, is 5 eetplekke seker voldoende? Die Honnehokke Resort bied ook aandetes en ontbyt.

HonneHokke Resort
Maggie B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maggie B
With spouse/partner

Baie lekker.

Behulpsame gasheer en die verwarmer in die kamer was uiters welkom.

Ursula M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ursula M
Family with young children

Wilde Weskus.

Die stilte is heerlik. Die eenheid was skoon en netjies. Die dorpie is baie interessant. Attie is baie vriendelik. Die kombuis kan beter toegerus word. Daar is bv. nie opskeplepels nie. Daar is nie 'n braaitang nie. Daar is 'n massiewe groot pot en een piepklein potjie. Ons het in 'n groot eenheid gewoon na Attie ons 'n opgradering gegee het na die bespreking fout, maar daar was net 3 handdoeke (1 badhanddoek en 2 gesighanddoeke). Ons was 2 volwassenes en 'n baba. Dis nogal snaaks om 'n groot man met 'n gesighandoek te sien afdroog. So ten minste was die vermaak goed. Daar kort dalk net 'n vrou se hand vir die fyner detail.

Alwyn V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn V
With spouse/partner

Excellent stay and service provided.

Excellent stay and service provided especially when my vehicle gave problems. Thank you. I highly reccommend this accommodation. Alwyn van der Walt (Pretoria)

Niekie C - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niekie C
With spouse/partner

Heerlik, gesellig, veilig en die plek om te rus.

Dis weg van die geraas. Uitstekende verblyf! Die sonsondergang is van die beste, en die mense was almal vriendelik en het tyd om te gesels. Hier het mense nog respek vir mekaar. Dis so skoon, en die plek om af te tree.

Reinette V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Reinette V
Family with young children

Nice and clean

A good stay.

Monique G - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique G
Family with teenagers

Heerlik, net jammer ons het nie kans gehad om die omgewing te verken nie.

Sien die sterre hieronder.

Elfrie S - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elfrie S
With friends

Aangenaam, gerieflik in 'n ongelooflike omgewing.

Ons eerste besoek aan Hondeklipbaai was 'n heerlike ervaring. Die see was wild en stormagtig soos dit aan die Weskus verwag word. Die mis wat die hele dag die dorp bedek het, het 'n besonderse atmosfeer geskep. Ons het oorweeg om by die Rooi Spinnekop Restaurant aandete te nuttig, maar het die pryse buitensporig hoog gevind alhoewel ek nie sou weet wat presies so 'n maaltyd bevat nie. Alhoewel ons verstaan dat dit 'n afgeleë bestemming is en dit baie duur moet wees om voorraad in te bring het ons steeds nie gedink dit is binne ons begroting nie - daarom het ons juis dié verblyf gekies.

Johan M - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons sal dit beslis aanbeveel.

Anli Vd Merwe V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anli Vd Merwe V
Family with teenagers

Goeie diens en gasvrye eienaar.

Dit is basies, maar skoon met voldoende geriewe. Dit is ideaal vir 'n basis om die area te verken of as oorslaapplek oppad na die Richterveld toe.

was R700
From R595
per night (sleeps 3)
was R700
From R595
per night (sleeps 3)
was R700
From R595
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 25 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dolfin Street, Hondeklip Bay, 8222, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALD9dxjEcr7awMnreGWa4uLV6Oa7UcvkoiVUBj45byiucbkgJek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, now From R595  per night (sleeps 3) 72 5 1 5 Dolfin Street Hondeklip Bay 8222 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -30.31757583029 17.279962241734
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!