The Karoo Moon Motel
Review Summary
Sanet E - Oct 2020
Overall score
Besonders.
Ann J - Oct 2020
Overall score
As jy iets anders soek, is hierdie plek net reg!
Dirk V - Sep 2020
Overall score
Amazing
Chris L - Aug 2020
Overall score
Uitsonderlik!
Connie J - Apr 2020
Overall score
Van die beste plekke waar ons nog oornag het!
Frances S - Dec 2019
Overall score
Nostalgic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nostalgies!
Wat 'n pragtige plek! Soveel aandag is gegee aan al die detail. Eke kunswerk, handwerkstuk, ou goed, onthou-goed en karaktervolle meubels is met liefde bymekaar gesit. Ware fees vir die oog! Heerlike warm stort, kwaliteit linne vir 'n rustige nagrus, ys in die vrieskas, beskuit in die bottel en bio-afbreekbare produkte in die badkamer. En silwerskoon daarby! Ons sal beslis weer terug wees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tertius E - Oct 2019
Overall score
Baie lekker. Hoogstaande. Toilet se sitplek is los. Was 'n bietjie ongerieflik.
Neill S - Sep 2019
Overall score
Awesome.
Thelma D - Sep 2019
Overall score
Fantasties!
Elmich V - Aug 2019
Overall score
Real hospitality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Werklike gasvryheid!
Baie dankie vir ‘n warm bed en warm vertrek toe ek inkom na ‘n lang dag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corné V - Mar 2019
Overall score
Beautiful, intimate and unique.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, intiem en uniek.
Oulike plekkie vir oornag, eienaars het hulself oortref om ons so tuis as moontlik te laat voel. Skoon, gemaklike kamers ten volle toegerus. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
June S - Mar 2019
Overall score
Vars. Oorspronklik. Skoon.
Robert A - Sep 2018
Overall score
Really cool, funky space. Staff are super attentive and hosting is great.
Trevor S - Aug 2018
Overall score
Asemrowend.
Robert H - Jul 2018
Overall score
Baie, gerieflik en netjies.
Hestelle M - Apr 2018
Overall score
Lovely and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik ontspannend.
Hier kan jy heerlik ontspan terwyl jy in die middel van al die aktiwiteite is wat Barrydale bied.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
James D - Mar 2018
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie skoon en netjies. Pragtige dekor Nostalgiese plek om tuis te gaan. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief vir enige persoon aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarah G - Mar 2018
Overall score
Very original and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oorspronklik en waarde vir geld.
Baie aangename verblyf en vriendelike mense, ook die restaurant is oorspronklik en het nie teleurgestel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robyn T - Jan 2018
Overall score
Comfortable, quirky, good value for money.
Prieur D - Nov 2017
Overall score
Great place to stay for the night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great plek om te bly vir die aand.
Karoo Motel, Diesel & Creme is definitief die moeite werd om te besoek. Dis huisie is baie gemaklik en goed toegerus, met 'n vol "honesty bar". Die restaurant is ook iets om te beleef!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico V - Nov 2017
Overall score
Lovely stay.
Christelle G - Aug 2017
Overall score
Het baie meer verwag.
Read moreThe Karoo Moon Motel's response
Beste Christelle.
Ons is jammer om te hoor dat julle teleurgesteld is in julle verblyf omdat ons fokus juis is om dit vir elke gas wat oorbly by The Karoo Moon Motel 'n hoogtepunt op hulle roete te maak. Julle ervaring is nie die norm nie, soos die meerderheid terugvoer getuig, en ons sal jou daarom graag persoonlik kontak om dit reg te stel.
Dean
Margare D - Aug 2017
Overall score
Onverwags en besonders.
Andre L - Apr 2017
Overall score
Ideal for one night's stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideaal vir 1 nag se oorslaap.
Baie lekker gekuier by The Karoo Moon Motel en veral Diesel en Creme. Vriendelike diens en goeie verwysing vir aandete gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heinrich V - Dec 2016
Overall score
An experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Belewenis!
Ongelooflike ervaring! Dean en span, baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yvonne S - Dec 2016
Overall score
A wonderful experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wonderlike belewenis!
Karoo Moon Motel was die hoogtepunt op ons 'road trip' Kaap toe. Wonderlike plek, kos en mense. Kan dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chantel R - Oct 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Wat 'n aangename verassing. Alles was perfek, geleë in die hoofstraat van Barrydale, loopafstand van alles is. Hierdie is verseker 'n juweel in Barrydale, so uniek en pragtig. Ons sal beslis weer 'n draai kom maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 11:00 - Address: 2 Tennant Street, Barrydale, 6750, Western Cape
- All ages welcome