The Lemon Tree Self-Catering
Review Summary
Leon K - Dec 2020
Overall score
Net die plek vir oornag en langtermyn verblyf.
Driekie D - Oct 2020
Overall score
Home from home
The Lemon Tree Self-Catering's response
Baie dankie , Driekie vir die mooi terugvoering .
Ek waardeer dit Baie.
Hoop ons Sien jou gou weer.
Groete,
Tendy
Vanessa R - Aug 2020
Overall score
Dit is 'n onvergeetlike wegkruip-rustyd-plekkie. Beste diens, wonderlike mense, maak jou hart en siel skoon belewenis!
Helena S - Jul 2019
Overall score
Affordable and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar en gerieflik.
Maklik bereikbaar vanaf N1 en Lanseria lughawe. Groot pluspunt is volle DStv-pakket. Dit is naby Randpark Gholf Klub waar 'n oulike restaurant is. Cresta winkelsentrum is ook maklik bereikbaar. Die gasvrou was baie behulpsaam om ons vertroud te maak met die omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amerie O - Jan 2019
Overall score
Ons het so lekker gebly. Tendy gaan uit haar pad om dit gerieflik te maak.
Denise H - Dec 2018
Overall score
Friendly, neat and very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies and baie gerieflik.
Ek sal definitief weer hier kom oorslaap. Dit was heerlik. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernice R - May 2018
Overall score
Comfortable, friendly and warm service.
Shannon L - Dec 2017
Overall score
Wat 'n wonderlike en waarde vir geld plekkie!
Elzabe L - Jul 2017
Overall score
Unbelievably nice.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker.
Dit was ongelooflik lekker en ons het glad nie gevoel of ons in die pad is nie. Bitter hartlik ontvang en is omtrent bederf. Ek het per ongeluk 'n nag te min geboek en daar was géén gehum en geaah nie. Die tannie het dadelik gesê dis 100, ons mag bly. Die gasvryheid is regtig ongelooflik. Ons was 1 dag vroeg uit en laat teruggekom. Ons gordyne is vir ons toegetrek en die ligte is aangesit gewees. Dierbaar verby. Die tannie was so bitter oulik en het vir ons 'n klomp "links" gegee van waar om te gaan eet en wat om als te doen en te besigtig. Was so nice gewees. Dankie, dankie, dankie, nogmaals vir 'n baie lekker week in Jhb! xxx
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irene P - Jul 2017
Overall score
Fantastic stay, friendly service in a wonderful environment.
Sanet V - Sep 2016
Overall score
Safe and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en ontspanne.
Die eenheid is lekker ruim, volledig toegerus en privaat. Tendy is baie behulpsaam en vriendelik. Kan dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena D - Sep 2016
Overall score
Oasis in Randburg.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Oase in Randburg.
Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry, lekker gesels, maar die nodige privaatheid is verleen tydens ons verblyf. Die Lavender Apartment is ruim, pragtig gemeubileerd en baie skoon en netjies. Baie ekstras word voorsien soos bv. tydskrifte, toiletware, kamerjaponne, ens. Die kombuisie, alhoewel klein vir mense wat wil kos voorberei, is baie goed toegerus. Koffie, tee, sout en peper, ens. word in goeie hoeveelhede voorsien en die beskuit is heerlik! Die omliggende area is miskien nie baie mooi nie, maar daar is juweel-restaurante weggesteek en die meer moderne inkopiesentrums is baie naby.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles M - Feb 2015
Overall score
Excellent
Juliana F - Oct 2014
Overall score
Baie stylvolle selfsorg-eenheid! Sal dit enige tyd aanbeveel!
Tyler B - Oct 2014
Overall score
Very good
Toni H - May 2014
Overall score
Clean, neat, tidy and centrally located.
Laurika L - Dec 2013
Overall score
Value for money stay!
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 32 Annie Road, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
- All ages welcome