The Lemon Tree
Review Summary
Gawie L - Jan 2020
Overall score
Heerlike, rustige verblyf met baie vriendelike gasvrou en gasheer.
The Lemon Tree's response
Ons is so bly dat julle julle kuier in Prins Albert geniet het en dat julle The Lemon Tree gekies het om te oornag. Dit was 'n plesier om julle gasvrou en gasheer te wees. Vriendelike groete, Leonie.
Sabine B - Jan 2020
Overall score
Overnight stay in charming Prince Albert at cozy Lemon Tree.
The Lemon Tree's response
Thank you for choosing The Lemon Tree. It was a pleasure being your host. We are pleased you enjoyed your stay. Please come and visit us again. Warm regards, Leonie.
Johann V - Dec 2019
Overall score
Baie gemaklik en skoon en netjies.
The Lemon Tree's response
Baie dankie dat julle by The Lemon Tree oornag het. Dit was ‘n plesier om julle gasvrou te wees.
Vriendelike groete
Leonie
Jeanita V - Jun 2019
Overall score
Pragtig, netjies, plek kiein en 'n pragtige dorpie!
The Lemon Tree's response
Baie dankie Jeanita vir die mooi getuigskrif. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Leonie
David P - Jan 2019
Overall score
Wonderful place. Exceeded our expectations.
The Lemon Tree's response
Thank you David! We are very pleased that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again soon.
Best regards, Leonie
Marina B - Dec 2018
Overall score
Huislike atmosfeer.
Read moreThe Lemon Tree's response
Baie dankie Marina en Gerhard! Ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle weer eendag terug te verwelkom.
Beste Groete,
Leonie - The Lemon Tree
Elana F - Oct 2018
Overall score
Perfekte oornagfasiliteit.
The Lemon Tree's response
Baie dankie Elana, vir die mooi getuigskrif. Ons hoop om vir julle binnekort weer te sien. Groete, The Lemon Tree.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
- All ages welcome