The Leopard Tree
Review Summary
Johan L - Oct 2020
Overall score
Gelieflik met vriendelike ontvangs
The Leopard Tree's response
Daar is wel altyd houers handewasseep asook stortseep, harewasmiddel ens beskikbaar. 'n Koekie seep is ook beskikbaar vir gaste wat dit versoek.
Ek het kennis geneem van jul probleem met die wasbakke.
Ons doen werklik ons bes om 100% seker te maak alles is in 'n werkende toestand, sodat daar geen ongerief vir ons gaste is nie. Alle probleme wat wel deur gaste of personeel onder my aandag gebring word geniet dadelik aandag.
Melinda B - Aug 2020
Overall score
Bo verwagting, die vriendelikste diens atmosfeer kon nie vir meer vra nie.
Ben S - Aug 2020
Overall score
Gasvry ontvang, vriendelike diens en baie netjies.
Conroy F - Aug 2020
Overall score
Alles werk en personeel professioneel en vriendelik.
Annarien E - Mar 2020
Overall score
Fantasties.
Bianca V - Feb 2020
Overall score
Baie baie lekker en gemaklik.
Wenli H - Dec 2019
Overall score
Very good services.
Pieter B - Dec 2019
Overall score
Perfect for our overnight stay. Just what we were looking for.
Wayne M - Dec 2019
Overall score
Very nice!
Carl V - Oct 2019
Overall score
Dit was regtig baie lekker om hier oor te bly.
Adine J - Oct 2019
Overall score
Veilig, hartlike ontvangs, netjiese geriewe en uitblinker ontbyt!
Liezl V - Aug 2019
Overall score
Pleasant and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en gerieflik.
Pa en dogter het hier gebly vir 'n skietkompetisie waaraan ons moes deelneem en ons verblyf was baie aangenaam. Die kamer was netjies, skoon en beddens het lekker geslaap. Die ontbyt was baie lekker en die oggende wat ons vroeg moes uit, het ons ordentlike kospakkies gekry met broodjie, sap, energiestafie, biltong, sap, lekkers en servette wat alles mooi verpak is. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre B - Jul 2019
Overall score
What a pleasure to stay there! Breakfast was a bonus!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n plesier om daar oor te bly! Ontbyt was 'n bonus!
Bied soveel meer as so baie ander plekke teen 'n baie billike tarief. DStv, yskas, printer, eie badkamer, vriendelike gesigte en heerlike ontbyt. 'n Voorbeeld vir baie ander gastehuise!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan T - Jun 2019
Overall score
Neat, well-equipped room and delicious breakfast. Friendly reception. Will recommend Leopard Tree.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, goed toegeruste kamer en heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs. Sal Leopard Tree beslis aanbeveel.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizelle C - Jun 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Die ontbyt was baie lekker gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
René E - Jun 2019
Overall score
Had a lovely stay at The Leopard Tree! Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker by The Leopard Tree gebly! Uitstekend.
The Leopard Tree is 'n baie mooi, netjiese en gemaklike gastehuis. Die kamers is mooi en groot, en baie netjies. Die ontbyt was ook heerlik. Dit was 'n groot bederf om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anél J - Apr 2019
Overall score
Netjies en gerieflike akkommodasie.
Helen B - Apr 2019
Overall score
Excellent accommodation.
Charlene G - Apr 2019
Overall score
Lekker, mense was vriendlik en uit hulle pad uitgegaan vir ons. Baie behulpsaam.
Frans V - Mar 2019
Overall score
Puik akkommodasie in ‘n goeie area, baie naby winkelsentrums en hoofpaaie.
Muriel E - Mar 2019
Overall score
It was pleasant staying there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam om daar te bly.
Het baie lekker gebly, die kamer was skoon en baie netjies. Die ontvangs was baie vriendelik. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda E - Nov 2018
Overall score
Was lovely, service very good and the food top shelve!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik, diens baie goed en die kos uit die boonste rakke!
Sal The Leopard Tree verseker aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabé P - Nov 2018
Overall score
Beïndruk.
Lidia S - Oct 2018
Overall score
Awesome.
Sune F - Oct 2018
Overall score
Ria was very helpful. The rooms were very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ria was baie behulpsaam. Die kamers was baie skoon en netjies.
Ons was 'n groep van 5 mense en nie een van ons het iets gehad om oor te kla nie. Die kamers en braai-area was baie skoon en netjies, Ria was baie behulpsaam en die personeel was baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlie N - Sep 2018
Overall score
Vriendelik.
Denise R - Sep 2018
Overall score
Dit was so lekker en doodrustig.
Klaas M - Sep 2018
Overall score
High standards maintained.
Elna H - Aug 2018
Overall score
Baie gerieflik met heerlike ontbyt!
Stienie L - Aug 2018
Overall score
Ons het absoluut heerlik gebly en is baie vriendelik en professioneel ontmoet.
Jac B - Aug 2018
Overall score
Value for money, very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld en baie tevrede.
Netjies en skoon verblyf wat beslis waarde vir geld is. Gemaklik en eenvoudige verblyf wat ons beïndruk het vir die prys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda C - Jul 2018
Overall score
Thank you Ria!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie dankie Ria!
Baie dankie vir jou gasvyrheid! Ons slaap lekker en eet altyd lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Leopard Tree's response
Dis regtig so lekker om julle altyd by ons te hê. Is altyd 'n plesier.
Veronica W - Jul 2018
Overall score
Fantasties!
Felicia C - Jul 2018
Overall score
Gemaklik.
Cilna N - Jul 2018
Overall score
Bo verwagting goed.
Chris V - Jul 2018
Overall score
Lovely, peaceful, quiet and really relaxed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig, stil, lekker ontspan.
The Leopard Tree is 'n netjiese, skoon gastehuis en hul gasvryheid is tops. Sal vir seker weer by hulle oornag as ons daai rigting inslaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Katinka M - Jul 2018
Overall score
'n Pragtige gastehuis met wonderlike mense wat daar werk!
Deon B - Jun 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Janeli B - Jun 2018
Overall score
Worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Moeite werd.
Oulike plek met baie goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda C - May 2018
Overall score
Ontbyt was heerlik!
Monique S - Apr 2018
Overall score
Baie goeie diens.
Tinette D - Mar 2018
Overall score
'n Plekkie waar ek in Polokwane altyd tuis sal voel.
Emma V - Feb 2018
Overall score
Our staff really enjoyed the accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons personeel het die verblyf baie geniet.
Goeie diens en gemaklike slaapplekkies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klaas M - Jan 2018
Overall score
Leaving home need not be full of stress.
Celeste S - Jan 2018
Overall score
Beste ligging en diens.
Noeleen T - Jan 2018
Overall score
Uitstekende diens.
Casper K - Dec 2017
Overall score
Friendly reception with the most delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvang met lekkerste ontbyt.
Uiters netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klaas M - Dec 2017
Overall score
5-star treatment at 3-star price.
Read moreThe Leopard Tree's response
Was a pleasure hosting you, hope to see you again soon.
Spik B - Dec 2017
Overall score
Best B&B I've ever visited.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste B&B wat ek nog besoek het.
Ria is die perfekte gasvrou, absoluut niks is te veel moeite vir haar nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan E - Dec 2017
Overall score
Will recommend it to friends and acquaintances. The breakfast was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal dit aanbeveel by vriende en kennisse. Die ontbyt was uitstekend.
Ons het dit regtig geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gregg S - Dec 2017
Overall score
Great place to stay in Polokwane.
Elza C - Nov 2017
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Baie skoon, gerieflik. Ontbyt heerlik. Gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marisa W - Nov 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Dalene D - Nov 2017
Overall score
Uitstekende diens.
Magda C - Nov 2017
Overall score
Baie lekker slaapplek.
Johan B - Nov 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Eienaar baie hulpvaardig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ingrid B - Oct 2017
Overall score
Rita weet net hoe.
Hanlie B - Oct 2017
Overall score
Met our needs. Neat, clean, and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het voldoen aan ons behoeftes. Netjies, skoon en veilig.
Ria (gasvrou) was baie aangenaam en akkommoderend. Heerlike ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanlie J - Oct 2017
Overall score
Fantasties.
Yvette B - Oct 2017
Overall score
Home sweet home.
Tinette D - Oct 2017
Overall score
Will definitely book again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal vir seker weer hier bespreek!
Werklik baie lekker om hier te bly! Dis skoon, netjies en voel sommer tuis!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monja M - Sep 2017
Overall score
Die gas wat ek by julle bespreek het sê julle plek is baie nice!
Liza B - Sep 2017
Overall score
Baie lekker en baie vriendelike mense.
Helena V - Sep 2017
Overall score
Comfortable and all you need to have a good stayover in Polokwane with a accommodating and friendly hostess.
Wihan D - Sep 2017
Overall score
Baie netjies, uitstekende waarde vir geld.
Ralph M - Sep 2017
Overall score
The host was friendly and the place was clean.
Geerit B - Aug 2017
Overall score
Clean and neat. Ideal B&B stay over before north of KNP!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies. Ideale B&B oorslaap voor noorde van KNP!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karla J - Aug 2017
Overall score
Adequate for one night, but noisy and the floor of the room above us creaked a lot whenever the guests moved around.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voldoende vir een aand, maar raserig en kamer bo ons se vloer het vreeslik gekraak toe die gaste daar bo rondbeweeg het.
Ria is baie vriendelik en die kamer het als wat 'n mens nodig het vir een aand se oorslaap. Alles was skoon en netjies. Ons enigste probleem was met die raserige vloer van die kamer bo ons - dit is 'n houtvloer en ons kon elke beweging van die gaste daarbo hoor. Ons het oorgebly met ons baba van 10 maande en daar was genoeg plek in die kamer vir haar kot.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annie S - Aug 2017
Overall score
Wonderful treat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike bederf!
Lieflike gastehuis in stil en veilige omgewing. Gasvrou onverbeterlik, heerlike ontbyt, baie aangename atmosfeer. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lize - Mari B - Aug 2017
Overall score
Wonderlik!
Meisie S - Jul 2017
Overall score
Wonderful and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik en gasvry.
Ons sal enige iemand aan beveel om by The Leopard Tree te oornag. Die vriendelike diens en kamers is fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria C - Jul 2017
Overall score
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Sandra L - Jun 2017
Overall score
Very hospitable and well situated. Hostess is awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en goed geleë. Gasvrou lewer awesome diens.
Ria is 'n baie goeie gasvrou. Ons verblyf was baie lekker. Sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin K - May 2017
Overall score
Pleasantly surprised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras.
Ons het heerlik gebly en geëet met ons onlangse oorslaap. Kamer was baie gerieflik en groot en kon al ons bagasie hanteer. Ons is warm ontvang en sal beslis weer daar oorslaap. Dankie, Ria, vir al jou moeite en geduld met almal wat vroeg moes op wees vir die sportaktiwitwite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lalie N - May 2017
Overall score
Wonderful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne W - May 2017
Overall score
Quiet, tranquil and a delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, rustig en 'n baie lekker ontbyt.
Ek het 3 aande daar gebly. Kamers is skoon en netjies, omgewing is rustig en ontbyt is baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sanet J - May 2017
Overall score
Was pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was aangenaam en rustig.
Dankie Ria vir jou vriendelikheid, mens voel sommer dadelik welkom. Lekker ontspanne atmosfeer en skoon kamer. Heerlike ontbyt. Sal definitief weer inboek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George J - May 2017
Overall score
It was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was puik.
Dit was baie netjies en het als wat jy sal nodig he vir n B&B. Puik vir besigheidsdoeleindes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juan G - Apr 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt.
Larissa J - Mar 2017
Overall score
Only stayed one night at the guesthouse and will always stay at The Leopard Tree again in the future.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het een aand by die gastehuis oorgebly en sal voortaan altyd by The Leopard Tree verblyf bespreek.
Die gastehuis is in 'n stil area en baie netjies en skoon. Die kamers is ruim. Ons het al by vele gastehuise in Polokwane oornag en The Leopard Tree bied by verre die beste waarde vir geld en sal altyd my eerste keuse wees vir verblyf daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David C - Mar 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Neels B - Mar 2017
Overall score
Very good value for money with a mean breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld met 'n mean breakfast.
Goeie ligging en waarde vir geld. Hulle maak 'n lekker ontbyt wat ingesluit is by jou oornagprys. Sal definitief weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois D - Feb 2017
Overall score
Reception at Leopard Tree and lovely accommodation was perfect, I relaxed and would have liked to stay longer!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontvangs by Leopard Tree en heerlike verblyf treffend, en ek het so ontspan, ek sou graag langer wou bly!
Baie goeie waarde vir geld, ek ruik nog die vars en skoon beddegoed en kwaliteit verblyf. Ek het elke minuut geniet en die diens was uitstekend en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peet V - Nov 2016
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alna V - Nov 2016
Overall score
Beautiful unit for the whole family and more friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige eenheid vir die hele gesin en nog meer kennisse.
Leopard Tree sal ek vir menigte reisigers kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sanet J - Nov 2016
Overall score
Peaceful and relaxing. Delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was rustig en ontspanne. Heerlike ontbyt.
Dankie Ria jou gasvryheid het ons dadelik laat welkom voel. Sal definitief weer oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 66 Munnik Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
- All ages welcome