The Lighthouse Guesthouse
Review Summary
Hannie B - Dec 2020
Overall score
Rustig.
The Lighthouse Guesthouse's response
Ons is bly julle het die gastehuis se rustigheid en veiligheid ervaar. Ons hoop om julle weer te sien.
Suzette P - Dec 2020
Overall score
Netjies en mooi.
The Lighthouse Guesthouse's response
Suzette, ons is bly jy het daardie ietsie ekstra ondervind het by die Lighthouse en dat julle die verbly skoon en netjiese ervaar het.
Helen M - Dec 2020
Overall score
Comfortable, quiet little oasis, with lovely little luxuries like the soap and lotion in the bathrooms and the tea and coffee set up.
Chris N - Dec 2020
Overall score
See stars.
The Lighthouse Guesthouse's response
Thank you for all your star. We hope to be of service to you again next time you head to Colesberg.
Salome S - Nov 2020
Overall score
Netjies, skoon en rustig.
Louis V - Nov 2020
Overall score
Ons het net een aand oorgeslaap op pad Kaapstad toe.
Willie V - Oct 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, en veilig parkeerarea vir voertuie.
Louis M - Sep 2020
Overall score
Very comfortable and safe.
Roelof V - Sep 2020
Overall score
Puik oornag-ondervinding.
Tilla V - Sep 2020
Overall score
Pragtige plek met alle geriewe.
Joan V - Mar 2020
Overall score
Lekker gerus en heerlike ontbyt.
The Lighthouse Guesthouse's response
Joan, thank you for rating us so highly. Ons is bly julle het lekker gerus and die ontbyt geniet. Ons hoop ons sien julle weer een van die dae!
Croonie K - Mar 2020
Overall score
Baie stil en lekker.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir u waardevolle terugvoering. Ons is bly om te weet dat julle lekker gebly het!
Sien hopelik weer een van die dae.
Rassie V - Jan 2020
Overall score
Ons is baie vriendelik ontvang en het meer gekry as wat bespreek is.
The Lighthouse Guesthouse's response
Rassie, ons is so bly dat julle waarde vir geld gekry het. Dankie dat julle jul ondervinding met almal gedeel het!
Jan M - Jan 2020
Overall score
Nice place to spend the night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plekkie om te oornag.
Die plekkie was baie netjies en het baie lekker geslaap sonder enige probleme.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marais K - Jan 2020
Overall score
Overnight at Lighthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oornag by Lighthouse.
Kamer netjies en skoon. Diens uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Ons is bly om te weet dat julle uitstekende diens by Die Lighthouse ontvang het! Ons streef daarna.
Nicky V - Jan 2020
Overall score
Skoon, netjies en troeteldiervriendelik.
Christiaan Diederick C - Jan 2020
Overall score
Heerlike ruim kamers.
Petronella S - Jan 2020
Overall score
Gerieflik en skoon. Super gasvrou!
Jeandré B - Jan 2020
Overall score
Rustige middeweg stop.
Read moreLizette P - Jan 2020
Overall score
Will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal teruggaan.
Het voldoen aan ons vereistes, kon ons troeteldier saamneem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annette B - Dec 2019
Overall score
Pragtig en netjies en uitstekende diens.
Michel H - Dec 2019
Overall score
Lovely visit.
Nicola T - Dec 2019
Overall score
Versteekte klein juweel!
Joane T - Dec 2019
Overall score
Voldoen aan ons behoeftes.
Tertia M - Dec 2019
Overall score
Pragtige, ruim kamer. Die beste is ongetwyfeld die lieflike tuin buite waar mens kan sit en jou verlustig in die stilte.
Hannelie H - Dec 2019
Overall score
Vriendelik. Goeie kommunikasie. Teenwoordig. Skoon. Behulpsaam.
Jutta H - Nov 2019
Overall score
Goeie nagrus vir die langpad.
Marilize V - Nov 2019
Overall score
Lovely big room in the heart of Colesberg! Perfect overnight stop between Cape Town and Johannesburg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike groot kamer in die hartjie van Colesberg! Perfekte oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Die kliëntediens by Lighthouse Guesthouse was fantasties gewees. Ons is met ope arms ontvang, die kamer was lieflik groot en die lugversorging het gehelp om af te koel! Ideaal sentraal geleë, naby aan al die oulike eetplekkies wat Colesberg bied. Hierdie is ons standaard oornagstop tussen Johannesburg en Kaapstad en hulle sien ons binnekort weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fran J - Nov 2019
Overall score
Pleasantly surprised by the reception, comfort, and security of the accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras deur die ontvangs, gerief, en veiligheid van die verblyf.
Gerieflike, veilige verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta V - Oct 2019
Overall score
Pragtig.
Hennie V - Sep 2019
Overall score
Ons het heerlik gekuier in 'n selfsorg-eenheid. Dankie.
Blane S - Sep 2019
Overall score
Mooiste huisie ooit.
Alet J - Sep 2019
Overall score
Room was spacious and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kamer was ruim en baie netjies.
Sal die gastehuis definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir jou wonderlike terugvoering Alet. Ons is bly u het lekker gebly en dat jy die Lighthouse sal aanbeveel. Ons sien uit om jul familie en vriende te verwelkom.
Gerhard V - Aug 2019
Overall score
Die geld werd.
The Lighthouse Guesthouse's response
Gerhard, ons is bly jy het waarde vir geld by ons gekry en dat jy van ons styl hou. Ons hoop om julle weer een van die dae terug te welkom.
Christelle V - Aug 2019
Overall score
Effektief, gerieflik en aangename ervaring.
The Lighthouse Guesthouse's response
Christelle, dankie vir u hoë aanbeveling.
Roger R - Jul 2019
Overall score
A warm and welcoming stay.
The Lighthouse Guesthouse's response
Roger, we are happy when we know our guests had a good nights rest and were comfortable too. We are glad you enjoyed your stay. Thank you for your wonderful feedback.
Timo L - Jul 2019
Overall score
Baie goed.
Carin V - Jun 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Jan V - Jun 2019
Overall score
Nice spacious room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ruim kamer.
Baie mooi plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Timothy K - May 2019
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Het baie lekker gebly, sal vir seker weer so maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin B - May 2019
Overall score
Awesome.
Anton B - May 2019
Overall score
Gerieflike en skoon verblyf in Colesberg.
Ilze S - May 2019
Overall score
It was really a pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was sowaar 'n baie aangename ervaring.
Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Die kothuis was pragtig, netjies en skoon. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois C - May 2019
Overall score
Was surprised how beautiful it is inside.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was verbaas hoe mooi dit binne is.
Baie genietlik. Kan dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dj V - May 2019
Overall score
Baie vriendelike diens en puik kamers.
Annemarie V - Apr 2019
Overall score
Warm ontvangs.
Julia D - Apr 2019
Overall score
Verwelkomend en agtermekaar.
Janette L - Mar 2019
Overall score
Pleasant surprise!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verrassing!
Aangename en vriendelike personeel. Fantastiese diens en pragtige kamer. Jy kan sien niks is te veel moeite vir julle om na jul gaste om te sien nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lindie G - Mar 2019
Overall score
Was 'n aangename oornagverblyf.
Petro T - Mar 2019
Overall score
Vriendelike, persoonlike diens.
Chris En Lienkie Olivier O - Mar 2019
Overall score
Baie lekker gewees.
Magda N - Feb 2019
Overall score
Oornagverblyf by The Lighhouse was gerieflik en die diens met ons aankoms was flink en vriendelik. Beslis goeie waarde vir geld, veral met die afslag wat tydens ons bespreking van krag was.
Read moreWillem R - Feb 2019
Overall score
Gerieflik en skoon.
Paul J - Jan 2019
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Baie skoon lekker groot kamer. Baie gemaklike aand, sal definitief weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tina H - Jan 2019
Overall score
I would advise them that the room we had the bed was way to small for someone as tall and large like my husband. Very uncomfortable!
Christo K - Jan 2019
Overall score
'n Gemaklike rus-stop tussen die Kaap en Johannesburg.
Martin A - Jan 2019
Overall score
Slegs een nag oorgeslaap maar baie netjies.
Pieter V - Jan 2019
Overall score
Netjiese gemaklike verblyf.
Annalie B - Jan 2019
Overall score
Die verblyf is goed geleë.
Michelle B - Jan 2019
Overall score
Excellent place to overnight.
Natasia N - Dec 2018
Overall score
Gemaklik.
Nicky G - Dec 2018
Overall score
Briljant.
Marlize T - Dec 2018
Overall score
Fantasties.
Martie L - Dec 2018
Overall score
Wonderlik.
Gert V - Nov 2018
Overall score
Can recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kan dit verseker aanbeveel.
Ons het die verblyf baie aangenaam gevind. Baie sentraal. Netjies en ruim.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marita C - Sep 2018
Overall score
Gerieflik, ruim en lekker knus en warm te midde van yskoue weer.
Jannes & Anne G - Sep 2018
Overall score
Neat, clean and comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies skoon en gemaklike gerieflike oorslaap plek.
Ons was heeltemal gemaklik gehuisves vir die een aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda V - Aug 2018
Overall score
Cosy in the cold Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Snoesig in die koue Karoo.
Ons het lekker geslaap en is vriendelik ontvang. Pragtige binneversiering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riandri H - Aug 2018
Overall score
Netjies.
Monica D - Jul 2018
Overall score
Fantasies.
Johann F - Jul 2018
Overall score
'n Ou staatmaker.
Manie K - Jun 2018
Overall score
Excellent, friendly and helpful people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende, vriendelike en hulpsame mense.
Ons het Saterdagmiddag ingeklok en van ons aankoms tot vertrek was dit net uitstekend. Ek sal die plek aanbeveel aan enige persoon of familie wat verblyf soek op Colesberg. Dan moet ek van Adri melding maak, haar besorgdhed toe die krag Saterdagaand afgegaan het a.g.v. beurtkrag tot haar hulp en vriendelike diens. Dit was 'n voorwaar puik diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Manie, dankie vir jul wonderlike terugvoering en aanbevelings!
Johan N - Jun 2018
Overall score
Baie lekker.
The Lighthouse Guesthouse's response
Bae dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons is bly julle het jul aand geniet. Hoop ons sien julle weer een van die dae.
Engela H - Jun 2018
Overall score
Had a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie mooi kamer en baie goeie diens van Blackie en die ander mense. Naby goeie restaurant. Baie lekker ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tracey R - May 2018
Overall score
Nice place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plek.
We booked in for an overnight stop home. The rooms were clean and the place was perfect.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deborah P - Apr 2018
Overall score
Pragtige gastehuis met baie mooi en netjiese kamers met baie klem op detail en uitstekende kliëntediens.
Read moreThe Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons waardeer dit terdeë.
Hanlie E - Apr 2018
Overall score
Baie aangenaam en als mooi skoon, 'n plesier!
The Lighthouse Guesthouse's response
Pieter, ons is bly om te hoor julle het julle aand by ons geniet.
Martie A - Apr 2018
Overall score
Wil sleep nowhere else!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal nêrens anders oorslaap!
Die familie kamer was baie ruim, gerieflik, skoon en netjies. Veilige parkering. 2 en 4 jarige kon lekker bene rek na die lang pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Martie, dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer een van die dae terug te verwelkom.
Ineke K - Apr 2018
Overall score
Clean, neat and very peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en baie rustig.
Is vriendelik ontvang deur die mees interessantste dame wat ek in 'n lang tyd ontmoet het, Tannie Blackie. Het gevra of dit moontlik sal wees om te braai en daar is spesiale reëlings vir ons in die verband getref. Die kamers was skoon en netjies en die tuin was 'n lushof om te sit en ontspan na 'n lang dag op die pad. Was aanvanklik bang dat die besige pad wat voor die gastehuis verby loop stoornis sal wees, maar moet erken dit het glad nie gepla nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle S - Mar 2018
Overall score
Take lots of mosquito repellent along.
Read morePetrus K - Mar 2018
Overall score
Baie aangenaam. Mense baie vriendelik.
Sarie G - Mar 2018
Overall score
Netjies en vriendelike diens.
Christo D - Jan 2018
Overall score
Baie lekker met vriendelike en behulpsame ontvangs.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir julle wonderlike terugvoering!
Pieter B - Jan 2018
Overall score
Baie mooi skoon, en baie vriendelik.
The Lighthouse Guesthouse's response
Ons waardeer julle positiewe terugvoering!
Christine F - Jan 2018
Overall score
Baie netjies en skoon met lugversorging.
The Lighthouse Guesthouse's response
Christine, dankie dat jy jul positiewe ervaring met almal deel!
Deon F - Jan 2018
Overall score
Great.
The Lighthouse Guesthouse's response
Deon, dankie vir u aanbeveling!
Ons hoop om julle weer te sien.
Seugnet V - Jan 2018
Overall score
Ons het heerlik by The Lighthouse gebly.
The Lighthouse Guesthouse's response
Seugnet, dit is lekker om te hoor julle verras was en dat julle lekker geslaap het.
Dankie vir julle waardering en terugvoering!
Dirk B - Jan 2018
Overall score
Stylvolle gastehuis met alles wat mens kan benodig.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dirk, ons is trots op ons persoonlike diens. Dankie vir u wonderlike terugvoering!
Lizette K - Dec 2017
Overall score
Mooi, skoon en netjies.
Konrad M - Dec 2017
Overall score
Netjies, vriendelik en gemaklik.
Colleen P - Dec 2017
Overall score
Cosy and friendly.
Renae B - Dec 2017
Overall score
Friendly hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense.
Met aankoms was ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons is gemaklik en weet waar om te gaan eet. Brian het ons gehelp om ons waentjie te parkeer en tasse te dra. Die verblyf is netjies en skoon met genoeg plek vir 'n familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Renae, ons waardeer julle positiewe terugvoering en ons is so bly dat julle goeie diens ervaar het!
Mickey V - Dec 2017
Overall score
Lekker, skoon en netjies.
Wouter V - Dec 2017
Overall score
Friendly reception and a great night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en heerlike nagrus.
Ons is vriendelik ontvang ten spyte van ons laat aankoms. Die kamers is ruim en gemaklik met alles wat mens sou benodig vir oornagbestemming.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frik B - Nov 2017
Overall score
A pleasant surprise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Aangename verrassing.
'n Ideale plek om te oornag op pad Kaap toe!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Frik, so bly om te hoor dat julle verras was en dat julle 'n ideale oornag plek gevind het! Sien julle weer.
Irma L - Nov 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Sal dit aanbeveel vir almal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Irma, dankie vir julle aanbeveling!
Ian H - Oct 2017
Overall score
Colesberg stop - sentraal, veilig met pragtige tuin.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Cules K - Oct 2017
Overall score
Goed georganiseerd en rustig.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Louis T - Oct 2017
Overall score
Dit was absoluut luuks!
The Lighthouse Guesthouse's response
Eilene, thank you for your positive feedback and for sharing it online. We look forward to being of service to you again soon!
Janke K - Oct 2017
Overall score
Pragtige skoon verblyf met 'n vriendelike gasvrou.
Marguerite L - Sep 2017
Overall score
Veilig , rustig en gasvry.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoering en positiewe opsomming. Goed gaan en sien weer!
Marietjie M - Jul 2017
Overall score
Alles wat mens nodig het, is daar.
Yvette M - Apr 2017
Overall score
Vriendelike gasvryheid.
Yolandi R - Apr 2017
Overall score
Owners are very hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eienaars is baie gasvry.
Was baie netjies en skoon. Eienaars baie gasvry en die ontbyt was baie goed gedoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louw P - Apr 2017
Overall score
Very convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike oorslaapplek.
Vriendelik verwelkom, kamer was netjies en skoon met die nodige geriewe vir 'n een aand oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carin V - Jan 2017
Overall score
Very tidy, pretty and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, mooi en gerieflik.
Ek sal verseker The Lighthouse Guesthouse aanbeveel - om die waarheid te sê, ek het reeds. Ons aand was regtig aangenaam en ons kon uitrus vir die langpad wat voorgelê het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Carin, baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons is so bly om te hoor julle het 'n lekker aand by ons spandeer en ons waardeer jou aanbevelinge!
Pieter W - Jan 2017
Overall score
The guesthouse is very average.
Alida S - Jan 2017
Overall score
Good overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie oorslaap verblyf.
Baie netjies en skoon - net jammer ontbyt was nie vir die prys ingesluit nie. Die lugversorger was 'n groot pluspunt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik G - Dec 2016
Overall score
Dit was wonderlik om daar te oornag na 'n dag op die pad!
The Lighthouse Guesthouse's response
Riana, ons waardeer jou terugvoering! en strewe daarna om jul oasis op hierdie langpad te wees. So bly julle het jul aand by The Lighthouse geniet !
Christel V - Dec 2016
Overall score
Sal hul weer gebruik.
Michelle V - Dec 2016
Overall score
Convenient halfway stop between the Cape and Gauteng.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike halfpad stop tussen die Kaap en Gauteng.
Dit was 'n heerlike plekkie om bietjie by te rus vir ons lang pad Kaap toe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Naomi B - Dec 2016
Overall score
Friendly people. Lovely breakfast and nice places.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mensies. Heerlike ontbyt en baie mooi plekkies.
Lugverkoelers in kamers het baie gehelp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Lighthouse Guesthouse's response
Dankie vir u positiewe terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer!
Jan D - Nov 2016
Overall score
Friendly and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en stil.
Lekker gebly. Koffie in kombuis kon van beter gehalte gewees het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize D - Oct 2016
Overall score
Neat rooms with pretty bathroom,
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, netjiese kamer met mooi badkamer.
Baie lekker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda C - Sep 2016
Overall score
Fantastic, friendly oasis after a long journey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese, vriendelike oase om te bereik na 'n lang reis.
Die Lighthouse Guesthouse sal enige reisiger se verblyf 'n gemaklike plesier maak. Baie dankie vir al die vriendelike diens. Tot volgende keer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilma P - Sep 2016
Overall score
Peaceful atmosphere and friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerard U - Aug 2016
Overall score
Nice place if you like to get your ducks in a row and to take a nice bath.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nice plek as jy daarvan hou om jouself te organiseer en om te bad.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peet S - Aug 2016
Overall score
Old, decrepit place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek is oud en afgeleef.
Geen warm water en geblokte wasbak. Baie vuil sitbank in kamer. Grillerige TV afstandbeheer-toestel. Ek het verkies om my vooraf betaalde bespreking van 15 Augustus te verbeur en na Travalia in Drie Susters gegaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik O - Jul 2016
Overall score
Comfortable overnight stay for a family of 4.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike oornagverblyf vir 'n gesin van 4.
Dit was ons tweede keer se oornag by Lighthouse. Gerieflik en bekostigbaar vir 'n gesin van 4. Werk ook goed vir gaste wat verkies om vroeg te vertrek en nie ontbyt te eet nie. Sal weer terugkom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trevor W - May 2016
Overall score
Great place to stay.