Review Summary
Charles L - Nov 2020
Overall score
Perfek
Alwyn V - Aug 2019
Overall score
Uitstekend.
Armand D - Nov 2018
Overall score
Very friendly, excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike, uitstekende diens.
Baie netjies en skoon, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria G - Jul 2018
Overall score
Amazing.
The Links Corporate Guest House's response
Baie dankie Ria, ons waardeer alle terugvoer van kliente af, veral terugvoer soos die. Dit beteken vir ons oneindig baie, afgesien daarvan dat ons dan meer kliente behoort te kry, is dit lekker om te verneem dat ons op standaard is. Ons neem elke boodskap en terugvoer baie ernstig op. Hierdie is voorwaar 'n groot kompliment, baie dankie daarvoor. Met vriendelike groete, die Links span.
Talita B - May 2018
Overall score
Venue en kamer was pragtig, maar die diens was swak.
Xavier M - Mar 2018
Overall score
Nie tevrede nie.
The Links Corporate Guest House's response
Beste Xavier,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit gebeur soms dat daar goed is wat breek, maar ons het 'n onderhoudspan wat die beste is. Ek het met die dame aan diens gesels en sy bevestig dat sy julle gesê het sy sal dadelik iemand kry om dit reg te stel, soms kliënt wat die kanale uit stel en dies meer wat nie 'n groot storie is nie. Julle het haar meegedeel dat julle in elke val nou uitgaan en dus sal dit nie nodig wees nie. Michael het die volgende dag die TV gaan regstel voor die nuwe kliënt ingeklok het. Ek sê vir mense wat vra vir 'n Wittebrood Suite ons St Andrews is 'n pragtige kamer en het ook sy eie jacuzzi. Die kamer het 2 Koningingroote beddens in en nie dubbel beddens nie. Jammer om te hoor die verblyf het julle nie geval nie. Die Links Span
Irma P - Aug 2017
Overall score
Gerieflik.
The Links Corporate Guest House's response
Beste Irma, baie dankie vir jou goeie terugvoer en telefoniese gesprek van vanoggend. Ons gee dadelik aandag aan dit wat nie 100% was nie en hoop om jou sommer gou weer te sien. Suzanne
Johan S - Jun 2017
Overall score
Quiet and cold.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en koud.
Dit was 'n groot kamer met baie spasie maar kliëntediens was baie swak. Die kaggel in die kamer het nie gewerk nie en toe ons vra word daar gesê dit het nog nooit gewerk van die ontvangsdame daar werk en dat daar geen mense is wat kan kom kyk wat is fout! Ook van die ligte in die kamer her nie gewerk nie. Ontbyt sit ons daar vir 'n half uur voor hulle kom vra wat ons wil hê en toe moes ons vra wat daar is. Die plek, kos en veiligheid was fantasties maar die diens swak en ek hoop dat dit sal na gekyk word!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Links Corporate Guest House's response
Goeie More. Dit is werklik die eerste keer wat ons 'n versoek kry om die kaggel aan te steek aangesien mense gewoonlik die lugversorger gebruik. Ons het wel nou instruksies gegee hoe die kaggel werk sodat die volgende klient wel die kaggel ook kan benut. Die "spotlight" in kamer 3 gebruik gloeilampe wat nie tans erens verkrygbaar is nie. Ons sal dus 'n ander plan moet maak en die hele "fitting" verander/vervang. Ons waardeer egter julle terugvoer en is jammer dat die ervaring nie aan julle behoeftes voldoen het nie. Ons is egter op klientediens ingestel en neem werklik elke voorstel op met erens. Baie dankie vir u terugvoer. Met vriendelike groete. Links Span.
Eileen H - Nov 2016
Overall score
Great! Will call again! Thank you very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great! Sal weer kom! Baie dankie.
Dit was 'n aangename verblyf. Sal beslis almal van die wonderlike plek vertel. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Links Corporate Guest House's response
Dear Eileen, Thank you for staying at the Links Guest House, much appreciated. Thank you for the positive feedback, always nice to have good feedback from our clients. Have a lovely day!!! Kind Regards. The Links Team.
Angelique W - Aug 2016
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Baie dankie vir die lekker bly! Ek het die aand voor my troudag by julle spandeer en dit was lieflik! Ontbyt is uit die boonste rakke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Links Corporate Guest House's response
Dear Angelique
I trust you are well? Thank you for staying at The Links Guest House, much appreciated!
Thank you for the positive feedback, always nice to have good feedback from our clients.
Have a lovely day!
Kind regards,
The Links Team
Magda N - Jun 2016
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Netjies, skoon, vriendelik en baie mooi, met puik ontbyt. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Links Corporate Guest House's response
Dear Magda
Thank you for the positive feedback, always nice to hear that hard work pays off.
Lovely having you as our guests.
Kind regards,
The Links Team
Martie V - May 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie nice.
Was baie lekker. St. Andrews kamer is perfek vir 'n huweliksherdenking.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Links Corporate Guest House's response
Dear Martie
Thank you for the positive feedback much appreciated! Thank you for celebrating your wedding anniversary with us.
Regards,
The Links Team
Sara O - Feb 2016
Overall score
Baie rustig en 'n lafenis vir die siel.
Martie O - Sep 2014
Overall score
Heerlik gebly en glad nie soos die stad gevoel nie.
- Capacity: 30 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 147 Glen Eagles Drive, Silver Lakes Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
- All ages welcome