The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Little Gem | TravelGround
+21

The Little Gem

48 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 48 reviews for The Little Gem
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Bessie P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bessie P
With spouse/partner

Janet vriendelik soos altyd. Het baie lekker gebly.

Huisie is netjies en skoon, veilige onderdakparkering. Janet vriendelik en behulpsaam.

Victoria G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victoria G
With spouse/partner

Comfortable and convenient.

Having the enclosed garden was lovely because we travel with a dog.

James C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James C
With spouse/partner

Fantastic stay with great hospitality.

Janet was an amazing host. She was very friendly and very helpful! She even allowed us to leave our car there after checkout while we went on a hike so that our belongings would be safe. Would return any day!

Nanette S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nanette S
With spouse/partner

Absoluut 'n gem.

Wonderlike huisie, groot tuin, honde welkom.

Johann S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann S

Sien sterre.

Hierdie plek is 'n juweel. Die foto op die blad is nie verteenwoordigend van die wonderlike verblyf en geriewe nie. Werklik die meeste waarde vir geld - in alle opsigte van ons reis.

Nicolene B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene B

Baie lekker gebly met honde, goed geleë.

Ons het baie lekker gebly met ons twee worshonde. Pragtige plek wat goed geleë is. Baie dankie.

Ashley S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley S
With spouse/partner

Beautiful cottage, owner very friendly and accommodating.

When we go back to Montagu we will definitely stay there again.

Pieter S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Baie lekker plekkie in historiese boustyl.

Goed toegeruste huisie met lekker dubbelbed en badkamer. Snoesige leefarea met klein kombuis en baie sitplek.

Wagner F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wagner F
With spouse/partner

Stukkie hemel.

Vriendelike mense waar mens tuis voel.

Lulu T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lulu T
With spouse/partner

Netjies, veilig en warm gasvryheid.

Little Gem is presies wat sy naam sê. Ons is hartlik verwrlkom deur die gasvrou. Die plekkie is knus geleë tussen die berge met outydse skoonheid. Kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Daar is lekker grasperkie vir my 2 hondjies. Heerlik gebraai die aand, ons kan beslis Little Gem aanbeveel.

Ewald B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ewald B
With spouse/partner

Netjiese verblyf met karakter.

'n Netjiese plek met karakter waar jy rustig kan oornag naby sakekern van dorp.

Barnes S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Barnes S
With spouse/partner

It was pleasant.

Not the same as pictures on website, but except that, room was very cramped and mattress near its end, everything was very clean and tidy and everything worked. Overall we stayed very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam.

Nie dieselfde as foto's op webtuiste nie, maar behalwe dat kamer baie beknop en matras naby sy einde is, was alles baie skoon en netjies en alles het gewerk. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helen S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen S
With spouse/partner

The welcoming and the stay will be recommended.

Very nice and quiet, a perfect place for relaxation away from the city life, thank you.

Michael G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael G
Family with young children

Great, quiet location in the old town.

See stars.

Chandre C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chandre C
With spouse/partner

Very nice.

Had a great time, very neat. Would recommend it and go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker gekuier, baie netjies, sal dit aanbeveel en weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro L
With spouse/partner

Heerlik gebly!

Was heerlik om te oornag in netjiese eenheid en vriendelik ontvang te word. Lekker warm geslaap in die koue winterweer.

Liana M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana M
With spouse/partner

Very comfortable, everything you need.

We had a lovely stay and it is a beautiful environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik, alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly en dis in 'n pragtige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bob D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bob D
With friends

Ons het lekker gebly.

Ek het geboek vir drie persone en was onder die indruk dat dit twee slaapkamers sou wees. Dit was toe een slaapkamer met een bed in die woonkamer. My vrou het toe haar teleurstelling uitgespreek daaroor en die eienaar het ons toe verskuif na een groter een nog steeds een slaapkamer met een extra bed in die woonkamer, maar baie groter en iedereen was gelukkig. As ons twee is sal ons weer soon toe gaan.

Kobus S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus S
With friends

Goeie, rustige, netjiese verblyf vir 'n paartjie.

Goeie, rustige, baie netjiese verblyf vir 'n paartjie (miskien met 1 kind, nie ideaal vir 3 volwassenes nie); bietjie beknop, maar die tuin maak daarvoor op.

Hildy L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildy L
With spouse/partner

Beautiful and peaceful.

Montagu beautiful and interesting place to visit and what better place than to stay in little gem.

Clyde H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clyde H
With friends

Comfortable and safe accommodation.

This place is a true gem. A home away from home. Simple, but the unit still contains everything you need. Service and willingness to help were also lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike en veilige verblyf.

Die plek is 'n ware gem. 'n Huis weg van die huis. Eenvoudig maar tog beskik die eenheid oor als wat jy benodig. Diens en bereidwilligheid om te help was ook 'n riem onder die hart.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wim G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wim G
With spouse/partner

Ons het vir 'n naweek weggebreek na Montagu.

Ons was in die Studio vir 'n naweek. Dit is 'n ruim kamer en uitstekende bed en ons het lekker gebly. Vir selfsorg is dit 'n bietjie beperk: die webtuiste toon 'n foto van 'n kombuisie, maar die kamer beskik net oor breekware en messegoed, koffiegeriewe en 'n mikrogolfoond (onder die TV in 'n kas) soos in die kamer se beskrywing. Dit het ons egter nie gehinder om die naweek te geniet nie. Skottelgoed moet buite gewas word (of in die badkamer se wasbak).

Riaan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
With spouse/partner

Baie beïndruk met Little Gem. Goeie waarde vir geld en gerieflik.

'n Baie aangename plek om te ontspan. Alles insluitend die tuin is netjies en goed versorg, en het alle geriewe. Ook gerieflik vir honde. Ons het twee apporteerhonde (Golden Retrievers) saam gehad.

Eddie M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eddie M
With spouse/partner

Plek is netjies en gerieflik.

Die Little Gem word adverteer as : Luukse eenhede. Dit is egter basiese eenhede. Badwater het baie stadig uitgeloop. Toilet het versiening nodig - dit lek binne in toiletbak (Valve blykbaar foutief).

Dewaldt V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewaldt V
Family with teenagers

Lovely.

Very clean and neat. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Baie skoon en netjies. Sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus K
With spouse/partner

Mooi Ou Kaapse-styl huis.

Dankie Little Gem, ons was vriendelik ontvang en het heerlik daar vir die naweek oorgebly, sal in die toekoms weer daar wil bly.

Surita D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surita D
Family with teenagers

Skoon en netjies en vriendelik.

Sien sterre.

Michiel C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel C
With spouse/partner

Heerlike verblyf en baie honde vriendelike.

Ons het heerlik gebly in Little Gem. Die kothuis is baie goed toegerus. Ons twee honde het heerlik op die gras gespeel. Dit is definitief die beste hondevriendelike verblyf wat ons al gehad het.

Naude A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naude A
With spouse/partner

Lekker probeer dit gerus.

Die kamer het alles wat nodig is met 'n goeie dubbelbed en 'n lekker groot instapstort met baie neersitplek. Sal weer daar lekker slaap!

Annette S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annette S
With spouse/partner

It was relaxing and very pleasant.

I would like to thank Janet for the special accommodation and for being friendly and helpful. She'll see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ontspannend en baie aangenaam.

Ek wil asseblief vir Janet bedank vir die spesiale verblyf en vir die vriendelikheid en behulpsaamheid. Sy sal ons weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephan V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan V
With spouse/partner

Very good value for money.

Very clean and tidy accommodation! Centrally located and walking distance from most restaurants. Friendly service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese verblyfplek! Sentraal geleë en is stapafstand vanaf meeste restaurante. Vriendelike diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ingrid W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid W
With spouse/partner

Very neat accommodation in a beautiful town.

Basic, but well equipped. Neat and there is a braai available. The sink outside can just be a bit cold at night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese verblyf in pragtige dorpie.

Basies, maar goed toegerus. Netjies en braaiplek beskikbaar. Skottelgoedwasbak buite kan net nogal koud wees in aand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos B
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekend! The Little Gem is sy naam waardig. Die beste dierevriendelike (behoorlik omhein) verblyf wat ons ooit bespreek het. Dankie aan die gasvrou. Sien weer.

Ingeborg V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ingeborg V
Family with teenagers

A place for one night stay.

We expected more than one rather small room for three persons. It good for one night but then for 2 people and not for three.

The Little Gem's response

Thank you for your review. My units are advertised as one bedroomed and are most comfortable for couples and the extra sleeping facilities are provided for children. Adults who make use of this are saving costs by not booking into 2 bedroomed establishments. Couples with children are very happy with the facilities and if I have bookings of extra adults looking to save costs, I warn them that it could be a little cramped. In summer the private garden makes up for any shortage of indoor space.

The Little Gem
Ursulla L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursulla L

Baie gerieflike en skoon blyplek.

Hierdie is voorwaar 'n baie rustige en mooi plek om by oor te slaap wanneer jy die Karoo besoek of op reis is. Baie vriendelike gasvrou en 'n rustige omgewing.

Chantel L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantel L
Family with young children

Heerlik rustig!

Foto's kan baie misleidend wees en is mens nooit seker wat om te verwag nie. The Little Gem het verras deur presies te lyk soos wat die foto's weerspieël het. Die huisie is pragtig "cozy" en super skoon en netjies gewees. Jou privaat tuin is ook 'n bonus gewees. Janet is so vriendelik en tegemoetkomend gewees en sal ons definitief weer by haar aanklop volgende jaar.

Deborah T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deborah T
With friends

Informative, gracious, helpful host.

We were here for such a short time and unfortunately on a public holiday which left us little to see and visit since everything was closed. Wonderful service and meal however at 22 Church St.

Edna A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Edna A
With spouse/partner

Beautiful cottage with everything you need for a short stay.

Loved the cottage. Great value for money. Great place to stay for a short visit to Montagu.

Lorna D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorna D
Family with young children

Outstanding, clean, everything you need.

We had the most wonderful stay at The Little Gem. What a beautiful cottage, clean, neat and with everything you could possibly need for the weekend. I would and have recommended it to friends.

Riette M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette M
With spouse/partner

Pragtige, rustige, oulike plek.

Sal weer hier kom bly. Vriendelike, flinke diens. Pragtige kamer met als wat mens nodig het. Dis 'n juweel plekkie in Montagu.

Benjamin A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benjamin A
With friends

Het plek geniet, is baie netjies en stil.

Ekt die plek geniet en sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel en self weer besoek.

Mariska D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska D
With spouse/partner

Oulike plekkie, met braai buite.

Ons het baie lekker gebly by Little Gem. Ons is mal oor Montagu en hierdie bekostigbare plekkie is netjies en skoon en perfek vir 'n naweek weg.

Yvette P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvette P
With friends

Pragtig skoon en gerieflik, beslis waarde vir geld.

Ons het 2 eenhede beset en was baie tevrede met beide. Gemaklik, mooi, skoon, en dankie tog vir lekker lugreëling! Ons sal beslis weer daar oornag.

Jasper C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jasper C
Individual traveler

Baie stil rustig uiters netjies.

Baie rustig uiters netjies, goed toegerus vir 'n lekker naweek wegbreek. Sal enige tyd aanbeveel en sal beslis weer besoek. Goeie waarde vir geld.

Charles P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charles P
With spouse/partner

Baie lekker.

Ek het baie lekker gebly, dankie. Voorstel. 'n Bottel water met aankoms. Plek was netjies en skoon.

Chandre T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chandre T
With spouse/partner

Lovely little cottage comfortable clean and had all that you needed.

We were able to book in a little earlier which was great. Very neat clean and comfortable little cottage with garden area to sit outside .Highly recommended as a self catering overnight pit stop or longer stay. Centrally situated and within walking distance to town.

Retha D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha D
With friends

Very neat place and friendly owner.

Little Gem was a true gem. The place is very neat and spacious and we had a lovely stay. The owner was friendly and very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese plek en vriendelike eienaar.

Little Gem was 'n waarlike "gem". Die plek is baie netjies en ruim en ons het heerlik gekuier. Die eienaar was vriendelik en baie hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marthin V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthin V
With spouse/partner

It is a beautiful, clean gem in Montagu.

The Little Gem's name says it all, with an excellent view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n pragtige, skoon "Gem" in Montagu.

"The Little Gem" se naam sê alles, met 'n besondere uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Keerom Street, Montagu, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZmYyMTAwLTAxYTgtNDVlMi05MmQxLTE1ZjRlY2RkMmZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 48 5 1 5 12 Keerom Street Montagu 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.784799209783 20.112556122685
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!