The Nest
Review Summary
Jurie S - Mar 2021
Overall score
Stil en rustig.
The Nest's response
Jurie, dankie vir jou deeglike terugvoering. Dis vir ons ń aansporing en met nederigheid baie dankbaar oor die goeie uitkomste. Gemaklike en vriendelike gaste, maak dit geweldig aangenaam. Dankie
Linda en Kobus.
Thys S - Jan 2021
Overall score
Gasvryheid met ’n uitsig.
The Nest's response
Dankie Thys, voorreg om hierdie heerlike terugvoering te kry. Ons wil dit graag volhou en almal se reis ń aangename ervaring maak.
Marianne C - Jan 2021
Overall score
Dis soos om by die huis te wees.
The Nest's response
Dankie Manianne, om uitstekende en kwaliteit gaste soos julle te behou, wil ons verseker ook ons kant (bly) bring. Dankie vir die aanmoediging. Ons gaan graag vorentoe.
Bly gesond. Linda en Kobus.
Marianne C - Jan 2021
Overall score
Uiters tegemoetkomend.
The Nest's response
Marianne, dankbaar as ons die pyn uit reis kan neem. Beste kompliment ooit wanneer jy hier tuis voel. Hoop jy is sommer spoedig sonder die kierrie.
Vriendelike groete.
Linda
Louis T - Dec 2020
Overall score
Geniet.
Monica V - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelike en aangename mense.
The Nest's response
Monica, ek waardeer die tyd jy wat jy neem om vir ons eerlike terugvoering te gee. Dit beteken vir ons baie. Ons wil graag dat alle reisgers tuis voel en 'n goeie nagrus kry.
'n Geseënde Kerstyd vir jou.
Linda.
Leoni C - Mar 2020
Overall score
Pragtige, netjiese eenheid.
The Nest's response
Dankie Leoni vir jou eerlike terugvoering. Dit is 'n voorreg om mense soos julle te ontvang.
Linda.
Thania B - Feb 2020
Overall score
At someone else's home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tuis by iemand anders se huis.
Vriendelike gasheer, ruim kamers met addisionele ontspanningsareas, die klein kombuisie is 'n treffer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madeli K - Jan 2020
Overall score
Baie goed ingerig!
The Nest's response
Madeline,
Dankie, vir jou terug voering; dit beteken vir ons baie.
Dis vir mense soos jy waarvoor ons dit in stand hou. Lekker wanneer julle daarvan gebruik maak.
Jy is 'n maklike klieënt. Voorspoed met jou nuwe omgewing
Linda
Ezbe L - Oct 2019
Overall score
Baie vriendelike diens.
Morne P - Sep 2019
Overall score
Nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker verblyf.
Wat 'n pragtige skoon plekkie is die nie. Ons kamer was netjies, skoon en die diens was puik. Sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Baie dankie Morne, julle was sulke maklike en rustige gaste. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groete,
Linda en Kobus.
Leanie M - Sep 2019
Overall score
Gerieflik, warm en veilig.
The Nest's response
Leanie,
Baie dankbaar vir jul positiewe ervaring hier by Die Nes. Ons wil graag hê dit moet voel soos huis en tuis. Wardeer jou terugvoering en hoop om julle weer te sien.
Groete
Linda
Pieter C - Aug 2019
Overall score
Great stay in peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike blyplek in rustige area.
Kamer heerlik en privaat. Eienaars gasvry en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Baie dankie, dis heerlik om julle te ontvang.
Gill Q - Jul 2019
Overall score
A highly-recommended place to stay in Bethlehem!
Elzahn O - Jul 2019
Overall score
Die verblyf was netjies, skoon en het alles gehad wat jy nodig het.
The Nest's response
Dankie vir jou terugvoering, Elzahn. Dit is lekker as mens voel dat jou geld goed spandeer is. Ons het nóg baie planne daar, kom gerus weer.
Linda.
Anel V - May 2019
Overall score
Ek was baie beïndruk. Waarde vir geld.
The Nest's response
Dankie Anél, Ons sal dit so hou. Sien julle graag weer.
Linda.
Johan P - Mar 2019
Overall score
Ongelooflik netjies.
Louis G - Mar 2019
Overall score
Die verblyf was uitstekend, alles netjies en die diens baie goed.
The Nest's response
Regtig lekker en bemoedigend om jou positiewe terugvoering te kry. Dankie!
Piet B - Mar 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie, baie aangenaam.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Julle is rustige en maklike gaste. Sien julle graag weer.
Linda en Kobus.
Alexandra H - Mar 2019
Overall score
Absolutely 5 stars!
The Nest's response
I felt so sorry for you girls when you arrived later than you expected. What a pleasure to share this place with three friendly lady's. What a privilege to have had you here. Come earlier next time.
Linda and Kobus.
Gerrit K - Mar 2019
Overall score
Slaapkamer met mooi uitzicht.
The Nest's response
So maklik met julle hier. Deel die uitsig graag. Sien weer!
Linda en Kobus
Melissa K - Feb 2019
Overall score
Waarde vir geld.
The Nest's response
Melissa, dit was uiters aangenaam om jou hier te hê. Mens wil voel of mens by d huis is, wanneer mens werk weg van die huis.
Isabel P - Jan 2019
Overall score
The Nest het aan al ons verwagtinge voldoen.
The Nest's response
Pragtige mense! Dankbaar dat ons jul oorslaap op die lang pad aangenaam kon maak.
Naas H - Nov 2018
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Ruim en skoon dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tienie N - Nov 2018
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Was asof ek by die huis is. Ek het die plek geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Tienie, ons mis jou! Bly dat jy hier kon wees. As "ons" die lewe hou, sien ons jou weer in die toekoms.
Khanyisile P - Oct 2018
Overall score
It's a nice place and very clean.
The Nest's response
Hello Khanyisile,
Glad you enjoyed your stay with us. Sorry we missed you. Hope to see you again in future.
Elna T - May 2018
Overall score
Gerieflik!
The Nest's response
Dankie dat julle hier was, Elna. Ons nou eers terug in S.A. Jammer ek kon julle nie met nóg 'n nag help nie. Ek hoop om julle volgende keer te ontmoet.
Linda
Suzelle J - Apr 2018
Overall score
Heerlik privaat en veilig!
Marlene S - Apr 2018
Overall score
Pragtig.
The Nest's response
Ons is bly julle geniet die Oos-Vrystaat saam met ons. Sien julle hopelik binnekort weer.
Karin J - Mar 2018
Overall score
Baie lekker, gereiflike kamers.
The Nest's response
Karen, wat ń voorreg om sulke gaste te ontvang.
Die minste wat ons kan doen is om julle gerieflik te maak in ons mooi omgewing.
Ai julle bly so vêr, maar kom weer asb.
Linda
Karen K - Mar 2018
Overall score
Peaceful surrounds.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige omgewing.
Dis 'n rustige omgewing waar mens heeltemal kan ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Karen Ek is Bly jy kon ook ontspan terwyl die kids doen wat vir hulle lekker is. Maklik om julle TW huisves. Sien weer.
Linda.
Charmaine L - Feb 2018
Overall score
Aagenaam verras.
Amanda D - Feb 2018
Overall score
Dit was baie lekker. The Nest is die beste in Bethlehem.
The Nest's response
Met groot wardering. Bly dat julle dit positief ervaar het. Julle is gemaklike en aangename mense.
James P - Jan 2018
Overall score
Baie gerieflik en aangenaam.
Tania N - Jan 2018
Overall score
Fantasties.
The Nest's response
Dit was 'n voorreg om julle by The Nest te kon ontvang.
Sien julle graag weer.
Groete,
Linda
Tewie V - Jan 2018
Overall score
Excellent in all aspects. I will definitely use it again.
The Nest's response
Dankie Tewie, dis lekker om die jaar op so positiewe noot te begin. Dankie vir jou terugvoering en dat jy die effort raaksien. Kom asb weer hier verby wanneer jy in SA kom kuier.
Voorspoed,
Linda
Ernesto D - Jan 2018
Overall score
Rustig en ontspanne.
The Nest's response
Dankie. Lekker om te weet; reisgers kan uitrus en ontspan voor die volgende rit. Kom enige tyd weer
Groete,
Linda
Alicea H - Dec 2017
Overall score
Baie rustig, skoon, gemaklike geriewe, lekker koffie en beskuit, vriendellike ontvangs.
The Nest's response
Alicea,
Dit is vir ons so lekker dat julle dit wardeer en raaksien. julle was moeiteloos. Sien julle graaag weer.
Linda en Kobus.
Georgie N - Nov 2017
Overall score
Aangenaam, netjies en vriendelik.
The Nest's response
Dankie dit was vir ons maklik met julle hier. Ons moes julle meer pertinent stoep toe genooi het waar daar genoeg asbakke is en ń heerlike view oor d dorp. Ons sal ook notas oprig wat dié reëling sal uitlig. See you soon.
Linda.
Amelia Z - Nov 2017
Overall score
We love the place.
The Nest's response
Amelia, you were such easy guests and nice people! We appreciate your stay.
Regards,
Linda
Piet V - Oct 2017
Overall score
Quite comfy and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heel gerieflike en rustige plek.
Die plek is goed ingerig en in 'n rustige omgewing. Parkering is ook veilig. Vir ouer persone is daar egter trappe om te klim. Ons het nie daarvan gehou dat toegang tot ander slaapkamers deur die sit/eetvertrek gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlene T - Oct 2017
Overall score
Baie aangename ontvangs en verblyf.
The Nest's response
Dankie Marlene, dat jy tyd geneem het om kommentaar te lewer. Ons sien julle graag weer.
Linda
Ben E - Oct 2017
Overall score
Werklik waarde vir geld.
The Nest's response
Dankie Ben,
The Nest is altyd vir julle oop as julle Bethlehem toe kom!
Liefde,
Linda en Kobus
James S - Sep 2017
Overall score
Value for money with Free State friendliness!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld met Vrystaatse vriendelikheid!
Baie dankie vir die behulpsaamheid, sal defnitief weer van The Nest gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rudolf H - Aug 2017
Overall score
Very nicely decorated and comfortable room, lovely host and nice facilities.
Read moreLuane V - Aug 2017
Overall score
Very peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige atmosfeer.
Linda was baie vriendelik en die kamers baie netjies en mooi!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Dankie Luane, julle is maklike gaste. Ontvang jou graag weer.
Pieter C - May 2017
Overall score
Very neat and close to everything. Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en naby alles. Rustig.
Baie aangenaam en privaat vir besoekers. Naby alles en lekker plek om te bly. Eienaars baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dries B - May 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie vriendelike mense en goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanette V - May 2017
Overall score
Heerlike verblyf alles was so pragtig en goed ingerig, van die sweeties op die bed tot die beskuit en koffie! Baie lekker geslaap, pragtige paar wat ons ontvang het!
Corlia P - Apr 2017
Overall score
Baie lekker gebly.
The Nest's response
Ons is gelukkig dat julle ons gekies het toe julle wou kuier in die Oos Vrystaat, kom weer!
Bly positief!
Linda
Sally S - Apr 2017
Overall score
Slept really well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker geslaap.
Baie lekker geslaap, vriendelike diens, mooi netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Met gaste soos julle kan mens 'n lang pad stap. Ons werk aan 'n paar planne hier, so kom gerus weer!
Groete
Linda
Louis G - Mar 2017
Overall score
Enjoyed the time at The Nest, everything was in order.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het die tyd by The Nest geniet, alles was in orde.
Die verblyf by The Nest was uitstekend en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is ook baie bekostigbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abrie S - Mar 2017
Overall score
Comfortable and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en privaat.
Dankie julle hoop dit gaan beter met die gesondheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riana S - Mar 2017
Overall score
Convenient accommodation in a beautiful suburb of Bethlehem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike akkommodasie in 'n mooi buurt van Bethlehem.
Daar is vier kamers wat 'n gesamentlike kombuis en TV-kamer deel, ons was wel die enigste gaste wat oorgeslaap het so dit het nie gepla nie. Die kamers is baie ruim en mooi versier en is definitief die geld werd. Die gastehuis is in 'n baie mooi buurt aan die einde van die straat so dit was baie stil en rustig. Dit is ook naby aan die winkels geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Dit is lekker om te hoor ons slaag in ons doel. Om waarde vir jou geld te kry, is vir alle kliënte so bevredigend. Bowenal is dit vir ons belangrik om aan al jul behoeftes te voorsien. Oos Vrystaat is pragtig; kom gerus weer.
Linda en Kobus
Sandra V - Feb 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies.
Vriendelikste gasheer en gasvrou. Het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal beslis weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Dis só lekker om te hoor. Dankie vir jou ondersteuning. Die Vrystaat is mos vriendelike mense! See you soon!
Linda en Kobus.
Karin V - Jan 2017
Overall score
A good night's rest in a beautiful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike nagrus in 'n prentjie mooi omgewing.
'n Baie gerieflike, skoon, netjiese eenheid. Goeie waarde vir geld. Baie goed ingerig. Vriendelike en warm ontvangs. Jy kan nie anders as om tuis te voel nie. Die beddens slaap heerlik en die linne is splinternuut. Sal enige tyd weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Nest's response
Dankie vir jou eerlike opmerking. Dis heerlik om ons omgewing met julle te deel.
Groete,
Linda
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Free State
- All ages welcome