Nightingale Guesthouse
Review Summary
Lize-mari N - Jan 2021
Overall score
Ek sal ongelukkig nie die gastehuis aanbeveel nie.
Marlize T - Jan 2021
Overall score
Vriendelike ontvangs en diens.
Nightingale Guesthouse's response
Baie dankie vir julle review. Was n voorreg om julle te verwelkom en ontmoet.
So bly julle het jul ontbyt pakkie geniet.
Veilig wees.
Gerrit S - Nov 2020
Overall score
Baie goed, baie dankie.
Steven M - Sep 2020
Overall score
Kamer was ruim en gemaklik.
Nico Z - Mar 2020
Overall score
Heel tevrede.
Nightingale Guesthouse's response
Thank you for your review, much appreciated. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Hope to welcome you again in the future.
Estelle D - Feb 2020
Overall score
Oorslaap vir een nag.
Elri W - Feb 2020
Overall score
Very comfortable with very good customer service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik met baie goeie kliëntediens.
Verblyf was netjies en gerieflik, maar die uitstekende kliëntediens is wat sal maak dat ons weer hierdie gastehuis besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nightingale Guesthouse's response
Many thanks for your review, it was great to have met you and welcome you to Nightingale.
We strive to offer comfort and a relaxed stay-over for our guests.
Hope to welcome you again in the future.
Take care and safe travels,
Linda
James P - Jan 2020
Overall score
Rustige en veilige oornag in Bloemfontein.
Nightingale Guesthouse's response
Hallo James,
Many thanks for your review. Glad that you enjoyed your stay-over and hope to welcome you again.
Leanne K - Jan 2020
Overall score
Fabulous.
Nightingale Guesthouse's response
Thank you for your review. Very much appreciated. Always a pleasure to know that guests enjoyed their stay-over.
Hope to welcome you again soon.
Safe travels.
Johan L - Jan 2020
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Nightingale Guesthouse's response
Thank you for taking the time to post us a 5-star review, much appreciated.
We strive to provide comfort for our guests as best we can.
Pleasure meeting and welcoming you and hope to do so again.
Safe travels.
Floyd L - Dec 2019
Overall score
Very tranquil.
Alwyn D - Nov 2019
Overall score
Gasvry.
Sally V - Sep 2019
Overall score
Clean, quiet, friendly service.
Chagne P - Aug 2019
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend.
Die verblyf en gasvryheid was puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ian K - Aug 2019
Overall score
Die gastehuis is als wat jy nodig het vir een nag se akkommodasie, gerieflik en veilig.
Nightingale Guesthouse's response
Hallo Ian,
Ek vra meenig onverskoning vir die misverstand asook die ongerief. As ek geweet het julle was ongelukkig met die kamer kon ek julle na 'n ander kamer geskyf het.
Ons Twin kamer bied 2 enkel of kingbed. Omdat dit n binnehuis kamer is is daar nie n venster. Ek wou julle n meer ruim kamer aanbied met n stoep area.)
Groete
Linda Lohr
Norman M - Jul 2019
Overall score
Friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike personeel.
Ons sal vir seker weer hier bly, kamer was skoon en netjies. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt baie lekker. Goed geleë naby winkel sentrums en Universiteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton M - Jul 2019
Overall score
Besonderse oornagfasiliteit en op 5-ster-gehalte.
Joselene D - Jun 2019
Overall score
Fantasties.
Nightingale Guesthouse's response
So bly jy het jul verblyf met ons geniet. Hoop om julle weer te verwelkom.
Veilige reis.
Linda
Natie V - May 2019
Overall score
Skoon, netjies, veilig en baie vriendelik.
Nightingale Guesthouse's response
Many thanks for your review, Natie. It was an absolute pleasure meeting and welcoming you to the guest house. We are so glad you enjoyed your stay and hope to be able to accommodate you again in the near future.
Safe travels.
Regards,
Linda
Ronel R - May 2019
Overall score
Een van die beste gastehuise waarin ons al gebly het.
Nightingale Guesthouse's response
Many thanks for your review, Ronel. It was an absolute pleasure welcoming you to the guest house. We are so glad you enjoyed your stay and hope to be able to accommodate you again in the near future.
Regards,
Franelize
Henk T - Apr 2019
Overall score
Geen moeite gedoen nie.
Read moreAndrea D - Mar 2019
Overall score
Huis weg van die huis.
Nadia M - Feb 2019
Overall score
Was pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was aangenaam.
'n Mooi plekkie van rus in die stad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunelle B - Jan 2019
Overall score
Heerlik!
Nightingale Guesthouse's response
So bly jy het jou verblyf geniet. Altyd goed om te hoor wat gaste geniet en waar ons kan verander as ons kan.
Dankie dat jy die stortkop probleem onder ons aandag bring.
Hoop om jou weer te kan akkomodeer.
Groete
Vernon E - Jan 2019
Overall score
Price to stay overnight is too high.
Zenta S - Dec 2018
Overall score
Nice stay.
Andries G - Nov 2018
Overall score
Not value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie waarde vir geld.
Ek dink hulle is te duur. Die badhanddoeke is baie oud en dit het gelyk of dit nie behoorlik gewas is nie. Die een bedlampie het nie gewerk nie. Die ontbyt was goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra M - Oct 2018
Overall score
Absolutely magnificent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut manjifiek!
Ek was so verras met die grootte van die familiekamer. My tienerseun is in 'n rolstoel en hy kon baie gemaklik rondbeweeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zanele N - Sep 2018
Overall score
Wonderful and peaceful environment.
Read moreNightingale Guesthouse's response
Thank you very much for your feedback, we truly value your input as it provides us with insight into how we can better our guests' experience. I am so glad you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you again.
Zelda K - Jul 2018
Overall score
Nice and warm in winter.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik warm in die winter.
Wat 'n vriendelike, gasvrye en wonderlike tyd het ons hier gehad. Vir hokkietoernooie is dit beslis 'n plekkie om in te bly, aangesien dit naby aan al die skole is. Sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Apie R - Jun 2018
Overall score
Very nice stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly!
Baie mooi en netjies, baie goeie diens en heerlike ontbyt! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius V - May 2018
Overall score
Lekker en gemaklik.
Janiene D - Apr 2018
Overall score
Rustig net wat ons nodig gehad het.
Ben K - Apr 2018
Overall score
Dis 'n still onstpanne atmosfeer.
Jan Hendrik J - Feb 2018
Overall score
Ek sal beslis weer by Nightingale bly.
Jh C - Jan 2018
Overall score
Uitstekend.
Celeste D - Jan 2018
Overall score
Heerlike, gerieflike verblyf.
Dawid L - Jan 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Linda V - Dec 2017
Overall score
Baie gerieflik vir halfweg-oorslaap.
Rinie V - Dec 2017
Overall score
Aangenaam en sentraal.
Jacques D - Nov 2017
Overall score
Baie skoon en netjies.
Danie D - Nov 2017
Overall score
Dit was onvergeetlik, hulle sal my beslis weer sien.
Koos R - Oct 2017
Overall score
Very tranquil and good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en goed geleë.
Baie netjiese gastehuis. Sal weer daarheen gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anelda L - Sep 2017
Overall score
Baie lekker gebly. Dis ruim en muurproppe op regte plekke sowel as spieëls.
Frans R - Sep 2017
Overall score
Very clean, quiet and secure!
Mia V - Aug 2017
Overall score
Sal beslis weer kom.
Linda D - Jul 2017
Overall score
Clean. Central and safe.
Melinda M - Jul 2017
Overall score
Relaxing, neat, clean, stunning and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies, skoon baie mooi en veilig.
Ek was baie goed ontvang, plek baie netjies, modern en rustig en omdat ek alleen reis, het ek baie baie veilig gevoel. Sal definitief weer hier kom bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Valerie G - Jun 2017
Overall score
Well organised, clean, neat, great breakfast!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed georganiseerd, skoon netjies, ontbyt uitstekend!
Dit was vir ons heerlike om daar te bly. Baie skoon en netjies. Baie goed georganiseerd. Die ontbyt veral wat uitstekend!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra E - May 2017
Overall score
Tranquility.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid.
Baie mooi skoon perseel. Kamer is ruim met genoeg plek vir matras vir ekstra kind. Ontbyt was heerlik en goed voorberei.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marina L - Jan 2017
Overall score
Ongelooflik lekker.
Wika E - Jan 2017
Overall score
Beautiful, neat, spacious room with all the extras, as well as the free WiFi were just wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, netjiese en groot kamer met al die ekstras, asook die gratis wifi gebruik was 'n wenner!
Rustige en veilige omgewing, baie naby aan winkels en ander besienswaardighede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabe S - Oct 2016
Overall score
It is the perfect stop over, for a few days.
Wanda V - Feb 2016
Overall score
Baie dankie! Ons verblyf was eersteklas!
Natasha B - Jan 2016
Overall score
Baie netjies en waarde vir geld.
Romien B - Dec 2015
Overall score
Baie gerieflik - goeie waarde vir geld.
Rozanne V - Oct 2015
Overall score
Baie gerieflike, oulike gaste huis in die perfekte ligging.
Read moreSusan V - Oct 2015
Overall score
Baie lekker gebly, dankie.
Michelle D - Aug 2015
Overall score
We had a pleasant stay, thanks.
Mia V - Aug 2015
Overall score
Dankie vir 'n heerlike aandjie!
Maré T - Jul 2015
Overall score
Vriendelike en behulpsame personeel.
Maryna W - Jul 2015
Overall score
Fantasties, baie netjies en goeie diens.
Lindie E - Jun 2015
Overall score
Baie netjies, vriendelike en goeie diens. Lekker ontbyt! Sal weer terug gaan en verseker aanbeveel!
Natie V - May 2015
Overall score
Uitstekend!
André N - May 2015
Overall score
Netjiese plek, ontbyt was baie lekker.
Mark G - Jan 2015
Overall score
Baie skoon, netjies, en vriendelike ontvangs.
Chantel V - Dec 2014
Overall score
Netjies en skoon.
H N - Nov 2014
Overall score
Baie netjies en gasvry.
Dewald V - Nov 2014
Overall score
Vriendelik. Gerieflik. Baie behulpsaam. Baie skoon.
(mnr) Ger H - Oct 2014
Overall score
Baie vriendelik en heerlike ontbyt.
Adele E - Sep 2014
Overall score
Baie netjies, skoon, modern en vriendelik.
Maria V - Sep 2014
Overall score
Dit was soos om by die huis te wees.
Leandre N - Sep 2014
Overall score
Baie beïndruk!
Victor C - Sep 2014
Overall score
Dit was vir ons heerlik om hier tuis te gaan!
Rozanne V - Aug 2014
Overall score
Puik!
Kath M - Aug 2014
Overall score
It was great. Thanks! Will see you again.
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome