The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Old Butler House | TravelGround
+82

The Old Butler House

79 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 79 reviews for The Old Butler House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
John A - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John A
With spouse/partner

Te siek om enige iets te geniet.

Pragtige kamer met 'n dubbelbed alhoewel ek vir enkelbeddens gevra het. Ons was egter te siek om enige iets te geniet. Daar gekom, 3:30 in die bed geval en geslaap tot die volgende oggend. Gasvrou was vriendelik.

Jan N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan N
With spouse/partner

Baie rustige en aangename verblyf.

Die rondawel is baie gerieflik en smaakvol ingerig. Die tuin is werklik baie mooi en dit skep 'n besondere rustige atmosfeer. Werklik 'n baie goeie uitspan op 'n lang reis.

Greg H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg H
Family with teenagers

An awesome experience in Cradock.

Great place to stay, clean rooms, beautiful gardens and awesome service from our host.

Karin V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
With spouse/partner

Wonderlike plekkie.

Riana en haar man was baie vriendlik en het ons met ope arms ontvang. Die plek was baie netjies en baie goed toegerus. Mal oor die rondawel opset gewees, wat buite die gastehuis was. Het nog steeds jou privaatheid gehad al was dit in die B&B. Riana, baie dankie vir 'n pragtige plekkie waar ons net lekker kon "sleg" wees. Het lekker gerus en veilig gevoel.

Mikki M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mikki M
With spouse/partner

Beautiful setting and very comfortable facilities.

Hosts were friendly and helpful. The facilities, especially the pool were very good.

Kobus V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus V
With spouse/partner

Skoon, netjies, goeie diens. Ideaal vir oorslaap.

Nie genoeg tyd gehad om die gholfbaan te probeer nie.

The Old Butler House's response

Kobus dankie vir julle oor slaap. Mooi 2021 vol seen.

The Old Butler House
Farrel S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Farrel S
With spouse/partner

Beautiful oasis.

The Old Butler House was everything it promised to be. Set in beautiful gardens, this beautifully appointed guest house was just perfect for our stopover on our way to PE. Crisp white linen, spotlessly clean, and Riaan’s attention to detail is immaculate. They prepared the most wonderful curry for our dinner. Oh yes, we would come back again.

Jc V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jc V
Family with teenagers

Ons het dringend blyplek gesoek om skool atletiek by te woon. Baie lekker gebly by Riana. Netjies, skoon en vriendelike diens.

Dit was bitter warm in Cradock (Somer). Ons kamers het slegs waaiers gehad wat nie regtig gehelp het nie. Ons moes toe noodgedwonge met die deur en vensters oop slaap. Geen diefwering of veiligheidsdeure nie. Dit het natuurlik ook geraas van honde en voertuie meer hoorbaar gemaak. Uiteraard nie baie lekker geslaap nie.

The Old Butler House's response

JC ja Cradock lê tussen die Winterberge en Sneeuberge wat beteken dat ons die grootste deel van die jaar koel nagte het en koue winters met sneeu wat beteken dat ons nie eens lugversorging in ons huis het nie. Ongelukkig het julle die paar warm somerdae in Cradock getref.
Ons kamers word natuurlik almal geatverteer as toegerus met dakwaaiers met geen lugversorgers.
Ons alarmstelsel, heinings en ogies het nog altyd vir ons voldoende sekuriteit gebied. Die veiligheid en gemak van ons gaste is vir ons baie belangrik maar so ook ons doel om vir ons gaste kamers so luuks as moontlik maar ook so bekostigbaar as moontlik te gee.
Kom kuier vir ons in die winter.
Seëntyd vir julle.

The Old Butler House
Debra P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debra P
Family with young children

Absolutely amazing.

Owner went out of their way to make our stay amazing. Friendly and accommodating. Arranged all as per our requests.

The Old Butler House's response

Debra, thank you for staying over. It was just a joy to have you all as guests. Have a blessed 2020.

The Old Butler House
George T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
George T
With spouse/partner

Rustige Victoriaanse huis. Uitstekende diens van eienaars.

Lekker geslaap, sal dit aanbeveel.

The Old Butler House's response

George dankie vir julle oor slaap - mooi 2020 vol seen.

The Old Butler House
Davinci A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Davinci A
Family with teenagers

Just slept over because I traveled through there.

Accommodation was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net oorgeslaap omdat ek daardeur gereis het.

Verblyf was uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie B
Family with young children

Pragtige plek.

Heerlik oornag by The Old Butler. Riana was baie vriendelik en baie behulpsaam!

Jan O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan O
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en ontspanne atmosfeer.

Die brosjure van 'n beknopte historiese oorsig oor Cradock en enkele geboue baie insiggewend.

The Old Butler House's response

Jan en Rita dankie vir julle oor slap. Mooi 2020 vir julle.

The Old Butler House
Ewold S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ewold S
Family with teenagers

Lekker rustig en veilig.

Parkering nog nie heeltemal genoeg onderdak nie, maar gesien daar is dalk uitbreiding aan die kom.

Grietjie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grietjie D
Family with teenagers

Aangenaam!

Dankie ons het heerlik gebly. Pragtige plek en heerlike geselskap met die gasvrou en gasheer!

The Old Butler House's response

Grietjie dit was lekker om die hele Doubell familie by ons te hê, mooi 2020 vir julle.

The Old Butler House
Tracey-anne W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey-anne W
With spouse/partner

Was a memorable time.

Loved the place, neatly kept and the owners were so helpful and make you feel at home. I would recommend this to anyone.

The Old Butler House's response

Dear Tracey-anne,
Thank you for the review and your stay. Have a blessed 2020.

The Old Butler House
Nic T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic T
Individual traveler

Very friendly welcome and very good breakfast. Will definitely visit again.

Rooms are very comfortable and neat. Very safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik verwelkom en baie goeie ontbyt. Sal beslis weer besoek.

Kamers is baie gerieflik en netjies. Baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Saskia G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saskia G
With friends

Lovely garden.

Well positioned, clean, beautiful garden.

The Old Butler House's response

Saskia thank you for the stars!! - Have a blessed Christmas season.

The Old Butler House
Stephan R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan R

Everything perfect.

Everything was perfect - wonderful hosts, great food, quiet and relaxing atmosphere, beautiful and clean rooms.

The Old Butler House's response

Stephan dit was lekker om jou en Ma-Girly bou ons te hê.
Julle is 5ster gaste.
Mooi tyd in Canada.

The Old Butler House
Charel D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charel D
With spouse/partner

Dis 'n rustige omgewing waar The Old Butler House geleë is en die geluide van die voëls vroegoggend voed mens se siel.

Beveel sterk aan dat reisigers by Butler House tuisgaan. Die gasvrou/gasheer let op alles om 'n mens se verblyf onvergeetlik te maak. 'n Juweel In die Karoo.

The Old Butler House's response

Charel dankie vir die sterre! Ons is net so bly oor die voëls in ons tuin. Ons hou 'n tuinstoel oop vir julle.

The Old Butler House
Nanette C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nanette C

Perfect spot to stay for the Fish Canoe Marathon.

Rihanna and her crew did a fantastic job in creating a small sporting hub. Everything we needed, including an iron, was on hand. Rihanna didn’t object to us completely taking over inside and out- wet clothing all over the garden drying, vehicles en mass on her lawns. If I was to do the Fish Canoe Marathon again, I would definitely stay at the Old Butler House.

Chantelle F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle F
Family with young children

Wonderlike gasvrye mense.

Dit was wonderlik. Riana en Gideon is lieflike mense. Die kamer was baie netjies en skoon. Sal enige tyd aanbeveel.

The Old Butler House's response

Chantelle dankie vir die sterre!! en vir julle oorslaap. Mooi tyd vol seen vir julle.

The Old Butler House
Suzi H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Suzi H
Individual traveler

An acceptable B&B but there were niggles.

The host and hostess were accommodating and friendly and the room was clean and nicely decorated, however there were a few minor niggles in the accessing of plugs for charging and hairdryers, and there was a lack of space to place belongings if staying more than one night. Although I did not have breakfast, I felt that meals, particularly dinner, were overpriced.

Abrie D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie D
Family with teenagers

Baie aangenaam en gasvrye verblyf.

Baie aangenaam, skoon, netjies waarde vir geld baie gasvry en behulpsaam. Ook baie lekker ontbyt geniet. Bly weer hier as ek Cradock besoek.

The Old Butler House's response

Abrie dankie vir jou oorbly en die sterre! Ons hou so lank die koffie reg vir die volgende rugby en oorslaap.

The Old Butler House
Marietta V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietta V
With spouse/partner

Baie mooi met goeie ligging. Diens puik.

Ons het baie lekker gebly. Beslis baie beter ligging as van die ander plekke wat ook beskikbaar is. Ons sal weer daar bly.

The Old Butler House's response

Marietta, dankie vir julle oorbly en die sterre. Julle is altyd welkom. Mooi tyd vol seen.

The Old Butler House
Issie J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Issie J
With spouse/partner

'n Mens voel dadelik gemaklik, tuis en baie welkom by The Old Butler House.

Riana se warm persoonlikheid het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die kamer is stylvol gedekoreer en is met alles toegerus om 'n mens se verblyf gemaklik te maak. Ons sal beslis weer daar oornag as ons deur Cradock ry.

Renee P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee P
With spouse/partner

Ons sal weer daar oorbly!

Baie netjiese, skoon en veilige privaat oornag plek. Ideaal geleë. Riana het ons heeltyd op hoogte gehou d.m.v WhatsApp-boodskappe met aanwysings en ander tersaaklik inligting.

The Old Butler House's response

Baie dankie vir julle oorslaap en die sterre, Renee! Ons gee 5 sterre vir julle as gaste.

The Old Butler House
Brand W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Brand W
With spouse/partner

Dit was voldoende vir een nag.

Een van daardie plekke wat in my opinie bietjie minder indrukwekkend is as wat dit op die internet lyk. Maar die dame in beheer het baie vinnig onder my vel geklim - ek dink nie sy doen goeie werk met haar persoonlike interaksie nie.

The Old Butler House's response

Brand en Ansa soos altyd waardeer ons elke gas wat by ons oorslaap. Ons prober werklik om 'n eerlike en juiste beeld van ons plek vir gaste op die platforms te gee. Ook probeer ons vir elke gas ons beste diens gee, maar terselfdertyd vir hulle genoeg privaatruimte laat. Daarom dat ons telkens met gaste se aankoms dit benadruk dat ons slegs 'n telefoonoproep vêr is sou hulle enige iets nodig hê. Ons is jammer as daar iets was wat ons vir julle kon doen waarvan ons nie bewus was nie.

The Old Butler House
Adriaan B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan B

Would definitely recommend.

Ronel was very friendly and helpful. Everything was tidy and beautiful. We enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal dit sterk aanbeveel.

Ronel was baie vriendelik en hulpvaardig. Alles was netjies en mooi. Ons het die verblyf geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With friends

Vriendelike diens met goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Thenji N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thenji N
Family with young children

Comfort and value for money.

Second stay at the Old Butler House. Clean and comfortable stay. Pleasant for kids as well.

Hester S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester S
With spouse/partner

'n Heerlike oornagplek.

Netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ligging vir enige reisiger is ideaal want dit is nie te ver van die hoofroete af nie. Dan is die veiligheid uitstekend. Heerlik geslaap en ons gashere het ook eetplekke vir die aand aanbeveel.

Audrey H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Audrey H
Family with teenagers

An absolute gem! Riana and Gideon are fabulous hosts, so helpful and welcoming.

Our huge family room was beautifully decorated, with everything we needed. A calm and peaceful garden to enjoy and relax, and a healthy breakfast the next morning rounded out a wonderful overnight stay. We were not expecting such a special experience given the low price, but it is fantastic!

The Old Butler House's response

Audrey, it was so good to be the host and hostess of 3 beautiful women. Thank you for staying over. Have a blessed 2019.

The Old Butler House
Cathy C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy C
With spouse/partner

Gorgeous garden and pool, and excellent accommodation.

We arrived late and were warmly welcomed and settled into a beautiful rondawel garden room near the pool. It is a glorious room, with all the necessities. We had a delicious meal at the house and really enjoyed our evening there. Highly recommended.

The Old Butler House's response

Cathy, thank you for staying over and the review. It was good to have you as guests. Have a blessed 2019.

The Old Butler House
Jeff M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jeff M
With spouse/partner

Lovely gardens, bathroom a bit small.

Great hosts, only thing I would change is to provide teaspoons as against plastic stirrers.

The Old Butler House's response

Jeff thank you for your stay. We do have rooms with nice big bathrooms. Just ask next time please. Have a blessed 2019

The Old Butler House
Ingrid J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid J
Family with teenagers

Personal attention from the host and hostess to ensure everyone is comfortable and every need met.

We loved the attention showered on us by the hosts. They ensured we were made to feel welcome at every turn. From the reception, the updates, the map re how to get there, telling us the amount of hours on the road. Our rooms were comfy and beautifully decorated. If we ever go back, this is where we will stay. The beautifully kept gardens, the swimming pool - just everything was on point. Five stars to them.

The Old Butler House's response

Ingrid, dankie vir julle oorslaap. En wat 'n lekker verassing om een van Tussen Ons se aanbieders by ons te kon hê. Julle as gaste en Tussen Ons kry 5 sterre van ons.

The Old Butler House
Pieter V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Rustige ouwêreldse karakter.

Aangename omgewing en karaktervolle oornaggeriewe.

The Old Butler House's response

Pieter en Michael dankie vir julle oorslaap. Ons hou 'n pot koffie vir 'n volgende keer.

The Old Butler House
Elmarie J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie J
Family with teenagers

Baie lekker.

Heerlik gebly. Ontbyt baie lekker.

The Old Butler House's response

Elmarie, dankie vir julle oorbly en die sterre. Mooi jaar vol seën.

The Old Butler House
Margaret S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margaret S
With spouse/partner

A good stopover in Cradock.

We felt very welcome at The Old Butler House, and I would recommend it if you need a stopover. Large and comfy bed, room nicely decorated and all very clean. Secure parking in the back garden.

The Old Butler House's response

Margaret thank you for staying over at The Old Butler House. It was good to have you as our guests. Have a blessed Christmas season.

The Old Butler House
Martin R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin R
With spouse/partner

Dit was uiters aangenaam.

Die kamer en badkamer was baie mooi en goed toegerus. Ons het baie lekker gerus en die kos was baie goed.

The Old Butler House's response

Martin dankie vir julle oorslaap. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Mooi 2019 vol seën vir julle.

The Old Butler House
Elize E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize E
With spouse/partner

Dit was werklik ‘n lafenis om by hierdie keurige blyplek in te klok!

Ons is hartlik by die deur ingewag en ontvang deur Riana en Gideon. Dis ‘n pragtige huis met kamers wat stylvol en keurig ingerig is! Alles silwerskoon en lig! Dankie vir ‘n heerlike blyplek! Ons kan julle 5 sterre gee vir alles! Kan julle met groot vrymoedigheid aanbeveel. In die toekoms is dit ons oorstop op pad see toe - vir seker!

The Old Butler House's response

Elize en Noël dankie vir julle oorslaap en julle mooi terugvoer. Ons hou die koffie reg vir 'n volgende keer. Mooi Kerstyd vol seën.

The Old Butler House
Marianne N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne N
With spouse/partner

Perfect stay.

Lovely host, very clean and pleasant food is very good! Come again!

The Old Butler House's response

Marianne and Jan it was good to have guests from Netherland with us. We hope you are still enjoying South Africa. Have a blessed Christmas

The Old Butler House
Phillipa I - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillipa I
Family with teenagers

Very pleasant, safe and relaxing.

Perfect for what I needed.

The Old Butler House's response

Phillipa dankie vir julle oorbly en die sterre! Ons wag vir die volgende kuier.

The Old Butler House
Jannie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie V
Individual traveler

Friendly, very clean and comfortable.

Will use this accommodation again in the future. Friendly owner and everything you could need in the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, baie skoon en gerieflik.

Sal weer van die akkommodasie gebruik maak in die toekoms. Vriendelike eienaar en alles wat ek nodig gehad het was in die kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Old Butler House's response

Beste Jannie,

Baie dankie vir die sterre en jou verblyf. Ons hou die koffie reg vir 'n volgende keer.

The Old Butler House
Maureen W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen W

Uitstaande.

Met ons aankoms het ons by ontvangs aangeklop. Toe die deur oopgaan, het ons goud ontdek. Vir die res van die verblyf het ons mirre en wierook in oorvloed ontvang. Geen versoek is te veel vir die eienaars nie, en hulle het in al ons versoeke voldoen. The Old Butler House sal in die toekoms my eerste, tweede en derde keuse van verblyf in Cradock wees. Indien vol bespreek, sal ek eerder my reisreëlings probeer verander. Baie dankie vir 'n sorgelose en kommerlose verblyf.

The Old Butler House's response

Eugene, dankie vir julle oorslaap by ons en vir jou resensie vol goeie woorde. Ons hou solank julle kamer vir die volgende kuier.

The Old Butler House
Sonja J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja J
With spouse/partner

Dit is 'n pragtige plek in Cradock met 'n groot erf, swembad en vrugtebome.

Definitief sal ek enige tyd weer by The Old Butler House oornag of sommer 'n paar dae daar bly en ook die omgewing besoek. Die kamers is met als toegerus wat jy nodig het en 'n verwarmer teen die muur. Ekstra komberse en TV in kamer.

The Old Butler House's response

Sonja, dankie vir julle oorslaap. Julle is altyd baie welkom.

The Old Butler House
Bev R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bev R
With spouse/partner

Excellence all round.

An absolutely refreshing stop. The hostess has excelled herself in every way possible and this guest house is exquisite in every sense of the word. Spotlessly clean. Beautifully decorated with much attention to detail but simply gorgeous, fabulously comfortable sleep in fresh crisp white linen. Delicious lamb dinner and scrumptious breakfast prepared, presented and served by the hostess. Very affordable out of this world accommodation. Definitely worthy of a 5 star rating.

The Old Butler House's response

Bev and Jerry thank you for your kind words and appreciative spirit. You were 5 star guests! We keep a pot of coffee on the stove just for you.

The Old Butler House
Ian M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian M
With spouse/partner

We had a lovely stay at The Old Butler House.

We had a very nice time with Riana and her husband. The place was very neat and beautifully laid out. Riana made our dinner, it was very tasty. I will definitely stay with them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly by die The Old Butler House.

Ons het baie lekker gekuier by Riana en haar man. Die plek was baie netjies en mooi uitgelê. Riana het vir ons aandete gemaak, dit was baie lekker. Ek sal definitief weer by hulle gaan oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco A
With spouse/partner

Stopover en route to the Cape.

Wonderful little place. Very friendly service and quaint room. We had dinner at the guesthouse and it was wonderful. Would love to make a stopover there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oornagstop op pad Kaap toe.

Baie lekker plekkie. Baie gawe diens en oulike kamer. Ons het sommer by die gastehuis aandete gehad en dit was heerlik. Ons sal graag weer daar stop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Old Butler House's response

Beste Jaco,

Baie dankie vir jul verblyf en die sterre! Ons hou die koffie reg vir 'n volgende keer.

The Old Butler House
Angelique G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique G

Pragtig, mooi, rustig met pragtige mense.

Dis was so rustig en mooi, sal enige tyd teruggaan! Volgende keer kuier ons langer!

The Old Butler House's response

Angelique dit was so lekker om julle oppad troue toe by ons te kon hê. En later het ons die lekker verassing gehad om vir die pas getroude 'n slaapplekkie te kon gee. Ons hou altyd vir julle 'n spesiale kamer of twee reg. Mooi tyd vol seën.

The Old Butler House
Johannes B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johannes B
With spouse/partner

Riana was 'n goeie gasvrou.

The Old Butler House is nog nie ten volle ontwikkel nie, maar ek glo die plek het potensiaal.

Stephan J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stephan J
With spouse/partner

Great service and the venue is great!

The Old Butler is a great place and very beautiful. The people are friendly and the stay was really great.

The Old Butler House's response

Stephan, dankie vir julle oorbly.
The Old Butler House

The Old Butler House
Thenji N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Thenji N
Family with young children

Ideal.

Beautiful room and had what I needed for my stay.

The Old Butler House's response

Hi Thenji,

It was good to have you and the kids stay with us.

Regards The Old Butler House

The Old Butler House
Nic V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic V
With spouse/partner

Pleasant with good service.

Thanks so much, Riana and Gideon, for the wonderful accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam met goeie diens.

Baie dankie, Riana en Gideon, vir 'n aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Old Butler House's response

Nic dankie vir julle terugvoer. Geniet julle vakansie!

The Old Butler House
David R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David R
With spouse/partner

House in the midst of refurbishment.

Very friendly couple who made us welcome. Pool clean, breakfast good. Town of Cradock full of potholes and rather sruffy.

Jeanne S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeanne S
Family with young children

Lieflike oornag verblyf.

Old Butler House was die perfekte oornagplek op 'n lang roete met klein kinders. Ons is baie warm verwelkom deur die eienaars, en ons kamer keuse is vinnig aangepas en uitgesorteer om die kinders te akkomodeer. Met 'n pragtige tuin en lekker swembad kon almal die middag van ons aankoms ontspan en 'n baie lekker ontbyt het die volgende oggend gesorg dat ons weer reg is vir die lang pad. Ons sal Old Butler House enige tyd aanbeveel en vir seker weer gebruik as ons ooit weer deur Cradock beweeg.

The Old Butler House's response

Jeanne dit was so lekker om 'n huis vol (Snymans) by ons te hê. Julle is vyf ster gaste!

The Old Butler House
Corlia S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia S
With spouse/partner

Wonderlik!

Ons verblyf by The Old Butler House was vreeslik lekker, velig en rustig. Ons kamer was ruim, met alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker uitgerus na 'n lang dag se ry. Riana en haar man is aangename, gasvrye mense wat mens dadelik laat welkom voel. Sal enige tyd verblyf by hulle aanbeveel.

The Old Butler House's response

Corlia, dankie vir julle oorslaap en resensie. Lekker om julle te kon leer ken. Ons hou 'n pot koffie net vir julle reg.

The Old Butler House
Letsie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Letsie S
With spouse/partner

Uitmuntende kliëntediens!

Ons gasvrou het uit haar pad uitgegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Heerlike aandete gehad. Pragtige kamer en omgewing. Ons het vreeslik lekker daar gekuier en was heerlik uitgerus om verder te reis. Baie dankie.

The Old Butler House's response

Letsie soos altyd is dit vir ons 'n heerlike voorreg. Dankie vir julle oorslaap.

The Old Butler House
Melt V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melt V
With spouse/partner

Rustige mooi omgewing in stil straat.

Baie mooi dorp en verblyf was goed. Pragtige tuin met swembad om langs te kan sit en ontspan.

The Old Butler House's response

Melt dankie vir oorslaap by The Old Butler House.

'n Geseënde jaar vir julle.

The Old Butler House
Lynette L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lynette L
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Skoon en netjies. Kort aircon!

Michelle J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle J
Family with teenagers

Home comforts in Cradock.

Clean and comfy accommodation in a lovely garden setting with a refreshing pool to cool off in. Friendly, warm and welcoming hosts served us a delicious home-cooked meal. Highly recommended.

The Old Butler House's response

Michelle and Richard it was good a "three's company" with us. Have a blessed year.

The Old Butler House
Ryan C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan C
Individual traveler

Very friendly hosts, nice big garden, peaceful surrounding.

I spent an overnight in Cradock when returning to Pretoria from a Christmas holiday in Plettenberg Bay. I had a very good experience at the Old Butler House. The hosts were very friendly and helpful. I enjoyed a lovely cool down swim in the pool and a nice relaxed afternoon in the large well maintained gardens.

The Old Butler House's response

Ryan, thank you for staying over and for your kind words. Have a blessed year.

The Old Butler House
Andrew P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew P
With spouse/partner

Persoonlike diens en die verwelkoming deur die eienaars was besonders.

The accomodation with all the add-ons made us feel at home away from home. Die verblyf en alle ekstras het ons baie tuis laat voel. Ons sal definitief weer hier 'n draai maak en The Old Butler House sonder twyfel aanbeveel.

The Old Butler House's response

Andrew dankie vir julle oorbly. Dit was lekker om julle bly ons te hê. Jou foto's het ons weer met ander oë na ons eie plek laat kyk.

The Old Butler House
Marlene K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene K
With spouse/partner

Die diens was baie goed.

Riana was baie behulpsaam. Ek sal dit definitief aanbeveel.

The Old Butler House's response

Ons voorreg Marlene.

The Old Butler House
Riana V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie netjiese, skoon kamers en beddegoed. Veilige, rustige omgewing. Genoeg parkering vir ons motor en karavaan. Dit was nie nodig om karavaan te ontkoppel nie. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal weer daar gaan oorslaap. Baie dankie!

The Old Butler House's response

Dankie vir julle oorslaap. Dit was lekker om julle te kon ontmoed.

The Old Butler House
Heiletta M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heiletta M
Family with young children

Netjies.

'n Gastehuis wat ek vir enige iemand sal aanbeveel wat in Cradock wil oornag. Dankie vir die leka eet en vriendelikheid Riana en Gidoen.

The Old Butler House's response

Arno, Heiletts en die twee prinsesse julle het na drie slapies soos ou vriende begin voel. Kom kuier weer!

The Old Butler House
Daniel L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel L
Family with young children

Die eienaars laat my en my gesin baie tuis voel.

Die eienaars het baie moeite gedoen vir ons. Lekker vir ons gebraai en ontbyt was bo verwagting. As mens lekker wil slaap en net wil ontspan, is die die regte plek.

The Old Butler House's response

Johan dit was lekker om julle en twee klein pragtige goed gemanierde dogtertjies by ons te he. "Ouma" dankie vir vatlappies wat ons ontbytskottels nou sonder brand kan laat aandra. Mooi Kerstyd en ButlerHousegroete

The Old Butler House
Millicent C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Millicent C
Individual traveler

Peace and tranquillity after a long drive.

Lovely spot, big garden taking you back to days gone by when life was not so rushed. My cottage had everything I needed for a good night sleep.

The Old Butler House's response

Millicent, it was good to have you. We keep a garden chair just for you and your reading.

Riana

The Old Butler House
Joanne S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne S

The hospitality received from making the booking to arrival and check-out was amazing.

The morning after I made the booking, I received a phone call to confirm the reservation and ask if there were any special requirement and to ensure all booking details were correct. Upon arrival the warm hospitality received was so welcome. The rooms were neat and clean and met every requirement for our stay. Next trip to PE, this will definitely be our overnight stop.

Mark M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark M
On business

Waarde vir geld. Naby aan die stad.

Lekker plek om te only. Stil en rustig.

Dorothea D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothea D
With spouse/partner

Heerlik gebly! Pragtige kamer en gasvrye ontvangs.

Sien sterre.

Adele L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele L
Family with young children

Very warm and friendly reception and accommodation.

Riana is an unbelievably hospitable woman. We were very spoiled. We recommend Butler House to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiterse warm vriendelike ontvangs en verblyf.

Riana is 'n ongelooflike gasvrye mens. Ons was vreeslik bederf. Ons beveel Butler huis vir enige persone 100% aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madeleen S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleen S
On business

Fantastic! Will recommend it.

The accommodation at Butler House was truly a pleasant experience. The owners are very friendly, helpful and make you feel at home right away. The rooms are clean, very tidy and beautiful. Their dinners and breakfasts were tasty. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Kan dit aanbeveel.

Die verblyf by Butler House was werklik 'n aangename ondervinding. Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en laat 'n mens dadelik tuis voel. Die kamers is skoon, baie netjies en mooi. Die aandetes en ontbyt was smaaklik. Sal vir seker weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

The Old Butler House's response

Madeleen ons hou 'n kamer vir weer se kuier om daardie rare plantjie te vind. Volgende keer kan julle maar vassneeu hier by ons.

The Old Butler House
Lenel B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lenel B
Family with teenagers

Baie gasvrye gasvrou, wat baie moeite doen vir haar gaste.

Ons het heerlik gekuier. Gasvrou baie behulpsaam. Ons kamer was baie baie mooi en netjies. Ek kan regtig aan niks negatiefs dink om te sê nie. Ons sal definitief weer by die Butler huis tuisgaan.

The Old Butler House's response

Lenel dit is ons voorreg en dit was lekker om julle te leer ken. Kom kuier weer. Butler House groete.

The Old Butler House
Yvette J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette J
With spouse/partner

Enjoyed the meals and slept well.

Attention to detail. Enjoyed the food, beautiful cutlery. Comfortable bed and quality linen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik geëet en geslaap.

Aandag aan detail. Baie lekker geëet met pragtige eetgerei. Baie lekker bed en kwaliteit bedlinne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie K
With spouse/partner

Het bederf gevoel!

Vriendelike ontvangs en geen moeite was te veel om te verseker dat ons 'n goeie ervaring sal hê nie.

Sanet S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet S
With spouse/partner

Relaxing farmhouse feeling!

We enjoyed our stay at Butler House. Lovely house with country style furniture and character! Riana (and Hubby) were the perfect hosts. She went to a lot of extra trouble to bring each of us extra blankets, candles when the power went out and a tray with fresh rusks and filter coffee the next morning. The room we stayed in had Antique Rose decor and it was very impressive! The linen and towels were fresh and white as snow! That's already 10 out of 10 in my books! There is a fridge in the room and coffee and tea making facilities. I can recommend this B&B. Only 2 rooms at the moment, but they are planning on expanding in the future. Thank you again Riana!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige 'plaashuis-feeling'!

Ons het heerlik oorgeslaap by Butler House. Lieflike huis met "country-style" meubels en karakter! Riana (en Hubby) was die perfekte gasvrou en gasheer. Sy het baie ekstra moeite gedoen soos om vir ons ekstra komberse te bring, kerse toe die krag ge"dip" het en 'n skinkbord met vars beskuit en filterkoffie die volgende oggend. Die kamer waarin ons geslaap het se "Antique Rose" dekor het beïndruk! Die beddegoed en handdoeke was kraakvars en spierwit! Dis klaar 'n 10/10 in my boeke! Daar is ook 'n yskassie in die kamer en koffie- en teefasiliteite. Ek kan die B&B beslis aanbeveel. Slegs 2 kamers tans, maar hul beplan om uit te brei in die toekoms. Nogmaals dankie, Riana!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton B
Individual traveler

I would highly recommend Butler House as a B&B.

Exceptional, friendly hospitality, very comfortable accommodation and safe parking near center of town - in my view the best accommodation in Cradock.

The Old Butler House's response

Anton Thank you for your kind words. Please come and stay again and if you just pass through Cadock - here is always a cup of free coffee. Have a blessed day. Riana from Butler House

The Old Butler House
Madelein J - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madelein J
With friends

Excellent service, friendly people.

Please see our rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik diens, vriendelike mense.

Sien gerus die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 53 Breë Street, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7ac42501fc675edc5e2888b412a7c08cc16b9caf58e6ee4b255103159d085215d5bb348b880173b005bfc90f6f10e790b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R690  per night (for 2 people) 79 5 1 5 53 Breë Street Cradock 5880 Eastern Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -32.172619298639 25.616382479602
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!