The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Palms Guest House | TravelGround
+18

The Palms Guest House

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 28 reviews for The Palms Guest House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Lizette D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With spouse/partner

10 uit 10.

Sal definitief weer volgende jaar daar gaan oorbly vir die Padwedloop.

Tiaan D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan D
With spouse/partner

Very nice accommodation.

Beautiful rooms and a good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename verblyf.

Baie mooi kamers en goeie ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tertia L - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia L
With spouse/partner

Kort, maar definitief die moeite werd!

Ons was vriendelik verwelkom en dadelik na ons kamer toe gevat. Ons moes die Sondagoggend vroeg vertrek en ek het vriendelike instruksies 06:00 die oggend ontvang rakende waar om die sleutel te los. Ons was net vir die naweek in Klerksdorp, maar sal definitief The Palms Guest House vir familie en vriende aanbeveel!

Ettienne D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ettienne D
With spouse/partner

Goed

Kon botteltjies drinkwater in die yskas sit.

Benjamin V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Benjamin V
With spouse/partner

Diens kan verbeter.

Alhoewel ek vooraf bespreek en betaal het, was my bespreking nie gelys by my aankoms nie. Ek het toe aan die persoon aan diens my e-pos bespreking gewys en is toe 'n kamer aangebied. Dit was 'n baie klein vetrek regoor onvoltooide bouwerk. Nadat my vriendin gekla het oor die ligging van die vetrek, die grootte daarvan en 'n sterk reuk van pine-jel, is ons 'n beter kamer aangebied. Die tweede kamer was beter. Die enigste groot pluspunt was die lekker warm stort. Die bed was die hardste wat ek nog ooit by 'n gastehuis gekry het.

Lorenzo B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorenzo B
With spouse/partner

Excellent choice of guest house.

Enjoyed the stay. Lovely guest house in general as well as lovely rooms. Has everything you need. Would recommend to anyone. Will stay there anytime again. Had no problems whatsoever. Very friendly and kind staff as well.

Bernard M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard M
With spouse/partner

Netjies en waarde vir geld.

The Palms Guest House is 'n baie netjiese, skoon, modern, en sentrale gastehuis. Die ontvangs was vriendelik, met baie kennis oor die dorp, en het ons baie vinnig gemaklik laat voel. Die kamers is toegerus met alles wat mens benodig en meer. Daar was geen probleme met in- of uitklok nie, alles het seepglad verloop. Ek sal hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat 'n aand of drie wil oorslaap! Baie goeie waarde vir geld!

Nicolene N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolene N
With spouse/partner

Pragtige plek met baie potensiaal, maar kliëntediens kort werk.

Die plek is baie mooi, die kamers is baie mooi opgemaak en beskik oor als wat jy sal benodig. Veiligheid is goed, voertuig kon veilig binne parkeer word en slegs met 'n remote kan iemand toegang kry om in te kom. Wat ons wel ontevrede mee was was die kliëntediens, met aankoms was geen bestuur te vinde nie asook so vir die hele naweek nêrens te vinde nie, Anna het ons ingeboek, maar verwelkomingstaktiek kan beslis geleer word, woorde was maar min en ons het haar maar net gevolg kamer toe met die sleutel en geen verdere inligting van die res van die geld wat betaal moet word en wanneer ens. nie. Ons moes nog die res van die geld betaal, daar is in reception 'n kaartmasjien, maar blykbaar word slegs kontant oor naweke aanvaar wat glad nie voorheen genoem was nie, as jy 'n EFT wil doen moet jy volgens Anna die bestuur skakel (op 'n Sondagoggend) om te vra of jy so MAG betaal?! Dit was vir ons onaanvaarbaar dat ons agter bestuur moet aanskakel, so toe ry ons maar eerder na die naaste ATM om kontant te trek en net dit agter die rug te kry. Met betaling kon sy ons nie voorsien met 'n kwitansie nie, slegs op 'n faktuur geskryf "paid, Anna, date". Sekerlik kan daar 'n kwitansie boekie gehou word vir sulke oomblikke? Geen ontbyt ook oor naweke. Die plek is verder pragtig, netjies, skoon, veilig.

Carol A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carol A
With spouse/partner

Pragtige verblyf en uitstekende dekor.

Ek het 'n probleem met die badkamer wat nie diefwering voor dit gehad het nie, maar wat my die meeste frustreer het, is dat ons gevra was om die verskil in kontant te vereffen en daar was nie iemand by die ontvangs wat geweet het wat aangaan nie. Die inligtings brosjure was glad nie van pas nie, geen inligting was daarin weergegee nie, nie eers 'n WiFi password nie. Al wat in ons omslag was, was eindelose wegneemete-spyskaarte. Ek moes ook vra vir 'n kwitansie en dan laastens op die klagtes: die stink asbakkies staan die wêreld vol op die tafeltjies buite die kamers. Vir nie-rokers is dit 'n uiters onaangename reuk om verby te loop. 'n Voorstel sal wees om rokers heel onder op die gange te plaas en nie-rokers aan die begin, of net een rookstasie te skep en dit uiters skoon te hou. Dan op 'n positiewe noot: Die kamers was pragtig uitgerus en was uiters skoon. Ek was baie beïndruk. Ek sal vir daardie rede weer die gastehuis gebruik. Ek hoop dat my kritiek as opbouend beskou sal word, en dat die komplimente in dieselfde lig beskou sal word.

Johan F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Oornag.

Ongelooflike netjiese kamers en heerlik gerus hier.

Letitia D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia D
Family with young children

Ongelooflik netjies, luuks en die mooiste gashuis waar ek nog oiit was! 5 ster!

Baie gelukkig met alles gewees! Die kwaliteit van die beddegoed, handdoeke en toebehore is 5 ster!

Louise B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louise B
With spouse/partner

Flink en vriendelike diens!

Diens strek verder as inklok en uitklok. Ons was ook inligting gegee oor besienswaardighede en restaurante in die area. Kamers is baie netjies en pragtig versier met alles wat benodig word. Baie goeie plek vir 'n oornag.

Louise D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Louise D
With spouse/partner

Verblyf was lekker maar kan definitief opgeskerp word.

Met aankoms was daar geen handdoeke in kamer en nie genoeg toiletpapier nie en ek moes self gaan vra vir dit, ons stort was gebreek so kon nie stort gebruik nie. Koppies en glase wat gewas is van vorige gaste het nog in droograkkie gestaan en was nie eers weggepak nie, handdoeke lyk baie oud en ekstra kombers in kas is ook stokoud!

Sarie S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarie S
Family with teenagers

Good.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelle C - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle C
With spouse/partner

Very neat, clean and safe accommodation with a delicious breakfast.

We had a wonderful stay with a friendly, hospitable hostess who will do anything to make her guests' stay as comfortable as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, skoon en veilige verblyf met 'n heerlike ontbyt.

Ons het heerlik gebly by 'n vriendelike, gasvrye gasvrou wat niks ontsien om dit vir die gaste gemaklik te maak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barry G - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barry G
With spouse/partner

Comfortable and central location.

Will look great after upgrades are complete.

Precious M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Precious M
With spouse/partner

Friendly staff & good customer service

Friendly staff & good customer service & very clean.

Marita S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marita S
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Wilma B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma B
With spouse/partner

Ons het tuis gevoel by The Palms Guest House.

Almal is vriendelik en het ons baie gehelp. Die kamers wat skoon en die bed is netjies. Warm beddegoed en elektriese komberse is voorsien. Die ontbyt was baie lekker gewees en ons is vooraf ingelig oor wat bedien word vir ontbyt.

Precious M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Precious M
With spouse/partner

Friendly staff, enjoyed the stay

I enjoyed staying there, as the staff were friendly and it was neat & clean. I would suggest that towels be changed daily. All in all a very nice stay.

Amely G - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amely G

Hulle is BAIE behulpsaam, veral met die padkaarte en plekke in daardie omgewing.

Palm Gastehuis is sommer op die oog af baie netjies en die tuin is 'n lushof. Die kos was baie smaakvol en die gastekamers altyd skoon. Sal dit vir familie en vriende aanbeveel, dankie.

Janette L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janette L
With friends

Voel soos huis!

Ons het baie lekker gebly. Dis nou die plek in Klerksdorp waar ons elke keer gaan oorslaap!

Johannes B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes B
With spouse/partner

Baie goed.

Uitstekend! Sal beslis aanbeveel!

Barend C - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barend C

Ruim skoon kamers met goeie ontbyt.

Vriendelike ontvangs en pragtige skoon kamers. Die tuine is netjies versorg so dit voel lekker om uit jou kamer te stap. Groot goeie ontbyt en waarde vir jou geld. Net jammer die kaartmasjien het nie gewerk nie en moes ons skarrel om genoeg kontant bymekaar te maak.

Engela E - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Engela E
On business

Lekker privaat, skoon en ontbyt uit die boonste rakke.

Baie dankie! Xxxx

Melissa R - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa R
With spouse/partner

Dit was 'n pragtige kamer en heerlike ontbyt.

Die aanwysings soontoe kan verbeter word.

Dumi M - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dumi M
With spouse/partner

The service was excellent, I will be booking here again

Excellent services and very good environment

Schalk C - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk C
With spouse/partner

Excellent accommodation - with professional service and friendliness given

The location was well chosen, the surroundings are serene, the quietness uplifting, the service and friendliness of the hostess and staff second to none. The stay at the Palms Guest House was a blessed experiencence!

From
R1 000
per night, for 2 ppl
From
From R1 000
per night, for 2 ppl
From
R1 000
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Dr Yusuf Dadoo Str, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmODExZjhjLTMzNjEtNGNkMS1iNmE2LTJlMWFmYjE0YmNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night, for 2 ppl 28 5 1 5 21 Dr Yusuf Dadoo Str Wilkoppies 2571 North West 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -26.84496013786 26.666393280029
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!