The Spinning Reel
Review Summary
Jenny H - Oct 2020
Overall score
Lovely private and extremely convenient with a fantastic view of the sea.
The Spinning Reel's response
Thank you Jenny.
I am glad you enjoyed the log chalet.
Adele B - Apr 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Die ligging is baie spesiaal, rustig en mooi. Alles wat jy nodig het is daar, niks luuks nie, maar alles is skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elaine S - Apr 2019
Overall score
A fabulous place to stay!
The Spinning Reel's response
Thanks Elaine,
Glad you enjoyed your stay!
Etienne D - Mar 2019
Overall score
Uitstekende, vriendelike, diens.
Andreas S - Aug 2018
Overall score
Stil en rustig met die mooiste see-uitsig.
Read moreJohan L - Apr 2018
Overall score
Stil, privaat en na aan die see.
The Spinning Reel's response
Dankie Johan. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Loretta N - Mar 2018
Overall score
Was so rustig, al geluide was die see.
The Spinning Reel's response
Dankie Loretta, vir julle gunstige kommentaar. Ons hoop julle sal weer by ons kom bly.
Anthonie N - Mar 2018
Overall score
It was an unforgetable weekend at the beach.
The Spinning Reel's response
Thank you Anthonie. We appreciated having you stay with us, and we trust that you will visit us again in the future.
Jacques V - Jan 2018
Overall score
Kon dadelik begin ontspan.
The Spinning Reel's response
Ek is bly dat julle dit geniet het.
Christa S - Oct 2017
Overall score
Beautiful and private stay with an excellent view of the ocean.
Floris B - Sep 2017
Overall score
Baie lekker.
The Spinning Reel's response
Ek is baie bly dat julle dit geniet het.
Ignatius G - Jul 2017
Overall score
Beautiful, tranquil and so relaxing.
Morne P - Jul 2017
Overall score
Value for money accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld akkommodasie.
Goeie akkommodasie. Skoon en netjies. Wonderlike ligging. Het ons verblyf terdeë geniet. Baie dankie vir goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Spinning Reel's response
Bly dat julle die Log Chalet geniet het!
Groete
Mike H - Mar 2017
Overall score
Skoon, veilige blyplek maar alles is verouder en sal nie geskik wees vir kieskeurige gaste nie.
The Spinning Reel's response
Dankie vir jou regverdige opinie.
Ons probeer altyd te verduidelik dat die strand huisies wel oud is. On het die Chalets and B&B kamers wat nuwe en meer gemaklik is.
Elmari B - Mar 2017
Overall score
Private and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Privaat en rustig.
Hou van see-uitsig vanaf blyplek. Mooi en skoon strand. Maklik te voet bereikbaar vanaf blyplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Spinning Reel's response
Thanks for the review.
Bly dat julle die plek geniet het.
Terri-ann L - Feb 2017
Overall score
Comfortable, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, dankie.
Bietjie gesukkel met die gaswater-verwarmer, maar alles ingesluit wat nodig is. Sou 'n potjiekospot waardeer het, andersins egte waarde vir geld, veral vir mense met klein kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Spinning Reel's response
Dankie vir die resensie!
Ongelukkig het ons nie 'n ander keuse as gas water-verwarmer nie. Dit gebeur soms en hoop dat ons dit gou genoeg reggemaak het. Bly dat jy dit anderste geniet het.
- Capacity: 50 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 10 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Eastern Cape
- All ages welcome