The Village Inn
Review Summary
Sammy V - Nov 2020
Overall score
Excellent stay and excellent service.
The Village Inn's response
Samantha,
Thank you for taking the time to give us a great review.
We especially cater to our Business Travelers during the week and we strive to make their stay as comfortable as possible as we can.
Thank you for your Companies support.
Cherine G - Nov 2020
Overall score
See stars.
Klaas M - Sep 2019
Overall score
Don't judge a book by its cover.
Pennelope L - Sep 2019
Overall score
My experience with The village Inn was a glitter bomb of glory.
The Village Inn's response
Thank you, Pennelope, I really enjoyed spoiling you.
Thank you for choosing our guesthouse.
All the best!
Kind Regards,
Cornél
Kobus C - Sep 2019
Overall score
Very pleasant and would check in there again if it's necessary to stay in Polokwane.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en sal weer daar inboek indien nodig om weer in Polokwane te bly.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize S - Aug 2019
Overall score
Very friendly people, the place is beautiful and well-equipped. Would recommend it to anyone.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike mense, plek pragtig en goed toegerus. Sal dit vir enige een aanbeveel.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie H - Jun 2019
Overall score
Very convenient and comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en gemaklike blyplek.
Cornél se attention to detail so besonders. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico H - Mar 2019
Overall score
Diens uitstekend, baie netjies
The Village Inn's response
Goeiedag Nico,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Ons ligging en veiligheid is volgens jul gradering 4 uit 5. Is daar iets wat ons nog kan byvoeg om die veiligheid te verbeter? Die perseel is ten volle gelektrifiseer wat effektief werk, tesame met GPF patrollies wat elke aand patrolleer. Ons area het radio verbinding asook elke straat het sy eie groep wat inligting deurgee van wat in die omgewing gebeur. Ek ag ons area as baie veiliger as die woongebiede in ons dorp.
Ons is langs die Tzaneen pad geleë wat jul dadelik op jul roete Kruger Hek toe neem, via Tzaneen en Gravelotte.
Ons sal graag op die 2 (twee) aspekte wil verbeter.
Jacqueline G - Mar 2019
Overall score
Better than your own home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beter as jou eie huis.
Luukse verblyf, gasvryheid van noemenswaardige, professionele diens, voortreflike fasiliteite in die eenheid - elke ding, genoeg privaatheid, eenheid pragtig toegerus met ongelooflike aandag aan detail, onderdakparkering, en die ontbyt - van koningsgehalte. Sterk aanbeveel vir besigheidsreisigers of enige ander tipe reisiger. So lekker gebly by julle, baie dankie gasvrou Cornel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Village Inn's response
Jacqueline
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is sulke ongelooflike mense, wat ons graag weer sal wil ontvang.
Ons waardeer elke gas wat by ons tuisgaan en wil net die beste vir hul hê.
Dit is baie belangrik om vooraf presies te weet wat is elkeen se spesifieke behoeftes, want so kan ons jul verblyf onvergeetlik maak.
Sterkte vir julle en ons sien jul graag weer.
Baie groete
Cornél
Jakkie V - Mar 2019
Overall score
Absoluut fantasties!
The Village Inn's response
Maryke
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is vir ons belangrik om ekstra aandag aan ons gaste te skenk.
Ons sien julle graag weer.
Groete
Cornél
Dorothy T - Feb 2019
Overall score
Neat, clean and comfortable accommodation, we thoroughly enjoyed our stay.
The Village Inn's response
Thank you Dorothy, we really appreciate your feedback on your stay. Hope to see you soon. Keep well and all the best.
Kind Regards
Cornél
Pierre M - Sep 2018
Overall score
It was the best I've ever experienced. Thank you Cornell.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is die beste wat ek beleef het. Dankie aan Cornell.
Cornell is hulpvaardig en hulle plek is fantasties en beveel dit aan vir enige persoon. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Village Inn's response
Pierre en Amanda, dit was 'n groot voorreg om julle te kon ontmoet.
Julle was super gaste. Baie dankie.
Groete Cornél,
The Village Cottage
Bertie C - Jul 2018
Overall score
Hospitable and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid en waarde vir geld.
Uitstekend en luuks, gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 126 Third Street, Dalmada 126, Polokwane, 0699, Limpopo
- All ages welcome