The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Vogue - Timeless Elegance | TravelGround
+40

The Vogue - Timeless Elegance

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for The Vogue - Timeless Elegance
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.4/5
Value for money
5.0/5
Esme J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme J

Dit was regtig 'n baie lekker kuierhuis gewees. Sal dit beslis aanbeveel vir ander.

Baie skoon en netjies, en alles byderhand en nog meer as wat ons verwag het. Het regtig baie lekker geslaap en gekuier daar.

Tome R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tome R

Incredible experience with hospitality. We felt so welcome and it is an exceptionally beautiful house.

It is really a stylish home with so much luxury.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ervaring met gasvryheid. Ons het so welkom gevoel en dit is 'n besonderse pragtige huis.

Dit is regtig 'n styvolle huis met soveel luuksheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maritsa D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritsa D
With friends

Heerlik, heerlik!

Die kleiner detail, die melktert in die yskas, die hout en blits van die vuur! Die heerlike koffie! Dit was regtig baie lekker om daar te kon oorslaap! Sal dit beslis aanbeveel! Elmarie is 'n fantastiese hostess en laat jou regtig spesiaal laat voel.

Petrus S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus S
With spouse/partner

Besonder aangename verblyf

Vriendelike en gasvrye ontvangs by aankoms. Ruim kamers en moderne, uitstekend toegeruste badkamers. Toestelle in die moderne kombuis en waskamer van uitstaande gehalte. Mooi tuin met gerieflike sitplek en braaigeriewe. Rolstoel toeganklik.

The Vogue - Timeless Elegance's response

Naand Oom Petus, dit was so 'n groot voorreg om julle hier te kon huisves! Baie dankie vir die mooi verwysing/boodskap! Dit beteken so baie vir my/ons. Hoop om julle gou weer te sien!
Seën wense vir die Tannie en oom hulle se dogter.

The Vogue - Timeless Elegance
Nadia D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
0/5
Value for money
5/5
Nadia D
With spouse/partner

Wat n pragtige plek met alles, en meer wat nodig is

One verblyf was absoluut 5 ster. Die mooiste dekor en die heel beste bybehore in die kombuis.

The Vogue - Timeless Elegance's response

Môre Nadia baie dankie vir die terugvoer! Altyd goed om te hoor van gaste se indrukke. Dit was ‘n absolute plesier om julle hier te kom huisves en waardeer die skoon en netjiese huis wat julle agtergelaat het. Julle almal was 5 ster gaste. Sal julle aanbeveel vir enige ander instansie waar julle moontlik sou wou tuis gaan in die toekoms. The Vogue se deure sal altyd oop bly vir jou en jou familie. Ons is bly dat julle die vreugdevolle geleentheid hier van uit The Vogue kon beleef. Kosbare ewigheids herinneringe kon skep. Wou net graag weet wat daar op veiligheid is waarop ons kan verbeter. Ek het gesien jy het dit nie gegradeer nie. Laat my weet. En dankie!
Groete tuis aan almal
Seën wense
Elmarie

The Vogue - Timeless Elegance
Marietjie D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie D

Uitmuntend, gaaf ontvang, puik verblyf.

Die huis is nie net geskiedkundig en smaaklik aangepas nie maar daar is net van die beste om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Daar kort niks nie. Enige een se droomhuis met die mooiste skilderye. Elmarie, jy is deel van hierdie vriendelike, warm en huislike verblyf. Baie dankie.

Yolandi P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi P

Puik gasvrou en besonderse fasiliteite

Elmarie is ’n besonderse gasvrou. Die verblyf was iets uit ’n besonderse droom. Dit is netjies, luuks en fantasties. Ek gaan beslis vir almal aanbeveel en in die toekoms weer ’n draai kom maak.

Marieta V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta V
Family with teenagers

Die mooiste plek met die heel beste diens!

Pragtige, superluukse, volledig toegeruste huis.

The Vogue - Timeless Elegance's response

Môre Marieta,
Baie dankie vir die mooi woorde oor The Vogue. Die terugboeking word opreg waardeer!
Julle was sulke puik gaste en ek is verheug dat julle jul familietyd hier kon spandeer! Om deel te kon wees van die mooi herinneringe wat julle kom skep.
The Vogue se deure sal altyd oop wees vir julle en ek sien uit daarna om julle weer kan terug verwelkom.
Seën groete aan jou en die gesin!
Tot weersiens
Lemaire

The Vogue - Timeless Elegance
Philip C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip C

Beautiful house with plenty of space and all the amenities you could ask for.

Our host was brilliant and the house was lovely.

The Vogue - Timeless Elegance's response

Good day, Philip,
Thank you so much for the feedback and the kind words. It was so special for me to have hosted you and have since only had fond memories of your stay!
You and your company, including the 4 paws, left the house in such a clean and neat condition, which to me was an absolute help and put a smile on my face.
I will recommend you and the company as guests to any other establishment at any time. You were 5 star guests! Thank you so much for being so kind and friendly. Leaving me with fond memories.
Blessings to you and the others
Elmarie

The Vogue - Timeless Elegance
From R2 300
per night (sleeps 14)
From R2 300
per night (sleeps 14)
From R2 300
per night (sleeps 14)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Van Reenen Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efe11d0df035098a17457a2bde539c1924f0f57c22d6416eae6984241af255a0871ed3e856f7bf2b9c99895921617a621fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 300  per night (sleeps 14) 9 5 1 5 28 Van Reenen Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.803793140752 19.883837330619
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!