The White Giraffe
Review Summary
Suzette W - Nov 2020
Overall score
Heerlik gekuier, naweek was te kort!
Mandie F - Oct 2020
Overall score
Ons het baie goed uitgerus in veilige en ruim huis
Richard M - Oct 2020
Overall score
Short, but pleasant
Thomas B - Sep 2020
Overall score
Dit was baie netjies en skoon.
Scott D - Jan 2020
Overall score
Thoroughly enjoyed by all the members of our group!
Cornelia V - Jan 2020
Overall score
Ons het as 'n paar vriende Parys besoek vir 'n paar dae en het 'n huis naby aan alles waar ons lekker gesellig kan kuier gesoek.
Read moreThe White Giraffe's response
Thanks so much for your comments. The stove has been serviced and is now perfect again.
Janiece B - Nov 2019
Overall score
Het lekker geslaap, kamer was net baie klein!
Janri D - Oct 2019
Overall score
Convenient for a bigger group.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik vir groter groep.
Lekker huis met genoeg spasie vir 'n groter groep. Die air conditioner het egter nie gewerk nie, wat redelik nodig was vir die warm week wat ons daar was. Maar gelukkig is daar 'n lekker swembad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Regina H - Oct 2019
Overall score
Dit was bietjie beknop en glad nie soos op die foto's nie.
The White Giraffe's response
Hi, thank you for your comments. I do get the feeling that perhaps you looked at the wrong pictures when you made the booking as we do make it clear that the kitchen for Garden room is outside and the pictures show it exactly as it is.
Danie M - Sep 2019
Overall score
Dit is Parys - average.
Elize S - Jul 2019
Overall score
Affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar.
Baie lekker gebly. Alles daar wat nodig is. Naby die hoofstraat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jana H - Jul 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Skoon, netjies en Simon behulpsaam en vriendelik. TV wou nie aanskakel nie, maar dit was nie probleem nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elise C - Jul 2019
Overall score
Baie aangename ervaring en vriendelike ontvangs.
Karlien H - Jul 2019
Overall score
Dit is 'n pragtige klein huisie wat in 'n rustige omgewing sit. Baie lekker daar gebly vir een dag. Dis definitief die moeite werd om die gastehuis te ondersteun. Sal weer daar gaan oorslaap.
The White Giraffe's response
Good day Karlien,
Thank you for your nice comments about the Garden Room, much appreciated.
Karen V - Jul 2019
Overall score
Bekostigbare verblyf.
Albertus D - Jun 2019
Overall score
Poor.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Swak.
Afgeskeep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen F - Jun 2019
Overall score
'n Huis weg van die huis.
Mia A - Jun 2019
Overall score
Basic, quite small, but clean and very reasonable!
Tracy A - May 2019
Overall score
Was very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam.
Ons het dit baie geniet, behalwe dat die mikrogolfoond het glad nie gewerk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobie W - May 2019
Overall score
Affordable overnight stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbare oornagverblyf.
Ons het in die kothuis gebly wat voldoende was vir die nag se oorslaap. Alles was mooi skoon en het aan ons basiese behoeftes voldoen. As ek kritiek kan gee kan ek sê dat die eienaar ons nie te wagte was nie en het nie vir ons reggemaak nie. In die badkamer het die stort nie 'n stortkop gehad nie, wat baie vermorsing veroorsaak het. Spasie in die kamer is ook baie beperk. Die ligging is in die woongebied wat redelik ver is van enige winkels of restaurante. Ten spyte van die punte, het ons baie lekker geslaap die aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize M - Mar 2019
Overall score
Heerlik en tog skokkend.
Read moreAlta V - Feb 2019
Overall score
Relaxing environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspanne omgewing.
Moeilik om te kry. Geen duidelike aanduidings. Naambord of sigbare no. Andersins baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik D - Feb 2019
Overall score
Would recommend if owner fixes what guests were previously unhappy about.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal aanbeveel as eienaar regmaak waaroor gaste voorheen ongelukkig was.
Bekostigbare verblyf hoef nie noodwendig afgeskeep te word nie. Vorige klagtes oor die stort en dakwaaier is nie reggestel nie. Stort onhigiëniese, geen plek om seep te sit en handdoek te hang asook geen stortgordyn om te keer dat alles nat word nie. Die res was heeltemal aanvaarbaar om te oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Viv M - Feb 2019
Overall score
Affordable, private, well located accommodation.
Elize M - Jan 2019
Overall score
Heerlike rustige atmosfeer.
Alwyn D - Dec 2018
Overall score
Dit was nou iets anders.
Linda V - Dec 2018
Overall score
Goed vir oornagverblyf.
Read morePierre J - Dec 2018
Overall score
Simon was a great host.
Anita S - Oct 2018
Overall score
Sal weer wil terugkeer na White Giraffe.
Read moreBianca G - Oct 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Netjies, stil en rustig. Beveel sterk The White giraffe aan. Baie dankie Simon vir al jou vriendelike hulp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roxanne P - Sep 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Die verblyf was baie lekker en rustig gewees. Plekkie self was baie aangenaam gewees. Selfs die eienaar, Simon, was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daarso bespreek in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lebo M - Sep 2018
Overall score
Had a great time, thank you.
Lani - Aug 2018
Overall score
We had a blast in Parys!
Sifiso Tshiamo N - Aug 2018
Overall score
The place is great if you want to escape from the busy life.
Mark J - Aug 2018
Overall score
Beveel dit aan slegs om te oornag.
The White Giraffe's response
Refers to Garden Room
Adriana T - Jul 2018
Overall score
All was fine, thank you.
Michelle V - Jun 2018
Overall score
Oud.
The White Giraffe's response
Thank you for your comments. I am sorry that you did not enjoy your experience at The White Giraffe, we do endeavour to make our guests as comfortable as possible at all times, in this case, we had actually just finished decorating all the bedrooms as well as the living area before your arrival so if anything, the real experience should have been even better than the pictures currently posted online.
Annalize N - May 2018
Overall score
Pragtig, rustig en waarde vir geld!
Lorinda D - Mar 2018
Overall score
Uitstekend.
Charmain P - Mar 2018
Overall score
Advertensie is 'n wanvoorstelling van dit wat jy kry.
Read moreThe White Giraffe's response
Thank you for the feedback,
I think anyone using the website can decide for themselves if they think it is misleading. I personally do not think the advert is misleading.
The shower in this unit was not broken when the guest arrived.
Helena F - Feb 2018
Overall score
Dit was regtig baie aangenaam - baie lekker plek vir 'n klomp vriende of familie.
Sonette H - Feb 2018
Overall score
Plek was lieflik. Ander gaste was baie raserig, maar eienaar het uitgesorteer.
Francois S - Jan 2018
Overall score
Behalwe vir die kombuis en badkamer het ons waarde vir ons geld gekry.
Read moreThe White Giraffe's response
The Garden Room features a kitchen area located in an outside space so despite every effort made to make sure it is sparkling for guests on arrival there can be unforeseen circumstances such as thunderstorms and wind that can cause dust to settle on the outside furniture.
Robert B - Jan 2018
Overall score
Stil omgewing, lekker rustig.
Carla K - Dec 2017
Overall score
Rustig.
Abraham V - Dec 2017
Overall score
Very small and basic, but you get what you pay for (garden flat).
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie klein en basies, maar jy kry waarvoor jy betaal (die tuinwoonstel).
Die strate van die buurt waar die gastehuis geleë is, is vervuil met reuse slaggate. Die tuinwoonstel is vreeslik klein, maar dit bevat alle benodighede met die uitsondering van seep. Die kombuisie op die stoep, kon nie behoorlik benut word nie weens die reën. Die eienaar was heel hulpvaardig. Parkering ook nie onderdak nie. Ons het steeds nie bewys van betaling van die eienaar ontvang nie ten spyte van meerdere versoeke. Die lae tarief maak dit 'n goeie opsie vir diegene wat met 'n klein begroting werk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marie K - Nov 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Rencia G - Nov 2017
Overall score
Uitstekende geriewe en waarde vir geld.
Magda R - Oct 2017
Overall score
Baie lekker verblyf.
Pieter J - Oct 2017
Overall score
Netjies en skoon.
Anname C - Sep 2017
Overall score
Dis 'n baie lekker plek vir 'n groot groep mense, baie privaat en gerieflik.
Nthabiseng M - Sep 2017
Overall score
Fantastic say, great value for money.
Read moreMadelain M - Aug 2017
Overall score
Just what I needed for affordable price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net wat ek nodig het vir bekostigbare prys.
Wanneer jy Parys toe gaan het jy net 'n bed en 'n badkamer nodig. Dit is vreeslik oulik met 'n buitestoep, kombuis. Klein kamer, maar steeds netjies sonder te veel tierlantyntjies en lekker badkamer met stort. Sal beslis weer hier gaan kuier. Dit was vir my en my man ideaal en ook loopafstand van die bekende Breestraat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kasia M - Aug 2017
Overall score
The place is very spacious with a lovely outside area. Perfect for larger groups!
Rene W - Jul 2017
Overall score
Was baie lekker!
Rizta F - Jul 2017
Overall score
Lovely accommodation during our weekend in Parys.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf tydens ons naweek in Parys.
Ons was 5 vriendinne wat 'n reunie gehou het en die huis was perfek vir ons doeleindes. Heerlik gekuier om die kaggel en boma-area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erna O - May 2017
Overall score
Not what I expected at all.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Glad nie wat ek verwag het nie.
Dit was regtig nie lekker gewees nie. Ons kamer se deur kon glad nie sluit nie. Daar is 'n watertenk buite hoofkamer se venster wat heeltyd aan en af sit. Die badmatjie lyk of dit nie skoon is nie. Dit sit aan die einde van die dorp en die pad is sleg tot by huis. Glad nie wat ek gedink het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawn B - May 2017
Overall score
Peaceful and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en pragtig.
Ons was hartlik verwelkom, plekkie klein maar baie netjies en pragtig uitgelê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie V - May 2017
Overall score
Very small and stuffy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie klein en beknop.
Gas-waterverwarmer in stort is nie baie doeltreffend nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius D - Apr 2017
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Vloer baie koud en daar is nie bedmatjies nie. Gas was klaar by die stoof, so ons kon nie water kook vir koffie nie. Die geyser se water was te koud vir ons om te stort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The White Giraffe's response
When the client arrived, I said, as I do with every guest, please let me know if you need anything at all. The guest called me at around 20:00 in the evening after having arrived, to say the gas was up of the stove. I replaced the gas within 5 minutes, she also mentioned the water was not hot enough. We do turn the temperature down in summer as it can be too hot so it then needs readjusted come winter. Again, this is something that can be done when the guest let us know, and I did readjust and checked it myself. My point here is that the guest was not without a stove or hot water for long as it suggests in her review.
Lynn S - Mar 2017
Overall score
No service when we arrived or when we left. Had to stnd outside for a while and had to call twice for someone te open the gate.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geen diens met ons aankoms of vertrek nie. Moes 'n hele ruk buite staan en het 2 keer gebel vir iemand om die hek oop te maak.
Daar was geen was seep by die handwasbak nie. Toe ek in Vanderbijlpark aankom, kry ek 'n sms waar ek die sleutel moet los. Was reeds te laat. Die plek is wel baie netjies binne.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The White Giraffe's response
Hi,
I would just like to address your issues. The confirmation email that you received when booking states that you must call me on arrival to be checked in, as far as I'm aware that is what you did and you were met right away thereafter so you certainly did receive service. You did call me twice but that is because you got lost! The next day I sent you an SMS at 8am advising you what to do with the key, if you say you were already in Vanderbijlpark by then, you must have left around 7.30, in these cases you should advise that you are leaving very early so we can make arrangements. This is after all, a self catering unit not a hotel or BnB and there is not someone on site 24 hours a day.
Thank you for your comments regarding the soap, this has now been rectified.
Kind regards,
Simon.
Lize V - Mar 2017
Overall score
Beautiful, calm environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige en rustige omgewing.
Ek was in Parys vir 'n troue en die tyd wat ek wel by The White Giraffe was was uitstekend en ontspannend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arno W - Feb 2017
Overall score
Was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker.
Baie baie gelukkig gewees. Simon was baie gaaf en ons het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rene S - Feb 2017
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Kamer is baie klein, maar ons is kampeerders, so gewoond aan min. Dit is baie mooi toegerus en baie mooi skoon. Sal definitief aanbeveel vir n paartjie wat net wil ontspan en die dorp sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corrie V - Jan 2017
Overall score
It was OK.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was OK.
Daar was geen toiletseep in die badkamer nie en dit was nogal vir ons 'n probleem, maar verder was alles skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariska S - Jan 2017
Overall score
Relaxing weekend getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige naweek wegbreek.
Was 'n lekker plek om saam met vriende en familie gesellig te verkeer. Die huis is netjies en skoon en het meer as genoeg gehad in terme van eetgerei en breekware. Kamers is netjies toegerus en die badkamers is ook van top gehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolandie F - Jan 2017
Overall score
Very spacious, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker ruim, skoon en netjies.
Die huis is baie lekker ruim en het alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janet L - Jan 2017
Overall score
Affordable and tidy but cramped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar en netjies maar beknop.
Ons het lekker in die tuinwoonstel gebly en die kombuisie op die stoep is baie oulik. Al probleem was die feit dat die kamer nie 'n venster het nie, so ons het die aand eers die glasdeure oop gehou, maar toe kom die muskiete in en ons voel nie veilig om met oop deure te slaap nie en met die deure toe is dit beknop en warm.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine V - Jan 2017
Overall score
The White Giraffe was 100% worth while.
This review has been translated,click hereto view the original version.
The White Giraffe was 100% die moeite werd!
Ek het The White Giraffe vir my pensionaris-ouers bespreek. Dit was perfek! Dis was stil, skoon en rustig en baie veilig. Ek sal definitief weer hier bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alistair W - Dec 2016
Overall score
Was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gewees.
As ek kan aanbeveel, 'n seephouer in die stort sal handig wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anel W - Nov 2016
Overall score
Very peaceful and enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en lekker gewees.
Baie netjies en baie privaat gewees. Heel afgesonder van ander kamers ens. Ons kon "kom en gaan" soos ons wou. (Ek het net vergeet om ons skottelgoed af te droog en weg te pak die oggend van uitteken).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan V - Nov 2016
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir Geld
Kamer is klein maar mooi en het als wat jy nodig het vir 'n kort oorslaap. Hou baie van die buite-kombuis, dit is regtig iets anders om te beleef. Enigste probleem wat ons gehad het was met die aankoms, daar was niemand om ons te ontmoet en deur die ontvangsproses te gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marili B - Oct 2016
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Ons was vir 'n troue in Parys en het die aand in The White Giraffe oorgebly. Die kamertjie is klein, alhoewel dit presies is wat ons nodig gehad het. Skoon en netjiese geriewe en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel P - Sep 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Marlize W - Sep 2016
Overall score
Die verblyf is uitstekend, ons het lekker gekuier en alles wat mens benodig, was in die huis.
Karen V - Sep 2016
Overall score
Voldoende vir een aand.
Susan V - Aug 2016
Overall score
Very neat and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en bekostigbaar.
Vinnige diens. Tuinwoonstel baie netjies en oulik. Baie privaat en het alles in wat jy benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles J - Jul 2016
Overall score
Piepklein vir 2 persone.
Read moreThe White Giraffe's response
Thank you for your review.
The Garden Room is currently being renovated so all these issues are now being resolved. The electricity is safe as the room has its own breaker box but I understand it seems there was an issue with the heater tripping the power.
The TV channels were listed on a sheet in the room and actually none that were listed are Afrikaans. The room does not have full DStv though.
Regards,
The White Giraffe
Louise M - Jul 2016
Overall score
Teleurstellend.
The White Giraffe's response
Please note this review was for the Garden Room. The Garden Room is listed as a stand alone room only accommodation, this is also made very clear in the quote that I send, at no time was "self catering" mentioned and there was no kitchen facility for this room so I'm not sure what kitchen this guest is referring to.
Further, this room has now actually been renovated (pictures coming soon). The outside space is now much bigger and incorporates a kitchenette with gas stove, in effect now making this a self catering unit for 2.
I would also urge anyone looking at our reviews and reading this to please take into account the rest of the reviews which were good and in fact excellent feed back. You can't please everyone all of the time!
Thank you,
The White Giraffe.
Carlien B - Jun 2016
Overall score
Best place for us ladies who wanted to get away from the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was die beste plek vir 'n groep dames wat uit die stad wou wegkom.
Sien ons weer in die somer, dan kan ons in die swembad kuier! Van die kombuis-items was vuil - koppies, glase en van die potte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cora L - Apr 2016
Overall score
Heerlike stil en rustige kamer. Sal definitief weer daar bespreek.
Annetjie V - Apr 2016
Overall score
Heel aangenaam. Tv opvangs kan egter aandag geniet.
Janetta B - Jan 2016
Overall score
Gemaklik!
Simoné B - Dec 2015
Overall score
Dit was lekker om daar te bly.
Johan V - Oct 2015
Overall score
Uit die boonste rakke.
Read moreKaren S - Oct 2015
Overall score
Value for money.
Nadine A - Sep 2015
Overall score
Baie gerieflik. Baie ruim woonhuis en goed toegerus.
Janine E - Sep 2015
Overall score
Gemaklik en naby ons bestemming, maar kort bietjie aandag.
Emelia F - Jul 2015
Overall score
Baie lekker naweek gehad. Stil en rustige akkommodasie!
Rina H - Jul 2015
Overall score
A beautiful and comfortable house in a lovely environment.
Vicqui T - Jul 2015
Overall score
Gerieflike somer-verblyf vir die hele gesin naby die Afri-dome in Parys.
Wollie W - May 2015
Overall score
Dankie aan die White Girraffe vir hulle gasvryheid en hulp. Die area was ook baie stil en die wandelings langs die revier sal altyd by ons bly
Rene V - May 2015
Overall score
Lekke huis teen 'n billike prys.
Lacea V - Feb 2015
Overall score
Lekke verblyf by The White Giraffe!
Laudien B - Jan 2015
Overall score
Baie gesellig en knus.
Riana R - Jan 2015
Overall score
Heerlike naweek.
Read moreMarthie B - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gekuier, maar nie veel geslaap. Jongmense langsaan het heelnag harde musiek gespeel (seker aanvaarbaar, was immers oujaarsaand).
Marius C - Nov 2014
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Michele F - Oct 2014
Overall score
Wonderlik!
Corné P - Oct 2014
Overall score
Familie was saam vir troue. Ons het almal lekker gekuier.
Marelize H - Jul 2014
Overall score
Fantasties!
Marie M - Apr 2014
Overall score
Pleasant surprise - The accommodation was amazing!
Raymond E - Apr 2014
Overall score
Decent stay, good service
Tia V - Apr 2014
Overall score
It was nice, clean and safe. Thank you!
Read moreLeandri K - Apr 2014
Overall score
Dit het gevoel soos ons eie huis.
Nita H - Dec 2013
Overall score
Was baie beter as wat verwag is!
Elize V - Aug 2013
Overall score
Die huis is baie ruim, pragtig en baie gerieflik binne. Heerlike kuierstoepe.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Schilbach Street, Parys, 9585, Free State
- All ages welcome