Review Summary
Pieter R - Apr 2021
Overall score
Ongelooflike diens en waarde vir geld!
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Pieter vir jul mooi terugvoer. Mag julle sommer gou weer kom kuier. Groete aan almal.
Liefde
Willow Tree Guest House
Ada K - Feb 2021
Overall score
Die kamer is baie gemaklik, skoon en netjies.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Ada. Hoop om jou sommer vinnig weer by ons te ontvang.
Leon C - Mar 2020
Overall score
Very, very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie, baie lekker.
Baie vriendelike gasvrou en fasiiteite baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Noline E - Feb 2020
Overall score
Uitstekend!
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Noline. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer hier.
Marinda G - Feb 2020
Overall score
Absoluut awesome.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Marinda. Mag jou man sy duik geniet en julle gou weer kom kuier.
Meliska S - Dec 2019
Overall score
It was perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was perfek!
Ons het baie lekker gebly by The Willow Tree Guesthouse! Tannie Bets was dierbaar en het baie goeie diens gelewer! Die kamers is ruim en netjies en het heerlik geslaap. Dit is reg oorkant Ancronn en ons kon vroeg die oggend sommer oor stap. Sal die gastehuis definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer Meliska, hoop jul kom sommer gou weer by ons kuier.
Mathiba N - Dec 2019
Overall score
Exceptional, five star.
The Willow Tree Guesthouse's response
Thank you Mathiba!
Hope to see you soon again!
Lizette P - Nov 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Brenda G - Nov 2019
Overall score
Very nice.
The Willow Tree Guesthouse's response
Thank you so much Brenda! Hope you will visit us soon again.
Wimpie G - Oct 2019
Overall score
Baie lekker.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Wimpie! Hoop jul kom sommer gou weer kuier.
Charlett F - Sep 2019
Overall score
Awesome!
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie, Charlett! Hoop om julle gou wee by ons te kan verwelkom!
Bennie S - Aug 2019
Overall score
Very convenient, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, netjies en skoon.
Kamers is netjies, skoon en gerieflik. Badkamer ook baie goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie, Rhodé! Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier!
Groete
Willow Tree Guest House
Lourette J - Jul 2019
Overall score
Exceptional effort made.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsonderlike moeite gedoen.
Heerlik gebly in pragtige fasiliteit, Wi-Fi vinnig, Bets en haar span was baie gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie, Lourette! Hoop julle kom gou weer kuier!
Gerhard J - Apr 2019
Overall score
Spasie, luuks en goeie waarde vir geld.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Gerhard! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Willow-groete
Adolph L - Apr 2019
Overall score
Pretoria room. Well appointed room. Good value. But street noise troublesome.
Wayne D - Mar 2019
Overall score
Ek sal weer daarheen gaan.
Tiaan C - Mar 2019
Overall score
Awesome.
Thea M - Mar 2019
Overall score
Ons is gasvry ontvang en het ons verblyf geniet.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Thea!
Hoop ons sien jul sommer gou weer by ons.
Willow-Groete
Juanita B - Mar 2019
Overall score
Baie lekker gebly en sal vir seker weer van hul gebruik maak.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Juanita,
Julle moet gou weer kom kuier. Lekker naweek hou!
Groete
Willow Tree Guest House
Marie V - Mar 2019
Overall score
Dit was heerlik en ons het tuis gevoel.
The Willow Tree Guesthouse's response
Dankie Marie!
Hoop ons sien julle sommer gou weer hier.
Groete van die Willow Tree Guest House.
Francois P - Jan 2019
Overall score
Baie netjies.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie, Francois! Hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Groete,
The Willow Tree Guesthouse
Stefan B - Oct 2018
Overall score
Puik.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Stefan.
Ons hoop ons kan jul gou weer verwelkom.
Sarel V - Aug 2018
Overall score
Gerieflik en gemaklik.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Sarel.
Ons hoop jy kom gou weer bly, as jy hier verby kom.
Johan L - Jun 2018
Overall score
Sal definitief die gastehuis aanbeveel.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Johan. Hoop om jul gou weer te sien.
Wilmare C - Jun 2018
Overall score
Baie baie lekker!
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Wilmare. Ons hoop om jul weer gou by ons te ontvang.
Linda C - May 2018
Overall score
Heerlike, skoon verblyf met die mees dierbaarste en vriendelikste personeel en eienaars.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Linda. Ons hoop jul kom gou weer kuier, al is dit nie Nampo.
Anna V - May 2018
Overall score
Uitstekende diens.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Anna,
Hoop om jul gou weer by ons te ontvang.
Marlina L - Feb 2018
Overall score
Best guest house to stay.
The Willow Tree Guesthouse's response
Thank you Marlina! Hope to see you soon again!!
Laura V - Sep 2017
Overall score
Uitstekende verblyf, dekor, netheid en algehele diens. Sal definitief weer besoek.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Laura! Hoop om julle gou weer by ons te ontvang!
Etienne S - Aug 2017
Overall score
Safe, peaceful, and Roelf was always ready to help.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, rustig en Roelf wat regstaan om te help met versoeke.
Ons is vriendelik ontvang en het lekker gekuier in die netjies en skoon fasiliteite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Etienne! Hoop om jul gou weer te sien.
Johan J - Jul 2017
Overall score
Die netheid en diens was van hoogstaande gehalte.
Hanja V - Jun 2017
Overall score
Warm welcome, neat, clean place and very beautiful too!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrye ontvangs by 'n netjiese en skoon plek wat regtig baie mooi is!
Ons sal definitief weer hier slaap. Beddens slaap heerlik en als was onberispelik netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Dankie Hanja!
Hoop om jul gou weer by ons te ontvang!
Ria B - Jun 2017
Overall score
Clean, neat and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Willow Tree is baie goed geleë. Netjiese en skoon plek. Baie vriendelike personeel. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Luchelle J - May 2017
Overall score
Unbelievably friendly people and they make the most delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike vriendelike mense en maak die heerlikste ontbyt.
Netjiese gastehuis met lekker warm en skoon beddegoed.Het baie tuis gevoel. Ontbyt het hulle spesiaal vroeg gemaak omdat ons vroeg moes ry. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Luchelle. Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Maak maar 'n plan vir die wildtuin en kom bly weer by ons. Groete tuis.
Jaco V - Mar 2017
Overall score
It was very convenient for me.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik gewees vir my.
Was baie lekker, dankie! Die gasvryheid is uitstaande en geriewe baie goed gewees. Dit is baie mooi daar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Jaco!
Hoop om jou gou weer by ons te ontvang!
Chrissie V - Mar 2017
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Renier P - Mar 2017
Overall score
A piece of paradise in the West.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie paradys in die Weste.
Ons eerste keer by The Willow Tree en dit was werklik aangenaam. Skoon en netjiese veblyf met alles wat nodig is en nog meer. Goeie waarde vir geld en vriendelike en hulpvaardige bestuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Renier! Ek hoop julle kom sommer gou weer kuier!
Renee K - Feb 2017
Overall score
Top guesthouse accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gastehuis verblyf uit die boonste rakke!
Dit was puik verblyf en gasvryheid. Baie gerieflik met die kinders ook. Gastehuis uit die boonste rakke-ons sal dit verseker aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Taborra B - Feb 2017
Overall score
Definitely recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Definitief aanbeveelbaar.
Die kamer was netjies en skoon. Ezelle was besonders (asook die ontbyt wat sy gemaak het!) Ek sal definitief weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie, Taborra! Ons sien uit om jou weer by ons te ontvang!
Adri D - Dec 2016
Overall score
Wonderful hospitality and excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gasvryheid en uitstekende diens.
Ons kan regtig The Willow Tree Gastehuis aanbeveel. Ons is so hartlik verwelkom en het uitstekende diens ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Dit was lekker om jul hier te ontvang Adri!
Hoop ons sien julle gou weer!
Geniet jul vakansie!
Stephne B - Nov 2016
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik.
Rustige skoon gastehuis. Heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman K - Oct 2016
Overall score
Gehalte verblyf.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie, Herman!
Hoop om jul gou weer by ons te sien!
Beatrix R - Sep 2016
Overall score
Dit was 'n heerlike ervaring.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie vir jul goeie terugvoering Beatrix! Mag ons jul gou weer by The Willow Tree Guesthouse ontvang!
Jp B - Jul 2016
Overall score
Ons kan The Willow Tree Guesthouse hoogs aanbeveel as 'n puik, veilige gastehuis met netjiese behuising en ruim spasie wat 'n ideale rusplek is.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Gerda! Dit is altyd lekker om van gelukkige gaste te hoor!
Ons hoop regtig ons sien jul gou weer!
Willow-Groete
El-ray K - Jun 2016
Overall score
We had a wonderful stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gebly!
Ons het heerlik gebly by die gastehuis, die eienaars was uiters behulpsaam en akkommoderend. Dit is ook baie kindervriendelik. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel en self weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Dankie vir die mooi terugvoering El-ray! Hoop ons sien julle gou weer. Sterkte met jou nuwe besigheid!
Andrew M - May 2016
Overall score
A terrific place whose beauty is only bettered by the warmth of the owners' hearts!
Read moreWerner S - May 2016
Overall score
Management is exceptionally hospitable and the facilities are neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bestuur ongelooflik gasvry en die fasiliteit is baie netjies en skoon.
Ongelooflike tydjie gehad by Willow Tree Guesthouse. Goeie bestuur met baie aangename kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Werner!
Was heerlik om julle by ons te kon he! Sien julle weer een van die dae!
Warm Groete,
The Willow Tree Guest House
Edna E - May 2016
Overall score
Een honderd persent tevrede.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Edna!
Ons hoop ons sien jul gou weer!
Groete vanaf The Willow Tree Guest House!
Zelna D - Apr 2016
Overall score
Fantastiese gastehuis.
The Willow Tree Guesthouse's response
Baie dankie Zelna!
Ons hoop nie ons sien jul eers weer met die volgende Nampo Oesdag nie!
Warm Groete vanaf The Willow Tree Guest House.
Anja W - Mar 2016
Overall score
Willow Tree Guesthouse was 'n wonderlike ervaring.
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, North West
- All ages welcome