OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6
Review Summary
Stefanie S - Nov 2018
Overall score
New apartment but very noisy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nuwe woonstel maar baie raserig.
Daar word nog woonstelle gebou so voertuig kan beskadig word. Bouwerk raserig in die dag. Woonstel van bo ook raserig. Tuindienste se grassnyer maak jou al vroeg wakker. Woonstel nuut skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6's response
Good day Stefanie,
Jammer om te hoor jou besoek by The Willows nie so goed was. Bou werk is nou heltemal klaar, die swembad, Braai area en gimnasium is almal nou oop en die Fiber Wi-Fi is ook nou in. Ons hoop u sal weer kom bly om die verskil te sien.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- All ages welcome