Thembe Eco Lodge
Review Summary
Bert L - Jan 2019
Overall score
Lekker gebly en ablusies en staanplekke is skoon en netjies.
Thembe Eco Lodge's response
Baie dankie, was lekker om julle by Thembe Eco Lodge te he, sien julle binnekort weer
Beana C - Sep 2017
Overall score
Vriendelike bestuur, nie so vriendelike rondawel.
Read moreThembe Eco Lodge's response
Beste Beane,
Baie dankie vir die terugvoer.
Soos tereg genoem, het ons uit ons pad gegaan om dit vir julle so gerieflik moontlik te maak, veral met die onweer op die dag van jul aankoms. Ons het regtig net probeer goed doen deur vir julle 'n rondawel aan te bied eerder as om julle in die weer te los by die geriewe waarvoor daar bespreek was. Geen ekstra kostes is gehef vir die gebruik van die rondawel nie. Dis jammer dat julle nie hierdie gebaar positief ervaar het nie.
Die grasdakke in die rondawels word wel gespuit vir insekte as dit leeg is, maar omdat dit in die bos geleë is, kan stof, insekte en geitjies nie ten volle weggehou word nie. Om op te maak vir die ongerief met die spinnerakke, geitjiemis en dies meer, het ons 'n volledige skoonmaakdienste gebied.
Dis jammer dat julle nie die probleme rakende die watersisteem, toilet en krane onder ons aandag gebring het nie. Ons sou graag die geleentheid wou gehad het om hierdie probleme onmiddelik aan te spreek tydens jul verblyf.
Al is jul kommentaar rakende die rondawels sowel as die leë tentekamp telleurstellend, wil ons julle ook bedank vir die positiewe punte.
Groete,
Martina
Eduan C - May 2017
Overall score
Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stilte.
Die pad na die verblyf is baie sanderig. 'n Bakkie jou beste opsie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thembe Eco Lodge's response
Baie dankie vir positiewe review.
Hoop om julle weer te sien
Manie V - May 2017
Overall score
Pathetic, dirty, unpleasant woman.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pateties, vuil, onaangename vrou.
Ek moes in die nag bel en kla oor krane wat nie werk nie, plek wat vuil is, nie eers een spieël in die héle plek nie! As ons nie 9 ure lank gereis het en so laat daar aangekom het nie sou ons dadelik ry. Ons het die volgende oggend baie vroeg gery en op pad nuwe blyplek gesoek. Ek sal hierdie plek glád nie aanbeveel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thembe Eco Lodge's response
Ons wil graag om verskoning vra vir enige ongerief julle ervaar het, ons probeer altyd vir ons gaste die beste ervaring skep om te verseker dat hulle ons in die toekoms weer gebruik. Ons kamers word wel op 'n daaglikse basis skoongemaak en ek vra om verskoning indien daar dalk 'n oorsig was. Ek kan nie onthou dat enige probleme onder ons aandag gebring was gedurende hulle verblyf nie, maar ons sal verseker opvolg oor die punte wat u genoem en verseker dat alles in werkende orde is.
Groete,
Thembe Eco Lodge
Karen S - Jan 2017
Overall score
Very neglected unit, bad quality for price paid.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenheid baie verwaarloos en swak gehalte vir prys betaal.
Personeel op perseel is vriendelik en hulpvaardig. Eenheid is nie op standaard vir prys wat betaal word nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thembe Eco Lodge's response
Jammer vir die ongerief , werk op verbeterings
Darius W - Jan 2017
Overall score
Good value for money.
Thembe Eco Lodge's response
Thank you for the possitive vibe.
Hope to see you again
Gerrit P - Jan 2016
Overall score
Teleurstellend aangesien die oord baie potensiaal het.
Thembe Eco Lodge's response
Die lugversorger se gas was klaar en is die volgende dag laat volmaak. Die gaste het glad nie gekla oor enige iets behalwe die lugversorging wat nie gewerk het nie. Die eenhede is gewoonlik baie netjies binne maar skoonmakers werk nie vakansiedae en Sondae nie.
Hein F - Jan 2016
Overall score
Definitely won't recommend staying there to anyone.
Read moreThembe Eco Lodge's response
Good day,
I the owner of Thembe Eco Lodge where there personally to checked in this Family from Kimberly. There's a big board as you turn off from the tar road and 8 other boards (Black with Yellow writing) in a 5km road to the Lodge. Nobody ever complaint about our boards before. The cleaners clean all the Units everyday and then also refill the bathrooms with a new roll of Toilet Paper. Yes, some of the Family left before the checked out date as their were no one to feed their animals at home, the person who wrote this commend is the son who stayed behind where he originally booked a Campsite for 1 person but after a few days he then without permission moved a women in with him. Then he and the woman moved into the Chalet after his parents booked out after his parents made arrangement for him only. His mattress, linen and clothes where lying over the Campsites and I had to asked him to please gather the goods. The Guests in the Rondavel No5 refused to let the cleaners clean the unit as they were always busy, it was very dirty after they left and took us the entire day to clean up the unit, we even had to move te mattress out into the sun. They also broke the swings in the Children play park and empty bottles and half smoked cigarettes where lying all over the swimming pool area "the loudness and swearing not to mentioned". The gas of the aircon where finished as the previous guests booked out, but I explained to the parents who understood, that we did call someone to do repairs but was difficult as it was over Christmas time and 300km to the nearest decent town. I can't understand that people book, pay their deposit and when they arrive they don't have money for the balance and then have to asked them over and over to settle their balance. There were many bookings made by TravelGround and everyone was happy except this family who we had to asked more than 3 times to please settle their balance. He can spread the word, I have many guests who visit this lodge every year.
Regards
The Owner (Martina)
Astrid V - Jan 2016
Overall score
Beauttiful views, simple accommodation.
Thembe Eco Lodge's response
Thank you Astrid , will def do something about the water pump
Regards
Caren C - Dec 2015
Overall score
Walking the extra mile.
Thembe Eco Lodge's response
Thank you Caren,
It was lovely having you here.
Regards
The Owner Martina
- Capacity: 114 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Thembe Eco Lodge, Thembe Eco Lodge, KosiBay, 3973, KwaZulu-Natal
- All ages welcome