This is It Apartment
Review Summary
Tania S - May 2022
Overall score
Heerlik en skoon.
This is It Apartment 's response
Baie dankie Tania, hoop om julle gou weer te sien
Yolandi J - Mar 2022
Overall score
Ontvangs was aangenaam en vriendelik.
This is It Apartment 's response
Baie dankie Yolandi, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom gerus weer.
Ruan L - Feb 2022
Overall score
Baie netjiese plek teen 'n baie bekostigbare prys.
Jarryd M - Sep 2021
Overall score
Very pleasant stay.
This is It Apartment 's response
Thank you so much, Jarred, please visit us again!
Armine N - May 2021
Overall score
Vriendelike verwelkoming
Robert B - Mar 2021
Overall score
Baie lekker, rustige atmosfeer.
This is It Apartment 's response
Baie dankie, Robert, kom kuier gerus weer!
Willem M - Sep 2018
Overall score
Nice and quiet on the farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig op die plaas.
Baie rustige plaasatmosfeer in 'n baie skoon en netjies woonstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrew V - Jun 2018
Overall score
Unforgettable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlik.
Dit was een ongelooflike mooi plek. Ek sal definitief weer gaan, definitief ook deur en deur die moeite werd. Die eienaar was so vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lourraine N - Apr 2018
Overall score
Very spacious, clean and everything we wanted and more.
Pierre F - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
Dawid K - Mar 2018
Overall score
Dit was 'n baie goeie en ruim mooi plek om oor te bly en lekker en beste matras vir die nag se rus!
Wikus V - Feb 2018
Overall score
Baie rustig.
Hardus M - Jan 2018
Overall score
Voel of jy in die bos is.
Hester G - Nov 2017
Overall score
Baie netjies en skoon!
Anria V - Oct 2017
Overall score
Spacious and beautiful. Enjoyed the birds and farm feel, without feeling unsafe.
Anna D - Sep 2017
Overall score
Rustige omgewing en goeie waarde vir geld.
Hanno L - Aug 2017
Overall score
Spacious, neat accommodation and so cheap!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Groot, netjiese verblyf vir spotgoedkoop!
Mooi en skoon, goed onderhou met lekker koffie en beskuit beskikbaar. Goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrie D - Sep 2015
Overall score
Baie lekker geslaap in mooi omgewing.
Salome K - Apr 2015
Overall score
Die atmosfeer en rustigheid is kos vir 'n mens se siel.
Renè S - Dec 2014
Overall score
Fantastic
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 123 Luiperd Street, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
- No children under 5