The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Thornbay Accommodation | TravelGround
+103

Thornbay Accommodation

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 270 reviews for Thornbay Accommodation
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Elizabeth H. D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth H. D
With spouse/partner

What a pleasure!

Well-equipped apartment with beautiful view.

Thornbay Accommodation's response

Thank you, Elizabeth, for this great review. Hope to see you again in the future, travel safely.

Michele and the Thornbay Team.

Thornbay Accommodation
Marx S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marx S
With spouse/partner

Lekker, skoon en mooi.

Fantastiese ligging, so mooi met sonsondergang.

Thornbay Accommodation's response

Baie Dankie Marx vir die mooi review, reis veilig en hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Weskus Groete
Michele en die THornbay Span

Thornbay Accommodation
Norbert F - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Norbert F
With spouse/partner

Nice place, very neat and well equiped. Will definitely stay there again.

Loved the balcony with a sea view.

Thornbay Accommodation's response

Good day, thank you for this review, enjoy your further travels, travel safe and hope to see you in the future.
Best Regards
Michele and the Thornbay Team

Thornbay Accommodation
John H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John H
With spouse/partner

Mooi uitsig, lekker gebraai en lekker weer gehad, sal graag weer wil gaan.

Gemaklike woonstelletjie met alles wat nodig is. Badkamer kon bietjie meer privaat wees.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie vir die review, reis veilig en sien julle in die toekoms.

Thornbay Accommodation
Heila V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heila V
With friends

Excellent location and view of the ocean.

The unit was very neat and the location and view are excellent. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging en uitsig oor die see.

Die eenheid was baie netjies en die ligging en uitsig is uitstekend. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie Heila vir hierdie review, veilig reis en ons hoop om vir julle weer te sien in die toekoms

Michele en THORNBAY span

Thornbay Accommodation
Minette V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette V
Family with young children

Naweek-wegbreek met familie.

Vinnige wegbreek uit die stad uit saam met familie. Die eienaars was gasvry, vriendelik en professioneel, en ons eenheid was baie deeglik toegerus met als wat mens kan dink om te benodig. Die plekkie was pragtig skoon, die ligging ideaal, en die binnenshuise braai 'n groot seën met die weer wat effens minder as ideaal was, want ons kon steeds die pragtige uitsigte op die see direk oorkant ons waardeer ten spyte van die storm. Die dorpie self is klein en ongerep, die mense warm en vriendelik, en die omgewing rustig. Ons gaan met baie mooi onthou-tye weg, en beplan reeds aan ons volgende kuier hier.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie vir die mooi resensie Minette.
Die Shark eenheid is altyd die beste eenheid in die winter of as dit koud is en reen. Sy binne braai is 'n plus.
Ons hoop om vir julle weer te sien in die toekoms.
Reis veilig, bly veilig.
Weereens dankie vir die epos met die inligting, ons het daadelik aandag gegee.
Michele en Thornbay Span.

Thornbay Accommodation
Christa V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
With spouse/partner

Stil, rustig en heerlik.

Die kaggel was 'n bonus, en wel goed gebruik.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie Christa vir hierdie mooi review oor die Dorado eenheid, reis veilig en ons hoop om van julle weer te sien in die toekoms.

Michele en die Thornbay span

Thornbay Accommodation
Theunis D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis D
With spouse/partner

Ons was laat en die mense het vir ons gewag, het ook vir ons 'n tel. nommer verskaf waar ons gou-gou seekos kon bestel het, baie lekker. Ons het heerlik geslaap met die see se skoon lug en natuurlik ook die branders op die rotse. Die stort was koning die volgende oggend.

Verbasing was groot toe die son opkom en ons nou sien waar ons is, pragtig, het by Fryers Cove 'n seekos-ontbyt gehad saam met ons vriende wat by Strandfontein tuisgegaan het.

Daleen G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daleen G

Onvergeetlik lekker, rustig en mooi.

As jy lus is vir 'n plekkie wat afgeleë is, min mense, niks winkels, dan is dit die regte plekkie. See-uitsig direk op die see terwyl jy slaap of braai is onvergeetlik lekker. Die eienaar was so goed om ons te skuif na 'n eenheid met 'n braaier wat 'n dak het terwyl dit gereën het, want braai sal ons braai by die see. Mooi en skoon plekkie met al die nodige kombuisgerei. Ons sal vir seker volgende keer bietjie langer kuier. Baie dankie Thornbay Accommodation. Jul gasvryheid en plekkie is awesome verby.

Thornbay Accommodation's response

Dankie Daleen vir die mooi resensie, reis veilig, hoop om vir julle weer te sien in die toekoms.
Michele en Thornbay span

Thornbay Accommodation
Lizette S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette S
With spouse/partner

Verblyf is baie netjies en skoon.

Ook veilige omgewing. Kan dit beslis vir enigeen aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was baie skoon en netjies. Veilige omgewing.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie Lizette, veilig reis, ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Thornbay Accommodation
Reinette C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette C

Baie lekker blyplek.

Heerlik gebly. Moet net seker maak van die trappe met ouer mense.

Philip B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Philip B
With spouse/partner

Baie lekker hier gebly, sal weer soontoe gaan.

Plek is goed en gerieflik ingerig. Baie mooi uitsig oor die see.

Emile V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emile V
With spouse/partner

Rustig met vars seelug, laat jou ontspan.

Ons het al baie by Thornbay Accommodation oorgebly en geniet altyd die lieflike uitsig oor die see. Veral die Dorado wooneenheid het 'n lieflike uitkyk oor die see en die pragtige baai.

Thornbay Accommodation's response

Baie Baie dankie!
Kom kuier weer.
Geniet jou dag.

Thornbay Accommodation
Nico E - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico E
With spouse/partner

Ongelooflike uitsig oor baai met walvisse en robbe ens.

Baie mooi uitsig vanaf die wooneenheid.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie Nico.

Reis veilig

Michele en Thornbay span

Thornbay Accommodation
Louis V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis V
With spouse/partner

Fantastic, nice.

The owners are very friendly and helpful. Wood, ice and fish are available at the shop on the premises and the owner there has good advice and recipes for a fish braai. Good stock and choice of fish species.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties lekker

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Hout, ys en vis is beskikbaar by die winkel op die perseel en die eienaar daar het goeie wenke en resepte vir visbraai. Goeie voorraad en keuses van visspesies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie Louis, veilig reis.

Thornbay Accommodation
Petro P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro P
With spouse/partner

Romanties, mooi see-uitsig.

Klein dorpie, baie rustig en netjies. Baie mooi see-uitsig vanuit die kamer. Die grondpad om van Clanwilliam tot in Doringbaai te kom is nie sleg nie, moet hom net nie ry wanneer dit gereën het nie.

Thornbay Accommodation's response

Baie Dankie Petro, veilig ry.

Thornbay Accommodation
Debbie B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with teenagers

Amazing, wonderful and relaxing.

This was just amazing and the view is spectacular. Everything was clean and neat. If you want accommodation that’s literally on the beach than this is it. The people are so friendly and helpful.

Thornbay Accommodation's response

Thank you Debbie, hope to see you again in the future, stay well.
Michele

Thornbay Accommodation
Rona R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rona R

Lieflike uitsig.

Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie Rona, hoop om julle weer in die toekoms te sien. Reis veilig, Michele.

Thornbay Accommodation
Jonathan F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan F
With friends

The stay in Thornbay was excellent. Was situated across the sea so that's a big plus.

Absolutely loved the whole area as it had a nice vibe to it. Very well done. Love it a lot. 5 stars all around for the whole setup.

Thornbay Accommodation's response

Thank you, Jonathan, for such a great review, hope to see you in the future, keep safe, travel safely.
Peter and Michele

Thornbay Accommodation
Louise V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Rustig en netjies.

Pragtige uitsig en onbeskryflike mooi sonsondergang. Alles baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons het ook heerlik geëet by Fryers Cove. Sal beslis weer by Thornbay tuisgaan.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie, Louise.

Thornbay Accommodation
Belinda H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Belinda H
Family with young children

Rustig en ontspanne.

Doringbaai: Tyd staan stil. Geen verkeer of lawaai nie. 1 winkel met die noodsaaklikste. Verblyf: klein, maar netjies en skoon.

Dalene O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene O
With spouse/partner

Skoon en veilig.

Ons eerste indruk was hoe skoon dit is. Veilig. Vriendelike eienaar. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie

Thornbay Accommodation
Susan V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

Pragtige akkommodasie.

Modern en gerieflike akkommodasie.

Thornbay Accommodation's response

Baie Dankie Susan

Thornbay Accommodation
Carol H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol H
With spouse/partner

Still the best place to stay in Doringbaai.

As far as one's accommodation options go in this village, this still remains the best. Since my last visit many years ago, they've upgraded the apartments. The interiors are clean, comfortable and still great value for money. I stayed in the Marlin unit and views of the ocean and lighthouse were superb. I will definitely use them again.

Thornbay Accommodation's response

Thank you, hope to see you in the future.

Thornbay Accommodation
Jo-ann R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-ann R
Family with young children

What a pleasant surprise!

Doringbaai is a hidden gem! And Thornbay Accommodation just added to our amazement. We only stopped there on route to the North, but will gladly return for the peace and quiet, beautiful sea views and spectacular sunsets right from your stoep!

Thornbay Accommodation's response

Thank you, Jo-Ann, hope to see you in the future, travel safely.
West Coast Regards.
Michele

Thornbay Accommodation
Anita B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anita B
Family with young children

Rustig.

Rustige akkommodasie op die seefront.

Rentia E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia E
With spouse/partner

Dit was baie lekker en rustig. Aanbeveel vir rustigheid en gemak.

Kan plekke gaan besoek in ander dorpe en weer veilig en rustig kom rus.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie, Rentia.

Thornbay Accommodation
Cathy V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Cathy V
With spouse/partner

Vreeslik rustig met fantastiese uitsig. Fryer Cove is 'n must visit.

DIe plekkie is retig skoon en netjies. Die 2 eetplekkies maak vroeg toe alhoewel hul kos lekker is. En vat kontant as jy van hul afleweringsdiens wil gebruik maak. Daar is een kitsbank op die dorp wat binne die bottelstoor is - wat toe is van Vrydae tot Sondae. As jy wil wegbreek en lekker rus en niks doen nie is hierdie beslis die plek. Baie lekker gekuier.

Elzette W - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette W
With spouse/partner

Uitstekend

Hoop om weer te gaan.

Anna-marie B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie B
With spouse/partner

Wonderlik en rustig.

Eenhede is verskriklik netjies en alles wat jy nodig het is daar! Gasvroue baie behulpsaam en vriendelik. Fantastiese weer gehad.

Yvette A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette A

Uitstaande.

Die uitsig was ongelooflik. Die akkommodasie was netjies en baie skoon. Eienares was baie vriendelik en behulpsaam.

Danie V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie V
With spouse/partner

Baie netjies, vriendelike mense. Goeie plek om te ontspan.

Sien sterre.

Zilian E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zilian E
With spouse/partner

Baie skoon en netjies met vriendelike en behulpsame kliëntediens.

Sit op jou voorstoep en geniet die see met die mooiste sonsondergang.

Ashley B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley B
Family with young children

Was baie gerus met 'n baie mooi uitsig na die see.

Pragtige uitsig na die see. Braaigeriewe is beskikbaar met alle moontlike huistoerusting.

Estie S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estie S
With spouse/partner

Pragtige stukkie Weskus. Die akkommodasie is oulik en netjies.

Moet nooit die kortpad deur Lambertsbaai ry as jy nie ’ groot voertuig het nie. Die grondpad is ’n nagmerrie. Ry op die N7 deur Vredendal, al is dit langer.

Theuns C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns C
With spouse/partner

Uitsig oor die see!

Ontspanne atmosfeer in die mooiste omgewing aan die Weskus. Dit bied die geleentheid vir running, trail-running (die mooiste) MTB, stappers en see-kajak, surfski vanaf die verblyfplek. Ook 4x4-roetes met uitdagings en mooi omgewing, piekniekplekke en wynproe en gin in Vredendal! En boeklees in vrede!

Pieter V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With friends

Super plek om kop skoon te maak.

Hier kan jy tot rus kom, ontspan en geniet van pragtige strande, uitsigte en stilte. Baie veilig gevoel en baie behulpsame en bekwame mense.

Chantelle B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle B
Family with young children

Lieflike see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Ons sal definitief weer gaan. Die see uitsig vanuit die Barracuda woonstel is asemrowend mooi.

Charl V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl V
With friends

Relaxing.

Die uitsig is die beste.

Elda B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elda B
With spouse/partner

Baie lekker, wil graag weer teruggaan.

Ons verkies stillerige plekke wat nie so komersieël is nie So Doringbaai pas ons perfek!

Juanita S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita S
With spouse/partner

Beste see-uitsig. Heerlik en rustig.

Pragtige akkommodasie, mooiste uitsig. Alles wat jy nodig het en meer.

Christelle B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle B
With spouse/partner

Baie Mooi, Baie gerieflik.

Eenheid was baie netjies ons het n mooi uitsig op die see gehad selfs walvisse gesien swem.

Francois En Sanet E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois En Sanet E
With spouse/partner

Pragtigste sonsondergange!

Die sterre spreek vanself. Was al ons derde besoek aan Thornbay Accommodation Mooiste uitsig skoon en netjies.

Yvonne V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne V
Family with teenagers

Uitstekend

My keuse van verblyf verseker. Wakker geword met die see-uitsig. Plek is rustig. Kombuis gerieflik ingerig. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Gerard L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerard L
With spouse/partner

Pragtige, netjiese plek met stunning uitsig.

Heerlik gebly, als was professioneel en ordentlik.

Almero O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almero O
On business

Heerlike, skoon en bekostigbare verblyf met 'n fantastiese uitsig.

Die diens was professioneel en verblyf was genotvol.

Matthys C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Matthys C
With spouse/partner

Uitstekende ligging.

Baie gerieflike akkommodasie. Kamer het al die nodige geriewe.

Marcia V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia V
With spouse/partner

Hierdie is n juweel!!

Die gerieflikste blyplekkie met n uitsig oor die hawe wat jou asem wegslaan!! Puik diens, uiterste netheid, gerieflike bed! Baie dankie, Michelle!!

Karin-lee S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin-lee S
With spouse/partner

Kon nie vir 'n beter see-uitsig vra nie! Perfekte ligging.

Ons het heerlik gekuier in Doringbaai. Maak maar seker jy neem als saam wat jy nodig het om self kos te maak, daar is net 2 plekkies op die dorp waar jy kan aankope doen. Daar is wel restaurante om van te kies, maar ons het self gebraai.

Catherine P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine P
With spouse/partner

Wonderlik.

Thornbay Accommodation het die beste uitsig en dis heerlik om die heeltyd die see te hoor. Die seetema-dekor is pragtig en die eenheid het alles gehad wat mens nodig het.

Lisanne V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lisanne V
With spouse/partner

See-uitsig

Die woonstelle is by die see wat maak dat jy lekker op die stoep kan sit en vir die see kyk as jy kuier en braai. Hulle het ook 'n viswinkel agter die woonstelle as jy wil vars mossels, vis, garnale ens. kry.

Rina M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina M
With friends

Mooiste ligging.

Ongelooflike uitsig vanaf balkon.

Pieter V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Op die see, ruim en netjies.

Gasheer baie behulpsaam en ons kon lekker seekos op die perseel koop. Kamer baie netjies met baie mooi uitsig oor die see. Ons sal definitief weer van Thornbay Accommodation gebruik maak en kan hulle aanbeveel.

Gerrie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrie S

Pragtig en kamer was skoon en netjies.

Pragtige see-uitsig vanuit al die kamers met verskeie restaurante in omgewing. Pragtige sonsondergang vanuit al die kamers te sien. Sal beslis aanbeveel.

Alida V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
With spouse/partner

Netjies

Mooi uitsig en rustig.

Diederik O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Diederik O
With spouse/partner

Lekker gekuier.

Netjiese gerieflike eenhede waar mens lekker kuier en rustig raak.

Andre V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Great location, accommodation with braai facility on the balcony with stunning views. Most relaxing 2 day stay in a long time. Also very central for flower viewing.

Guaranteed to please!

Lydia R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia R
With spouse/partner

Kon nie vir beter gevra het nie.

Dit was ons derde besoek aan Doringbaai en ons het nie getwyfel oor waar ons wil bly nie! Alles was perfek, uitsig, ligging en die eenheid se tema is heel gepas! Ons sien uit om weer hier te kuier.

Nannette V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nannette V

Great place, friendly greeting.

We were warmly welcomed by the owners. Excellent place for family and amenities perfect. Location awesome overlooking the sea and more than adequate parking for vehicle and trailer Worth the drive out there - wish we could have stayed a few more days. Will be back!

Martelize F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martelize F
Family with young children

Best view ever! Nice place.

We were looking for a place to stay with an ocean view while visiting my father and we found it! We had an insident with our children being sick and the staff helped us as soon as possible. Thank you and if we are ever near Doringbaai again, Thornbay will be our first option!

Herman L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman L
With friends

Het die wonderlike uitsig geniet, plek was netjies skoon, versier en ons het gemaklik gebly.

Ons sou graag op die grondvloer wou bly, almal tussen ouderdomme 69 tot 83.

Andre V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Great location with spectacular views and sunsets.

Very clean, well maintained and all you need is your toothbrush! Owner very helpful on information regarding area.

Driekie D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Driekie D
With spouse/partner

Sentraal geleë, lieflik toegeruste huis met mooi uitsig!

Huis was gerieflik met alles wat nodig is vir self-catering. Skoon en netjies. Uitsig op see wonderlik!

Martin S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martin S
With spouse/partner

Het baie lekker gekuier.

Mooi staproetes. Dorp en omgewing mooi skoon. Twee jaar terug was dit nie so nie.

Elna V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elna V
With spouse/partner

Pragtig nuut en mooi uitsig op die see.

Goeie verblyf gewees. Eie braaiarea met die see as uitsig maak dit gerieflik en hout ens. is te koop by ontvangs. Neem net koffie, rooibostee en melk saam. Dit word nie voorsien nie. Die vadoek kon ook maar nuwer en varser gewees het.

Fany B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fany B
With spouse/partner

Sea view from the bed.

We booked a stay at Thornbay Accommodation for the sea view and we were very happy with our stay. We could see the sea from our private braai area, from our kitchen and even from our bed. Also, the bed was comfortable and the owners really friendly. I recommend this place for a night stop or even for a week to relax far from the crowds.

Johan V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Was skoon, aangename personeel en alles het vlot verloop.

Die ligging teen die see is ook uitstekend. Word beslis aanbeveel.

Ria S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria S
Family with young children

Asemrowend.

Met 'n uitsig soos wat ons gehad, kon ons nie vir meer vra nie! Hulle het ons vriendelik verwelkom al het ons bietjie laat daar aangekom, en my hond was ook welkom wat dit 'n bonus maak. Dit sal definitief een van ons nuwe gunstelingplekkies wees. Dis 'n juweel van 'n plek, weggesteek.

Cliff C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cliff C
With spouse/partner

Pragtig.

Vriendelike ontvangs. Goeie diens. Rustig.

Johannes H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes H

Ons kon lekker ontspan. Mens raak ontslae van die haas van die stad.

Die vriendelikheid van die Weskus-mense is opvallend. Mens voel dadelik welkom! Daar is 'n ouwêreldse bekoring wat mens laat asemskep. Die akkommodasie is gerieflik en goed ingerig vir 'n selfsorguitspan.

Nico D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico D
Family with teenagers

Puik waarde vir geld.

Goeie ligging om omgewing en blomme te verken.

Ina B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ina B
With friends

Salige kuiertjie met 'n pragtige uitsig.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Martin D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin D
With spouse/partner

Heerlik gerus!

Thornbay Akkommodasie is 'n weggesteekte juweeltjie aan die Weskus, bedryf deur twee mense wie jou hier baie tuis sal laat voel. 'n Plek om tot ruste te kom.

Bettie B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bettie B
With spouse/partner

Weskus op sy beste.

Vriendelik ontvang, pragtig en smaakvol ingerig. Lekker om na die bote te kyk wanneer hul terugkeer met die dag se vangs, of om geelstert by Thornbay te koop en op die kole braai. Strandfontein se Kommetjie restaurant is net om die draai, heerlike seekos!

Peter W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter W
With spouse/partner

The location is right on the ocean and near the harbour with the lighthouse which is wonderful.

The accommodation is perfect with a fully equipped kitchen. The big balcony with the braai is absolutely fantastic and we joined it very much every day. Planning for coming again next year if circumstances allow.

Thornbay Accommodation's response

Thank you, Peter, it is always our pleasure if a guest has a peaceful, relaxing holiday, hope to see both of you again in the future, stay safe.
Peter and Michele

Thornbay Accommodation
Annemarie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V

Heerlik gebly en gerus.

Ons het die Haai-eenheid gehad, lieflik groot en ruim met 2 slaapkamers en badkamers en toegemaakte stoep met 'n pragtige uitsig oor die baaitjie. Die eenheid is baie goed toegerus en die eienaars en staf vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gerus. Daar is ook 'n lekker swembad om af te koel.

Thornbay Accommodation's response

Dankie Annemarie, julle was ook die perfekte gaste, ons hoop om vir julle weer te sien in die toekoms.

Weskus Groete
Peter en Michele

Thornbay Accommodation
Nico U - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico U

Baie netjiese eenheid wat goed ingerig is vir selfsorg.

Ons het net twee aande oorgebly en ons verblyf geniet. Dit is jammer dat die stort se kraan in die een badkamer erg gelek het terwyl daar orals kennisgewings is om water spaarsamig te gebruik. 'n Raserige drukpomp langs ons eenheid was ook steurend en ek is oortuig dat bestuur dit sal aanspreek. Die eenheid het 'n baie goeie uitsig oor die baai.

Thornbay Accommodation's response

Hi Nico, wens julle het vir ons dadelik gese van die lek van die water ons sal definitief aandag aan die lek gee, veilig ry.

Thornbay Accommodation
Andy S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andy S
With spouse/partner

Magic location, comfortable accommodation.

See stars.

Dries V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Dries V
With spouse/partner

Nice, but with a few hiccups.

The unit is clean and neat with an excellent location. The ceiling fan didn't work, suspect the problem was at the wall switch. There is no big side windows or windows at the back, so the ventilation was limited. The toilet is close to the wall, so it's uncomfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker maar met paar haakplekkies.

Die eenheid is skoon en netjies gewees met puik ligging. Die dakwaaier het nie gewerk nie, vermoed die probleem is dalk by die muurskakelaar. Daar is nie groot kant- of agter-vensters nie, dus is ventilasie beperk. Die toilet is teenaan die muur en daarom ongemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shaune M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaune M
Family with teenagers

What a pleasurable stay.

Total breakaway from just about everything. Yet had the basics of a local cafe, take away and restaurant. But all of that is just a drop in the ocean if you compare the most amazing sunsets that we enjoyed night after night!

Thornbay Accommodation's response

Thank you Shaune, we hope to see you in the future.

Thornbay Accommodation
Dave B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave B
Individual traveler

Dit is baie selde dat fotos en resensies van 'n bestemming ooreenstem met die werklikheid. In hierdie geval is alles egter waar, en het dit alle verwagtinge oortref. Sal beslis weer besoek.

Baie dankie aan Thornbay Accommodation vir puik reëlings en uiters aangename verblyf.

Nestor V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nestor V
Family with young children

Beautiful and relaxing.

The stay was lovely. Internet vouchers purchased but had difficulty logging in and internet not working properly. Room servicing can be improved.

Jackie T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie T
With spouse/partner

Dit was op aanbeveling wat ons daar gebly het en dit was heerlik.

Dis die mooiste plek om sonsondergange te geniet en foto's te neem.

Fanie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fanie V
Family with young children

Baie lekker en vriendelike plek.

Die koelkamer se fan raas net baie in die eenheid waar ons was.

Valerie F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valerie F
With spouse/partner

Perfek.

Dit was alles wat ons nodig gehad het om ons batterye weer te herlaai vir die nuwe werksjaar. Ons sal vir seker weer so maak.

Thornbay Accommodation's response

Goeie dag Valerie,

Baie Dankie, al die beste vir 2020, sien julle in die toekoms.

Weskus Groete
Peter & Michele

Thornbay Accommodation
Joshua H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joshua H
With spouse/partner

Heerlik.

Akkommodasie was pragtig en baie skoon. Hulle doen moeite. Pragtige uitsig. Lieflike plek.

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie Magda, hoop ons sien weer vir julle in die toekoms, veilig ry.
Weskus-groete
Michele

Thornbay Accommodation
Gerna J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerna J
Family with teenagers

Ongelooflike Weskus-ervaring.

Die akkommodasie by Thornbay was uit die boonste rakke. Ligging beste ooit. Privaat strand reg voor woonplek. Lieflike Fryers Cove restaurant loopafstand. Kreefduikgeleenthede op voorstoep - mooiste sonsondergange met vuurtoring in agtergrond. Kudos!

Thornbay Accommodation's response

Baie dankie, ons hoop ons sien weer vir julle in die toekoms. Al die beste vir jou en jou familie in 2020.

Thornbay Accommodation
Jacques J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques J
Family with teenagers

Lekker gerus.

Gerieflik, gemaklik, reg op die see.

Jorita F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jorita F
Family with teenagers

10 out of 10.

Great, will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

10 uit 10.

Puik, sal weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Letasha D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letasha D
With friends

Very lovely, beautiful sunset and sea views.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie heerlik, mooi sonsondergang en see-uitsig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maria J

Stunning view.

We had a nice stay. The accommodation is neat, comfortable and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig.

Ons het lekker gekuier op Doringbaai. Die akkommodasie is netjies, gerieflik en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dr Kolie V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dr Kolie V
With spouse/partner

Very basic, but good for overnight.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie basies, maar goed vir oorslaap.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het!

Netjies, pragtige omgewing en uitsig, alle geriewe wat jy nodig het. Michelle en Peter is vriendelike en hulpvaardige gashere!

Monica P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica P
With spouse/partner

A piece of paradise.

It's value for money, would definitely stay there again. You can see the ocean from the patio. The apartment has everything you need. I will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Stukkie paradys.

Dit is waarde vir geld, sal beslis weer daar gaan bly. Jy kan die see van jou stoep af sien. Die woonstel het alles wat jy nodig het in. Hulle sal my beslis weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annalene S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annalene S
With friends

Voldoende met alle benodighede.

Aangename verblyf reg op die see.

Lucius K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lucius K
With spouse/partner

Beste uitsig.

Baie gemaklik en lekker gebly. Alles wat benodig word was daar. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs.

Zelda S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda S
With spouse/partner

Best accommodation on our 10-day tour of Namaqualand.

Clean, neat, in the best place with the most beautiful views. Braai neatly with plenty of room to sit and watch the sun go down. Most beautiful rocks on the beach - right in front of your accommodation where you can walk along the sea. Large selection of delicious fish for sale on site (for braai). Was so nice we stayed a day longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste verblyf op ons 10 dae toer deur Namakwaland.

Skoon, netjies, op die beste plek met mooiste uitsig. Braai plek netjies met genoeg ruimte om te sit en te sien hoe die son sak. Mooiste rotse op die strand - reg voor jou akkommodasie waar jy langs die see kan stap. Groot verskeidenheid heerlike vis te koop op perseel (om te braai). Was so lekker ons het sommer 'n dag langer gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corrie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie B
With spouse/partner

Very peaceful.

Well rested. View on the ocean is just what you need. Wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heeltyd rustyd.

Lekker rus vir jou siel. Uitkyk oor see is net wat nodig is. Wonderlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew F
With friends

Rustig en mooi.

Baie netjies en skoon. Uitsig oor see, baie mooi geriewe, netjies. Sal beslis weer gaan.